BloemNews
-
-
Unemployed graduates in the Xhariep district will be trained as artisans for employment by municipalities and the Free State government, to work at economic development projects. The premier, Mxolisi Dukwana, stated this in response to a flood of gra
-
-
-
Die Bloemfonteiner Donna le Roux, dogter van die oud-Springbok-rugbyspeler Ollie le Roux, het nog ’n tennistrofee in haar trofeekas gepak nadat sy in die o.16-ouderdomsgroep die junior meesterstoernooi in Kaapstad gewen het.
-
Bloemfontein swimmers represented South Africa at the Brics U20 Swimming Championships in Durban from 18 to 21 October:.
-
Die wenners in die Pasteur-ooghospitaal se kunskompetisie wat in samewerking met die ATKV-tak Gemeenskapsteater aangebied word, word binnekort aangekondig.
-
Caden Kakora took part in badminton in the 2023 Brics Games from 18 to 21 October in Durban, where he reached the quarter-finals of the singles, doubles and mixed doubles. At the Uganda International, from 5 to 8 October, he and Nita Scholtz claimed
-
’n Veewagter van Lesotho het Saterdag kilometers gehardloop om ’n erg beseerde vlieënier te help nadat die vliegtuig waarin hy was naby die Bram Fischer Internasionale Lughawe in Bloemfontein neergestort en in vlamme uitgebars het.
-
Terwyl die gebarste pyp Sondag in Pellissier nog dae van droë krane vir die suide van Bloemfontein ingelui het, is een huis oorspoel.










