BloemNews
-
Die Pentagon Pistols-hardloopklub bied Saterdag sy Berg op berg af-wedloop in Bloemfontein aan.
-
A talented ensemble of professional soloists and musicians will be performing Handel’s Messiah in Bloemfontein on Saturday.
-
In die middel van die mooiste maand, volgens C. Louis Leipoldt, staan ’n groep motorfietsryers in gelid by die Pitstop-diensstasie noord van Bloemfontein. Dit is vroegoggend en die energie tussen die ryers is tasbaar. Daar is ’n verskeidenheid fietse
-
Three South Africans attended the 26th General Conference of Region 1 of the International Amateur Radio Union in Zlatibor, Serbia.
-
’n Jaar nadat die standbeeld van die Boere-held Christiaan de Wet voor die geskiedkundige Vierde Raadsaal in Pres. Brandstraat, Bloemfontein, onder vandale deurgeloop het, pryk daar nuwe letters aan die voetstuk van die beeld.
-
The Heidedal Civic Association (HCA) is disappointed and frustrated by the lack of response from the South African Police Service (SAPS) on the memorandum and petition that was handed over to them on Sunday, 29 October.
-
Twee verdagtes is vanoggend in hegtenis geneem en ’n derde het homself aan die Navalsig-polisie oorgegee in verband met die diefstal van drie fietse in Bayswater vroeër vandeesmaand.
-
After battling a kidney disease for more than five years, Thabo Michael Mvalo from Kimberley received the lifesaving gift of a new kidney and is now recovering from his transplant at the Universitas Academic Hospital.
-
Inwoners van Universitas kla al lankal oor stalletjies in dié woonbuurt wat dwelms verkoop.
-
The newly appointed headmaster of the Louis Botha Technical High School (THS) in Bloemfontein has a vision of a technical school serving all in a changing world.









