BloemNews
-
Die Vereniging van Vriende van die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln) het die woorde “museum” en “letterkunde” eksklusief namens die museum by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) geborg.
-
Die fraaiste elfies help Kersvader om kinders te bederf op die Bloemfonteinse DBV se jaarlikse Kersliggiefees. Die pretpark met vrolike Kersliggies, vermaak en geskenke is elke aand tot 23 Desember oop, van 18:00 tot 21:00, op die DBV se perseel in M
-
Talle inwoners van Bloemfontein het steeds teen Woensdag, ’n week ná die hewige donderstorm wat op 6 Desember oor die stad losgebars het, sonder krag gesit. Dié storm is Donderdag gevolg deur nog ’n storm, met hael wat in dele van die stad uitgesak h
-
Drie kunswerke by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke vier die 110de bestaansjaar van die indrukwekkende Nasionale Vrouemonument wat op dieselfde terrein is.
-
Almal wat hierdie Desember tuisbly, of net heelwat later na die een of ander vakansiebestemming vertrek, kan na heerlike aktiwiteite hier in Bloemfontein uitsien.
-
Torings van Hoop maak weer gereed vir sy jaarlikse viering van Kersdag, waarop ’n maaltyd ná die erediens aan behoeftiges by dié organisasie in die middestad verskaf word.
-
A 23-year old suspect was arrested for burglary and theft of a motor vehicle in Langenhoven Park on Sunday.
-
Bragging rights and prizes are up for grabs in Bloemfontein’s Giant Tomato Competition.
-
It is that time of year again where Bloemfontein’s gardening guru Thabo Olivier is looking for the Biggest Tomato in Bloemfontein.
-
Speel hierdie Desember lekker met allerlei resepte om die verfrissende smaak van mango’s (veselperskes) deel van jou spyskaart te maak.











