BloemNews
-
Music was my First Love is a show that combines popularity with classical virtuosity for all music lovers in Bloemfontein.
-
Om gereed te wees vir die koue Vrystaatse winter het Bloemskou en BloemNuus weer hande gevat in die jaarlikse omgeeprojek vir behoeftiges.
-
-
Oudisies vir die Heidedal Musiek-ekspo vind Saterdag 10 Februarie en Sondag in die Norman Doubell-saal in Heidedal plaas.
-
Inwoners van Bloemfontein dink verniet hul probleme is op ’n einde sodra herstelwerk aan elektriese kabels of waterpype gedoen is.
-
With lawlessness on the roads in Bloemfontein being a continuous frustration for residents and visitors alike, the Traffic Department has taken a stance against illegal parking, which is one of the huge problems in the city.
-
Talle inwoners in die noorde van Bloemfontein het geen of min water in die krane nie, en sommige inwoners se water is vuil.
-
Pick n Pay is recalling No Name Smooth Peanut Butter, Eden Smooth Peanut Butter and Eden Crunch Peanut Butter, which are sold throughout the country.
-
Nadat die Kersboom weggepak en die skoolsak reggepak is, kom die tyd wanneer verliefdes vir mekaar sjokolade-hartjies en skattige teddiebere gee.
-
’n Nuwe era het aangebreek met die bekendstelling van Emoyamed Bloemfontein se nuwe bestuur en die nuwe hospitaalbestuurder.











