Die provinsie se voorste sportsterre was almal byeen toe hulle ’n eerste keer sedert 2019 op die Vrystaatse Sportsterre-geleentheid vereer is. Sportlui, borge en gaste het die glansdinee, aangebied deur Sentraal24 en die Universiteit van die Vrystaat (UV), op Donderdag 13 Oktober op die Monte Bello-landgoed by Bloemfontein bygewoon. Uitblinkers is vir hul prestasies van die afgelope jaar vereer. Mlungisi Louw het die foto’s geneem.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article