Pietman Hugo en Adri Hugo het van 6 tot 8 Augustus aan die Sanesa-streeksperdrykampioenskap deelgeneem en baie goed gevaar. Adri het ’n derde plek in die 70 cm-spring behaal. Pietman het twee tweede plekke in dressuur behaal. Albei is gekies vir die Wes-Kaap-span, wat van 30 September tot 4 Oktober aan die nasionale kampioenskap in Johannesburg gaan deelneem.


Ruiters blink uit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article