Elijah Edons het op net vyfjarige ouderdom reeds sy eerste goue medalje in skaak verwerf. Elijah, ’n gr. R-leerder aan die Laerskool De Villiers in Robertson, het die afgelope naweek in die o.7-afdeling van die Kaapse Wynlande-skaaktoernooi, wat in Worcester gehou is, gespeel.


Goud vir skaak

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article