Blackball-poolklub het sy proewe vir o.15- en o.18-spelers gehou. Spelers van verskeie dorpe in die streek het hul staal gewys by die Valley Pool Academy by Boland Park in Worcester. Vier spanne – twee o.15 en twee o.18 – is gekies om die Kaapse Wynland in die Wes-Kaapse junior proewe, wat later die jaar plaasvind, te verteenwoordig. Hierdie vyf seuns is lid van een van die o.15-A spanne. Van links is Henzo Roberts, Giovahn Titus, Nado Stevens, Wyalan Nuwegeldt en Charlton Geduld. Foto:


Goed gevaar met die mikstok

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article