Gholfspelers wat aan Innovation for the Blind se jaarlikse gholfdag deelgeneem het, het weer eens groot pret gehad. Wat die dag ook uniek maak, is dat spelers by die negende putjie geblinddoek afslaan om te voel hoe dit is om beperkte sig te hê. Bo van links is Etienne Muller, Cobus Weyers, Francious van Zyl en Marius Muller. Foto’s: Namhal Monakale


Gholfdag vir blindes

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article