Curro Langebaan se o.11-krieketspan het onlangs tuis teen die Laerskool Vredenburg gespeel. Die Langies het eerste gekolf en 89 lopies in hul 20 boulbeurte aangeteken. Dit was ’n naelbytstryd met die Laerskool Vredenburg wat 87 lopies gehaal het. Die skool sê hulle is opgewonde oor die toekoms van Langies-krieket en sê dankie aan die Laerskool Vredenburg vir die dag saam met hulle.


Langies wen net-net

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article