Curro Langebaan se o.13A-netbalspelers het aan die Weskus-netbalkampioenskap deelgeneem wat op Donderdag 9 Mei in Moorreesburg plaasgevind het. Die skool is trots op die spelers wat op Saterdag 25 Mei gaan deelneem en die Weskus by die Topskole Wes-Kaap-toernooi sal verteenwoordig.


Jong netbalspelers styg uit

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article