Die eerste Sandveldfees word in Redelinghuys gehou. Dit sal ‘n dag vol musiek, pret en ware Sandveld-gees wees! Die gewilde Afrikaanse musikant Dirk van der Westhuizen is die hoofkunstenaar wat die verhoog met sy energieke treffers gaan laat lewe kry. Dis ‘n geleentheid waar vriende en families kan saamkom om die beste van die Sandveld […]
