ATKV-tak Velddrif bied aan: Antoinette Kellerman

May 8 @ 18:30

Die ATKV-tak Velddrif bied aan: Antoinette Kellerman met Hulle woorde, my stem met dank aan Antjie Krog, Dot Serfontein en Breyten Breytenbach by die Riviera-hotel op Vrydag 8 Mei om 18:30. Kaartjies kos R250, wat ‘n driegangmaaltyd insluit. ‘n Kontantkroeg sal beskikbaar wees. Bel Allan Dreyden by 084 580 6450.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 4 June 2026
    Weslander E-Edition – 4 June 2026

Gift this article