Music Archives | Weskus Nuus To Inform, Engage and Empower Local Communities Mon, 07 Apr 2025 07:11:04 +0000 en-ZA hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.9.1 https://novanews.co.za/weskusnuus/wp-content/uploads/2025/03/weskus-nuus-site-icon-150x150.png Music Archives | Weskus Nuus 32 32 242490454 Ed Sheeran announces brand new single “Azizam” https://novanews.co.za/weskusnuus/ed-sheeran-announces-brand-new-single-azizam/ https://novanews.co.za/weskusnuus/ed-sheeran-announces-brand-new-single-azizam/#respond Fri, 04 Apr 2025 14:13:00 +0000 https://novanews.co.za/weskusnuus/?p=63337

Ed Sheeran's new song "Azizam" blends Persian and Irish influences, celebrating love and joy through a vibrant, danceable pop track while marking a fresh phase in his career.

The post Ed Sheeran announces brand new single “Azizam” appeared first on Weskus Nuus.

]]>

Get ready to immerse yourself in the enchanting world of “Azizam”.

A Persian term of endearment that means “my dear” or “my beloved,” Ed’s new song is a return to joy, to light, to love and to fun!
“Azizam” began as a meeting of minds in the studio with Swedish/Iranian producer Ilya Salmanzadeh (Ariana Grande, Charli XCX, Ellie Goudling, Sam Smith).

Driven by Ed’s relentless curiosity they soon realised how much Persian and Irish folk music have in common. Only Ed could set those influences in a pop context.

The result is a hedonistic technicolor call to action to live the moment “in between the dancing lights” on the dancefloor until the Sun rises. A celebration of cross-cultural collaborations brought to life, this rhythmic pop song is about the universality of emotion.

Ed said…“Even though it’s completely different to anything that I’ve ever done before, Azizam feels familiar to me. I wanted to create a party atmosphere in a song. Ilya Salmanzadeh, who I worked with on the track, helped bring that to life. He was so inspiring to work with.”

In the video accompanying the single release, Ed embarks on a journey across the US and UK with a pink, heart-shaped balloon in tow.

He takes in the sights of New York from an iconic yellow taxi.

Then, cruises through Los Angeles in a classic open-top car, and braves the elements in rural Massachusetts.

Along the way, he leads a street party in New Orleans and makes stops in Boston and Nashville. And, of course, no trip would be complete without a visit to his beloved Ipswich Town FC.


After closing the chapter on his Mathematics era, Ed Sheeran is finally back and stepping boldly into a fresh new phase for 2025.

An artist who has continuously pushed himself, and his craft, into new territory. S

heeran has collaborated with producers and writers from across the globe on his upcoming album. It promises to be one of the years defining pop records (details of which will be released soon).

The post Ed Sheeran announces brand new single “Azizam” appeared first on Weskus Nuus.

]]>
https://novanews.co.za/weskusnuus/ed-sheeran-announces-brand-new-single-azizam/feed/ 0 63337
Opwindende musiekkonserte beplan vir 2025 https://novanews.co.za/weskusnuus/opwindende-musiekkonserte-beplan-vir-2025/ https://novanews.co.za/weskusnuus/opwindende-musiekkonserte-beplan-vir-2025/#respond Fri, 07 Mar 2025 09:40:01 +0000 https://novanews.co.za/weskusnuus/?p=35970 Music notes on a stave or staff

Die beplande konsertreekse vir 2025 beloof ’n keur van musiek om sodoende alle musiekliefhebbers tevrede te stel.

The post Opwindende musiekkonserte beplan vir 2025 appeared first on Weskus Nuus.

]]>
Music notes on a stave or staff

Die Musiek-vereniging van Port Elizabeth (PEMV) en die Veremarkorrel-vereniging (VMOV) se beplande konsertreekse vir 2025 beloof ’n keur van musiek om sodoende alle musiekliefhebbers tevrede te stel.

Albei die musiekverenigings se fokus sal op sy eie spesialiteitsvelde gerig wees en sal poog om musiek van ’n hoë standaard na die gehore van Gqeberha te bring. Die konserte word eweredig oor die verloop van die jaar versprei.

Die VMOV sal by die Veremarksentrum met sy majestueuse orrel, die Somerstrandkerk met sy kleurvolle orrel, asook St. Mary’s Katedraal onderskeidelik dié jaar se nege konserte aangebied.
Prof. Albert Troskie (konsertorganiseerder en sekretaris van die VMOV) het ’n indrukwekkende program saamgestel wat plaaslike sowel as internasionale kunstenaars daarby insluit.

Leerders kan dan ook weer uitsien na die tweejaarlikse Opedag vir Skole wat op Woensdag, 26 Maart om 11:00 in die Veremarksentrum aangebied sal word.

Dié opedag is werklik uniek en die VMOV wil graag alle leerders wat nog nooit blootstelling aan klassieke musiek en spesifiek orrelmusiek gehad het nie, na die Veremarksentrum vir ’n onvergeetlike konsert uitnooi.

Dan is daar ook die twee baie gewilde Soirées musicales wat jaarliks gesamentlik deur dié twee verenigings in Mei en Oktober in die Somerstrandkerk aangebied sal word. Musici soos Cassie Carstens, die bekende Humansdorpse orrelis en Jonathan Scott die beroemde Britse orrelis sal onder andere in die Veremarksentrum uitvoerings aanbied.

Die St. Mary’s Katedraal wat vanjaar sy 200ste bestaansjaar vier, speel gasheer vir Cameron Upchurch, die Johannesburgse orrelis sowel as Cameron Luke van Makhanda wat daar sal optree.
Die laaste twee konserte vir die jaar word dan in November in die Veremarksentrum aangebied waar Salvatore Pronesti, die Italiaanse orrelis gehoor sal kan word wat dan opgevolg sal word deur die jaarlikse groot Kerskonsert wat op Sondag, 30 November dié vereniging se konsertreeks vir die jaar sal afsluit.

PEMV staan ook gewis nie terug nie en bied self agt konserte gedurende die jaar aan. Dr. Erika Bothma-Troskie (president van die vereniging) het ’n gevarieërde program saamgestel wat gewis elke musiekliefhebber se musiekpalet sal bevredig. Behalwe bogenoemde twee Soirées musicales word die ander ses konserte in die Nelson Mandela Universiteit se suidkampus ouditorium aangebied.

Dan sal onder andere ’n optrede deur Gustavo Romero, die Spaanse pianis wees om na uit te sien.
Dit word opgevolg met Opera-Tango deur Zanne Stapelberg (sopraan) en Albie van Schalkwyk (klavier).

Jose Dias (pianis) sal ook vanjaar ’n musikale kragtoer aanbied deur beide Chopin se twee Klavier-concertos uit te voer terwyl hy deur ’n strykensemble bygestaan sal word.

Op spesiale versoek kan musiekliefhebbers weer gaan luister na die verfynde spel van vier uiters talentvolle dames. Take 4 is ’n klavierkwartet wat bestaan uit Zanta Hofmeyr (viool), Jeanne-Louise Moolman (altviool), Susan Mouton (tjello) en Elna van der Merwe (klavier).

Die fluitis Liesl Stoltz, wat ook geen be-kendstelling nodig het nie en sal saam met Han Jonkers (klassieke kitaar) en Nicolas Conti (altviool) optree.

Vir enige navrae in verband met die VMOV se konserte en lidmaatskap bel prof. Albert Troskie by 082 726 9595 of stuur ’n epos na a.troskie@telkomsa.net.

Vir enige navrae in verband met die PEMV se konsertreeks, bel dr. Erika Bothma-Troskie by 0823084494. Vir enige na-vrae in verband met lidmaatskap en aansluitingsfooie van die PEMV, bel Theresa Cunliffe by 041 504 2250 (kantoorure) of stuur ’n epos aan haar by theresa.cunliffe@mandela.ac.za.

The post Opwindende musiekkonserte beplan vir 2025 appeared first on Weskus Nuus.

]]>
https://novanews.co.za/weskusnuus/opwindende-musiekkonserte-beplan-vir-2025/feed/ 0 35970