{"id":48174,"date":"2021-09-30T10:50:04","date_gmt":"2021-09-30T08:50:04","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\/"},"modified":"2025-03-21T10:22:44","modified_gmt":"2025-03-21T08:22:44","slug":"wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\/","title":{"rendered":"Wel en we\u00eb van w\u00eareldberoemde wegloperleeu"},"content":{"rendered":"\n<p>n Mens moenie die fout maak om altyd net sprokies in storieboeke te gaan soek nie, want hier op Suid-Afrikaanse bodem kry jy die mooi-ste lewende sprokie \u2013 en d\u00ect is die verhaal van Sylvester, die w\u00eareldberoemde wegloperleeu uit die Karoo Nasionale Park wat in die Kuzuko-wildreservaat hervestig is. <strong><em>MARISKA SPOORMAKER<\/em><\/strong> het hom en sy trop gaan besoek.<\/p>\n\n\n\n<p>Meer as ses jaar gelede was die w\u00eareld in rep en roer oor Sylvester die leeu wat uit die Karoo Nasionale Park ontsnap en 27 dae lank lyf kon bly wegsteek tot hy uiteindelik opgespoor, gedoof en terug geneem is na die park. Skaars \u2018n jaar later het Sylvester egter weer ontsnap. Toe moes daar dringend plan gemaak word, ander kon \u2018n doodskoot sy voorland word. <\/p>\n\n\n\n<div contenteditable=\"false\" data-embed24=\"Images\" data-pos=\"middle\" id=\"embed_23fbef7d\">\n<div class=\"slide\"><img decoding=\"async\" alt=\"Lions\" data-smallsrc=\"https:\/\/cdn.24.co.za\/files\/Cms\/General\/d\/11623\/b531e6f8297d4c82ba62e01751af2c69.jpg\" src=\"https:\/\/cdn.24.co.za\/files\/Cms\/General\/d\/11623\/35de7ec95a714eeebf32bbf88ca85089.jpg\" title=\"Sylvester (links) kyk stip in die kamera. By hom is sy koalisiegenoot Fielies.                                           Foto\u2019s:HEILIE COMBRINCK\"><p><\/p>\n<div class=\"caption\">Sylvester (links) kyk stip in die kamera. By hom is sy koalisiegenoot Fielies.                                           Foto\u2019s:HEILIE COMBRINCK<\/div>\n<div class=\"img_accreditation\"><span class=\"source\" style=\"display:none;\"><\/span><span class=\"photographer\" style=\"display:none;\"><\/span><\/div>\n<\/div>\n<\/div>\n\n\n\n<p>Die plan was die Kuzuko-wildreservaat in die Oos-Kaapse Karoo. Die naaste dorpie is Somerset-Oos. Kuzuko self grens aan die Darlingtondamgedeelte van die Addo-olifant Nasionale Park. Maar hoe gaan dit deesdae met Sylvester noudat hy daar hervestiog is, jeuk sy voete nog vir wegloop?<\/p>\n\n\n\n<p>Die beste is om self te gaan uitvind en, laterig op n Vrydagmiddag hou ons stil voor die Kuzuko Lodge waar Gerhard de Lange en sy vrou Catharina ons vriendelik ontvang. Gerhard, algemene bestuurder van die Kuzuko-wildreservaat, is die man wat Sylvester daar \u201c ingeburger\u201d gekry het.<\/p>\n\n\n\n<p>So ver as wat die oog kan sien, sien jy net boom, Karoobossies, heuwels en berge \u2013 d\u00ect alles Sylvester se nuwe woonadres. Dit gaan \u2018n storie wees om hom in hierdie w\u00eareld op te spoor\u2026<\/p>\n\n\n\n<p>\u201c Nee,\u201c s\u00ea Gerhard, \u201cons sal hom kry.\u201d Sylvester het \u2018n satellietsender halsband, Gerhard \u2018n spesiale antenna wat die sein sal opvang wanneer ons nader aan die leeumannetjie kom.<\/p>\n\n\n\n<p>Ons ry oor vlakte, teen steiltes oor berge en deur dale. Kort-kort hou Gerhard stil, steek die antenna hoog bo die bakkie se dak uit. Ure lank maak dit \u2018n flou tiek-tiek-tiek-klank tot ons by \u2018n dro\u00eb riivierloop kom en die sein kliphard TIEK-TIEK-TIEK.<\/p>\n\n\n\n<div contenteditable=\"false\" data-embed24=\"Images\" data-pos=\"middle\" id=\"embed_1f7a9ee2\">\n<div class=\"slide\"><img decoding=\"async\" alt=\"\" data-smallsrc=\"https:\/\/cdn.24.co.za\/files\/Cms\/General\/d\/11623\/25434e71429f41a79558d0130d8f565a.jpg\" src=\"https:\/\/cdn.24.co.za\/files\/Cms\/General\/d\/11623\/4875b630d56c488f8cdf213ad484a26d.jpg\" title=\"Die leeuwyfies Nicka en Angel. \"><p><\/p>\n<div class=\"caption\">Die leeuwyfies Nicka en Angel. <\/div>\n<div class=\"img_accreditation\"><span class=\"source\" style=\"display:none;\"><\/span><span class=\"photographer\" style=\"display:none;\"><\/span><\/div>\n<\/div>\n<\/div>\n\n\n\n<p><strong>Lewende sprokie<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Soos skimme kom Fielies en Sylvester uit die bos, loop om Gerhard se bakkie asof die bakkie nie daar is nie. Hul voetstap-klanke herinner aan die klank van iemand wat saggies probeer loop op dik pantoffels. <\/p>\n\n\n\n<p>Hoe ongelooflik om Sylvester, die lewende sprokie (met \u2018n gelukkige einde!) so vlak langs die bakkie te sien verbyloop.<\/p>\n\n\n\n<p>Maar di\u00e8 \u2018wonderwerk\u2019 is danksy die inplekstelling van sekere stelsels, onder meer koalisievorming, moontlik gemaak. <\/p>\n\n\n\n<p>Ook moes daarmee rekening gehou word dat, indien daar ouer leeumannetjies in dieselfde reservaat is, dit moeilikheid kan maak. Ouer leeumannetjies jaag die jonger mannetjies (soos Sylvester destyds in 2015, 2016) tot teen die reservaat se drade en sal daar met hulle afreken as die geleentheid hom voordoen, verduidelik Gerhard.<\/p>\n\n\n\n<p>Sylvester het in sy drostertyd buite die Karoo Nasionale Park nagenoeg 371 kilometer geloop. Die veldwagters, spoorsnyers en bwaringsbeamptes wat hom in hierdie 27 dae gesoek het, het hom eers Spook genoem omdat hy letterlik soos mis voor die son kon verdwyn.<\/p>\n\n\n\n<p>In daardie tyd het hy oor altesaam 27 plase geloop en het 28 skape, een Nguni-koei en een koedoe platgetrek. <\/p>\n\n\n\n<p>Ondanks hierdie skade, was die oorheersende gevoel dat Sylvester nie die doodskoot moet kry nie. Toe hy uiteindelik gevang en terug in die Karoo Nasionale Park geplaas is, was daar \u2018n kollektiewe sug van verligting onder sy duisende aanhangers w\u00eareldwyd.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cEk glo Cecil, die legendariese leeumannetjie van Zimbabwe, het gehelp om Sylvester se lewe te red,\u201d s\u00ea Gerhard. \u201cDaar was baie groot ontsteltenis toe Cecil deur \u2018n Amerikaanse trofeejagter doodgeskiet is, en daarom glo ek daar is so baie moeite gedoen om hom lewend te vang en lewend te hou.\u201d <\/p>\n\n\n\n<div contenteditable=\"false\" data-embed24=\"Images\" data-pos=\"middle\" id=\"embed_23ec08e6\">\n<div class=\"slide\"><img decoding=\"async\" alt=\"\" data-smallsrc=\"https:\/\/cdn.24.co.za\/files\/Cms\/General\/d\/11623\/0793cf5e673c4299bb2826b532d9225f.jpg\" src=\"https:\/\/cdn.24.co.za\/files\/Cms\/General\/d\/11623\/694e288e04144dc1bc8e97f6d2a0db43.jpg\" title=\"Gerhard de Lange en sy Toyota Land Cruiser word gesien as deel van die trop. \"><p><\/p>\n<div class=\"caption\">Gerhard de Lange en sy Toyota Land Cruiser word gesien as deel van die trop. <\/div>\n<div class=\"img_accreditation\"><span class=\"source\" style=\"display:none;\"><\/span><span class=\"photographer\" style=\"display:none;\"><\/span><\/div>\n<\/div>\n<\/div>\n\n\n\n<p><strong>Die besluit<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Maar die volgende jaar (2016) speel Sylvester w\u00e8\u00e8r met die dood toe hy vir \u2018n tweede keer uitbreek om weg te kom van die ouer leeumannetjies in die park wat hom bedreig.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cIets het in my geroer toe ek dit hoor,\u201d onthou Gerhard daardie dae nog baie goed, \u201cek het geglo sy lewe sal gered kan word as hy in die regte omstandighede geplaas sou word.\u201d <\/p>\n\n\n\n<p>Op daardie stadium was die Kuzuko-wildreservaat se omstandighede nie gunstig nie, aangesien twee ouer leeumannetjies, Matt en Kalahari nog daar was. Boonop was die twee jonger leeuwyfies Angel en Nicka ook op Kuzuko \u2013 dus die ideale elemente vir n volgende konflik met ouer leeumannetjies wat Sylvester weer op die loop sou kon sit.<\/p>\n\n\n\n<p>Nadat Gerhard die groen lig vir die hervestiging van Sylvester in die Kuzuko-wildreservaat gekry het, sou die dinamika tussen Sylvester, Matt en Kalahari dus, asook die leeuwyfies, baie nou gemonitor moes word. <\/p>\n\n\n\n<p>Deel van die onderhandelings met Sanparke was dat Sylvester \u2018n koalisiemaat (\u2018n ander leeumannetjie) sou moes kry, want wanneer \u2018n leeumannetjie in \u2018n koalisie gebind is, is die kanse skraler dat hy sal probeer uitbreek en vlug.<\/p>\n\n\n\n<p>Maar vir eers sou Sylvester alleen na Kuzuko gebring word. \u2018n Interessante verwikkeling was dat die jonger leeuwyfies, Nicka en Angel, \u2018n belangstelling in Sylvester begin toon het en selfs met hom al langs die boma begin stap het. <\/p>\n\n\n\n<p>Matt en Kalahari het dit alles van \u2018n afstand stip dopgehou. Gerhard skryf in sy boek Sylvester \u2013 Vagabond to Lion King, dat hy juis die bedreigende teenwoordigheid van die ouer leeumannetjies wou benut wanneer Sylvester se potensi\u00eble koalisiemaat uit die Addo-olifant nasionale park sou opdaag.<\/p>\n\n\n\n<div contenteditable=\"false\" data-embed24=\"Images\" data-pos=\"Middle\" id=\"embed_9429383c\">\n<div class=\"slide\"><img decoding=\"async\" alt=\"\" data-smallsrc=\"https:\/\/cdn.24.co.za\/files\/Cms\/General\/d\/11623\/83454feaf788465eb662ab073c75d1ea.jpg\" src=\"https:\/\/cdn.24.co.za\/files\/Cms\/General\/d\/11623\/88f428a1faa646ea9d88d442619a7209.jpg\" title=\"Een van die leeuwyfies groet vroegdag vir Sylvester en Fielies. \"><p><\/p>\n<div class=\"caption\">Een van die leeuwyfies groet vroegdag vir Sylvester en Fielies. <\/div>\n<div class=\"img_accreditation\"><span class=\"source\" style=\"display:none;\"><\/span><span class=\"photographer\" style=\"display:none;\"><\/span><\/div>\n<\/div>\n<div class=\"slide\"><img decoding=\"async\" alt=\"\" data-smallsrc=\"https:\/\/cdn.24.co.za\/files\/Cms\/General\/d\/11623\/9b892d35cbb7447498abe933c15710cd.jpg\" src=\"https:\/\/cdn.24.co.za\/files\/Cms\/General\/d\/11623\/2b8a69bf68d449cb87b93c0a9c3c1e72.jpg\" title=\"Een van die wyfies kies koers die Karoo-veld in by Kuzuko Lodge.\"><p><\/p>\n<div class=\"caption\">Een van die wyfies kies koers die Karoo-veld in by Kuzuko Lodge.<\/div>\n<div class=\"img_accreditation\"><span class=\"source\" style=\"display:none;\"><\/span><span class=\"photographer\" style=\"display:none;\"><\/span><\/div>\n<\/div>\n<\/div>\n\n\n\n<p><strong>Die koalisie<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>\u201cDit kan tot drie jaar vir leeumannetjies neem om \u2018n koalisie te vorm. Ek het my hoop daarop gevestig dat die bedreigende teenwoordigheid van Matt en Kalahari die bindingsproses tussen Sylvester en die ander jong leeumannetjie vinniger sou laat geskied,\u201d skryf Gerhard.<\/p>\n\n\n\n<p>Uiteindelik is Sylvester se nuwe maat \u2013 Fielies \u2013uit die Addo-olifant nasionale park na Kuzuko gebring en die twee het gou goed oor die weg gekom met mekaar. Nicka en Angel, die twee leeuwyfies, het ook al hoe meer kom kuier langs die boma-heining. Di\u00e8 gekuiery het Matt en Kalahari jaloers aan die gebrul gesit \u2013 iets wat die binding tussen Sylvester en Fielies inderdaad bespoedig het.<\/p>\n\n\n\n<p>Die laaste goeie merker waarvoor Gerhard gewag het voor hy Fielies en Sylvester uit die boma sou kon vrylaat, was vir die twee om ook te begin brul.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cSylvester het eerste begin brul en toe Fielies \u00f2\u00f2k op 8 November 2016 begin brul het, het Gerhard geweet hy en Sylvester is reg om uit die boma gelaat te word, want die twee mannetjies het \u2018n koalisie gevorm, die wyfies stel in hulle belang en hulle sien kans om as koalisie die twee ouer leeumannetjies, Matt en Kalahari, aan te pak.<\/p>\n\n\n\n<p>Maar om di\u00e8 konflik te vermy, is Matt en Kalahari eers na Kleinvlak, \u2018n seksie van die Addo-olifant nasionale park verskuif en toe na die Darlingtondam-gedeelte van die park.<\/p>\n\n\n\n<p>Die res is, soos die mense sou s\u00ea, geskiedenis: Sylvester die wegloopleeu uit die Karoo Nasionale Park, nou. Koning van die veld met sy koalisiemaat Fielies en sy wyfies Nicka en Angel. <\/p>\n\n\n\n<p>En hoe lekker is dit nie om daar, in Kuzuko, vir Sylvester, die hoofkarakter in een van die mooiste dieresprokies wat in die ware lewe gebeur het, te kan dophou nie!<\/p>\n\n\n\n<p>Dit is s\u00f3 spesiaal, s\u00f3 Suid-Afrikaans.<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Besoek www.kuzuko.com vir meer besonderhede, ook oor die boek \u201cSylvester, Vagabond to Lion King\u201d. Jy kan ook 042 203 1700 skakel vir meer inligting of \u2019n Whatsapp stuur na 063 681 3552.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p>Die e-pos adres is kuzuko@legacyhotels.co.za<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Mens moenie die fout maak om altyd net sprokies in storieboeke te gaan soek nie, want hier op Suid-Afrikaanse bodem kry jy die mooi-ste lewende sprokie \u2013 en d\u00edt is die verhaal van Sylvester, die w\u00eareldberoemde wegloperleeu uit die Karoo Park wat in die Kuzuko-wildreservaat hervestig is.<\/p>\n","protected":false},"author":20,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_yoast_wpseo_linkdex":"","_yoast_wpseo_content_score":"","_yoast_wpseo_inclusive_language_score":"","_yoast_wpseo_is_cornerstone":"","_yoast_wpseo_canonical":"","_yoast_wpseo_opengraph-title":"","_yoast_wpseo_opengraph-description":"","_yoast_wpseo_opengraph-image":"","_yoast_wpseo_opengraph-image-id":"","_yoast_wpseo_twitter-title":"","_yoast_wpseo_twitter-description":"","_yoast_wpseo_twitter-image":"","_yoast_wpseo_twitter-image-id":"","newspack_ads_suppress_ads":false,"newspack_sponsor_sponsorship_scope":"","newspack_sponsor_native_byline_display":"inherit","newspack_sponsor_native_category_display":"inherit","newspack_sponsor_underwriter_style":"inherit","newspack_sponsor_underwriter_placement":"inherit","_crsspst_to_novanewscoza":false,"_crsspst_to_novanewscozabloemnewsexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozacityvision":false,"_crsspst_to_novanewscozadistrictmailhelderberg":false,"_crsspst_to_novanewscozaeikestadnuus":false,"_crsspst_to_novanewscozahermanustimes":false,"_crsspst_to_novanewscozakomani-karoo":false,"_crsspst_to_novanewscozakougaexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozamthathaexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozanoordkaapbulletin":false,"_crsspst_to_novanewscozapaarlpost":false,"_crsspst_to_novanewscozapeexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozapeoplespost":false,"_crsspst_to_novanewscozaswartlandgazette":false,"_crsspst_to_novanewscozatygerburger":false,"_crsspst_to_novanewscozavistanews":false,"_crsspst_to_novanewscozavrystaatkroon":false,"_crsspst_to_novanewscozaweskusnuus":false,"_crsspst_to_novanewscozaweslander":false,"_crsspst_to_novanewscozaworcesterstandard":false,"_eb_attr":"","_EventAllDay":"","_EventTimezone":"","_EventStartDate":"","_EventEndDate":"","_EventStartDateUTC":"","_EventEndDateUTC":"","_EventShowMap":"","_EventShowMapLink":"","_EventURL":"","_EventCost":"","_EventCostDescription":"","_EventCurrencySymbol":"","_EventCurrencyCode":"","_EventCurrencyPosition":"","_EventDateTimeSeparator":"","_EventTimeRangeSeparator":"","_EventOrganizerID":"","_EventVenueID":"","_OrganizerEmail":"","_OrganizerPhone":"","_OrganizerWebsite":"","_VenueAddress":"","_VenueCity":"","_VenueCountry":"","_VenueProvince":"","_VenueState":"","_VenueZip":"","_VenuePhone":"","_VenueURL":"","_VenueStateProvince":"","_VenueLat":"","_VenueLng":"","_VenueShowMap":"","_VenueShowMapLink":"","_application":"","_batch_id":"","_company_name":"","_company_tagline":"","_company_twitter":"","_company_video":"","_company_website":"","_custom_id":"a8829335-bcad-495c-aa68-9ac005dabf79","_EventDuration":"","_EventOrigin":"","_EventTimezoneAbbr":"","_featured":"","_filled":"","_job_expires":"","_job_location":"","_media_credit":"","_media_credit_url":"","_menu_item_menu_item_parent":"","_menu_item_object":"","_menu_item_object_id":"","_menu_item_target":"","_menu_item_type":"","_menu_item_url":"","_menu_item_xfn":"","_navis_media_can_distribute":"","_navis_media_credit_org":"","_OrganizerOrigin":"","_provider":"","_pum_built_in":"","_pum_default_theme":"","_pum_form_conversion_count":"","_remote_id":"","_remote_name":"","_remote_position":"","_report_frequency":"","_report_reference_dates":"","_send_attempts":"","_site_id":"","_sitemap_exclude":"","_sitemap_frequency":"","_sitemap_priority":"","_source_url":"","_subscription_period":"","_subscription_period_interval":"","_subscription_price":"","_tec_slr_enabled":"","_tec_slr_layout":"","_template_type":"","_ticket_end_date":"","_ticket_start_date":"","_tribe_aggregator_allow_multiple_organizers":"","_tribe_aggregator_content_type":"","_tribe_aggregator_file":"","_tribe_aggregator_finalized":"","_tribe_aggregator_hash":"","_tribe_aggregator_import_id":"","_tribe_aggregator_import_name":"","_tribe_aggregator_interactive":"","_tribe_aggregator_origin":"","_tribe_aggregator_post_status":"","_tribe_aggregator_preview":"","_tribe_aggregator_source_name":"","_tribe_aggregator_type":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_tribe_hide_attendees_list":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_capacity":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":"","_tribe_ticket_version":"","_type":"","_VenueOrigin":"","_wp_attachment_context":"","_wp_attachment_image_alt":"","_wp_font_face_file":"","_wp_old_date":"","_yoast_wpseo_estimated-reading-time-minutes":"","_yoast_wpseo_focuskeywords":"","_yoast_wpseo_focuskw_text_input":"","_yoast_wpseo_keywordsynonyms":"","_yoast_wpseo_primary_block-catalog":"","_yoast_wpseo_primary_category":"","_yoast_wpseo_primary_job_listing_type":"","_yoast_wpseo_primary_nova_retailer":"","_yoast_wpseo_primary_publication":"","_yoast_wpseo_primary_tribe_events_cat":"","_yoast_wpseo_videositemap-duration":"","_yoast_wpseo_videositemap-rating":"","_menu_item_classes":[],"_tribe_modified_fields":[],"_wp_attachment_backup_sizes":[],"_wp_suggested_privacy_policy_content":[],"_yoast_post_redirect_info":[],"_yoast_wpseo_video_meta":[],"activation_date":"","archive_insertion_is_repeating":"","archive_insertion_posts_count":"","article_feature_media":"","article_feature_type":"","article_main_image_caption":"","article_media_icon":"","article_template":"","author_byline":"","background_color":"","block_editor":"","byline":"","cmplz_hide_cookiebanner":"","competition_end_date":"","contact_advertise_email":"","contact_advertise_phone":"","contact_editorial_email":"","contact_general_email":"","contact_general_phone":"","contact_office_hours":"","contact_physical_address":"","enabled":"","featured_image_custom_caption":"","featured_video_url":"","fields":"","font_body":"","font_header":"","frequency":"","headline":"","hide_border":"","icon":"","is_wp_suggestion":"","issuu_download_url":"","issuu_embed_url":"","language_version_url":"","large_border":"","name":"","nm_contact_name":"","nm_contact_number":"","nm_date_lost":"","no_overlay_background":"","node-url":"","obituary_born_date":"","obituary_died_date":"","obituary_memoriam_text":"","origin":"","overlay_color":"","overlay_opacity":"","overlay_size":"","placement":"","plural_label":"","post_author":"","post_id":"","post_language":"en","secret-key":"","sponsored_utm_campaign":"","sponsored_utm_content":"","sponsored_utm_medium":"","sponsored_utm_source":"","sponsored_utm_term":"","start_date":"","utm_suppression":"","video_embed_url":"","wp_pattern_sync_status":"","data_version":[],"enclosure":[],"pongrass_image":[],"_jetpack_newsletter_access":"","_jetpack_dont_email_post_to_subs":false,"_jetpack_newsletter_tier_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paywalled_content":false,"_newspack_byline_active":false,"_newspack_byline":"","newspack_content_restriction_is_exempt":false,"scaip_prevent_shortcode_addition":false,"_jetpack_feature_clip_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":"","jetpack_post_was_ever_published":false},"categories":[1],"tags":[],"newspack_spnsrs_tax":[],"publication":[],"class_list":["post-48174","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-news"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v27.8 (Yoast SEO v27.8) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Wel en we\u00eb van w\u00eareldberoemde wegloperleeu | UD Express (Uitenhage)<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Wel en we\u00eb van w\u00eareldberoemde wegloperleeu\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u2019n Mens moenie die fout maak om altyd net sprokies in storieboeke te gaan soek nie, want hier op Suid-Afrikaanse bodem kry jy die mooi-ste lewende sprokie \u2013 en d\u00edt is die verhaal van Sylvester, die w\u00eareldberoemde wegloperleeu uit die Karoo Park wat in die Kuzuko-wildreservaat hervestig is.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"UD Express (Uitenhage)\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/PEExpress1\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2021-09-30T08:50:04+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-03-21T08:22:44+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/cdn.24.co.za\/files\/Cms\/General\/d\/11623\/b531e6f8297d4c82ba62e01751af2c69.jpg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"UD Express\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@EP_Media24\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@EP_Media24\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"UD Express\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"UD Express\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/e204c6259f59eee600a8578c6fc1f4d6\"},\"headline\":\"Wel en we\u00eb van w\u00eareldberoemde wegloperleeu\",\"datePublished\":\"2021-09-30T08:50:04+00:00\",\"dateModified\":\"2025-03-21T08:22:44+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\\\/\"},\"wordCount\":1264,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/cdn.24.co.za\\\/files\\\/Cms\\\/General\\\/d\\\/11623\\\/b531e6f8297d4c82ba62e01751af2c69.jpg\",\"articleSection\":[\"News\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\\\/#respond\"]}],\"copyrightYear\":\"2021\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\\\/\",\"name\":\"Wel en we\u00eb van w\u00eareldberoemde wegloperleeu | UD Express (Uitenhage)\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/cdn.24.co.za\\\/files\\\/Cms\\\/General\\\/d\\\/11623\\\/b531e6f8297d4c82ba62e01751af2c69.jpg\",\"datePublished\":\"2021-09-30T08:50:04+00:00\",\"dateModified\":\"2025-03-21T08:22:44+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/cdn.24.co.za\\\/files\\\/Cms\\\/General\\\/d\\\/11623\\\/b531e6f8297d4c82ba62e01751af2c69.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/cdn.24.co.za\\\/files\\\/Cms\\\/General\\\/d\\\/11623\\\/b531e6f8297d4c82ba62e01751af2c69.jpg\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"News\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/news\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Wel en we\u00eb van w\u00eareldberoemde wegloperleeu\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/\",\"name\":\"UD Express\",\"description\":\"To Inform, Engage and Empower Local Communities\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/#organization\",\"name\":\"UD Express\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/uitenhage-despatch-site-icon.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/uitenhage-despatch-site-icon.png\",\"width\":512,\"height\":512,\"caption\":\"UD Express\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/PEExpress1\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/EP_Media24\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/express_newspapers\\\/\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/@expressonline3000\\\/videos\"],\"description\":\"UD Express has been the eyes, ears, and voice of the Kariega (formerly Uitenhage) and Despatch communities since 1971, making it the oldest single-title free sheet in South Africa. Established with the goal of keeping our community informed, we have grown into one of the most trusted local news sources in the region, with 30,000 free copies delivered mostly door to door across Kariega, Despatch, and surrounding areas every week.\",\"email\":\"udexpress@novusmedia.co.za\",\"telephone\":\"0+2719925650\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"vatID\":\"4100318916\",\"taxID\":\"2000\\\/018234\\\/07\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/e204c6259f59eee600a8578c6fc1f4d6\",\"name\":\"UD Express\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/4337d3a25ac3ba8455c9939374a81adbc30eb5033a750ee59190cfb8f29e6d5d?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/4337d3a25ac3ba8455c9939374a81adbc30eb5033a750ee59190cfb8f29e6d5d?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/4337d3a25ac3ba8455c9939374a81adbc30eb5033a750ee59190cfb8f29e6d5d?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"UD Express\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/udexpress\\\/author\\\/udexpress\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Wel en we\u00eb van w\u00eareldberoemde wegloperleeu | UD Express (Uitenhage)","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Wel en we\u00eb van w\u00eareldberoemde wegloperleeu","og_description":"\u2019n Mens moenie die fout maak om altyd net sprokies in storieboeke te gaan soek nie, want hier op Suid-Afrikaanse bodem kry jy die mooi-ste lewende sprokie \u2013 en d\u00edt is die verhaal van Sylvester, die w\u00eareldberoemde wegloperleeu uit die Karoo Park wat in die Kuzuko-wildreservaat hervestig is.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\/","og_site_name":"UD Express (Uitenhage)","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/PEExpress1\/","article_published_time":"2021-09-30T08:50:04+00:00","article_modified_time":"2025-03-21T08:22:44+00:00","og_image":[{"url":"https:\/\/cdn.24.co.za\/files\/Cms\/General\/d\/11623\/b531e6f8297d4c82ba62e01751af2c69.jpg","type":"","width":"","height":""}],"author":"UD Express","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@EP_Media24","twitter_site":"@EP_Media24","twitter_misc":{"Written by":"UD Express","Est. reading time":"6 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\/"},"author":{"name":"UD Express","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/#\/schema\/person\/e204c6259f59eee600a8578c6fc1f4d6"},"headline":"Wel en we\u00eb van w\u00eareldberoemde wegloperleeu","datePublished":"2021-09-30T08:50:04+00:00","dateModified":"2025-03-21T08:22:44+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\/"},"wordCount":1264,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/cdn.24.co.za\/files\/Cms\/General\/d\/11623\/b531e6f8297d4c82ba62e01751af2c69.jpg","articleSection":["News"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\/#respond"]}],"copyrightYear":"2021","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\/","name":"Wel en we\u00eb van w\u00eareldberoemde wegloperleeu | UD Express (Uitenhage)","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/cdn.24.co.za\/files\/Cms\/General\/d\/11623\/b531e6f8297d4c82ba62e01751af2c69.jpg","datePublished":"2021-09-30T08:50:04+00:00","dateModified":"2025-03-21T08:22:44+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\/#primaryimage","url":"https:\/\/cdn.24.co.za\/files\/Cms\/General\/d\/11623\/b531e6f8297d4c82ba62e01751af2c69.jpg","contentUrl":"https:\/\/cdn.24.co.za\/files\/Cms\/General\/d\/11623\/b531e6f8297d4c82ba62e01751af2c69.jpg"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wel-en-wee-van-wereldberoemde-wegloperleeu-20210929-2\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"News","item":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/news\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Wel en we\u00eb van w\u00eareldberoemde wegloperleeu"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/","name":"UD Express","description":"To Inform, Engage and Empower Local Communities","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/#organization","name":"UD Express","url":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/uitenhage-despatch-site-icon.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/uitenhage-despatch-site-icon.png","width":512,"height":512,"caption":"UD Express"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/PEExpress1\/","https:\/\/x.com\/EP_Media24","https:\/\/www.instagram.com\/express_newspapers\/","https:\/\/www.youtube.com\/@expressonline3000\/videos"],"description":"UD Express has been the eyes, ears, and voice of the Kariega (formerly Uitenhage) and Despatch communities since 1971, making it the oldest single-title free sheet in South Africa. Established with the goal of keeping our community informed, we have grown into one of the most trusted local news sources in the region, with 30,000 free copies delivered mostly door to door across Kariega, Despatch, and surrounding areas every week.","email":"udexpress@novusmedia.co.za","telephone":"0+2719925650","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","vatID":"4100318916","taxID":"2000\/018234\/07","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/#\/schema\/person\/e204c6259f59eee600a8578c6fc1f4d6","name":"UD Express","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/4337d3a25ac3ba8455c9939374a81adbc30eb5033a750ee59190cfb8f29e6d5d?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/4337d3a25ac3ba8455c9939374a81adbc30eb5033a750ee59190cfb8f29e6d5d?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/4337d3a25ac3ba8455c9939374a81adbc30eb5033a750ee59190cfb8f29e6d5d?s=96&d=mm&r=g","caption":"UD Express"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/author\/udexpress\/"}]}},"jetpack_featured_media_url":"","jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack-related-posts":[{"id":49011,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/theresa-dankbaar-om-weer-te-blaas-20210414-2\/","url_meta":{"origin":48174,"position":0},"title":"Theresa dankbaar om weer te blaas","author":"UD Express","date":"15 April 2021","format":false,"excerpt":"\u201cEK is dankbaar vir elke oomblik wat ek my voete op \u2019n netbalbaan kan sit. Maak nie saak hoe groot die toernooi of watter skeidsregter-rokkie ek moet aantrek nie.\u201d.","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/news\/"},"img":{"alt_text":"","src":"","width":0,"height":0},"classes":[]},{"id":49118,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/ama-allemuntige-krag-in-die-bakkie-20210324-2\/","url_meta":{"origin":48174,"position":1},"title":"Ama-allemuntige krag in di\u00e9 bakkie","author":"UD Express","date":"25 March 2021","format":false,"excerpt":"HET jy al in vyf minute \u2019n paar keer om die aardbol gery?.","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/news\/"},"img":{"alt_text":"","src":"","width":0,"height":0},"classes":[]},{"id":46709,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/monique-haven-ons-soek-manne-om-na-op-te-sien-20220824-2\/","url_meta":{"origin":48174,"position":2},"title":"Monique Haven-hulpsentrum: \u2018Ons soek manne om na op te sien\u2019","author":"UD Express","date":"25 August 2022","format":false,"excerpt":"\u201cJy is nie \u2019n man nie wanneer jy \u2019n vrou of \u2019n kind verkrag. Jy is nie \u2019n man nie as jy \u2019n vrou of \u2019n kind trap of skop. Jy is nie \u2019n man nie as jy eise aan jou vrou stel voor sy geld vir die huishouding kry\u2026","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/news\/"},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/udexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/bf1b2dd75cff47939d5c8ce054d0a9ee.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/udexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/bf1b2dd75cff47939d5c8ce054d0a9ee.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/udexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/bf1b2dd75cff47939d5c8ce054d0a9ee.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/udexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/bf1b2dd75cff47939d5c8ce054d0a9ee.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/udexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/bf1b2dd75cff47939d5c8ce054d0a9ee.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/udexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/bf1b2dd75cff47939d5c8ce054d0a9ee.jpg?resize=1400%2C800&ssl=1 4x"},"classes":[]},{"id":50292,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/kampeerders-snuffel-nuwe-plekke-uit-20200708-2\/","url_meta":{"origin":48174,"position":3},"title":"Kampeerders snuffel nuwe plekke uit","author":"UD Express","date":"9 July 2020","format":false,"excerpt":"\u2019n VUURTJIE by \u2019n tent of karavaan opgeslaan in \u2019n erf. Vislyne wat natgemaak word in \u2019n swembad. Dit is maar twee van die vele \u201cbelewenisse\u201d wat buitelugliefhebbers tydens grendeltyd op sosiale media deel.","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/news\/"},"img":{"alt_text":"","src":"","width":0,"height":0},"classes":[]},{"id":49630,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/die-groter-storie-agter-die-klein-getal-leeus-20201111-2\/","url_meta":{"origin":48174,"position":4},"title":"Die groter storie agter die \u2018klein\u2019 getal leeus","author":"UD Express","date":"12 November 2020","format":false,"excerpt":"AS jy een van die Suid-Afrikaanse burgers is wat die Addo-olifant Nasionale Park in Sanparke se gratis-toegang week (16 tot 20 November) gaan besoek, moet jy \u2019n spesiale oog oophou vir di\u00e9 park se leeus en hi\u00ebna\u2019s.","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/news\/"},"img":{"alt_text":"","src":"","width":0,"height":0},"classes":[]},{"id":46796,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/addo-park-groet-n-groot-man-20220803-2\/","url_meta":{"origin":48174,"position":5},"title":"Addo-park groet \u2019n groot man n\u00e1 39 jaar","author":"UD Express","date":"5 August 2022","format":false,"excerpt":"\u2019n Passie vir sy werk en \u2019n liefde vir die natuur het Gibson Mthambo 39 jaar lank net sy beste laat gee by Addo.","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/news\/"},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/udexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/19e31ff556124eacbdf48a2511110262.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/udexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/19e31ff556124eacbdf48a2511110262.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/udexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/19e31ff556124eacbdf48a2511110262.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/udexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/19e31ff556124eacbdf48a2511110262.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x"},"classes":[]}],"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"UD Express (Uitenhage)","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/48174","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wp-json\/wp\/v2\/users\/20"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=48174"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/48174\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=48174"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=48174"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=48174"},{"taxonomy":"newspack_spnsrs_tax","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wp-json\/wp\/v2\/newspack_spnsrs_tax?post=48174"},{"taxonomy":"publication","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/udexpress\/wp-json\/wp\/v2\/publication?post=48174"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}