: MY EERSTE SOMERVAKANSIE! Klein Luhandré Schoultz (sewe maande) van Despatch is aangewys as die UD Express Summer Baby-wenner van 2019. Hy is die kleinding van Jeandré en Simoné Schoultz. Hy is op 16 Mei vanjaar gebore. Sien die Top 9-finaliste op bladsy 13.Foto: verskaf


GESEËNDE KERSTYD | BE MERRY | KRISIMESI EMOYOLI

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article