Die Despatch Rolbalklub het onlangs by die OP Distrikte Pare goud, silwer en brons medaljes verower. Op die foto is van links, Warren Nance en Edwin Nance (brons), Dieter Basson en Werner Gouws (silwer), Wouter Minnie en Arthur Langley (goud). foto: Verskaf


Despatch rolbalklub ryg medaljes in

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article