{"id":42555,"date":"2024-12-11T08:00:21","date_gmt":"2024-12-11T06:00:21","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\/"},"modified":"2025-03-20T05:28:06","modified_gmt":"2025-03-20T03:28:06","slug":"vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\/","title":{"rendered":"Vredekloof kry nuwe skoolhoof"},"content":{"rendered":"\n<p>Met \u2019n visie om die Laerskool Vredekloof \u2019n skool van voorkeur te maak, neem Phillip Wessels in Januarie sy pos as nuwe skoolhoof by die skool op.<\/p>\n\n\n\n<p>Sy liefde vir wiskunde, STEAMAC-onderrig en sport inspireer die entoesiastiese opvoeder om die relatief jong skool na nuwe hoogtes te stuur. <\/p>\n\n\n\n<p>Gebore en geto\u00eb in Bellville, het Wessels sy skoolloopbaan aan die Laerskool Bellpark begin en later aan die Ho\u00ebrskool Bellville gematrikuleer.<\/p>\n\n\n\n<p>In 2009 verwerf hy sy B Ed-graad by CPUT in Wellington en in 2016 sy honneursgraad in onderwys met wiskunde as vakrigting.<\/p>\n\n\n\n<p>\u2019n Jaar later begin hy sy onderwysloopbaan as gr. 5-onderwyser by die Laerskool Welgemoed in Bellville, waar hy ook later die gr. 7\u2019s onderrig het.<\/p>\n\n\n\n<p>In 2016 aanvaar hy \u2019n bevorderingspos as departementshoof by die Laerskool Eversdal, waar hy \u2019n gr. 6-onderwyser is, en in 2020 sluit hy by die Laerskool Vredekloof aan as adjunkhoof.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cEk het \u2018n groot liefde vir wiskunde, en was bevoorreg om by die Laerskool Eversdal aan STEM-onderrig blootgestel te word. Ek kon by die Laerskool Vredekloof my liefde daarvoor uitbrei na STEAMAC-onderrig,\u201d het hy verlede week aan <i>TygerBurger<\/i> vertel. <\/p>\n\n\n\n<p>\u201cEk is baie lief vir sport en het hoofsaaklik aan rugby en atletiek op skool deelgeneem. Ek het heel toevallig by hokkie-afrigting betrokke geraak gedurende een van my proeftydperke en \u2019n groot passie vir daarvoor ontwikkel. <\/p>\n\n\n\n<p>\u201cVan my eerste jaar as onderwyser het ek die eerste hokkiespan afgerig en ook atletiek as \u2019n somersport afgerig.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Oor sy aanstelling as die Laerskool Vredekloof se nuwe hoof, heers groot opgewondenheid.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cEk is bevoorreg om deel van \u2019n baie spesiale en ondersteunende personeelspan en beheerliggaam te wees. Ek is optimisties oor die toekoms van die skool en om uit te brei op die fondament wat reeds deur die vorige skoolhoof gel\u00ea is.\u201d<\/p>\n\n\n\n<h6 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-kapitale-projekte\">Kapitale projekte<\/h6>\n\n\n\n<p>Wessels s\u00ea daar is verskeie kapitale projekte wat voorl\u00ea, asook die uitbreiding van die geleenthede wat die skool aan sy leerders kan bied. <\/p>\n\n\n\n<p>\u201cDie Laerskool Vredekloof is nog \u2019n jong skool en daarmee saam word ons vergelyk met ons gevestigde buurskole. Ons onmiddellike en langtermyn uitdaging is om die leidende skool van voorkeur te wees en om sinoniem te wees met gehalte-onderrig en afrigting. By die Laerskool Vredekloof moet ons kinders nog kind kan wees, maar terselfdertyd vir die toekoms voorberei word.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>As \u2019n voormalige inwoner van Vredekloof het hy \u2019n liefde vir die omgewing en die gemeenskap ontwikkel.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cEk was bevoorreg om in Vredekloof te kon woon toe ek as onderwyser hier begin skoolhou het. Die ondersteuning wat ek sedert my eerste dag by die skool en die gemeenskap gekry het, is \u2019n groot voorreg en ek sien uit om die pad vorentoe saam met almal te stap.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Wessels s\u00ea dit was vir hom opvallend om te sien wat die skool sedert sy ontstaan in 2019 bereik het.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cDit is ongelooflik om te sien hoe ons kinders, ouers en opvoeders almal inkoop in die skool se visie en saamwerk om aan die toekoms te bou. <\/p>\n\n\n\n<p>\u201cDie uitdaging waardeur die onderwys in die Wes-Kaap egter in die gesig gestaar word, is die groot tekort aan laerskole, en ho\u00ebrskole wat die las op leerdertalle in bestaande skole verhoog.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cKleiner klasgetalle sal die gehalte van onderrig en die holistiese ontwikkeling van elke kind in alle skole verbeter, wat \u2019n positiewe impak op die jeug van ons provinsie en land sal h\u00ea,\u201d s\u00ea Wessels.<\/p>\n\n\n\n<p>Nietemin is sy visie vir die skool om die skool van voorkeur te wees waar die kinders in \u2018n veilige omgewing hul drome kan uitleef.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cDit sluit aan by ons leuse, <i>Vivite vestra somnia<\/i> \u2013 leef jou drome. Ek sal ook wil h\u00ea elke kind in die skool moet voel dis \u2019n geliefde omgewing waar almal voel dat hulle inpas en dat hulle deel van \u2019n groter groep is waar almal vir mekaar omgee en ons waardes kan uitleef.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Buite die mure van die skool is di\u00e9 hoof baie lief vir die buitelug en om tyd saam met sy familie te spandeer.<\/p>\n\n\n\n<p>Hy woon tans in Bellville, is getroud en het een \u201cpragtige dogtertjie\u201d.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cEk hou van die see en \u2019n aktiewe leefstyl \u2013 hetsy dit fietsry, draf of swem is. Vakansies verloor ek myself graag in \u2018n boek of twee.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Met \u2019n visie om die Laerskool Vredekloof \u2019n skool van voorkeur te maak, neem Phillip Wessels in Januarie sy pos as nuwe skoolhoof by die skool op.<\/p>\n\n\n\n<p>Sy liefde vir wiskunde, STEAMAC-onderrig en sport inspireer die entoesiastiese opvoeder om die relatief jong skool na nuwe hoogtes te stuur. <\/p>\n\n\n\n<p>Gebore en geto\u00eb in Bellville, het Wessels sy skoolloopbaan aan die Laerskool Bellpark begin en later aan die Ho\u00ebrskool Bellville gematrikuleer.<\/p>\n\n\n\n<p>In 2009 verwerf hy sy B Ed-graad by CPUT in Wellington en in 2016 sy honneursgraad in onderwys met wiskunde as vakrigting.<\/p>\n\n\n\n<p>\u2019n Jaar later begin hy sy onderwysloopbaan as gr. 5-onderwyser by die Laerskool Welgemoed in Bellville, waar hy ook later die gr. 7\u2019s onderrig het.<\/p>\n\n\n\n<p>In 2016 aanvaar hy \u2019n bevorderingspos as departementshoof by die Laerskool Eversdal, waar hy \u2019n gr. 6-onderwyser is, en in 2020 sluit hy by die Laerskool Vredekloof aan as adjunkhoof.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cEk het \u2018n groot liefde vir wiskunde, en was bevoorreg om by die Laerskool Eversdal aan STEM-onderrig blootgestel te word. Ek kon by die Laerskool Vredekloof my liefde daarvoor uitbrei na STEAMAC-onderrig,\u201d het hy verlede week aan <i>TygerBurger<\/i> vertel. <\/p>\n\n\n\n<p>\u201cEk is baie lief vir sport en het hoofsaaklik aan rugby en atletiek op skool deelgeneem. Ek het heel toevallig by hokkie-afrigting betrokke geraak gedurende een van my proeftydperke en \u2019n groot passie vir daarvoor ontwikkel. <\/p>\n\n\n\n<p>\u201cVan my eerste jaar as onderwyser het ek die eerste hokkiespan afgerig en ook atletiek as \u2019n somersport afgerig.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Oor sy aanstelling as die Laerskool Vredekloof se nuwe hoof, heers groot opgewondenheid.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cEk is bevoorreg om deel van \u2019n baie spesiale en ondersteunende personeelspan en beheerliggaam te wees. Ek is optimisties oor die toekoms van die skool en om uit te brei op die fondament wat reeds deur die vorige skoolhoof gel\u00ea is.\u201d<\/p>\n\n\n\n<h6 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-kapitale-projekte-0\">Kapitale projekte<\/h6>\n\n\n\n<p>Wessels s\u00ea daar is verskeie kapitale projekte wat voorl\u00ea, asook die uitbreiding van die geleenthede wat die skool aan sy leerders kan bied. <\/p>\n\n\n\n<p>\u201cDie Laerskool Vredekloof is nog \u2019n jong skool en daarmee saam word ons vergelyk met ons gevestigde buurskole. Ons onmiddellike en langtermyn uitdaging is om die leidende skool van voorkeur te wees en om sinoniem te wees met gehalte-onderrig en afrigting. By die Laerskool Vredekloof moet ons kinders nog kind kan wees, maar terselfdertyd vir die toekoms voorberei word.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>As \u2019n voormalige inwoner van Vredekloof het hy \u2019n liefde vir die omgewing en die gemeenskap ontwikkel.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cEk was bevoorreg om in Vredekloof te kon woon toe ek as onderwyser hier begin skoolhou het. Die ondersteuning wat ek sedert my eerste dag by die skool en die gemeenskap gekry het, is \u2019n groot voorreg en ek sien uit om die pad vorentoe saam met almal te stap.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Wessels s\u00ea dit was vir hom opvallend om te sien wat die skool sedert sy ontstaan in 2019 bereik het.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cDit is ongelooflik om te sien hoe ons kinders, ouers en opvoeders almal inkoop in die skool se visie en saamwerk om aan die toekoms te bou. <\/p>\n\n\n\n<p>\u201cDie uitdaging waardeur die onderwys in die Wes-Kaap egter in die gesig gestaar word, is die groot tekort aan laerskole, en ho\u00ebrskole wat die las op leerdertalle in bestaande skole verhoog.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cKleiner klasgetalle sal die gehalte van onderrig en die holistiese ontwikkeling van elke kind in alle skole verbeter, wat \u2019n positiewe impak op die jeug van ons provinsie en land sal h\u00ea,\u201d s\u00ea Wessels.<\/p>\n\n\n\n<p>Nietemin is sy visie vir die skool om die skool van voorkeur te wees waar die kinders in \u2018n veilige omgewing hul drome kan uitleef.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cDit sluit aan by ons leuse, <i>Vivite vestra somnia<\/i> \u2013 leef jou drome. Ek sal ook wil h\u00ea elke kind in die skool moet voel dis \u2019n geliefde omgewing waar almal voel dat hulle inpas en dat hulle deel van \u2019n groter groep is waar almal vir mekaar omgee en ons waardes kan uitleef.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Buite die mure van die skool is di\u00e9 hoof baie lief vir die buitelug en om tyd saam met sy familie te spandeer.<\/p>\n\n\n\n<p>Hy woon tans in Bellville, is getroud en het een \u201cpragtige dogtertjie\u201d.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cEk hou van die see en \u2019n aktiewe leefstyl \u2013 hetsy dit fietsry, draf of swem is. Vakansies verloor ek myself graag in \u2019n boek of twee.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Met \u2019n visie om die Laerskool Vredekloof \u2019n skool van voorkeur te maak, neem Phillip Wessels in Januarie sy pos as nuwe skoolhoof by die skool op.<\/p>\n\n\n\n<p>Sy liefde vir wiskunde, STEAMAC-onderrig en sport inspireer die entoesiastiese opvoeder om die relatief jong skool na nuwe hoogtes te stuur. <\/p>\n\n\n\n<p>Gebore en geto\u00eb in Bellville, het Wessels sy skoolloopbaan aan die Laerskool Bellpark begin en later aan die Ho\u00ebrskool Bellville gematrikuleer.<\/p>\n\n\n\n<p>In 2009 verwerf hy sy B Ed-graad by CPUT in Wellington en in 2016 sy honneursgraad in onderwys met wiskunde as vakrigting.<\/p>\n\n\n\n<p>\u2019n Jaar later begin hy sy onderwysloopbaan as gr. 5-onderwyser by die Laerskool Welgemoed in Bellville, waar hy ook later die gr. 7\u2019s onderrig het.<\/p>\n\n\n\n<p>In 2016 aanvaar hy \u2019n bevorderingspos as departementshoof by die Laerskool Eversdal, waar hy \u2019n gr. 6-onderwyser is, en in 2020 sluit hy by die Laerskool Vredekloof aan as adjunkhoof.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cEk het \u2018n groot liefde vir wiskunde, en was bevoorreg om by die Laerskool Eversdal aan STEM-onderrig blootgestel te word. Ek kon by die Laerskool Vredekloof my liefde daarvoor uitbrei na STEAMAC-onderrig,\u201d het hy verlede week aan <i>TygerBurger<\/i> vertel. <\/p>\n\n\n\n<p>\u201cEk is baie lief vir sport en het hoofsaaklik aan rugby en atletiek op skool deelgeneem. Ek het heel toevallig by hokkie-afrigting betrokke geraak gedurende een van my proeftydperke en \u2019n groot passie vir daarvoor ontwikkel. <\/p>\n\n\n\n<p>\u201cVan my eerste jaar as onderwyser het ek die eerste hokkiespan afgerig en ook atletiek as \u2019n somersport afgerig.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Oor sy aanstelling as die Laerskool Vredekloof se nuwe hoof, heers groot opgewondenheid.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cEk is bevoorreg om deel van \u2019n baie spesiale en ondersteunende personeelspan en beheerliggaam te wees. Ek is optimisties oor die toekoms van die skool en om uit te brei op die fondament wat reeds deur die vorige skoolhoof gel\u00ea is.\u201d<\/p>\n\n\n\n<h6 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-kapitale-projekte-1\">Kapitale projekte<\/h6>\n\n\n\n<p>Wessels s\u00ea daar is verskeie kapitale projekte wat voorl\u00ea, asook die uitbreiding van die geleenthede wat die skool aan sy leerders kan bied. <\/p>\n\n\n\n<p>\u201cDie Laerskool Vredekloof is nog \u2019n jong skool en daarmee saam word ons vergelyk met ons gevestigde buurskole. Ons onmiddellike en langtermyn uitdaging is om die leidende skool van voorkeur te wees en om sinoniem te wees met gehalte-onderrig en afrigting. By die Laerskool Vredekloof moet ons kinders nog kind kan wees, maar terselfdertyd vir die toekoms voorberei word.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>As \u2019n voormalige inwoner van Vredekloof het hy \u2019n liefde vir die omgewing en die gemeenskap ontwikkel.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cEk was bevoorreg om in Vredekloof te kon woon toe ek as onderwyser hier begin skoolhou het. Die ondersteuning wat ek sedert my eerste dag by die skool en die gemeenskap gekry het, is \u2019n groot voorreg en ek sien uit om die pad vorentoe saam met almal te stap.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Wessels s\u00ea dit was vir hom opvallend om te sien wat die skool sedert sy ontstaan in 2019 bereik het.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cDit is ongelooflik om te sien hoe ons kinders, ouers en opvoeders almal inkoop in die skool se visie en saamwerk om aan die toekoms te bou. <\/p>\n\n\n\n<p>\u201cDie uitdaging waardeur die onderwys in die Wes-Kaap egter in die gesig gestaar word, is die groot tekort aan laerskole, en ho\u00ebrskole wat die las op leerdertalle in bestaande skole verhoog.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cKleiner klasgetalle sal die gehalte van onderrig en die holistiese ontwikkeling van elke kind in alle skole verbeter, wat \u2019n positiewe impak op die jeug van ons provinsie en land sal h\u00ea,\u201d s\u00ea Wessels.<\/p>\n\n\n\n<p>Nietemin is sy visie vir die skool om die skool van voorkeur te wees waar die kinders in \u2018n veilige omgewing hul drome kan uitleef.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cDit sluit aan by ons leuse, <i>Vivite vestra somnia<\/i> \u2013 leef jou drome. Ek sal ook wil h\u00ea elke kind in die skool moet voel dis \u2019n geliefde omgewing waar almal voel dat hulle inpas en dat hulle deel van \u2019n groter groep is waar almal vir mekaar omgee en ons waardes kan uitleef.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Buite die mure van die skool is di\u00e9 hoof baie lief vir die buitelug en om tyd saam met sy familie te spandeer.<\/p>\n\n\n\n<p>Hy woon tans in Bellville, is getroud en het een \u201cpragtige dogtertjie\u201d.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cEk hou van die see en \u2019n aktiewe leefstyl \u2013 hetsy dit fietsry, draf of swem is. Vakansies verloor ek myself graag in \u2019n boek of twee.\u201d<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met \u2019n visie om die Laerskool Vredekloof \u2019n skool van voorkeur te maak, neem Phillip Wessels in Januarie sy pos as nuwe skoolhoof by die skool op.<\/p>\n","protected":false},"author":20,"featured_media":42557,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_yoast_wpseo_linkdex":"","_yoast_wpseo_content_score":"","_yoast_wpseo_inclusive_language_score":"","_yoast_wpseo_is_cornerstone":"","_yoast_wpseo_canonical":"","_yoast_wpseo_opengraph-title":"","_yoast_wpseo_opengraph-description":"","_yoast_wpseo_opengraph-image":"","_yoast_wpseo_opengraph-image-id":"","_yoast_wpseo_twitter-title":"","_yoast_wpseo_twitter-description":"","_yoast_wpseo_twitter-image":"","_yoast_wpseo_twitter-image-id":"","newspack_ads_suppress_ads":false,"newspack_sponsor_sponsorship_scope":"","newspack_sponsor_native_byline_display":"inherit","newspack_sponsor_native_category_display":"inherit","newspack_sponsor_underwriter_style":"inherit","newspack_sponsor_underwriter_placement":"inherit","_crsspst_to_novanewscoza":false,"_crsspst_to_novanewscozabloemnewsexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozacityvision":false,"_crsspst_to_novanewscozadistrictmailhelderberg":false,"_crsspst_to_novanewscozaeikestadnuus":false,"_crsspst_to_novanewscozahermanustimes":false,"_crsspst_to_novanewscozakomani-karoo":false,"_crsspst_to_novanewscozakougaexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozamthathaexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozanoordkaapbulletin":false,"_crsspst_to_novanewscozapaarlpost":false,"_crsspst_to_novanewscozapeexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozapeoplespost":false,"_crsspst_to_novanewscozaswartlandgazette":false,"_crsspst_to_novanewscozaudexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozavistanews":false,"_crsspst_to_novanewscozavrystaatkroon":false,"_crsspst_to_novanewscozaweskusnuus":false,"_crsspst_to_novanewscozaweslander":false,"_crsspst_to_novanewscozaworcesterstandard":false,"_EventAllDay":"","_EventTimezone":"","_EventStartDate":"","_EventEndDate":"","_EventStartDateUTC":"","_EventEndDateUTC":"","_EventShowMap":"","_EventShowMapLink":"","_EventURL":"","_EventCost":"","_EventCostDescription":"","_EventCurrencySymbol":"","_EventCurrencyCode":"","_EventCurrencyPosition":"","_EventDateTimeSeparator":"","_EventTimeRangeSeparator":"","_EventOrganizerID":"","_EventVenueID":"","_OrganizerEmail":"","_OrganizerPhone":"","_OrganizerWebsite":"","_VenueAddress":"","_VenueCity":"","_VenueCountry":"","_VenueProvince":"","_VenueState":"","_VenueZip":"","_VenuePhone":"","_VenueURL":"","_VenueStateProvince":"","_VenueLat":"","_VenueLng":"","_VenueShowMap":"","_VenueShowMapLink":"","_application":"","_batch_id":"","_company_name":"","_company_tagline":"","_company_twitter":"","_company_video":"","_company_website":"","_custom_id":"1612ee95-dfb6-41ad-b20d-5b93050f0ed2","_EventDuration":"","_EventOrigin":"","_EventTimezoneAbbr":"","_featured":"","_filled":"","_job_expires":"","_job_location":"","_media_credit":"","_media_credit_url":"","_menu_item_menu_item_parent":"","_menu_item_object":"","_menu_item_object_id":"","_menu_item_target":"","_menu_item_type":"","_menu_item_url":"","_menu_item_xfn":"","_navis_media_can_distribute":"","_navis_media_credit_org":"","_OrganizerOrigin":"","_provider":"","_pum_built_in":"","_pum_default_theme":"","_pum_form_conversion_count":"","_remote_id":"","_remote_name":"","_remote_position":"","_report_frequency":"","_report_reference_dates":"","_send_attempts":"","_site_id":"","_sitemap_exclude":"","_sitemap_frequency":"","_sitemap_priority":"","_source_url":"","_subscription_period":"","_subscription_period_interval":"","_subscription_price":"","_tec_slr_enabled":"","_tec_slr_layout":"","_template_type":"","_ticket_end_date":"","_ticket_start_date":"","_tribe_aggregator_allow_multiple_organizers":"","_tribe_aggregator_content_type":"","_tribe_aggregator_file":"","_tribe_aggregator_finalized":"","_tribe_aggregator_hash":"","_tribe_aggregator_import_id":"","_tribe_aggregator_import_name":"","_tribe_aggregator_interactive":"","_tribe_aggregator_origin":"","_tribe_aggregator_post_status":"","_tribe_aggregator_preview":"","_tribe_aggregator_source_name":"","_tribe_aggregator_type":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_tribe_hide_attendees_list":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_capacity":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":"","_tribe_ticket_version":"","_type":"","_VenueOrigin":"","_wp_attachment_context":"","_wp_attachment_image_alt":"","_wp_font_face_file":"","_wp_old_date":"","_yoast_wpseo_estimated-reading-time-minutes":"","_yoast_wpseo_focuskeywords":"","_yoast_wpseo_focuskw_text_input":"","_yoast_wpseo_keywordsynonyms":"","_yoast_wpseo_primary_block-catalog":"","_yoast_wpseo_primary_category":"","_yoast_wpseo_primary_job_listing_type":"","_yoast_wpseo_primary_nova_retailer":"","_yoast_wpseo_primary_publication":"","_yoast_wpseo_primary_tribe_events_cat":"","_yoast_wpseo_videositemap-duration":"","_yoast_wpseo_videositemap-rating":"","_menu_item_classes":[],"_tribe_modified_fields":[],"_wp_attachment_backup_sizes":[],"_wp_suggested_privacy_policy_content":[],"_yoast_post_redirect_info":[],"_yoast_wpseo_video_meta":[],"activation_date":"","archive_insertion_is_repeating":"","archive_insertion_posts_count":"","article_feature_media":"","article_feature_type":"","article_main_image_caption":"","article_media_icon":"","article_template":"","author_byline":"Desir\u00e9e Rorke","background_color":"","block_editor":"","byline":"","cmplz_hide_cookiebanner":"","competition_end_date":"","contact_advertise_email":"","contact_advertise_phone":"","contact_editorial_email":"","contact_general_email":"","contact_general_phone":"","contact_office_hours":"","contact_physical_address":"","enabled":"","featured_image_custom_caption":"","featured_video_url":"","fields":"","font_body":"","font_header":"","frequency":"","headline":"","hide_border":"","icon":"","is_wp_suggestion":"","issuu_download_url":"","issuu_embed_url":"","language_version_url":"","large_border":"","name":"","nm_contact_name":"","nm_contact_number":"","nm_date_lost":"","no_overlay_background":"","node-url":"","obituary_born_date":"","obituary_died_date":"","obituary_memoriam_text":"","origin":"","overlay_color":"","overlay_opacity":"","overlay_size":"","placement":"","plural_label":"","post_author":"","post_id":"","post_language":"en","secret-key":"","sponsored_utm_campaign":"","sponsored_utm_content":"","sponsored_utm_medium":"","sponsored_utm_source":"","sponsored_utm_term":"","start_date":"","utm_suppression":"","video_embed_url":"","wp_pattern_sync_status":"","data_version":[],"enclosure":[],"pongrass_image":[],"_jetpack_newsletter_access":"","_jetpack_dont_email_post_to_subs":false,"_jetpack_newsletter_tier_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paywalled_content":false,"_newspack_byline_active":false,"_newspack_byline":"","newspack_content_restriction_is_exempt":false,"scaip_prevent_shortcode_addition":false,"_jetpack_feature_clip_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":"","jetpack_post_was_ever_published":false},"categories":[1],"tags":[],"newspack_spnsrs_tax":[],"publication":[],"class_list":["post-42555","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-news"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v27.8 (Yoast SEO v27.8) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Vredekloof kry nuwe skoolhoof | TygerBurger<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vredekloof kry nuwe skoolhoof\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Met \u2019n visie om die Laerskool Vredekloof \u2019n skool van voorkeur te maak, neem Phillip Wessels in Januarie sy pos as nuwe skoolhoof by die skool op.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"TygerBurger\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/TygerBurger\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2024-12-11T06:00:21+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-03-20T03:28:06+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/7b6c7b9b170f40df9c3a42cb92c05c6d.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"810\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1080\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Desir\u00e9e Rorke\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@tygerburger\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@tygerburger\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"TygerBurger\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"10 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"TygerBurger\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/0f71e348ba4b9942416d90370345e952\"},\"headline\":\"Vredekloof kry nuwe skoolhoof\",\"datePublished\":\"2024-12-11T06:00:21+00:00\",\"dateModified\":\"2025-03-20T03:28:06+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\\\/\"},\"wordCount\":2083,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/7b6c7b9b170f40df9c3a42cb92c05c6d.jpg\",\"articleSection\":[\"News\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\\\/#respond\"]}],\"copyrightYear\":\"2024\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\\\/\",\"name\":\"Vredekloof kry nuwe skoolhoof | TygerBurger\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/7b6c7b9b170f40df9c3a42cb92c05c6d.jpg\",\"datePublished\":\"2024-12-11T06:00:21+00:00\",\"dateModified\":\"2025-03-20T03:28:06+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/7b6c7b9b170f40df9c3a42cb92c05c6d.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/7b6c7b9b170f40df9c3a42cb92c05c6d.jpg\",\"width\":810,\"height\":1080,\"caption\":\"Phillip Wessels, nuwe skoolhoof, saam met die leerders, (agter van links) Lienke Perold, Kain Delport en Annemieke Smith. Voor is Terrance Watson, Leo da Silva en Leam\u00e9 Kotze.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"News\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/news\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Vredekloof kry nuwe skoolhoof\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/\",\"name\":\"TygerBurger\",\"description\":\"To Inform, Engage and Empower Local Communities\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#organization\",\"name\":\"TygerBurger\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/tyger-burger-site-icon.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/tyger-burger-site-icon.png\",\"width\":512,\"height\":512,\"caption\":\"TygerBurger\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/TygerBurger\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/tygerburger\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/tygerburger\\\/\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/@TygerBurger-SA\"],\"description\":\"Tygerburger has been a staple in the northern suburbs of Cape Town for many years, providing readers with timely and relevant local news. TygerBurger is a free weekly community newspaper distributed in the northern suburbs of Cape Town, serving areas including Bellville, Durbanville, Parow, Kuils River, Brackenfell, Kraaifontein, Goodwood, Milnerton, Table View, Tyger Valley, De Grendel, Mitchells Plain, Eerste River, Elsies River, and Ravensmead.\",\"email\":\"tygerburger@novusmedia.co.za\",\"telephone\":\"+27219106500\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"vatID\":\"4100318916\",\"taxID\":\"2000\\\/018234\\\/07\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/0f71e348ba4b9942416d90370345e952\",\"name\":\"TygerBurger\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"TygerBurger\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/author\\\/tygerburger\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vredekloof kry nuwe skoolhoof | TygerBurger","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Vredekloof kry nuwe skoolhoof","og_description":"Met \u2019n visie om die Laerskool Vredekloof \u2019n skool van voorkeur te maak, neem Phillip Wessels in Januarie sy pos as nuwe skoolhoof by die skool op.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\/","og_site_name":"TygerBurger","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/TygerBurger\/","article_published_time":"2024-12-11T06:00:21+00:00","article_modified_time":"2025-03-20T03:28:06+00:00","og_image":[{"width":810,"height":1080,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/7b6c7b9b170f40df9c3a42cb92c05c6d.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Desir\u00e9e Rorke","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@tygerburger","twitter_site":"@tygerburger","twitter_misc":{"Written by":"TygerBurger","Est. reading time":"10 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\/"},"author":{"name":"TygerBurger","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#\/schema\/person\/0f71e348ba4b9942416d90370345e952"},"headline":"Vredekloof kry nuwe skoolhoof","datePublished":"2024-12-11T06:00:21+00:00","dateModified":"2025-03-20T03:28:06+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\/"},"wordCount":2083,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/7b6c7b9b170f40df9c3a42cb92c05c6d.jpg","articleSection":["News"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\/#respond"]}],"copyrightYear":"2024","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\/","name":"Vredekloof kry nuwe skoolhoof | TygerBurger","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/7b6c7b9b170f40df9c3a42cb92c05c6d.jpg","datePublished":"2024-12-11T06:00:21+00:00","dateModified":"2025-03-20T03:28:06+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/7b6c7b9b170f40df9c3a42cb92c05c6d.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/7b6c7b9b170f40df9c3a42cb92c05c6d.jpg","width":810,"height":1080,"caption":"Phillip Wessels, nuwe skoolhoof, saam met die leerders, (agter van links) Lienke Perold, Kain Delport en Annemieke Smith. Voor is Terrance Watson, Leo da Silva en Leam\u00e9 Kotze."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/vredekloof-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"News","item":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/news\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Vredekloof kry nuwe skoolhoof"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/","name":"TygerBurger","description":"To Inform, Engage and Empower Local Communities","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#organization","name":"TygerBurger","url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/tyger-burger-site-icon.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/tyger-burger-site-icon.png","width":512,"height":512,"caption":"TygerBurger"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/TygerBurger\/","https:\/\/x.com\/tygerburger","https:\/\/www.instagram.com\/tygerburger\/","https:\/\/www.youtube.com\/@TygerBurger-SA"],"description":"Tygerburger has been a staple in the northern suburbs of Cape Town for many years, providing readers with timely and relevant local news. TygerBurger is a free weekly community newspaper distributed in the northern suburbs of Cape Town, serving areas including Bellville, Durbanville, Parow, Kuils River, Brackenfell, Kraaifontein, Goodwood, Milnerton, Table View, Tyger Valley, De Grendel, Mitchells Plain, Eerste River, Elsies River, and Ravensmead.","email":"tygerburger@novusmedia.co.za","telephone":"+27219106500","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","vatID":"4100318916","taxID":"2000\/018234\/07","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#\/schema\/person\/0f71e348ba4b9942416d90370345e952","name":"TygerBurger","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g","caption":"TygerBurger"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/author\/tygerburger\/"}]}},"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/7b6c7b9b170f40df9c3a42cb92c05c6d.jpg","jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack-related-posts":[{"id":42546,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/laerskool-kry-nuwe-skoolhoof-20241210-2\/","url_meta":{"origin":42555,"position":0},"title":"Laerskool kry nuwe skoolhoof","author":"TygerBurger","date":"11 December 2024","format":false,"excerpt":"Met \u2019n visie om die Laerskool Vredekloof \u2019n skool van voorkeur te maak, neem Phillip Wessels in Januarie sy pos as nuwe skoolhoof by die skool op.","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/news\/"},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/9075a311ffaa4a52ba9ddc0f8a8551ae.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/9075a311ffaa4a52ba9ddc0f8a8551ae.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/9075a311ffaa4a52ba9ddc0f8a8551ae.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/9075a311ffaa4a52ba9ddc0f8a8551ae.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x"},"classes":[]},{"id":51581,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/meneer-grys-nou-hoof-van-laerskool-eversdal-nuwe-skoolhoof-wil-voorgangers-eer-en-skool-dien-20230329\/","url_meta":{"origin":42555,"position":1},"title":"\u2018Meneer Grys\u2019 nou hoof van Laerskool Eversdal: Nuwe skoolhoof wil voorgangers eer en skool dien","author":"TygerBurger","date":"29 March 2023","format":false,"excerpt":"Dit was so hittete of Gys Burger (38) het \u2019n argitek geword.","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/news\/"},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/a8e0c8f4bf444a2c8a3d8aa9f66d61d8.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/a8e0c8f4bf444a2c8a3d8aa9f66d61d8.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/a8e0c8f4bf444a2c8a3d8aa9f66d61d8.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/a8e0c8f4bf444a2c8a3d8aa9f66d61d8.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x"},"classes":[]},{"id":42454,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/bellpark-groet-hul-leier-pw-louw-20241217-2\/","url_meta":{"origin":42555,"position":2},"title":"Bellpark groet hul leier \u2013 P.W. Louw","author":"TygerBurger","date":"18 December 2024","format":false,"excerpt":"\u201cAlmal ken my as Pierro Louw in onderwysgeledere en vriendskapskringe en definitief nie as Pieter Wouter nie,\u201d s\u00ea die Laerskool Bellpark se hoof aan die vooraand van sy aftrede as ou-skool skoolhoof.","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/news\/"},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/06cf6291d2764770b62c3503d0876e82.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200},"classes":[]},{"id":49185,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/laerskool-irista-se-hoof-tree-af-na-42-jaar-in-onderwys-20231101\/","url_meta":{"origin":42555,"position":3},"title":"Laerskool Irista se hoof tree af na 42 jaar in onderwys","author":"TygerBurger","date":"1 November 2023","format":false,"excerpt":"In \u2019n loopbaan van 42 jaar, waarvan 25 as skoolhoof, het Francois van Wyk (65) vele veranderings in die onderwys meegemaak.","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/news\/"},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/36e52fc975b44fcc8dc1a22db2968f20.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/36e52fc975b44fcc8dc1a22db2968f20.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/36e52fc975b44fcc8dc1a22db2968f20.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/36e52fc975b44fcc8dc1a22db2968f20.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/36e52fc975b44fcc8dc1a22db2968f20.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/36e52fc975b44fcc8dc1a22db2968f20.jpg?resize=1400%2C800&ssl=1 4x"},"classes":[]},{"id":59623,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/laerskool-brackenfell-110-jaar-oud-20160315\/","url_meta":{"origin":42555,"position":4},"title":"Laerskool Brackenfell 110 jaar oud","author":"TygerBurger","date":"16 March 2016","format":false,"excerpt":"Die Laerskool Brackenfell, wat vanjaar 110 jaar oud is, het \u2019n beskeie begin gehad.","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/news\/"},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/3735fcc0cd164a99baa3393507417ceb.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/3735fcc0cd164a99baa3393507417ceb.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/3735fcc0cd164a99baa3393507417ceb.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/3735fcc0cd164a99baa3393507417ceb.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x"},"classes":[]},{"id":49783,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/df-malan-in-bellville-vier-amper-70-jaar-20230913\/","url_meta":{"origin":42555,"position":5},"title":"DF Malan in Bellville vier (amper) 70 jaar","author":"TygerBurger","date":"13 September 2023","format":false,"excerpt":"Dit is amper moeilik om aan Bellville te dink sonder die Ho\u00ebrskool DF Malan.","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/news\/"},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/5be0f9a72c10462b9faa4b30ad1e88b0.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/5be0f9a72c10462b9faa4b30ad1e88b0.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/5be0f9a72c10462b9faa4b30ad1e88b0.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/5be0f9a72c10462b9faa4b30ad1e88b0.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x"},"classes":[]}],"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"TygerBurger","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/42555","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/users\/20"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=42555"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/42555\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/media\/42557"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=42555"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=42555"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=42555"},{"taxonomy":"newspack_spnsrs_tax","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/newspack_spnsrs_tax?post=42555"},{"taxonomy":"publication","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/publication?post=42555"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}