{"id":321827,"date":"2026-05-27T11:29:26","date_gmt":"2026-05-27T09:29:26","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/?p=321827"},"modified":"2026-05-29T16:18:14","modified_gmt":"2026-05-29T14:18:14","slug":"wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\/","title":{"rendered":"Wesbank soek &#8216;n veiligheidsplan n\u00e1 skietery vier lewens eis"},"content":{"rendered":"\n<p>Inwoners van Wesbank het Donderdag (21 Mei) in die saal van die Laerskool Hoofweg in Wesbank bymekaar gekom in &#8216;n soeke na antwoorde vir die geweldgeteisterde buurt. <\/p>\n\n\n\n<p>Ebrahim Sawant, wyksraadslid, het onder andere verteenwoordigers van die polisie en regering genooi om die geleentheid by te woon nadat vier mense in een voorval op Saterdag 16 Mei koelbloedig doodgeskiet is. &#8216;n Sewejarige seun wat in die voorval gewond is, veg steeds om sy lewe in die hospitaal.<\/p>\n\n\n\n<p>Die geleentheid is begin met &#8216;n gedenkdiens vir die slagoffers, met familielede teenwoordig. <\/p>\n\n\n\n<p><strong>LEES OOK:<\/strong> <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wesbank-inwoners-soek-antwoorde-na-vier-sterf-en-kind-gewond-is-in-skietery\/\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">Wesbank-inwoners soek antwoorde n\u00e1 vier sterf en kind gewond is in skietery<\/a><\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"707\" data-attachment-id=\"321919\" data-permalink=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/?attachment_id=321919\" data-orig-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/A6026_85416.jpg\" data-orig-size=\"1200,828\" data-comments-opened=\"1\" data-image-meta=\"{&quot;aperture&quot;:&quot;0&quot;,&quot;credit&quot;:&quot;&quot;,&quot;camera&quot;:&quot;&quot;,&quot;caption&quot;:&quot;&quot;,&quot;created_timestamp&quot;:&quot;0&quot;,&quot;copyright&quot;:&quot;&quot;,&quot;focal_length&quot;:&quot;0&quot;,&quot;iso&quot;:&quot;0&quot;,&quot;shutter_speed&quot;:&quot;0&quot;,&quot;title&quot;:&quot;&quot;,&quot;orientation&quot;:&quot;0&quot;}\" data-image-title=\"A6026_85416\" data-image-description=\"&lt;p&gt;Ebrahim Sawant, wyksraadslid, aan die woord. Foto: Carina Roux&lt;\/p&gt;\n\" data-image-caption=\"&lt;p&gt;Ebrahim Sawant, wyksraadslid, aan die woord. Foto&amp;#8217;s: Carina Roux&lt;\/p&gt;\n\" data-large-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/A6026_85416-1024x707.jpg\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/A6026_85416-1024x707.jpg\" alt=\"Foto van Ebrahim Sawant\" class=\"wp-image-321919\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/A6026_85416-1024x707.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/A6026_85416-300x207.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/A6026_85416-768x530.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/A6026_85416.jpg 1200w\" sizes=\"(max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Ebrahim Sawant, wyksraadslid, aan die woord. Foto&#8217;s: Carina Roux<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<p>Sawant het ges\u00ea dit is belangrik om perspektief te kry by rolspelers wat die veiligheid van inwoners moet help verseker. Hy het die sprekers gevra om die gemeenskap se trauma in gedagte te hou. <\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Die vertroosting wat hulle soek kom nie net van binne hulself nie, maar ook van buite. Julle is die mense wat hierdie proses moet lei. Dit is nie meer genoeg om te s\u00ea: &#8216;genoeg is genoeg nie.&#8217; Wat ons by julle wil weet is, hoe beweeg ons vorentoe om hierdie euwel wat ons samelewing verteer, uit te roei?&#8221;<br><\/p>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-polisie\">Polisie<\/h2>\n\n\n\n<p>Brig. Tamsanqa Tito, stasiebevelvoerder, het ges\u00ea Mfuleni-polisie is daartoe verbind om soveel hulpbronne moontlik vir Wesbank, waar moord en pogings tot moord hoogty vier, te bekom. Hy het verseker dat 50% van enige ontplooiing van provinsiale polisie in die gebied, aan Wesbank toegewys word.\n<\/p>\n\n\n\n<p>Tito het samewerking met verskillende rolspelers verwelkom. Hy het benadruk dat die polisie afhanklik is van misdaadintelligensie. Gemeenskapslede moet inligting deel sodat die polisie kan opvolg en skuldiges kan vastrek.\n<\/p>\n\n\n\n<p>Brig. Mark Hartzenberg, wat ingestaan het vir die Wes-Kaapse polisiekommissaris, Lt. Gen. Thembisile Patekile, het ges\u00ea die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Lt. Gen. Puleng Dimpane, het seker gemaak hy is teenwoordig omdat sy wil sien dat &#8220;ons ons uiterste bes doen om die saak op te los en toesien dat polisi\u00ebring hier in Wesbank op &#8216;n beter wyse plaasvind.&#8221;\n<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large is-resized\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"847\" height=\"1024\" data-attachment-id=\"321981\" data-permalink=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\/mark-hartzenberg\/\" data-orig-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Mark-Hartzenberg-scaled-e1779869805843.jpg\" data-orig-size=\"1958,2368\" data-comments-opened=\"1\" data-image-meta=\"{&quot;aperture&quot;:&quot;0&quot;,&quot;credit&quot;:&quot;&quot;,&quot;camera&quot;:&quot;Canon EOS 7D Mark II&quot;,&quot;caption&quot;:&quot;&quot;,&quot;created_timestamp&quot;:&quot;1779381462&quot;,&quot;copyright&quot;:&quot;&quot;,&quot;focal_length&quot;:&quot;0&quot;,&quot;iso&quot;:&quot;2000&quot;,&quot;shutter_speed&quot;:&quot;0&quot;,&quot;title&quot;:&quot;&quot;,&quot;orientation&quot;:&quot;0&quot;}\" data-image-title=\"Mark Hartzenberg\" data-image-description=\"&lt;p&gt;Brig. Mark Harzenberg, polisiekommissaris van Kaapstad.&lt;\/p&gt;\n\" data-image-caption=\"&lt;p&gt;Brig. Mark Harzenberg, polisiekommissaris vir Kaapstad. &lt;\/p&gt;\n\" data-large-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Mark-Hartzenberg-scaled-e1779869805843-847x1024.jpg\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Mark-Hartzenberg-scaled-e1779869805843-847x1024.jpg\" alt=\"Foto van Brig. Mark Harzenberg\" class=\"wp-image-321981\" style=\"width:713px;height:auto\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Mark-Hartzenberg-scaled-e1779869805843-847x1024.jpg 847w, https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Mark-Hartzenberg-scaled-e1779869805843-248x300.jpg 248w, https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Mark-Hartzenberg-scaled-e1779869805843-768x929.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Mark-Hartzenberg-scaled-e1779869805843-1320x1596.jpg 1320w, https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Mark-Hartzenberg-scaled-e1779869805843-600x726.jpg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Mark-Hartzenberg-scaled-e1779869805843.jpg 1958w\" sizes=\"(max-width: 847px) 100vw, 847px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Brig. Mark Harzenberg, polisiekommissaris vir Kaapstad. <\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<p>Hy het ges\u00ea die weermag werk, volgens hul beskikbare hulpbronne, op rotasiebasis tussen 18 polisiekantore in bendegeteisterde gebiede. Die gehoor het luid hande geklap toe hy ges\u00ea het: &#8220;Ons het dit reggekry om &#8216;n daaglikse ontplooiing vir Wesbank te verseker.&#8221; Hartzenberg het gemaan dit beteken nie dat die soldate 24 uur van elke dag daar sal wees nie, maar &#8220;die polisie gaan 24 uur hier wees. Ons (die polisie) het &#8216;n ontplooiingsplan saamgestel vir voordurende sigbaarheid hier in Wesbank &#8221; \n<\/p>\n\n\n\n<p>Polsie\u00ebring gaan egter nie net oor sigbaarheid nie, maar ook daaroor om sake op te los. Hartzenberg het ges\u00ea die veelvuldige moordsaak wat deur die provinsiale polisie-eenheid vir ernstige geweld, ondersoek word, &#8220;is in &#8216;n gevorderde stadium&#8221;.\n<\/p>\n\n\n\n<p>Hy het mense wat met inligting navore gekom het, bedank. &#8220;Ek wil tog vra dat ons op &#8216;n meer ge\u00efntegreerde basis met mekaar sal praat,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-pro-aktiewe-inlingting-gevra\">&#8216;Pro-aktiewe inlingting&#8217; gevra<\/h2>\n\n\n\n<p>Hartzenberg het ges\u00ea die 30 ondergrondse polisiebeamptes wat volgens nasionale polisieoperasie, &#8216;Lockdown III&#8217;, oor die Kaapse Vlakte heen ontplooi is, fokus daarop om meer pro-aktiewe inligting te verkry. \n<\/p>\n\n\n\n<blockquote class=\"wp-block-quote is-layout-flow wp-block-quote-is-layout-flow\">\n<h3 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-dit-help-niemand-as-ons-hier-kom-soos-saterdagaand-hier-was-oor-die-100-polieste-maar-die-mense-is-klaar-oorlede\">Dit help niemand as ons hier kom soos Saterdagaand \u2013 hier was oor die 100 &#8216;polieste&#8217;, maar die mense is klaar oorlede.<\/h3>\n<\/blockquote>\n\n\n\n<p>&#8220;Ek wil die gemeenskap vra om vir ons pro-aktiewe inligting te gee wat ons in staat sal stel om vroe\u00ebr op te tree.&#8221;<\/p>\n\n\n\n<p>As polisiekommissaris vir Kaapstad, oorsien Hartzenberg 63 polisiestasies. &#8220;Ons fokus nie net op Wesbank nie, maar al 26 stasies waar bendes is, maar ek wil u verseker u is prioriteit.&#8221; Hy het ges\u00ea hy hoop wanneer die nasionale kommissaris terugvoer van hulle vra, sy ook sal vra watter hulpbronne benodig word.<\/p>\n\n\n\n<p>Hartzenberg het ges\u00ea hy moet implementeer wat die &#8216;politicians&#8217; besluit, maar &#8220;as ons u-hulle gefaal het in ons polisi\u00ebring, wil ek vandag vir u verskoning vra; vergewe ons. Ons kan nie u familielede terugbring nie, maar ons kan probeer om die veiligheid van ander te verseker.&#8221;<\/p>\n\n\n\n<blockquote class=\"wp-block-quote is-layout-flow wp-block-quote-is-layout-flow\">\n<h3 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-ons-wil-saam-met-u-werk-werk-asseblief-saam-met-ons\">Ons wil saam met u werk, werk asseblief saam met ons.<\/h3>\n<\/blockquote>\n\n\n\n<p>Hy het sy selfoonnommer gegee, maar gemaan niemand moet hom eerste bel nie. &#8220;Ek is nie 10111 nie, maar as brig. Tito nie beweeg nie, dan kom jy na my toe, dan maak ons dinge gebeur.&#8221;<\/p>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-polisiekantoor\">Polisiekantoor<\/h2>\n\n\n\n<p>Anroux Marais, provinsiale minister van <a href=\"https:\/\/www.westerncape.gov.za\/community-safety\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">polisie-oorsig en gemeenskapsveiligheid<\/a>, het ges\u00ea sy vra op elke platform vir meer hulp vir die polisie van regeringskant. &#8220;Ons weet daar is nie genoeg voertuie nie; daar is nie genoeg mense nie; daar is baie probleme wat die polisie het en hul probeer hul bes om ons gemeenskappe veilig te hou.&#8221;<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"724\" data-attachment-id=\"321920\" data-permalink=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/?attachment_id=321920\" data-orig-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/A6036_85504.jpg\" data-orig-size=\"1200,849\" data-comments-opened=\"1\" data-image-meta=\"{&quot;aperture&quot;:&quot;0&quot;,&quot;credit&quot;:&quot;&quot;,&quot;camera&quot;:&quot;&quot;,&quot;caption&quot;:&quot;&quot;,&quot;created_timestamp&quot;:&quot;0&quot;,&quot;copyright&quot;:&quot;&quot;,&quot;focal_length&quot;:&quot;0&quot;,&quot;iso&quot;:&quot;0&quot;,&quot;shutter_speed&quot;:&quot;0&quot;,&quot;title&quot;:&quot;&quot;,&quot;orientation&quot;:&quot;0&quot;}\" data-image-title=\"A6036_85504\" data-image-description=\"&lt;p&gt;Anroux Marais, Wes-Kaapse minister vir polisie-oorsig en gemeenskapsveiligheid.&lt;\/p&gt;\n\" data-image-caption=\"&lt;p&gt;Anroux Marais, Wes-Kaapse minister vir polisie-oorsig en gemeenskapsveiligheid.&lt;\/p&gt;\n\" data-large-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/A6036_85504-1024x724.jpg\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/A6036_85504-1024x724.jpg\" alt=\"Foto van Anroux Marais\" class=\"wp-image-321920\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/A6036_85504-1024x724.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/A6036_85504-300x212.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/A6036_85504-768x543.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/A6036_85504.jpg 1200w\" sizes=\"(max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Anroux Marais, Wes-Kaapse minister vir polisie-oorsig en gemeenskapsveiligheid.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<p>Sy het genoem daar was &#8216;n vergadering waar die moontlikheid van &#8216;n nuwe Mfuleni-polisiekantoor bespreek is waar die huidige Mfuleni-polisiekantoor dan moontlik hernoem sal word na die Bluedowns-polisiekantoor, om Wesbank en omliggende gebiede direk te bedien.<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Brig. Tito het ges\u00ea dit is moeilik met &#8216;n sateliet (-polisiestasie).&#8221; Hande is geklap toe Marais ges\u00ea het sy sal weer met Patekile oor &#8216;n polisiekantoor praat, maar sy het gemaan polisi\u00ebring alleen sal nie die grootste probleme oplos nie. Sy het ook gepleit vir inligting aan die polisie &#8220;oor enigiets wat verdag lyk&#8221;. &#8220;Ek verseker julle dit is anoniem; niemand hoef te weet jy het iets kom s\u00ea nie.&#8221;<\/p>\n\n\n\n<p><strong>LEES OOK:<\/strong> <strong>&nbsp;<\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/the-crime-riddled-community-of-wesbank-welcomes-new-mobile-policing-unit\/\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">The crime-riddled community of Wesbank welcomes new mobile policing unit<\/a><\/p>\n\n\n\n<p>Marais hoop die verhouding tussen die gemeenskap en polisie sal verbeter. Haar oproep dat inwoners vir haar kan s\u00ea as hulle vermoed &#8216;n polisiebeampte werk saam met die bendes, het heftige reaksie ontlok: &#8220;Hoeka! Gee my jou nommer!&#8221;<\/p>\n\n\n\n<p>Sy het versoeke vir die ontplooiing van &#8220;<a href=\"https:\/\/www.westerncape.gov.za\/law-enforcement-advancement-plan-leap\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">Leap<\/a>-offisiere&#8217; (bykomende wetstoepassingsoffisiere) in Wesbank erken, maar verwagtinge getemper. &#8220;Hierdie offisiere is &#8216;n magsaanvuller vir die polisie en was nooit bedoel om die polisiediens se konstitusionele mandaat te vervang nie&#8221;. Hulle het slegs &#8216;n ondersteunende rol vir die polisie in operasies regoor die Wes-Kaap.<br>&#8220;Ek wil nie s\u00ea ons gaan nie <em>Leap officers<\/em> na julle toe stuur nie. Die polisie en hul bevelvoerders is die mense wat besluit oor ontplooiing.&#8221;<\/p>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-veiligheidsplan\">Veiligheidsplan<\/h2>\n\n\n\n<p>Andrew Bateman (parlementslid) het ges\u00ea hy het die personeelplan vir die voorgestelde nuwe Mfuleni-polisiekantoor gesien het. Dit meld dat die getal polisiebeamptes van 337 tot 440 sal toeneem tussen die twee polisiekantore (Bluedowns en Mfuleni). &#8220;Dit is meer as &#8216;n 100 bykomende beamptes vir diesefde gebied wat tans deur Mfuleni-polisie gedek word.&#8221; Hy het onderneem om die polisiediens aanspreeklik te hou tot die plan.<\/p>\n\n\n\n<p>Sawant het die vergadering afgesluit met &#8216;n versoek dat al die rolspelers moet saamwerk om &#8216;n veiligheidsplan vir Wesbank te ontwikkel. Hy s\u00ea &#8216;n werksessie sal binne die volgende twee weke plaasvind waarby die buurtwagte en gemeenskapspolisi\u00ebringsforum betrek gaan word.<\/p>\n\n\n\n<p><strong>LEES OOK: <\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/beating-the-odds-wesbank-coach-needs-help-getting-drummies-to-nationals\/\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">&nbsp;Beating the odds: Wesbank coach needs help getting drummies to nationals<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Inwoners van Wesbank het bymekaar gekom in &#8216;n soeke na antwoorde vir die geweldgeteisterde buurt nadat vier mense in een voorval doodgeskiet is.<\/p>\n","protected":false},"author":20,"featured_media":321829,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_yoast_wpseo_linkdex":"84","_yoast_wpseo_content_score":"30","_yoast_wpseo_inclusive_language_score":"90","_yoast_wpseo_is_cornerstone":"","_yoast_wpseo_canonical":"","_yoast_wpseo_opengraph-title":"","_yoast_wpseo_opengraph-description":"","_yoast_wpseo_opengraph-image":"","_yoast_wpseo_opengraph-image-id":"","_yoast_wpseo_twitter-title":"","_yoast_wpseo_twitter-description":"","_yoast_wpseo_twitter-image":"","_yoast_wpseo_twitter-image-id":"","newspack_ads_suppress_ads":false,"newspack_sponsor_sponsorship_scope":"","newspack_sponsor_native_byline_display":"inherit","newspack_sponsor_native_category_display":"inherit","newspack_sponsor_underwriter_style":"inherit","newspack_sponsor_underwriter_placement":"inherit","_crsspst_to_novanewscoza":false,"_crsspst_to_novanewscozabloemnewsexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozacityvision":false,"_crsspst_to_novanewscozadistrictmailhelderberg":false,"_crsspst_to_novanewscozaeikestadnuus":false,"_crsspst_to_novanewscozahermanustimes":false,"_crsspst_to_novanewscozakomani-karoo":false,"_crsspst_to_novanewscozakougaexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozamthathaexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozanoordkaapbulletin":false,"_crsspst_to_novanewscozapaarlpost":false,"_crsspst_to_novanewscozapeexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozapeoplespost":false,"_crsspst_to_novanewscozaswartlandgazette":false,"_crsspst_to_novanewscozaudexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozavistanews":false,"_crsspst_to_novanewscozavrystaatkroon":false,"_crsspst_to_novanewscozaweskusnuus":false,"_crsspst_to_novanewscozaweslander":false,"_crsspst_to_novanewscozaworcesterstandard":false,"_EventAllDay":"","_EventTimezone":"","_EventStartDate":"","_EventEndDate":"","_EventStartDateUTC":"","_EventEndDateUTC":"","_EventShowMap":"","_EventShowMapLink":"","_EventURL":"","_EventCost":"","_EventCostDescription":"","_EventCurrencySymbol":"","_EventCurrencyCode":"","_EventCurrencyPosition":"","_EventDateTimeSeparator":"","_EventTimeRangeSeparator":"","_EventOrganizerID":"","_EventVenueID":"","_OrganizerEmail":"","_OrganizerPhone":"","_OrganizerWebsite":"","_VenueAddress":"","_VenueCity":"","_VenueCountry":"","_VenueProvince":"","_VenueState":"","_VenueZip":"","_VenuePhone":"","_VenueURL":"","_VenueStateProvince":"","_VenueLat":"","_VenueLng":"","_VenueShowMap":"","_VenueShowMapLink":"","_application":"","_batch_id":"","_company_name":"","_company_tagline":"","_company_twitter":"","_company_video":"","_company_website":"","_custom_id":"","_EventDuration":"","_EventOrigin":"","_EventTimezoneAbbr":"","_featured":"","_filled":"","_job_expires":"","_job_location":"","_media_credit":"","_media_credit_url":"","_menu_item_menu_item_parent":"","_menu_item_object":"","_menu_item_object_id":"","_menu_item_target":"","_menu_item_type":"","_menu_item_url":"","_menu_item_xfn":"","_navis_media_can_distribute":"","_navis_media_credit_org":"","_OrganizerOrigin":"","_provider":"","_pum_built_in":"","_pum_default_theme":"","_pum_form_conversion_count":"","_remote_id":"","_remote_name":"","_remote_position":"","_report_frequency":"","_report_reference_dates":"","_send_attempts":"","_site_id":"","_sitemap_exclude":"","_sitemap_frequency":"","_sitemap_priority":"","_source_url":"","_subscription_period":"","_subscription_period_interval":"","_subscription_price":"","_tec_slr_enabled":"","_tec_slr_layout":"","_template_type":"","_ticket_end_date":"","_ticket_start_date":"","_tribe_aggregator_allow_multiple_organizers":"","_tribe_aggregator_content_type":"","_tribe_aggregator_file":"","_tribe_aggregator_finalized":"","_tribe_aggregator_hash":"","_tribe_aggregator_import_id":"","_tribe_aggregator_import_name":"","_tribe_aggregator_interactive":"","_tribe_aggregator_origin":"","_tribe_aggregator_post_status":"","_tribe_aggregator_preview":"","_tribe_aggregator_source_name":"","_tribe_aggregator_type":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_tribe_hide_attendees_list":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_capacity":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":"","_tribe_ticket_version":"","_type":"","_VenueOrigin":"","_wp_attachment_context":"","_wp_attachment_image_alt":"","_wp_font_face_file":"","_wp_old_date":"","_yoast_wpseo_estimated-reading-time-minutes":"6","_yoast_wpseo_focuskeywords":"","_yoast_wpseo_focuskw_text_input":"","_yoast_wpseo_keywordsynonyms":"","_yoast_wpseo_primary_block-catalog":"","_yoast_wpseo_primary_category":"7902","_yoast_wpseo_primary_job_listing_type":"","_yoast_wpseo_primary_nova_retailer":"","_yoast_wpseo_primary_publication":"","_yoast_wpseo_primary_tribe_events_cat":"","_yoast_wpseo_videositemap-duration":"","_yoast_wpseo_videositemap-rating":"","_menu_item_classes":[],"_tribe_modified_fields":[],"_wp_attachment_backup_sizes":[],"_wp_suggested_privacy_policy_content":[],"_yoast_post_redirect_info":[],"_yoast_wpseo_video_meta":[],"activation_date":"","archive_insertion_is_repeating":"","archive_insertion_posts_count":"","article_feature_media":"1","article_feature_type":"normal","article_main_image_caption":"Inwoners van Wesbank is by die vergadering wat by Laerskool Hoofweg gehou is. Foto's: Carina Roux","article_media_icon":"1","article_template":"news","author_byline":"Carina Roux","background_color":"","block_editor":"1","byline":"","cmplz_hide_cookiebanner":"","competition_end_date":"","contact_advertise_email":"","contact_advertise_phone":"","contact_editorial_email":"","contact_general_email":"","contact_general_phone":"","contact_office_hours":"","contact_physical_address":"","enabled":"","featured_image_custom_caption":"","featured_video_url":"","fields":"","font_body":"","font_header":"","frequency":"","headline":"Wesbank soek antwoorde n\u00e1 skietery","hide_border":"","icon":"","is_wp_suggestion":"","issuu_download_url":"","issuu_embed_url":"","language_version_url":"","large_border":"","name":"","nm_contact_name":"","nm_contact_number":"","nm_date_lost":"","no_overlay_background":"","node-url":"","obituary_born_date":"","obituary_died_date":"","obituary_memoriam_text":"","origin":"","overlay_color":"","overlay_opacity":"","overlay_size":"","placement":"","plural_label":"","post_author":"","post_id":"","post_language":"en","secret-key":"","sponsored_utm_campaign":"","sponsored_utm_content":"","sponsored_utm_medium":"","sponsored_utm_source":"","sponsored_utm_term":"","start_date":"","utm_suppression":"","video_embed_url":"","wp_pattern_sync_status":"","data_version":[],"enclosure":[],"pongrass_image":["May27_crWesbank_TZ_P1","May27_crWesbank_TZ_P2","May27_crWesbank_TZ_P3","May27_crWesbank_TZ_P4"],"_jetpack_newsletter_access":"","_jetpack_dont_email_post_to_subs":false,"_jetpack_newsletter_tier_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paywalled_content":false,"_newspack_byline_active":false,"_newspack_byline":"","newspack_content_restriction_is_exempt":false,"scaip_prevent_shortcode_addition":false,"_jetpack_feature_clip_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":"","jetpack_post_was_ever_published":false},"categories":[7902,8830],"tags":[10472,10471,91,9077,9573],"newspack_spnsrs_tax":[],"publication":[],"class_list":["post-321827","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-community","category-nuus","tag-bendes","tag-geweld","tag-top","tag-veiligheid","tag-wesbank"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v27.8 (Yoast SEO v27.8) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Wesbank soek &#039;n veiligheidsplan n\u00e1 skietery vier lewens eis | TygerBurger<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Anroux Marais, Wes-Kaapse minister vir polisie-oorsig, en plaaslike polisieleiers het die inwoners wat daagliks in vrees lewe, toegespreek.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Wesbank soek &#039;n veiligheidsplan n\u00e1 skietery vier lewens eis\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Anroux Marais, Wes-Kaapse minister vir polisie-oorsig, en plaaslike polisieleiers het die inwoners wat daagliks in vrees lewe, toegespreek.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"TygerBurger\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/TygerBurger\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-05-27T09:29:26+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-05-29T14:18:14+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/A6023_30745.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"635\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Carina Roux\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@tygerburger\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@tygerburger\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"TygerBurger\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"TygerBurger\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/0f71e348ba4b9942416d90370345e952\"},\"headline\":\"Wesbank soek &#8216;n veiligheidsplan n\u00e1 skietery vier lewens eis\",\"datePublished\":\"2026-05-27T09:29:26+00:00\",\"dateModified\":\"2026-05-29T14:18:14+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\\\/\"},\"wordCount\":1127,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/A6023_30745.jpg\",\"keywords\":[\"bendes\",\"geweld\",\"Top\",\"veiligheid\",\"Wesbank\"],\"articleSection\":[\"Community\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\\\/#respond\"]}],\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\\\/\",\"name\":\"Wesbank soek 'n veiligheidsplan n\u00e1 skietery vier lewens eis | TygerBurger\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/A6023_30745.jpg\",\"datePublished\":\"2026-05-27T09:29:26+00:00\",\"dateModified\":\"2026-05-29T14:18:14+00:00\",\"description\":\"Anroux Marais, Wes-Kaapse minister vir polisie-oorsig, en plaaslike polisieleiers het die inwoners wat daagliks in vrees lewe, toegespreek.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/A6023_30745.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/A6023_30745.jpg\",\"width\":1200,\"height\":635,\"caption\":\"Inwoners van Wesbank by die vergadering.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Community\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/community\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Wesbank soek &#8216;n veiligheidsplan n\u00e1 skietery vier lewens eis\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/\",\"name\":\"TygerBurger\",\"description\":\"To Inform, Engage and Empower Local Communities\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#organization\",\"name\":\"TygerBurger\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/tyger-burger-site-icon.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/tyger-burger-site-icon.png\",\"width\":512,\"height\":512,\"caption\":\"TygerBurger\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/TygerBurger\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/tygerburger\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/tygerburger\\\/\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/@TygerBurger-SA\"],\"description\":\"Tygerburger has been a staple in the northern suburbs of Cape Town for many years, providing readers with timely and relevant local news. TygerBurger is a free weekly community newspaper distributed in the northern suburbs of Cape Town, serving areas including Bellville, Durbanville, Parow, Kuils River, Brackenfell, Kraaifontein, Goodwood, Milnerton, Table View, Tyger Valley, De Grendel, Mitchells Plain, Eerste River, Elsies River, and Ravensmead.\",\"email\":\"tygerburger@novusmedia.co.za\",\"telephone\":\"+27219106500\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"vatID\":\"4100318916\",\"taxID\":\"2000\\\/018234\\\/07\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/0f71e348ba4b9942416d90370345e952\",\"name\":\"TygerBurger\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"TygerBurger\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/author\\\/tygerburger\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Wesbank soek 'n veiligheidsplan n\u00e1 skietery vier lewens eis | TygerBurger","description":"Anroux Marais, Wes-Kaapse minister vir polisie-oorsig, en plaaslike polisieleiers het die inwoners wat daagliks in vrees lewe, toegespreek.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Wesbank soek 'n veiligheidsplan n\u00e1 skietery vier lewens eis","og_description":"Anroux Marais, Wes-Kaapse minister vir polisie-oorsig, en plaaslike polisieleiers het die inwoners wat daagliks in vrees lewe, toegespreek.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\/","og_site_name":"TygerBurger","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/TygerBurger\/","article_published_time":"2026-05-27T09:29:26+00:00","article_modified_time":"2026-05-29T14:18:14+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":635,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/A6023_30745.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Carina Roux","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@tygerburger","twitter_site":"@tygerburger","twitter_misc":{"Written by":"TygerBurger","Est. reading time":"6 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\/"},"author":{"name":"TygerBurger","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#\/schema\/person\/0f71e348ba4b9942416d90370345e952"},"headline":"Wesbank soek &#8216;n veiligheidsplan n\u00e1 skietery vier lewens eis","datePublished":"2026-05-27T09:29:26+00:00","dateModified":"2026-05-29T14:18:14+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\/"},"wordCount":1127,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/A6023_30745.jpg","keywords":["bendes","geweld","Top","veiligheid","Wesbank"],"articleSection":["Community","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\/#respond"]}],"copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\/","name":"Wesbank soek 'n veiligheidsplan n\u00e1 skietery vier lewens eis | TygerBurger","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/A6023_30745.jpg","datePublished":"2026-05-27T09:29:26+00:00","dateModified":"2026-05-29T14:18:14+00:00","description":"Anroux Marais, Wes-Kaapse minister vir polisie-oorsig, en plaaslike polisieleiers het die inwoners wat daagliks in vrees lewe, toegespreek.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/A6023_30745.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/A6023_30745.jpg","width":1200,"height":635,"caption":"Inwoners van Wesbank by die vergadering."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wesbank-soek-n-veiligheidsplan-na-skietery-vier-lewens-eis\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Community","item":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/community\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Wesbank soek &#8216;n veiligheidsplan n\u00e1 skietery vier lewens eis"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/","name":"TygerBurger","description":"To Inform, Engage and Empower Local Communities","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#organization","name":"TygerBurger","url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/tyger-burger-site-icon.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/tyger-burger-site-icon.png","width":512,"height":512,"caption":"TygerBurger"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/TygerBurger\/","https:\/\/x.com\/tygerburger","https:\/\/www.instagram.com\/tygerburger\/","https:\/\/www.youtube.com\/@TygerBurger-SA"],"description":"Tygerburger has been a staple in the northern suburbs of Cape Town for many years, providing readers with timely and relevant local news. TygerBurger is a free weekly community newspaper distributed in the northern suburbs of Cape Town, serving areas including Bellville, Durbanville, Parow, Kuils River, Brackenfell, Kraaifontein, Goodwood, Milnerton, Table View, Tyger Valley, De Grendel, Mitchells Plain, Eerste River, Elsies River, and Ravensmead.","email":"tygerburger@novusmedia.co.za","telephone":"+27219106500","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","vatID":"4100318916","taxID":"2000\/018234\/07","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#\/schema\/person\/0f71e348ba4b9942416d90370345e952","name":"TygerBurger","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g","caption":"TygerBurger"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/author\/tygerburger\/"}]}},"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/A6023_30745.jpg","jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack-related-posts":[{"id":320758,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wesbank-inwoners-soek-antwoorde-na-vier-sterf-en-kind-gewond-is-in-skietery\/","url_meta":{"origin":321827,"position":0},"title":"Wesbank-inwoners soek antwoorde n\u00e1 vier sterf en kind gewond is in skietery","author":"TygerBurger","date":"19 May 2026","format":false,"excerpt":"Inwoners soek antwoorde nadat vier mense Saterdagaand in Wesbank doodgeskiet is in 'n 'sinnelose slagting'. 'n Kind is ook in die voorval gewond.","rel":"","context":"In &quot;Community&quot;","block_context":{"text":"Community","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/community\/"},"img":{"alt_text":"pointing a gun","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/02\/ed82346ae02948a2892bf6c6c71ba2d7.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/02\/ed82346ae02948a2892bf6c6c71ba2d7.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/02\/ed82346ae02948a2892bf6c6c71ba2d7.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/02\/ed82346ae02948a2892bf6c6c71ba2d7.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/02\/ed82346ae02948a2892bf6c6c71ba2d7.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]},{"id":308180,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wesbank-kry-sluitbare-dreindeksels\/","url_meta":{"origin":321827,"position":1},"title":"Stad Kaapstad takel rioolprobleem met eerste sluitbare dreindeksels in Wesbank","author":"TygerBurger","date":"27 February 2026","format":false,"excerpt":"Die Stad Kaapstad het begin om sluitbare dreindeksels in Wesbank naby Kuilsrivier in te sit as teenvoeter teen misbruik van die rioolstelsel.","rel":"","context":"In &quot;Community&quot;","block_context":{"text":"Community","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/community\/"},"img":{"alt_text":"Ebrahim Sawant (wyksraadslid), Zahid Badroodien (burgemeesterkomiteelid: water en sanitasie) en burgemeester Geordin Hill-Lewis met een van die nuwe sluitbare dreindeksels wat gister in Wesbank ingesit is.","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/WhatsAppImage2026-02_48343.jpeg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/WhatsAppImage2026-02_48343.jpeg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/WhatsAppImage2026-02_48343.jpeg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/WhatsAppImage2026-02_48343.jpeg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/WhatsAppImage2026-02_48343.jpeg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]}],"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"TygerBurger","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/321827","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/users\/20"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=321827"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/321827\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":322355,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/321827\/revisions\/322355"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/media\/321829"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=321827"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=321827"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=321827"},{"taxonomy":"newspack_spnsrs_tax","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/newspack_spnsrs_tax?post=321827"},{"taxonomy":"publication","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/publication?post=321827"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}