{"id":316973,"date":"2026-04-17T17:34:00","date_gmt":"2026-04-17T15:34:00","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/?p=316973"},"modified":"2026-04-17T17:34:02","modified_gmt":"2026-04-17T15:34:02","slug":"konyne-skep-probleem","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/konyne-skep-probleem\/","title":{"rendered":"Konyne in Durbanville-begraafplaas kom onder loep by Subraadvergadering"},"content":{"rendered":"\n<p>Die konynprobleem in die Durbanville-begraafplaas het onder die loep gekom by die maandvergadering van Subraad 7 van die Stad Kaapstad eergister (Woensdag 15 April) nadat die tonnels wat die konyne grawe, glo grafte beskadig het.<\/p>\n\n\n\n<p>Dit kom te midde van &#8216;n beweerde skietery op die konyne, asook dreigemente om die konyne te vergiftig.<\/p>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-beskadig-tuine\">Beskadig tuine<\/h2>\n\n\n\n<p>Gerhard Fourie, voorsitter van Subraad 7 van die<a href=\"https:\/\/www.capetown.gov.za\/\"> Stad Kaapstad<\/a>, het in sy voorsittersverslag ges\u00ea die subraad ervaar &#8216;n kommerwekkende situasie waarin mense hul troetelkonyne in die begraafplaas loslaat. &#8220;Dit is nie net wreedheid teenoor diere nie, maar die konyne veroorsaak ook baie skade aan die begraafplaas. Di\u00e9 Europese konyne is &#8216;n indringerspesie wat vinnig aanteel. Hulle grawe tonnels onder historiese grafstene en veroorsaak dat dit ineenstort. Hul gegrawe beskadig ook die tuine,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n\n\n\n<p>Fourie het &#8216;n beroep op inwoners gedoen om nie die konyne te voer nie. <\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Die Stad se parke en rekreasiedepartement onderhandel met &#8216;n reddingsgroep om die getal konyne te verminder deur sterilisasie en huise vir hulle te vind,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n\n\n\n<p>Mense moet kwessies rondom konyne by die Stad rapporteer by die oproepsentrum by 021 480 7700, het hy versoek.<\/p>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-erfeniswaarde\">Erfeniswaarde<\/h2>\n\n\n\n<p>Theresa Uys, raadslid vir Wyk 112, het daarna ges\u00ea die Durbanville-begraafplaas geniet erfeniswaarde weens die ouderdom van sommige grafte. &#8220;Toe ons &#8216;n heining om die begraafplaas laat oprig het, moes ons aansoek om toestemming doen, en is die muur met spesiale erfenisvoorwaardes goedgekeur.&#8221;<\/p>\n\n\n\n<p>Volgens Uys het die struktuur van die gedenkmuur in die begraafplaas begin verswak, en het dit begin insak en skade opgedoen.<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Mense wat blomme by hul geliefdes se grafte sit, kla ook dat die blomme verdwyn. Ek het ook al klagtes van drie mense ontvang wat gekla het dat hul geliefdes se grafte beskadig is. Hul gegrawe saai ook verwoesting in die tuine,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Die probleme kom al sedert 2020 aan. Daar is konflik tussen die inwoners wat strooi en plastiekbakke met water en kos vir die konyne uitsit, en mense wat grafte in die begraafplaas besoek.&#8221; Uys het ges\u00ea beweringe dat daar op die konyne geskiet is, is onwaar. Volgens haar is die klankbaan vir &#8216;n TV-program van VIA enkele maande gelede in die begraafplaas geskiet, maar is geen regte ammunisie of koe\u00ebls gebruik nie.<\/p>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-geen-skietery\">&#8216;Geen skietery&#8217;<\/h2>\n\n\n\n<p>Volgens Uys het die sekerheidsmaatskappy by die begraafplaas bevestig dat geen skietery in die begraafplaas deur hul sekerheidswagte aangeteken is nie.<\/p>\n\n\n\n<p>&#8221; &#8216;n Bekommerde inwoner het drie jaar gelede die bestuurder van die parke-afdeling kom sien oor houers en bakke in die begraafplaas wat hulle daar vir die konyne uitsit, verwyder word. Waterhouers is teen bome vasgekap; dit het sleg gelyk. Na klagtes deur die publiek oor die gemors, is die werkers in die begraafplaas opdrag gege om dit weekliks te verwyder,&#8221; het Uys ges\u00ea.<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Die Stad het &#8216;n heining opgerig om die straatmense daar uit te hou, nou sit ons met die probleem dat die konyne verskuif moet word. Dit gaan oor die veilige hervestiging van die konyne, maar ook oor die beskerming van die grafte; ons moet na altwee kante van die saak kyk,&#8221; het sy by navraag aan <em>TygerBurger <\/em>ges\u00ea.<\/p>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-leuen\">Leuen<\/h2>\n\n\n\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die groep inwoners wat die konyne in die begraafplaas versorg, beweer dit is &#8216;n leuen dat geen skietery plaasgevind het nie.<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Ons moes onlangs twee konyne uitsit omdat hulle bene deur ko\u00ebels vergruis is. Ek sit nou weer met &#8216;n konyn wat sowat drie weke gelede raakgeskiet is. &#8216;n Veearts het die koe\u00ebl verwyder; daar is X-strale as bewys. Klagte is ook by die polisie aanhangig gemaak,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Die grafte val nie in omdat die konyne tonnels grawe nie; dit val in, omdat die begraafplaas kleigrond het en die grafte insak. Die konyne skuil eenvoudig in die swak gekompakteerde grafte. Die grafte is ook jare gelede al deur vandaliste beskadig,&#8221; het die woordvoerder ges\u00ea.<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Daar is geen klagtes van die publiek nie. Inteendeel, as ons hulle in die begraafplaas kry, bedank hulle ons vir die optel van gemors en ons hulp met aanwysings. Daar is geen plastiekhouers. Niks is teen bome vasgekap nie.<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Die begraafplas is vuil, omdat die werkers sonder enige toesig is en vir ure op hul fone sit. Dromme word vir maande nie skoongemaak nie,&#8221; het sy ges\u00ea.<strong><\/strong><\/p>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-vriende-van-durbanville-begraafplaas\">Vriende van Durbanville-begraafplaas<\/h2>\n\n\n\n<p>Volgens die woordvoerder is sy besig om &#8216;n Vriende van die Durbanville-begraafplaas-groep te stig.<\/p>\n\n\n\n<p>Voorts, het sy ges\u00ea, is daar niemand wat die konyne gaan verwyder nie. <\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Die sogenaamde nie-regeringsorganisasie wat die raadslid beweer die konyne gaan verwyder, is ons. Maar ons kan nie, en gaan nie Durbanville se konynprobleem oplos nie. Solank as troeteldierwinkels ongesteriliseerde konyne verkoop, sal die probleem voortduur. Selfs al sou ons elke konyn in die begraafplaas doodmaak, sal mense binne &#8216;n maand weer hul konyne daar kom loslaat,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Ons het onlangs 25 ongesteriliseerde en siek konyne uit die begraafplaas verwyder wat iemand daar kom loslaat het. Die wagte het weereens niks gesien nie. Net &#8216;n maand gelede het ons twee mak troetelkonyne gevang en verwyder.<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Ons betaal uit ons eie sakke vir die sterilisering, mediese versorging en verhuising van die konyne.&#8221;<\/p>\n\n\n\n<p><strong>READ ALSO: <\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/bunnies-are-for-life-not-just-for-easter-20240319-2\/\">No more Easter bunny<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die konynprobleem in die Durbanville-begraafplaas het onder die loep gekom by die maandvergadering van Subraad 7 van die Stad Kaapstad op Woensdag 15 April.<\/p>\n","protected":false},"author":20,"featured_media":316974,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_yoast_wpseo_linkdex":"77","_yoast_wpseo_content_score":"30","_yoast_wpseo_inclusive_language_score":"90","_yoast_wpseo_is_cornerstone":"","_yoast_wpseo_canonical":"","_yoast_wpseo_opengraph-title":"","_yoast_wpseo_opengraph-description":"","_yoast_wpseo_opengraph-image":"","_yoast_wpseo_opengraph-image-id":"","_yoast_wpseo_twitter-title":"","_yoast_wpseo_twitter-description":"","_yoast_wpseo_twitter-image":"","_yoast_wpseo_twitter-image-id":"","newspack_ads_suppress_ads":false,"newspack_sponsor_sponsorship_scope":"","newspack_sponsor_native_byline_display":"inherit","newspack_sponsor_native_category_display":"inherit","newspack_sponsor_underwriter_style":"inherit","newspack_sponsor_underwriter_placement":"inherit","_crsspst_to_novanewscoza":false,"_crsspst_to_novanewscozabloemnewsexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozacityvision":false,"_crsspst_to_novanewscozadistrictmailhelderberg":false,"_crsspst_to_novanewscozaeikestadnuus":false,"_crsspst_to_novanewscozahermanustimes":false,"_crsspst_to_novanewscozakomani-karoo":false,"_crsspst_to_novanewscozakougaexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozamthathaexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozanoordkaapbulletin":false,"_crsspst_to_novanewscozapaarlpost":false,"_crsspst_to_novanewscozapeexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozapeoplespost":false,"_crsspst_to_novanewscozaswartlandgazette":false,"_crsspst_to_novanewscozaudexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozavistanews":false,"_crsspst_to_novanewscozavrystaatkroon":false,"_crsspst_to_novanewscozaweskusnuus":false,"_crsspst_to_novanewscozaweslander":false,"_crsspst_to_novanewscozaworcesterstandard":false,"_EventAllDay":"","_EventTimezone":"","_EventStartDate":"","_EventEndDate":"","_EventStartDateUTC":"","_EventEndDateUTC":"","_EventShowMap":"","_EventShowMapLink":"","_EventURL":"","_EventCost":"","_EventCostDescription":"","_EventCurrencySymbol":"","_EventCurrencyCode":"","_EventCurrencyPosition":"","_EventDateTimeSeparator":"","_EventTimeRangeSeparator":"","_EventOrganizerID":"","_EventVenueID":"","_OrganizerEmail":"","_OrganizerPhone":"","_OrganizerWebsite":"","_VenueAddress":"","_VenueCity":"","_VenueCountry":"","_VenueProvince":"","_VenueState":"","_VenueZip":"","_VenuePhone":"","_VenueURL":"","_VenueStateProvince":"","_VenueLat":"","_VenueLng":"","_VenueShowMap":"","_VenueShowMapLink":"","_application":"","_batch_id":"","_company_name":"","_company_tagline":"","_company_twitter":"","_company_video":"","_company_website":"","_custom_id":"","_EventDuration":"","_EventOrigin":"","_EventTimezoneAbbr":"","_featured":"","_filled":"","_job_expires":"","_job_location":"","_media_credit":"","_media_credit_url":"","_menu_item_menu_item_parent":"","_menu_item_object":"","_menu_item_object_id":"","_menu_item_target":"","_menu_item_type":"","_menu_item_url":"","_menu_item_xfn":"","_navis_media_can_distribute":"","_navis_media_credit_org":"","_OrganizerOrigin":"","_provider":"","_pum_built_in":"","_pum_default_theme":"","_pum_form_conversion_count":"","_remote_id":"","_remote_name":"","_remote_position":"","_report_frequency":"","_report_reference_dates":"","_send_attempts":"","_site_id":"","_sitemap_exclude":"","_sitemap_frequency":"","_sitemap_priority":"","_source_url":"","_subscription_period":"","_subscription_period_interval":"","_subscription_price":"","_tec_slr_enabled":"","_tec_slr_layout":"","_template_type":"","_ticket_end_date":"","_ticket_start_date":"","_tribe_aggregator_allow_multiple_organizers":"","_tribe_aggregator_content_type":"","_tribe_aggregator_file":"","_tribe_aggregator_finalized":"","_tribe_aggregator_hash":"","_tribe_aggregator_import_id":"","_tribe_aggregator_import_name":"","_tribe_aggregator_interactive":"","_tribe_aggregator_origin":"","_tribe_aggregator_post_status":"","_tribe_aggregator_preview":"","_tribe_aggregator_source_name":"","_tribe_aggregator_type":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_tribe_hide_attendees_list":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_capacity":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":"","_tribe_ticket_version":"","_type":"","_VenueOrigin":"","_wp_attachment_context":"","_wp_attachment_image_alt":"","_wp_font_face_file":"","_wp_old_date":"","_yoast_wpseo_estimated-reading-time-minutes":"4","_yoast_wpseo_focuskeywords":"","_yoast_wpseo_focuskw_text_input":"","_yoast_wpseo_keywordsynonyms":"","_yoast_wpseo_primary_block-catalog":"","_yoast_wpseo_primary_category":"8830","_yoast_wpseo_primary_job_listing_type":"","_yoast_wpseo_primary_nova_retailer":"","_yoast_wpseo_primary_publication":"","_yoast_wpseo_primary_tribe_events_cat":"","_yoast_wpseo_videositemap-duration":"","_yoast_wpseo_videositemap-rating":"","_menu_item_classes":[],"_tribe_modified_fields":[],"_wp_attachment_backup_sizes":[],"_wp_suggested_privacy_policy_content":[],"_yoast_post_redirect_info":[],"_yoast_wpseo_video_meta":[],"activation_date":"","archive_insertion_is_repeating":"","archive_insertion_posts_count":"","article_feature_media":"1","article_feature_type":"normal","article_main_image_caption":"Konyne wat oorneem in die Durbanville-begraafplaas het die Stad Kaapstad met sy hande in die hare.","article_media_icon":"1","article_template":"news","author_byline":"","background_color":"","block_editor":"1","byline":"","cmplz_hide_cookiebanner":"","competition_end_date":"","contact_advertise_email":"","contact_advertise_phone":"","contact_editorial_email":"","contact_general_email":"","contact_general_phone":"","contact_office_hours":"","contact_physical_address":"","enabled":"","featured_image_custom_caption":"","featured_video_url":"","fields":"","font_body":"","font_header":"","frequency":"","headline":"Bunnies in cemetery under  scrutiny","hide_border":"","icon":"","is_wp_suggestion":"","issuu_download_url":"","issuu_embed_url":"","language_version_url":"","large_border":"","name":"Apr17_eebunnies","nm_contact_name":"","nm_contact_number":"","nm_date_lost":"","no_overlay_background":"","node-url":"","obituary_born_date":"","obituary_died_date":"","obituary_memoriam_text":"","origin":"","overlay_color":"","overlay_opacity":"","overlay_size":"","placement":"","plural_label":"","post_author":"","post_id":"","post_language":"en","secret-key":"","sponsored_utm_campaign":"","sponsored_utm_content":"","sponsored_utm_medium":"","sponsored_utm_source":"","sponsored_utm_term":"","start_date":"","utm_suppression":"","video_embed_url":"","wp_pattern_sync_status":"","data_version":[],"enclosure":[],"pongrass_image":["Apr17_eebunnies_P1"],"_jetpack_newsletter_access":"","_jetpack_dont_email_post_to_subs":false,"_jetpack_newsletter_tier_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paywalled_content":false,"_newspack_byline_active":false,"_newspack_byline":"","newspack_content_restriction_is_exempt":false,"scaip_prevent_shortcode_addition":false,"_jetpack_feature_clip_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":"","jetpack_post_was_ever_published":false},"categories":[7902,8830],"tags":[10022,7874,91],"newspack_spnsrs_tax":[],"publication":[],"class_list":["post-316973","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-community","category-nuus","tag-durbanville-cemetery","tag-local-news","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v27.8 (Yoast SEO v27.8) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Konyne in Durbanville-begraafplaas kom onder loep by Subraadvergadering | TygerBurger<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Die konynprobleem in die Durbanville-begraafplaas het onder die loep gekom by die maandvergadering van Subraad 7 van die Stad Kaapstad.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/konyne-skep-probleem\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Konyne in Durbanville-begraafplaas kom onder loep by Subraadvergadering\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die konynprobleem in die Durbanville-begraafplaas het onder die loep gekom by die maandvergadering van Subraad 7 van die Stad Kaapstad.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/konyne-skep-probleem\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"TygerBurger\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/TygerBurger\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-04-17T15:34:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-04-17T15:34:02+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/istockphoto-13956118_51205.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"800\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"TygerBurger\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@tygerburger\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@tygerburger\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"TygerBurger\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/konyne-skep-probleem\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/konyne-skep-probleem\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"TygerBurger\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/0f71e348ba4b9942416d90370345e952\"},\"headline\":\"Konyne in Durbanville-begraafplaas kom onder loep by Subraadvergadering\",\"datePublished\":\"2026-04-17T15:34:00+00:00\",\"dateModified\":\"2026-04-17T15:34:02+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/konyne-skep-probleem\\\/\"},\"wordCount\":854,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/konyne-skep-probleem\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/istockphoto-13956118_51205.jpg\",\"keywords\":[\"Durbanville cemetery\",\"Local News\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Community\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/konyne-skep-probleem\\\/#respond\"]}],\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/konyne-skep-probleem\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/konyne-skep-probleem\\\/\",\"name\":\"Konyne in Durbanville-begraafplaas kom onder loep by Subraadvergadering | TygerBurger\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/konyne-skep-probleem\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/konyne-skep-probleem\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/istockphoto-13956118_51205.jpg\",\"datePublished\":\"2026-04-17T15:34:00+00:00\",\"dateModified\":\"2026-04-17T15:34:02+00:00\",\"description\":\"Die konynprobleem in die Durbanville-begraafplaas het onder die loep gekom by die maandvergadering van Subraad 7 van die Stad Kaapstad.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/konyne-skep-probleem\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/konyne-skep-probleem\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/konyne-skep-probleem\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/istockphoto-13956118_51205.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/istockphoto-13956118_51205.jpg\",\"width\":1200,\"height\":800,\"caption\":\"Konyne neem oor in die Durbanville-begraafplaas.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/konyne-skep-probleem\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Konyne in Durbanville-begraafplaas kom onder loep by Subraadvergadering\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/\",\"name\":\"TygerBurger\",\"description\":\"To Inform, Engage and Empower Local Communities\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#organization\",\"name\":\"TygerBurger\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/tyger-burger-site-icon.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/tyger-burger-site-icon.png\",\"width\":512,\"height\":512,\"caption\":\"TygerBurger\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/TygerBurger\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/tygerburger\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/tygerburger\\\/\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/@TygerBurger-SA\"],\"description\":\"Tygerburger has been a staple in the northern suburbs of Cape Town for many years, providing readers with timely and relevant local news. TygerBurger is a free weekly community newspaper distributed in the northern suburbs of Cape Town, serving areas including Bellville, Durbanville, Parow, Kuils River, Brackenfell, Kraaifontein, Goodwood, Milnerton, Table View, Tyger Valley, De Grendel, Mitchells Plain, Eerste River, Elsies River, and Ravensmead.\",\"email\":\"tygerburger@novusmedia.co.za\",\"telephone\":\"+27219106500\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"vatID\":\"4100318916\",\"taxID\":\"2000\\\/018234\\\/07\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/0f71e348ba4b9942416d90370345e952\",\"name\":\"TygerBurger\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"TygerBurger\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/author\\\/tygerburger\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Konyne in Durbanville-begraafplaas kom onder loep by Subraadvergadering | TygerBurger","description":"Die konynprobleem in die Durbanville-begraafplaas het onder die loep gekom by die maandvergadering van Subraad 7 van die Stad Kaapstad.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/konyne-skep-probleem\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Konyne in Durbanville-begraafplaas kom onder loep by Subraadvergadering","og_description":"Die konynprobleem in die Durbanville-begraafplaas het onder die loep gekom by die maandvergadering van Subraad 7 van die Stad Kaapstad.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/konyne-skep-probleem\/","og_site_name":"TygerBurger","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/TygerBurger\/","article_published_time":"2026-04-17T15:34:00+00:00","article_modified_time":"2026-04-17T15:34:02+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":800,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/istockphoto-13956118_51205.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"TygerBurger","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@tygerburger","twitter_site":"@tygerburger","twitter_misc":{"Written by":"TygerBurger","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/konyne-skep-probleem\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/konyne-skep-probleem\/"},"author":{"name":"TygerBurger","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#\/schema\/person\/0f71e348ba4b9942416d90370345e952"},"headline":"Konyne in Durbanville-begraafplaas kom onder loep by Subraadvergadering","datePublished":"2026-04-17T15:34:00+00:00","dateModified":"2026-04-17T15:34:02+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/konyne-skep-probleem\/"},"wordCount":854,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/konyne-skep-probleem\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/istockphoto-13956118_51205.jpg","keywords":["Durbanville cemetery","Local News","Top"],"articleSection":["Community","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/konyne-skep-probleem\/#respond"]}],"copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/konyne-skep-probleem\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/konyne-skep-probleem\/","name":"Konyne in Durbanville-begraafplaas kom onder loep by Subraadvergadering | TygerBurger","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/konyne-skep-probleem\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/konyne-skep-probleem\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/istockphoto-13956118_51205.jpg","datePublished":"2026-04-17T15:34:00+00:00","dateModified":"2026-04-17T15:34:02+00:00","description":"Die konynprobleem in die Durbanville-begraafplaas het onder die loep gekom by die maandvergadering van Subraad 7 van die Stad Kaapstad.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/konyne-skep-probleem\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/konyne-skep-probleem\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/konyne-skep-probleem\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/istockphoto-13956118_51205.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/istockphoto-13956118_51205.jpg","width":1200,"height":800,"caption":"Konyne neem oor in die Durbanville-begraafplaas."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/konyne-skep-probleem\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Konyne in Durbanville-begraafplaas kom onder loep by Subraadvergadering"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/","name":"TygerBurger","description":"To Inform, Engage and Empower Local Communities","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#organization","name":"TygerBurger","url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/tyger-burger-site-icon.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/tyger-burger-site-icon.png","width":512,"height":512,"caption":"TygerBurger"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/TygerBurger\/","https:\/\/x.com\/tygerburger","https:\/\/www.instagram.com\/tygerburger\/","https:\/\/www.youtube.com\/@TygerBurger-SA"],"description":"Tygerburger has been a staple in the northern suburbs of Cape Town for many years, providing readers with timely and relevant local news. TygerBurger is a free weekly community newspaper distributed in the northern suburbs of Cape Town, serving areas including Bellville, Durbanville, Parow, Kuils River, Brackenfell, Kraaifontein, Goodwood, Milnerton, Table View, Tyger Valley, De Grendel, Mitchells Plain, Eerste River, Elsies River, and Ravensmead.","email":"tygerburger@novusmedia.co.za","telephone":"+27219106500","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","vatID":"4100318916","taxID":"2000\/018234\/07","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#\/schema\/person\/0f71e348ba4b9942416d90370345e952","name":"TygerBurger","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g","caption":"TygerBurger"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/author\/tygerburger\/"}]}},"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/istockphoto-13956118_51205.jpg","jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack-related-posts":[{"id":317842,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/plakkate-gaan-opgerig-word-om-loslating-van-konyne-te-stop\/","url_meta":{"origin":316973,"position":0},"title":"Plakkate gaan opgerig word om loslating van konyne te stop","author":"TygerBurger","date":"23 April 2026","format":false,"excerpt":"\"Die konyne in die Durbanville-begraafplaas is nie die probleem nie, maar die mense wat hulle daar gaan loslaat,\" s\u00ea weldoener.","rel":"","context":"In &quot;Community&quot;","block_context":{"text":"Community","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/community\/"},"img":{"alt_text":"Plakkate om mense in te lig oor die storting van konyne in publieke ruimtes, word binnekort opgerig.","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/poster_17430.jpeg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/poster_17430.jpeg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/poster_17430.jpeg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/poster_17430.jpeg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/poster_17430.jpeg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]},{"id":302263,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/twee-wetstoepassingbeamptes-van-die-stad-kaapstad-vas-vir-korrupsie\/","url_meta":{"origin":316973,"position":1},"title":"Twee wetstoepassingbeamptes van die Stad Kaapstad vas vir korrupsie","author":"TygerBurger","date":"14 January 2026","format":false,"excerpt":"Twee Kaapstadse wetstoepassingbeamptes gearresteer vir korrupsie nadat hulle R3000 omkoping van dronkbestuurder in Parow ge\u00ebis het. Anti-korrupsie eenheid vang hulle in lokvalloperasie met gemerkte geld.","rel":"","context":"In &quot;Nuus&quot;","block_context":{"text":"Nuus","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/nuus\/"},"img":{"alt_text":"Die Wes-Kaapse teen-korrupsie eenheid het twee wetstoepassingbeamptes vandeesweek in Parow in hegtenis geneem.","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/08\/policearrest_94980.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/08\/policearrest_94980.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/08\/policearrest_94980.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/08\/policearrest_94980.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/08\/policearrest_94980.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]},{"id":305659,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/durbanville-moederkerk-vier-200ste-bestaansjaar-met-langtafel-ete\/","url_meta":{"origin":316973,"position":2},"title":"Durbanville-moederkerk vier 200ste bestaansjaar met langtafel-ete","author":"TygerBurger","date":"10 February 2026","format":false,"excerpt":"Die Durbanville-gemeente is 'n skitterende voorbeeld van hoe die kerk die sout en lig in die w\u00eareld is, het Geordin Hill-Lewis, Kaapstadse burgemeester, ges\u00ea.","rel":"","context":"In &quot;Nuus&quot;","block_context":{"text":"Nuus","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/nuus\/"},"img":{"alt_text":"Dr. Tinus van Zyl, leraar by die NG kerk Durbanville, Geordin Hill-Lewis, burgemeester van Kaapstad, en Theresa Uys, raadslid vir Wyk 112, klink 'n glasie op die 200ste verjaarsvieringe van die kerk. Foto: Esm\u00e9 Erasmus","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/20260206_193350.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/20260206_193350.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/20260206_193350.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/20260206_193350.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/20260206_193350.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/20260206_193350.jpg?resize=1400%2C800&ssl=1 4x"},"classes":[]},{"id":308436,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/jp-smith-op-patrollie-in-kalkfontein\/","url_meta":{"origin":316973,"position":3},"title":"JP Smith op patrollie in Kalkfontein","author":"TygerBurger","date":"3 March 2026","format":false,"excerpt":"JP Smith, burgemeesterskomiteelid vir veiligheid en sekuriteit, saam met metropolisiebeamptes op patrollie in Kalkfontein verlede week.","rel":"","context":"In &quot;Community&quot;","block_context":{"text":"Community","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/community\/"},"img":{"alt_text":"JP Smith, burgemeesterskomiteelid vir veiligheid en sekuriteit, saam met metropolisiebeamptes in Kalkfontein.","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/A4305_36362.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/A4305_36362.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/A4305_36362.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/A4305_36362.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/A4305_36362.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]}],"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"TygerBurger","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/316973","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/users\/20"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=316973"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/316973\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/media\/316974"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=316973"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=316973"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=316973"},{"taxonomy":"newspack_spnsrs_tax","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/newspack_spnsrs_tax?post=316973"},{"taxonomy":"publication","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/publication?post=316973"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}