{"id":307178,"date":"2026-02-20T07:30:00","date_gmt":"2026-02-20T05:30:00","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/?p=307178"},"modified":"2026-02-19T14:26:29","modified_gmt":"2026-02-19T12:26:29","slug":"bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\/","title":{"rendered":"Bekroondes op die 30ste KKNK se program bied iets vir almal"},"content":{"rendered":"\n<p>Die 30ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) wat van Saterdag 28 Maart tot Saterdag 4 April in Oudtshoorn plaasvind se program is propvol bekroonde teaterproduksies, kunstenaars en regisseurs.<\/p>\n\n\n\n<p>Die KKNK bied die afgelope drie dekades \u2019n platform vir Suid-Afrika se voorste teaterproduksies en teatermakers en vanjaar is geen uitsondering nie. <br><\/p>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-op-die-planke\">Op die planke<\/h2>\n\n\n\n<p><em>Ek is nie Danie<\/em> met Albert Pretorius en Schalk Joubert is by verlede jaar se Toyota Stellenbosch Woordfees met vier Woordtrofees bekroon \u2014vir beste toneelstuk, beste teksverwerking en\/of samestelling (Danie Marais), beste manlike speler (Pretorius) en uitsonderlike tegniese bydrae (Joubert).<\/p>\n\n\n\n<p>Dana Snyman se <em>Seun<\/em> met Wilhelm van der Walt en onder regie van Nico Scheepers, is met vyf Momentum-Aardklop-toekennings bekroon, waaronder beste toneelaanbieding, beste regie en gehoorgunsteling. Di\u00e9 drama is ook met die Woordtrofee vir beste eenpersoonvertoning bekroon.<\/p>\n\n\n\n<p>Andrew Buckland se <em>The Ugly Noo Noo<\/em> het altesaam 17 nasionale en internasionale pryse ontvang, waaronder \u2019n Scotsman Fringe First en \u2019n Perrier Pick of the Fringe-benoeming by die Edinburgh Festival Fringe. Buckland is ook op die verhoog in \u2019n splinternuwe drama, <em>The Fool\u2019s Guide<\/em>.<\/p>\n\n\n\n<p><em>Police Cops: The Original<\/em> met Zachary Hunt, Nathan Parkinson en Tom Roe was \u2019n w\u00eareldwye treffer in Londen se Soho-teater en by die Edinburgh Festival Fringe, en het verskeie pryse van Melbourne tot Toronto en van Brighton tot Kaapstad gewen.<\/p>\n\n\n\n<p>Frank Opperman is terug op die verhoog in <em>Re\u00fcnie<\/em>, bekroon met die kykNET-Fi\u00ebsta-prys vir beste akteur vir sy spel in di\u00e9 komediedrama.<\/p>\n\n\n\n<p>Chris Vorster se <em>Gebou soos Steffi Graf <\/em>het die Vrystaat-kunstefees se Vryskitter-prys vir beste vertolking en beste stelontwerp ontvang. <\/p>\n\n\n\n<p>Alfred Adriaan se skerpskerts-vertoning <em>Positive Strokes<\/em> het die Aardklop- UitKlop-prys in 2025 ontvang. Mandri Sutherland, oftewel <em>Vroudrie<\/em>, is in 2023 bekroon as beste aktrise en vir grensverskuiwende werk by die Vrystaat-kunstefees. Sy is by die KKNK te sien in <em>Vrou ens. 1.2<\/em>.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" data-attachment-id=\"307181\" data-permalink=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\/kknk2026alfredadriaa_68858\/\" data-orig-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/KKNK2026AlfredAdriaa_68858.jpg\" data-orig-size=\"1200,800\" data-comments-opened=\"1\" data-image-meta=\"{&quot;aperture&quot;:&quot;0&quot;,&quot;credit&quot;:&quot;&quot;,&quot;camera&quot;:&quot;&quot;,&quot;caption&quot;:&quot;&quot;,&quot;created_timestamp&quot;:&quot;0&quot;,&quot;copyright&quot;:&quot;&quot;,&quot;focal_length&quot;:&quot;0&quot;,&quot;iso&quot;:&quot;0&quot;,&quot;shutter_speed&quot;:&quot;0&quot;,&quot;title&quot;:&quot;&quot;,&quot;orientation&quot;:&quot;0&quot;}\" data-image-title=\"KKNK2026AlfredAdriaa_68858\" data-image-description=\"&lt;p&gt;Alfred Adriaan se skerpskerts-vertoning &amp;#8220;Positive Strokes&amp;#8221; het die Aardklopfees se UitKlop-prys in 2025 ontvang.&lt;\/p&gt;\n\" data-image-caption=\"&lt;p&gt;Alfred Adriaan se skerpskerts-vertoning &amp;#8220;Positive Strokes&amp;#8221; het die Aardklopfees se UitKlop-prys in 2025 ontvang.&lt;\/p&gt;\n\" data-large-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/KKNK2026AlfredAdriaa_68858-1024x683.jpg\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/KKNK2026AlfredAdriaa_68858-1024x683.jpg\" alt=\"Foto van Alfred Adriaan\" class=\"wp-image-307181\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/KKNK2026AlfredAdriaa_68858-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/KKNK2026AlfredAdriaa_68858-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/KKNK2026AlfredAdriaa_68858-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/KKNK2026AlfredAdriaa_68858.jpg 1200w\" sizes=\"(max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Alfred Adriaan se skerpskerts-vertoning &#8220;Positive Strokes&#8221; het die Aardklopfees se UitKlop-prys in 2025 ontvang.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-drama-en-meer\">Drama en meer<\/h2>\n\n\n\n<p>Oudtshoorn se eie Karoo Kaarte-span, met veelbekroonde produksies soos <em>Die Swartmerrie<\/em> en <em>Droomkraan Kronieke<\/em>, is terug met \u2019n splinternuwe drama, <em>Spoel<\/em> wat lewe kry uit di\u00e9 KKNK-projek se navorsing.<\/p>\n\n\n\n<p>Die Engelse weergawe van <em>Jakob,<\/em> \u2019n gesinsteaterproduksie met Bryan Hiles onder regie van Michael Taylor-Broderick, is met \u2019n Ovation-prys by die Nasionale Kunstefees bekroon. Hiles is ook aangewys as beste akteur in \u2019n solovertoning by die Durban-teatertoekennings.<\/p>\n\n\n\n<p>Feesgangers kan ook uitsien na die Zip Zap Circus se eerste optrede by die KKNK met <em>MOYA<\/em>. Di\u00e9 geselskap het al verskeie pryse, as uitsonderlike sirkus-geselskap en vir hul sosiale impak, gewen. Hierdie erkenning sluit pryse van die Wes-Kaapse regering, BASA \u00e9n die International Circus Awards in.<\/p>\n\n\n\n<p><em>Kafka\u2019s Ape<\/em> is \u2019n internasionaal bekroonde eenmanstuk met Tony Bonani Miyambo, onder regie van Phala Ookeditse Phala. Di\u00e9 stuk is \u2019n verwerking van Kafka se <em>A Report to an Academy<\/em> en is bekroon met die NIHSS-prys vir beste openbare optrede (2017), die beste satire by die United Solo Festival in New York (2019) en vir uitstaande optrede by die Praque Fringe (2019).<\/p>\n\n\n\n<p>Tshiamo Moretlwe se <em>Filled<\/em>, Sbuja Dywili se <em>Ganga Nyoko! Inzima Nyoko!<\/em>, Samantha Carlisle se <em>Messy<\/em> en Christine van Hees se <em>Sade in Hollandse kombuise<\/em> is almal met \u2019n Ovation-prys by die Nasionale Kunstefees beloon.<\/p>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-musiek-en-kinderteater\">Musiek en kinderteater<\/h2>\n\n\n\n<p>Stephanie Baartman en pianis Janine Neethling is saam op die verhoog in <em>Hoort<\/em>, wenner van die Woordtrofee vir uitsonderlike bydrae tot kontempor\u00eare musiek: klein groepe. <\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" data-attachment-id=\"307189\" data-permalink=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\/kknk2026hoort_68925-2\/\" data-orig-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/KKNK2026Hoort_68925-1.jpg\" data-orig-size=\"1200,800\" data-comments-opened=\"1\" data-image-meta=\"{&quot;aperture&quot;:&quot;0&quot;,&quot;credit&quot;:&quot;&quot;,&quot;camera&quot;:&quot;&quot;,&quot;caption&quot;:&quot;&quot;,&quot;created_timestamp&quot;:&quot;0&quot;,&quot;copyright&quot;:&quot;&quot;,&quot;focal_length&quot;:&quot;0&quot;,&quot;iso&quot;:&quot;0&quot;,&quot;shutter_speed&quot;:&quot;0&quot;,&quot;title&quot;:&quot;&quot;,&quot;orientation&quot;:&quot;0&quot;}\" data-image-title=\"KKNK2026Hoort_68925\" data-image-description=\"&lt;p&gt;Stephanie Baartman is saam met pianis Janine Neethling op die verhoog in &amp;#8220;Hoort&amp;#8221;.&lt;\/p&gt;\n\" data-image-caption=\"&lt;p&gt;Stephanie Baartman is saam met pianis Janine Neethling op die verhoog in &amp;#8220;Hoort&amp;#8221;.&lt;\/p&gt;\n\" data-large-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/KKNK2026Hoort_68925-1-1024x683.jpg\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/KKNK2026Hoort_68925-1-1024x683.jpg\" alt=\"Foto van Stephanie Baartman\" class=\"wp-image-307189\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/KKNK2026Hoort_68925-1-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/KKNK2026Hoort_68925-1-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/KKNK2026Hoort_68925-1-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/KKNK2026Hoort_68925-1.jpg 1200w\" sizes=\"(max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Stephanie Baartman is saam met pianis Janine Neethling op die verhoog in &#8220;Hoort&#8221;.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<p>The Scullery Quintet se <em>Stir-Fried Sonatas<\/em> is die wenner van die Momentum Aardklop-pryse vir beste musiekgedrewe produksie, asook grensverskuiwende werk. Winand Grundling, welbekend onder KKNK-gehore as orrelis en reeds met drie Kannas bekroon, is vanjaar as pianis op die verhoog in <em>A Victor Borge Tribute<\/em>.<\/p>\n\n\n\n<p>Die Laerskool Durbanville se <em>Potloodsakkie: Agter die zip,<\/em> een van ses laerskoolproduksies wat deel geneem het aan die ATKV-Tjokkertoneelfinaal by die Baxter-teater in 2025, is een van die kinderteater-aanbiediengs.<\/p>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-benoemings\">Benoemings<\/h2>\n\n\n\n<p>Onder die produksies en kunstenaars wat benoem is vir pryse tel Breyten Breytenbach se drama <em>Boklied<\/em>, wat benoem is vir vyf Woordtrofees, waaronder beste produksie en beste regie. <\/p>\n\n\n\n<p>Magda Louw en haar Erhard: <em>How Louw can you go?<\/em> was baie gewild by die Vrystaat-kunstefees in 2025. Die produksie met Desir\u00e9 Gardner en Hannes van Wyk is vir vier Momentum-Aardklop-pryse, waaronder beste toneelaanbieding, benoem.<\/p>\n\n\n\n<p>Margit Meyer-R\u00f6denbeck, Deon Lotz en Gary Naidoo is te sien in Rafiek Mammon se <em>Rondomtalie \/ Marry-go-round<\/em>, waarvoor Lotz as beste akteur by Aardklop benoem is laas jaar.<\/p>\n\n\n\n<p><em>Beste van alle tye <\/em>met An\u00e9 Koegelenberg en Christie van Niekerk is benoem vir die Kanna vir beste komedie \u00e9n beste Blitsteater-aanbieding by laas jaar se KKNK en is nou op die verhoog as \u2019n vollengte teaterproduksie.<\/p>\n\n\n\n<p>Doolhof met Minke Marais en Vian Singleton, met teks en regie deur Robert Kruger, is benoem vir vier Aardklop-pryse in 2025: beste aktrise (Marais), beste regie (Kruger), beste aanbieding toneel en beste nuutgeskrewe Afrikaanse teks (Kruger).<\/p>\n\n\n\n<p>Luna Paige se musiekteaterproduksie <em>Die reisigers<\/em> en Figure of 8 Dance Theatre se <em>Wings of Light: Dance of an Angel<\/em> is ook vir Aardklop-toekennings benoem.<\/p>\n\n\n\n<p>Feesgangers het \u2019n wonderlike geleentheid om al hierdie bekroonde produksies, kunstenaars en regisseurs in die Klein Karoo te sien. Die fees word vanjaar deur Absa geborg, met ondersteuning van die Het Jan Marais Nationale Fonds, NATi, Checkers, Netwerk24, kykNET, ATKV, Oudtshoorn-munisipaliteit en die Wes-Kaapse regering. <\/p>\n\n\n\n<p><strong>Besoek <a href=\"https:\/\/kknk2026.kknk.co.za\/\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">kknk.co.za<\/a> vir die volledige feesprogram.<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p><strong>Kaartjies is te koop by <a href=\"https:\/\/www.webtickets.co.za\/v2\/Client.aspx?clientcode=kknk\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">Webtickets<\/a> of die KKNK se kantoor.<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p><strong>Kontak 044 203 8600, info@kknk.co.za of stuur \u2019n WhatsApp na 065 285 2337 met navrae.<\/strong><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die 30ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) wat van Saterdag 28 Maart tot Saterdag 4 April in Oudtshoorn plaasvind bied iets vir almal.<\/p>\n","protected":false},"author":20,"featured_media":307179,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_yoast_wpseo_linkdex":"81","_yoast_wpseo_content_score":"30","_yoast_wpseo_inclusive_language_score":"90","_yoast_wpseo_is_cornerstone":"","_yoast_wpseo_canonical":"","_yoast_wpseo_opengraph-title":"","_yoast_wpseo_opengraph-description":"","_yoast_wpseo_opengraph-image":"","_yoast_wpseo_opengraph-image-id":"","_yoast_wpseo_twitter-title":"","_yoast_wpseo_twitter-description":"","_yoast_wpseo_twitter-image":"","_yoast_wpseo_twitter-image-id":"","newspack_ads_suppress_ads":false,"newspack_sponsor_sponsorship_scope":"","newspack_sponsor_native_byline_display":"inherit","newspack_sponsor_native_category_display":"inherit","newspack_sponsor_underwriter_style":"inherit","newspack_sponsor_underwriter_placement":"inherit","_crsspst_to_novanewscoza":false,"_crsspst_to_novanewscozabloemnewsexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozacityvision":false,"_crsspst_to_novanewscozadistrictmailhelderberg":false,"_crsspst_to_novanewscozaeikestadnuus":false,"_crsspst_to_novanewscozahermanustimes":false,"_crsspst_to_novanewscozakomani-karoo":false,"_crsspst_to_novanewscozakougaexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozamthathaexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozanoordkaapbulletin":false,"_crsspst_to_novanewscozapaarlpost":false,"_crsspst_to_novanewscozapeexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozapeoplespost":false,"_crsspst_to_novanewscozaswartlandgazette":false,"_crsspst_to_novanewscozaudexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozavistanews":false,"_crsspst_to_novanewscozavrystaatkroon":false,"_crsspst_to_novanewscozaweskusnuus":false,"_crsspst_to_novanewscozaweslander":false,"_crsspst_to_novanewscozaworcesterstandard":false,"_EventAllDay":"","_EventTimezone":"","_EventStartDate":"","_EventEndDate":"","_EventStartDateUTC":"","_EventEndDateUTC":"","_EventShowMap":"","_EventShowMapLink":"","_EventURL":"","_EventCost":"","_EventCostDescription":"","_EventCurrencySymbol":"","_EventCurrencyCode":"","_EventCurrencyPosition":"","_EventDateTimeSeparator":"","_EventTimeRangeSeparator":"","_EventOrganizerID":"","_EventVenueID":"","_OrganizerEmail":"","_OrganizerPhone":"","_OrganizerWebsite":"","_VenueAddress":"","_VenueCity":"","_VenueCountry":"","_VenueProvince":"","_VenueState":"","_VenueZip":"","_VenuePhone":"","_VenueURL":"","_VenueStateProvince":"","_VenueLat":"","_VenueLng":"","_VenueShowMap":"","_VenueShowMapLink":"","_application":"","_batch_id":"","_company_name":"","_company_tagline":"","_company_twitter":"","_company_video":"","_company_website":"","_custom_id":"","_EventDuration":"","_EventOrigin":"","_EventTimezoneAbbr":"","_featured":"","_filled":"","_job_expires":"","_job_location":"","_media_credit":"","_media_credit_url":"","_menu_item_menu_item_parent":"","_menu_item_object":"","_menu_item_object_id":"","_menu_item_target":"","_menu_item_type":"","_menu_item_url":"","_menu_item_xfn":"","_navis_media_can_distribute":"","_navis_media_credit_org":"","_OrganizerOrigin":"","_provider":"","_pum_built_in":"","_pum_default_theme":"","_pum_form_conversion_count":"","_remote_id":"","_remote_name":"","_remote_position":"","_report_frequency":"","_report_reference_dates":"","_send_attempts":"","_site_id":"","_sitemap_exclude":"","_sitemap_frequency":"","_sitemap_priority":"","_source_url":"","_subscription_period":"","_subscription_period_interval":"","_subscription_price":"","_tec_slr_enabled":"","_tec_slr_layout":"","_template_type":"","_ticket_end_date":"","_ticket_start_date":"","_tribe_aggregator_allow_multiple_organizers":"","_tribe_aggregator_content_type":"","_tribe_aggregator_file":"","_tribe_aggregator_finalized":"","_tribe_aggregator_hash":"","_tribe_aggregator_import_id":"","_tribe_aggregator_import_name":"","_tribe_aggregator_interactive":"","_tribe_aggregator_origin":"","_tribe_aggregator_post_status":"","_tribe_aggregator_preview":"","_tribe_aggregator_source_name":"","_tribe_aggregator_type":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_tribe_hide_attendees_list":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_capacity":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":"","_tribe_ticket_version":"","_type":"","_VenueOrigin":"","_wp_attachment_context":"","_wp_attachment_image_alt":"","_wp_font_face_file":"","_wp_old_date":"","_yoast_wpseo_estimated-reading-time-minutes":"5","_yoast_wpseo_focuskeywords":"","_yoast_wpseo_focuskw_text_input":"","_yoast_wpseo_keywordsynonyms":"","_yoast_wpseo_primary_block-catalog":"","_yoast_wpseo_primary_category":"8324","_yoast_wpseo_primary_job_listing_type":"","_yoast_wpseo_primary_nova_retailer":"","_yoast_wpseo_primary_publication":"","_yoast_wpseo_primary_tribe_events_cat":"","_yoast_wpseo_videositemap-duration":"","_yoast_wpseo_videositemap-rating":"","_menu_item_classes":[],"_tribe_modified_fields":[],"_wp_attachment_backup_sizes":[],"_wp_suggested_privacy_policy_content":[],"_yoast_post_redirect_info":[],"_yoast_wpseo_video_meta":[],"activation_date":"","archive_insertion_is_repeating":"","archive_insertion_posts_count":"","article_feature_media":"1","article_feature_type":"normal","article_main_image_caption":"\"Ek is nie Danie\" met Albert Pretorius en Schalk Joubert is by verlede jaar se Toyota Stellenbosch Woordfees met vier Woordtrofees bekroon.","article_media_icon":"1","article_template":"news","author_byline":"","background_color":"","block_editor":"1","byline":"","cmplz_hide_cookiebanner":"","competition_end_date":"","contact_advertise_email":"","contact_advertise_phone":"","contact_editorial_email":"","contact_general_email":"","contact_general_phone":"","contact_office_hours":"","contact_physical_address":"","enabled":"","featured_image_custom_caption":"","featured_video_url":"","fields":"","font_body":"","font_header":"","frequency":"","headline":"Talle bekroondes op die 30ste KKNK se program","hide_border":"","icon":"","is_wp_suggestion":"","issuu_download_url":"","issuu_embed_url":"","language_version_url":"","large_border":"","name":"crKKNK","nm_contact_name":"","nm_contact_number":"","nm_date_lost":"","no_overlay_background":"","node-url":"","obituary_born_date":"","obituary_died_date":"","obituary_memoriam_text":"","origin":"","overlay_color":"","overlay_opacity":"","overlay_size":"","placement":"","plural_label":"","post_author":"","post_id":"","post_language":"en","secret-key":"","sponsored_utm_campaign":"","sponsored_utm_content":"","sponsored_utm_medium":"","sponsored_utm_source":"","sponsored_utm_term":"","start_date":"","utm_suppression":"","video_embed_url":"","wp_pattern_sync_status":"","data_version":[],"enclosure":[],"pongrass_image":["crKKNK_P1","crKKNK_P2","crKKNK_P3"],"_jetpack_newsletter_access":"","_jetpack_dont_email_post_to_subs":false,"_jetpack_newsletter_tier_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paywalled_content":false,"_newspack_byline_active":false,"_newspack_byline":"","newspack_content_restriction_is_exempt":false,"scaip_prevent_shortcode_addition":false,"_jetpack_feature_clip_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":"","jetpack_post_was_ever_published":false},"categories":[8324,28],"tags":[7974,8137,9517,7909],"newspack_spnsrs_tax":[],"publication":[],"class_list":["post-307178","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-arts","category-lifestyle","tag-entertainment","tag-kknk","tag-klein-karoo-nasionale-kunstefees","tag-recommended"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v27.8 (Yoast SEO v27.8) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Bekroondes op die 30ste KKNK se program bied iets vir almal | TygerBurger<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Die 30ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) wat van Saterdag 28 Maart tot Saterdag 4 April in Oudtshoorn plaasvind bied iets vir almal.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Bekroondes op die 30ste KKNK se program bied iets vir almal\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die 30ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) wat van Saterdag 28 Maart tot Saterdag 4 April in Oudtshoorn plaasvind bied iets vir almal.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"TygerBurger\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/TygerBurger\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-02-20T05:30:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/i0.wp.com\/tygerburger.co.za\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/KKNK2026EkisnieDanie_68887.jpg?fit=1200%2C800&ssl=1\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"800\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"TygerBurger\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@tygerburger\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@tygerburger\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"TygerBurger\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"TygerBurger\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/0f71e348ba4b9942416d90370345e952\"},\"headline\":\"Bekroondes op die 30ste KKNK se program bied iets vir almal\",\"datePublished\":\"2026-02-20T05:30:00+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\\\/\"},\"wordCount\":910,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/KKNK2026EkisnieDanie_68887.jpg\",\"keywords\":[\"Entertainment\",\"KKNK\",\"Klein Karoo Nasionale Kunstefees\",\"Recommended\"],\"articleSection\":[\"Arts\",\"Lifestyle\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\\\/#respond\"]}],\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\\\/\",\"name\":\"Bekroondes op die 30ste KKNK se program bied iets vir almal | TygerBurger\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/KKNK2026EkisnieDanie_68887.jpg\",\"datePublished\":\"2026-02-20T05:30:00+00:00\",\"description\":\"Die 30ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) wat van Saterdag 28 Maart tot Saterdag 4 April in Oudtshoorn plaasvind bied iets vir almal.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/KKNK2026EkisnieDanie_68887.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/KKNK2026EkisnieDanie_68887.jpg\",\"width\":1200,\"height\":800,\"caption\":\"\\\"Ek is nie Danie\\\" met Albert Pretorius en Schalk Joubert is by verlede jaar se Toyota Stellenbosch Woordfees met vier Woordtrofees bekroon.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Arts\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/arts\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Bekroondes op die 30ste KKNK se program bied iets vir almal\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/\",\"name\":\"TygerBurger\",\"description\":\"To Inform, Engage and Empower Local Communities\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#organization\",\"name\":\"TygerBurger\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/tyger-burger-site-icon.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/tyger-burger-site-icon.png\",\"width\":512,\"height\":512,\"caption\":\"TygerBurger\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/TygerBurger\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/tygerburger\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/tygerburger\\\/\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/@TygerBurger-SA\"],\"description\":\"Tygerburger has been a staple in the northern suburbs of Cape Town for many years, providing readers with timely and relevant local news. TygerBurger is a free weekly community newspaper distributed in the northern suburbs of Cape Town, serving areas including Bellville, Durbanville, Parow, Kuils River, Brackenfell, Kraaifontein, Goodwood, Milnerton, Table View, Tyger Valley, De Grendel, Mitchells Plain, Eerste River, Elsies River, and Ravensmead.\",\"email\":\"tygerburger@novusmedia.co.za\",\"telephone\":\"+27219106500\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"vatID\":\"4100318916\",\"taxID\":\"2000\\\/018234\\\/07\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/0f71e348ba4b9942416d90370345e952\",\"name\":\"TygerBurger\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"TygerBurger\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/author\\\/tygerburger\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Bekroondes op die 30ste KKNK se program bied iets vir almal | TygerBurger","description":"Die 30ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) wat van Saterdag 28 Maart tot Saterdag 4 April in Oudtshoorn plaasvind bied iets vir almal.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Bekroondes op die 30ste KKNK se program bied iets vir almal","og_description":"Die 30ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) wat van Saterdag 28 Maart tot Saterdag 4 April in Oudtshoorn plaasvind bied iets vir almal.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\/","og_site_name":"TygerBurger","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/TygerBurger\/","article_published_time":"2026-02-20T05:30:00+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":800,"url":"https:\/\/i0.wp.com\/tygerburger.co.za\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/KKNK2026EkisnieDanie_68887.jpg?fit=1200%2C800&ssl=1","type":"image\/jpeg"}],"author":"TygerBurger","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@tygerburger","twitter_site":"@tygerburger","twitter_misc":{"Written by":"TygerBurger","Est. reading time":"5 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\/"},"author":{"name":"TygerBurger","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#\/schema\/person\/0f71e348ba4b9942416d90370345e952"},"headline":"Bekroondes op die 30ste KKNK se program bied iets vir almal","datePublished":"2026-02-20T05:30:00+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\/"},"wordCount":910,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/KKNK2026EkisnieDanie_68887.jpg","keywords":["Entertainment","KKNK","Klein Karoo Nasionale Kunstefees","Recommended"],"articleSection":["Arts","Lifestyle"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\/#respond"]}],"copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\/","name":"Bekroondes op die 30ste KKNK se program bied iets vir almal | TygerBurger","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/KKNK2026EkisnieDanie_68887.jpg","datePublished":"2026-02-20T05:30:00+00:00","description":"Die 30ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) wat van Saterdag 28 Maart tot Saterdag 4 April in Oudtshoorn plaasvind bied iets vir almal.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/KKNK2026EkisnieDanie_68887.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/KKNK2026EkisnieDanie_68887.jpg","width":1200,"height":800,"caption":"\"Ek is nie Danie\" met Albert Pretorius en Schalk Joubert is by verlede jaar se Toyota Stellenbosch Woordfees met vier Woordtrofees bekroon."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/bekroondes-op-die-30ste-kknk-se-program-bied-iets-vir-almal\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Arts","item":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/arts\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Bekroondes op die 30ste KKNK se program bied iets vir almal"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/","name":"TygerBurger","description":"To Inform, Engage and Empower Local Communities","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#organization","name":"TygerBurger","url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/tyger-burger-site-icon.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/tyger-burger-site-icon.png","width":512,"height":512,"caption":"TygerBurger"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/TygerBurger\/","https:\/\/x.com\/tygerburger","https:\/\/www.instagram.com\/tygerburger\/","https:\/\/www.youtube.com\/@TygerBurger-SA"],"description":"Tygerburger has been a staple in the northern suburbs of Cape Town for many years, providing readers with timely and relevant local news. TygerBurger is a free weekly community newspaper distributed in the northern suburbs of Cape Town, serving areas including Bellville, Durbanville, Parow, Kuils River, Brackenfell, Kraaifontein, Goodwood, Milnerton, Table View, Tyger Valley, De Grendel, Mitchells Plain, Eerste River, Elsies River, and Ravensmead.","email":"tygerburger@novusmedia.co.za","telephone":"+27219106500","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","vatID":"4100318916","taxID":"2000\/018234\/07","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#\/schema\/person\/0f71e348ba4b9942416d90370345e952","name":"TygerBurger","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g","caption":"TygerBurger"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/author\/tygerburger\/"}]}},"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/KKNK2026EkisnieDanie_68887.jpg","jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack-related-posts":[{"id":320685,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/kanna-wenners-van-kknk-aangewys\/","url_meta":{"origin":307178,"position":0},"title":"Nicola Hanekom raap vier Kannas op vir  KKNK-debuutstuk","author":"TygerBurger","date":"18 May 2026","format":false,"excerpt":"Die jongste plekspesifieke drama van die Hertzog-pryswenner Nicola Hanekom is Donderdag 14 Mei in Franschhoek met vier Kannas bekroon.","rel":"","context":"In &quot;Arts&quot;","block_context":{"text":"Arts","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/arts\/"},"img":{"alt_text":"Nicola Hanekom Foto: Natalie Gabriels Photography","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/kknkONLINE_77854.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/kknkONLINE_77854.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/kknkONLINE_77854.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/kknkONLINE_77854.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/kknkONLINE_77854.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]},{"id":305476,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/luna-paige-stel-nuwe-enkelsnit-bekend\/","url_meta":{"origin":307178,"position":1},"title":"Luna Paige stel nuwe enkelsnit bekend","author":"TygerBurger","date":"8 February 2026","format":false,"excerpt":"Die bekende musikant en sanger Luna Paige stel haar enkelsnit \"Die Oral\" bekend.","rel":"","context":"In &quot;Arts&quot;","block_context":{"text":"Arts","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/arts\/"},"img":{"alt_text":"Luna Paige","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/LunaIMG_4671_69451-1.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/LunaIMG_4671_69451-1.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/LunaIMG_4671_69451-1.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/LunaIMG_4671_69451-1.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/LunaIMG_4671_69451-1.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]},{"id":305430,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/lofsang-vir-menslike-konneksie-luna-paige-stel-nuwe-enkelsnit-bekend\/","url_meta":{"origin":307178,"position":2},"title":"Lofsang vir menslike konneksie: Luna Paige stel nuwe enkelsnit bekend","author":"TygerBurger","date":"6 February 2026","format":false,"excerpt":"Luna Paige se nuwe enkelsnit 'Die Oral' is is 'n roerende lofsang vir menslike konneksie en dien as voorsmakie vir haar album, 'Die Reisigers'.","rel":"","context":"In &quot;Arts&quot;","block_context":{"text":"Arts","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/arts\/"},"img":{"alt_text":"Foto van Luna Paige","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/LunaIMG_4189_69432.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/LunaIMG_4189_69432.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/LunaIMG_4189_69432.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/LunaIMG_4189_69432.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/LunaIMG_4189_69432.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]},{"id":306815,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wen-kaartjies-luna-paige-op-toer-met-nuwe-musiek\/","url_meta":{"origin":307178,"position":3},"title":"WEN KAARTJIES: Luna Paige op toer met nuwe musiek","author":"TygerBurger","date":"18 February 2026","format":false,"excerpt":"Die bekendstelling van \"Die Oral\" lui die begin van 'n omvattende nasionale toer vir Luna Paige in.","rel":"","context":"In &quot;Arts&quot;","block_context":{"text":"Arts","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/arts\/"},"img":{"alt_text":"Foto van Luna Paige","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/LunaIMG_4189_69432.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/LunaIMG_4189_69432.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/LunaIMG_4189_69432.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/LunaIMG_4189_69432.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/LunaIMG_4189_69432.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]},{"id":307144,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/van-kamermusiek-tot-jazz-by-endler-konsertreeks-op-stellenbosch\/","url_meta":{"origin":307178,"position":4},"title":"Van kamermusiek tot jazz by Endler-konsertreeks op Stellenbosch","author":"TygerBurger","date":"19 February 2026","format":false,"excerpt":"Die Universiteit Stellenbosch-konservatorium se eerste Endler-konsertreeks van die jaar bied 'n verskeidenheid van kamermusiek tot jazz en 'n nasionale fluitfees.","rel":"","context":"In &quot;Arts&quot;","block_context":{"text":"Arts","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/arts\/"},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/EndlerHall_63867.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/EndlerHall_63867.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/EndlerHall_63867.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/EndlerHall_63867.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/EndlerHall_63867.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]}],"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"TygerBurger","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/307178","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/users\/20"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=307178"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/307178\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/media\/307179"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=307178"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=307178"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=307178"},{"taxonomy":"newspack_spnsrs_tax","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/newspack_spnsrs_tax?post=307178"},{"taxonomy":"publication","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/publication?post=307178"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}