{"id":294361,"date":"2025-11-07T16:04:05","date_gmt":"2025-11-07T14:04:05","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/?p=294361"},"modified":"2025-11-13T08:59:57","modified_gmt":"2025-11-13T06:59:57","slug":"durbanville-se-top-sakelui-bekroon","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\/","title":{"rendered":"Durbanville se top-sakelui bekroon"},"content":{"rendered":"\n<p>Leiers uit die landbougemeenskap van Durbanville het oorheers in die Durbanville-Sakekamer se Sakeman en Sakevrou van die Jaar-kompetisie toe Thys Louw, eienaar-wynmaker van die Diemersdal-wynlandgoed, as Sakeman van die Jaar aangewys is , terwyl Karin de Villiers, eienaar van Klein Roosboom, die sakekamer se eerste Sakevrou van die Jaar is.<\/p>\n\n\n\n<p>De Wet du Plessis, ondervoorsitter, het die wenners Woensdagaand by die sakekamer se jaareindgeselligheid by die Durbanville-gholfklub aangekondig.<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Ons is trots daarop om hierdie kaliber mense in Durbanville te h\u00ea. Daar is ook geen verskil in status tussen Sakeman en Sakevrou van die Jaar nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-ongelooflike-leierskap\">Ongelooflike leierskap<\/h3>\n\n\n\n<p>Hy het ges\u00ea De Villiers het die beoordelaars tydens &#8216;n onderhoud baie be\u00efndruk met &#8220;die ongelooflike leierskap wat sy aan die dag l\u00ea en die sakevernuf wat sy toepas, asook die inkomstestrome wat sy op Klein Roosboom skep&#8221;. &#8220;Dit is onverstaanbaar en ons is so bly om jou hier as deel van die Durbanville-wynvallei te h\u00ea,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n\n\n\n<p>De Villiers het ges\u00ea dit is vir haar &#8221; &#8216;n absolute voorreg om as Sakevrou van die Jaar aangewys te word&#8221;.<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Durbanville is &#8216;n plek waar tradisie en vooruitgang hande vat en ek hoop vir lank nog pasmaats gaan bly. By Klein Roosboom gaan sukses nie net oor groei nie, maar oor die glimlag op elke gas se gesig. Dit is die trots van elke werknemer, en die band en herinneringe wat ons saam bou. My visie vir Durbanville om die dorp te sien aanhou blom, en te sorg dat ons daardie uniekheid van ons dorp altyd bewaar. Ons moet in plaaslike besighede bel\u00ea en seker maak dat ons nie daardie sjarme van ons dorp verloor nie. Baie dankie vir my familie en kinders \u2014 dis my span en die gemeenskap wat my laat groei en uitgedaag het. Ons moet almal selfaangestelde ambassadeurs vir Durbanville wees,&#8221; het sy afgesluit.<br><\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-deel-van-die-geskiedenis\">Deel van die geskiedenis<\/h3>\n\n\n\n<p>Oor Louw het hy ges\u00ea dat hy deel is van die geskiedenis van Durbanville.<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Hy het grootgeword in Durbanville en tot dusver sy hele lewe op die plaas spandeer. Hy het &#8216;n passie vir Durbanville. As deel van die geskiedenis, stel hy ook baie belang in die geskiedenis. Hy maak ook ongelooflike wyne \u2014 hier op ons voorstoep, waarvoor hy gereeld toekennings ontvang wat ons trots maak hier in Durbanville,&#8221; het Du Plessis ges\u00ea.<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Ek was gelukkig om as wynmaker al &#8216;n paar pryse te ontvang oor die 15, 20 jaar wat ek betrokke is, maar om erkenning uit jou eie gemeenskap te kry, is een van die grootste erkennings wat ek kon kry. Durbanville is nie &#8216;n plek op die kaart nie; dis my huis, my gemeenskap, my vriende is hier, my kinders is hier op skool en ek het hier getrou. Ek is bevoorreg om die sesde geslag op Diemersdal te wees en dis &#8216;n enorme voorreg.<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Ons moet ouer mense erkenning gee; hulle ken die regte pad. Ek kon nie hier gestaan het sonder my ma en pa en ouer familie nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n\n\n\n<p>Louw het ook erkenning gegee aan sy werknemers vir die rol wat hulle in die sukses van Diemersdal speel.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image aligncenter\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/IMG_0002photoJWB_59094.jpg\" alt=\"\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Thys Louw (links), eienaar-wynmaker van die Diemersdal-wynlandgoed, is by die Durbanville-Sakekamer se jaareindgeselligheid as Sakeman van die Jaar aangewys. Hy is hier met sy sertifikaat by De Wet du Plessis, ondervoorsitter van die sakekamer. Foto: Johan Winterbach<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"731\" height=\"1024\" data-attachment-id=\"294386\" data-permalink=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\/20251105_201136\/\" data-orig-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/20251105_201136.jpg\" data-orig-size=\"2560,3584\" data-comments-opened=\"1\" data-image-meta=\"{&quot;aperture&quot;:&quot;0&quot;,&quot;credit&quot;:&quot;&quot;,&quot;camera&quot;:&quot;&quot;,&quot;caption&quot;:&quot;&quot;,&quot;created_timestamp&quot;:&quot;0&quot;,&quot;copyright&quot;:&quot;&quot;,&quot;focal_length&quot;:&quot;0&quot;,&quot;iso&quot;:&quot;0&quot;,&quot;shutter_speed&quot;:&quot;0&quot;,&quot;title&quot;:&quot;&quot;,&quot;orientation&quot;:&quot;0&quot;}\" data-image-title=\"20251105_201136\" data-image-description=\"&lt;p&gt;Karin de Villiers van Klein Roosboom is aangewys as die Durbanville-Sakekamer se Sakevrou van die Jaar. Hier ontvang sy haar geraamde sertifikaat van Nyreen Koen, mede-organiseerder van die geleentheid en bestuurslid.&lt;\/p&gt;\n\" data-image-caption=\"&lt;p&gt;Karin de Villiers van Klein Roosboom is aangewys as die Durbanville-Sakekamer se Sakevrou van die Jaar. Hier ontvang sy haar geraamde sertifikaat van Nyreen Koen, mede-organiseerder van die geleentheid en bestuurslid.&lt;\/p&gt;\n\" data-large-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/20251105_201136-731x1024.jpg\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/20251105_201136-731x1024.jpg\" alt=\"Karin de Villiers van Klein Roosboom is aangewys as die Durbanville-Sakekamer se Sakevrou van die Jaar. Hier ontvang sy haar geraamde sertifikaat van Nyreen Koen, mede-organiseerder van die geleentheid en bestuurslid.\" class=\"wp-image-294386\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/20251105_201136-731x1024.jpg 731w, https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/20251105_201136-214x300.jpg 214w, https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/20251105_201136-768x1075.jpg 768w\" sizes=\"(max-width: 731px) 100vw, 731px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Karin de Villiers van Klein Roosboom is aangewys as die Durbanville-Sakekamer se Sakevrou van die Jaar. Hier ontvang sy haar geraamde sertifikaat van Nyreen Koen, mede-organiseerder van die geleentheid en bestuurslid. Foto: Esm\u00e9 Erasmus<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image aligncenter\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/IMG_0004photoJWB_50516.jpg\" alt=\"\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Die naaswenners in die Sakevrou van die Jaar-kompetisie is San-Marie Vogel (links) van San-Marie Interior Design en eienaar van CY Market en adv. Nicole Harris (regs), eienaar van &#8216;n privaat praktyk en Labour Solutions, asook &#8216;n pro bono-regsgeleerde. Nyreen Koen (middel), bestuurslid, het die sertifikate aan hulle oorhandig. Foto: Johan Winterbach<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image aligncenter\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/IMG_9908_62847.jpg\" alt=\"\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Karin de Villiers (heel regs) van Klein Roosboom, Sakevrou van die Jaar, se hele gesin het saam met haar die geselligheid bygewon. Van link is Andri en Nicol de Villiers, Clarissa de Melim, Marn\u00e9 en Wyno Roos en Johan de Villiers. Foto: Johan Winterbach<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"761\" height=\"1024\" data-attachment-id=\"294399\" data-permalink=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\/20251105_194001-2\/\" data-orig-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/20251105_194001-1.jpg\" data-orig-size=\"2560,3444\" data-comments-opened=\"1\" data-image-meta=\"{&quot;aperture&quot;:&quot;0&quot;,&quot;credit&quot;:&quot;&quot;,&quot;camera&quot;:&quot;&quot;,&quot;caption&quot;:&quot;&quot;,&quot;created_timestamp&quot;:&quot;0&quot;,&quot;copyright&quot;:&quot;&quot;,&quot;focal_length&quot;:&quot;0&quot;,&quot;iso&quot;:&quot;0&quot;,&quot;shutter_speed&quot;:&quot;0&quot;,&quot;title&quot;:&quot;&quot;,&quot;orientation&quot;:&quot;0&quot;}\" data-image-title=\"20251105_194001\" data-image-description=\"&lt;p&gt;Dennis Smit (links), jarelange stadsklerk van Durbanville en later bestuurder van  die Koeberg-subraad, het onlangs 80 jaar geword en is vereer vir sy jarelange bydrae as lid van die sakekamer. By hom is Pieter Koen, voorsitter.&lt;\/p&gt;\n\" data-image-caption=\"&lt;p&gt;Dennis Smit (links), jarelange stadsklerk van Durbanville en later bestuurder van  die Koeberg-subraad, het onlangs 80 jaar geword en is vereer vir sy jarelange bydrae as lid van die sakekamer. By hom is Pieter Koen, voorsitter.&lt;\/p&gt;\n\" data-large-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/20251105_194001-1-761x1024.jpg\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/20251105_194001-1-761x1024.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-294399\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/20251105_194001-1-761x1024.jpg 761w, https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/20251105_194001-1-223x300.jpg 223w, https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/20251105_194001-1-768x1033.jpg 768w\" sizes=\"(max-width: 761px) 100vw, 761px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Dennis Smit (links), jarelange stadsklerk van Durbanville en later bestuurder van die Koeberg-subraad, het onlangs 80 jaar geword en is vereer vir sy jarelange bydrae as lid van die sakekamer. By hom is Pieter Koen, voorsitter. Foto: Esm\u00e9 Erasmus<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image aligncenter\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/IMG_9914_97142.jpg\" alt=\"\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Die RSG-radio-omroeper Johan Rademan was die seremoniemeester. Foto: Johan Winterbach<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image aligncenter\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/IMG_9991_65945.jpg\" alt=\"\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Van links is Mary-Anne Souma (VCam Security). Rochelle Smit (Specotech Industrial Flooring), sekretaresse van die Durbanville-Sakekamer.  en Marissa Cozens (Specotech Industrial Flooring).<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image aligncenter\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/IMG_0020photoJWB_17159.jpg\" alt=\"\"\/><\/figure>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image aligncenter\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/IMG_9886_73415.jpg\" alt=\"\"\/><\/figure>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image aligncenter\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/IMG_9895_08122.jpg\" alt=\"\"\/><\/figure>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image aligncenter\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/IMG_9898_16246.jpg\" alt=\"\"\/><\/figure>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image aligncenter\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/IMG_9918_67297.jpg\" alt=\"\"\/><\/figure>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image aligncenter\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/IMG_9911_03467.jpg\" alt=\"\"\/><\/figure>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Leiers uit die landbougemeenskap van Durbanville het oorheers in die Durbanville-Sakekamer se Sakeman en Sakevrou van die Jaar-kompetisie. <\/p>\n","protected":false},"author":20,"featured_media":294369,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_yoast_wpseo_linkdex":"64","_yoast_wpseo_content_score":"60","_yoast_wpseo_inclusive_language_score":"90","_yoast_wpseo_is_cornerstone":"","_yoast_wpseo_canonical":"","_yoast_wpseo_opengraph-title":"","_yoast_wpseo_opengraph-description":"","_yoast_wpseo_opengraph-image":"","_yoast_wpseo_opengraph-image-id":"","_yoast_wpseo_twitter-title":"","_yoast_wpseo_twitter-description":"","_yoast_wpseo_twitter-image":"","_yoast_wpseo_twitter-image-id":"","newspack_ads_suppress_ads":false,"newspack_sponsor_sponsorship_scope":"","newspack_sponsor_native_byline_display":"inherit","newspack_sponsor_native_category_display":"inherit","newspack_sponsor_underwriter_style":"inherit","newspack_sponsor_underwriter_placement":"inherit","_crsspst_to_novanewscoza":false,"_crsspst_to_novanewscozabloemnewsexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozacityvision":false,"_crsspst_to_novanewscozadistrictmailhelderberg":false,"_crsspst_to_novanewscozaeikestadnuus":false,"_crsspst_to_novanewscozahermanustimes":false,"_crsspst_to_novanewscozakomani-karoo":false,"_crsspst_to_novanewscozakougaexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozamthathaexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozanoordkaapbulletin":false,"_crsspst_to_novanewscozapaarlpost":false,"_crsspst_to_novanewscozapeexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozapeoplespost":false,"_crsspst_to_novanewscozaswartlandgazette":false,"_crsspst_to_novanewscozaudexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozavistanews":false,"_crsspst_to_novanewscozavrystaatkroon":false,"_crsspst_to_novanewscozaweskusnuus":false,"_crsspst_to_novanewscozaweslander":false,"_crsspst_to_novanewscozaworcesterstandard":false,"_EventAllDay":"","_EventTimezone":"","_EventStartDate":"","_EventEndDate":"","_EventStartDateUTC":"","_EventEndDateUTC":"","_EventShowMap":"","_EventShowMapLink":"","_EventURL":"","_EventCost":"","_EventCostDescription":"","_EventCurrencySymbol":"","_EventCurrencyCode":"","_EventCurrencyPosition":"","_EventDateTimeSeparator":"","_EventTimeRangeSeparator":"","_EventOrganizerID":"","_EventVenueID":"","_OrganizerEmail":"","_OrganizerPhone":"","_OrganizerWebsite":"","_VenueAddress":"","_VenueCity":"","_VenueCountry":"","_VenueProvince":"","_VenueState":"","_VenueZip":"","_VenuePhone":"","_VenueURL":"","_VenueStateProvince":"","_VenueLat":"","_VenueLng":"","_VenueShowMap":"","_VenueShowMapLink":"","_application":"","_batch_id":"","_company_name":"","_company_tagline":"","_company_twitter":"","_company_video":"","_company_website":"","_custom_id":"","_EventDuration":"","_EventOrigin":"","_EventTimezoneAbbr":"","_featured":"","_filled":"","_job_expires":"","_job_location":"","_media_credit":"","_media_credit_url":"","_menu_item_menu_item_parent":"","_menu_item_object":"","_menu_item_object_id":"","_menu_item_target":"","_menu_item_type":"","_menu_item_url":"","_menu_item_xfn":"","_navis_media_can_distribute":"","_navis_media_credit_org":"","_OrganizerOrigin":"","_provider":"","_pum_built_in":"","_pum_default_theme":"","_pum_form_conversion_count":"","_remote_id":"","_remote_name":"","_remote_position":"","_report_frequency":"","_report_reference_dates":"","_send_attempts":"","_site_id":"","_sitemap_exclude":"","_sitemap_frequency":"","_sitemap_priority":"","_source_url":"","_subscription_period":"","_subscription_period_interval":"","_subscription_price":"","_tec_slr_enabled":"","_tec_slr_layout":"","_template_type":"","_ticket_end_date":"","_ticket_start_date":"","_tribe_aggregator_allow_multiple_organizers":"","_tribe_aggregator_content_type":"","_tribe_aggregator_file":"","_tribe_aggregator_finalized":"","_tribe_aggregator_hash":"","_tribe_aggregator_import_id":"","_tribe_aggregator_import_name":"","_tribe_aggregator_interactive":"","_tribe_aggregator_origin":"","_tribe_aggregator_post_status":"","_tribe_aggregator_preview":"","_tribe_aggregator_source_name":"","_tribe_aggregator_type":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_tribe_hide_attendees_list":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_capacity":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":"","_tribe_ticket_version":"","_type":"","_VenueOrigin":"","_wp_attachment_context":"","_wp_attachment_image_alt":"","_wp_font_face_file":"","_wp_old_date":"","_yoast_wpseo_estimated-reading-time-minutes":"7","_yoast_wpseo_focuskeywords":"[{\"keyword\":\"Durbanville wynlandgoed-eienaars wen sakekamer se top toekennings vir 2024\",\"score\":50}]","_yoast_wpseo_focuskw_text_input":"","_yoast_wpseo_keywordsynonyms":"[\"\",\"Landbou-leiers oorheers Durbanville Sakekamer se jaarlikse toekenningseremonie\"]","_yoast_wpseo_primary_block-catalog":"","_yoast_wpseo_primary_category":"8830","_yoast_wpseo_primary_job_listing_type":"","_yoast_wpseo_primary_nova_retailer":"","_yoast_wpseo_primary_publication":"","_yoast_wpseo_primary_tribe_events_cat":"","_yoast_wpseo_videositemap-duration":"","_yoast_wpseo_videositemap-rating":"","_menu_item_classes":[],"_tribe_modified_fields":[],"_wp_attachment_backup_sizes":[],"_wp_suggested_privacy_policy_content":[],"_yoast_post_redirect_info":[],"_yoast_wpseo_video_meta":[],"activation_date":"","archive_insertion_is_repeating":"","archive_insertion_posts_count":"","article_feature_media":"1","article_feature_type":"normal","article_main_image_caption":"Karin de Villiers van Klein Roosboom is aangewys as die Durbanville-Sakekamer se Sakevrou van die Jaar. Hier ontvang sy haar geraamde sertifikaat van Nyreen Koen, mede-organiseerder van die geleentheid en vrou van Pieter Koen, voorsitter.","article_media_icon":"1","article_template":"news","author_byline":"Esm\u00e9 Erasmus","background_color":"","block_editor":"1","byline":"","cmplz_hide_cookiebanner":"","competition_end_date":"","contact_advertise_email":"","contact_advertise_phone":"","contact_editorial_email":"","contact_general_email":"","contact_general_phone":"","contact_office_hours":"","contact_physical_address":"","enabled":"","featured_image_custom_caption":"","featured_video_url":"","fields":"","font_body":"","font_header":"","frequency":"","headline":"Sakeman van die Jaar","hide_border":"","icon":"","is_wp_suggestion":"","issuu_download_url":"","issuu_embed_url":"","language_version_url":"","large_border":"","name":"Nov12_eesake","nm_contact_name":"","nm_contact_number":"","nm_date_lost":"","no_overlay_background":"","node-url":"","obituary_born_date":"","obituary_died_date":"","obituary_memoriam_text":"","origin":"","overlay_color":"","overlay_opacity":"","overlay_size":"","placement":"","plural_label":"","post_author":"","post_id":"","post_language":"en","secret-key":"","sponsored_utm_campaign":"","sponsored_utm_content":"","sponsored_utm_medium":"","sponsored_utm_source":"","sponsored_utm_term":"","start_date":"","utm_suppression":"","video_embed_url":"","wp_pattern_sync_status":"","data_version":[],"enclosure":[],"pongrass_image":["Nov12_eesake_P1","Nov12_eesake_P10","Nov12_eesake_P11","Nov12_eesake_P12","Nov12_eesake_P13","Nov12_eesake_P2","Nov12_eesake_P3","Nov12_eesake_P4","Nov12_eesake_P5","Nov12_eesake_P6","Nov12_eesake_P7","Nov12_eesake_P8","Nov12_eesake_P9"],"_jetpack_newsletter_access":"","_jetpack_dont_email_post_to_subs":false,"_jetpack_newsletter_tier_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paywalled_content":false,"_newspack_byline_active":false,"_newspack_byline":"","newspack_content_restriction_is_exempt":false,"scaip_prevent_shortcode_addition":false,"_jetpack_feature_clip_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":"","jetpack_post_was_ever_published":false},"categories":[67,7902,8830],"tags":[8123,7874,91],"newspack_spnsrs_tax":[],"publication":[],"class_list":["post-294361","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-business","category-community","category-nuus","tag-business","tag-local-news","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v27.8 (Yoast SEO v27.8) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Durbanville se top-sakelui bekroon | TygerBurger<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Thys Louw van Diemersdal wynlandgoed en Karin de Villiers van Klein Roosboom is as Sakeman en Sakevrou van die Jaar benoem by die Durbanville Sakekamer toekennings.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Durbanville se top-sakelui bekroon\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Thys Louw van Diemersdal wynlandgoed en Karin de Villiers van Klein Roosboom is as Sakeman en Sakevrou van die Jaar benoem by die Durbanville Sakekamer toekennings.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"TygerBurger\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/TygerBurger\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2025-11-07T14:04:05+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-11-13T06:59:57+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/IMG_0016photoJWB_23194.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"849\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Esm\u00e9 Erasmus\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@tygerburger\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@tygerburger\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"TygerBurger\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"7 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"TygerBurger\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/0f71e348ba4b9942416d90370345e952\"},\"headline\":\"Durbanville se top-sakelui bekroon\",\"datePublished\":\"2025-11-07T14:04:05+00:00\",\"dateModified\":\"2025-11-13T06:59:57+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\\\/\"},\"wordCount\":754,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/11\\\/IMG_0016photoJWB_23194.jpg\",\"keywords\":[\"Business\",\"Local News\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Business\",\"Community\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\\\/#respond\"]}],\"copyrightYear\":\"2025\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\\\/\",\"name\":\"Durbanville se top-sakelui bekroon | TygerBurger\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/11\\\/IMG_0016photoJWB_23194.jpg\",\"datePublished\":\"2025-11-07T14:04:05+00:00\",\"dateModified\":\"2025-11-13T06:59:57+00:00\",\"description\":\"Thys Louw van Diemersdal wynlandgoed en Karin de Villiers van Klein Roosboom is as Sakeman en Sakevrou van die Jaar benoem by die Durbanville Sakekamer toekennings.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/11\\\/IMG_0016photoJWB_23194.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/11\\\/IMG_0016photoJWB_23194.jpg\",\"width\":1200,\"height\":849,\"caption\":\"Thys Louw, (middel) van Diemersdal is as Sakeman van die Jaar aangewys, terwyl Karin de Villiers van Klein Roosboom die sakekamer se eerste Sakevrou van die Jaar is. By hulle is De Wet du Plessis, ondervoorsitter. Foto's: Johan Winterbach\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Durbanville se top-sakelui bekroon\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/\",\"name\":\"TygerBurger\",\"description\":\"To Inform, Engage and Empower Local Communities\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#organization\",\"name\":\"TygerBurger\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/tyger-burger-site-icon.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/tyger-burger-site-icon.png\",\"width\":512,\"height\":512,\"caption\":\"TygerBurger\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/TygerBurger\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/tygerburger\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/tygerburger\\\/\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/@TygerBurger-SA\"],\"description\":\"Tygerburger has been a staple in the northern suburbs of Cape Town for many years, providing readers with timely and relevant local news. TygerBurger is a free weekly community newspaper distributed in the northern suburbs of Cape Town, serving areas including Bellville, Durbanville, Parow, Kuils River, Brackenfell, Kraaifontein, Goodwood, Milnerton, Table View, Tyger Valley, De Grendel, Mitchells Plain, Eerste River, Elsies River, and Ravensmead.\",\"email\":\"tygerburger@novusmedia.co.za\",\"telephone\":\"+27219106500\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"vatID\":\"4100318916\",\"taxID\":\"2000\\\/018234\\\/07\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/0f71e348ba4b9942416d90370345e952\",\"name\":\"TygerBurger\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"TygerBurger\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/tygerburger\\\/author\\\/tygerburger\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Durbanville se top-sakelui bekroon | TygerBurger","description":"Thys Louw van Diemersdal wynlandgoed en Karin de Villiers van Klein Roosboom is as Sakeman en Sakevrou van die Jaar benoem by die Durbanville Sakekamer toekennings.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Durbanville se top-sakelui bekroon","og_description":"Thys Louw van Diemersdal wynlandgoed en Karin de Villiers van Klein Roosboom is as Sakeman en Sakevrou van die Jaar benoem by die Durbanville Sakekamer toekennings.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\/","og_site_name":"TygerBurger","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/TygerBurger\/","article_published_time":"2025-11-07T14:04:05+00:00","article_modified_time":"2025-11-13T06:59:57+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":849,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/IMG_0016photoJWB_23194.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Esm\u00e9 Erasmus","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@tygerburger","twitter_site":"@tygerburger","twitter_misc":{"Written by":"TygerBurger","Est. reading time":"7 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\/"},"author":{"name":"TygerBurger","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#\/schema\/person\/0f71e348ba4b9942416d90370345e952"},"headline":"Durbanville se top-sakelui bekroon","datePublished":"2025-11-07T14:04:05+00:00","dateModified":"2025-11-13T06:59:57+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\/"},"wordCount":754,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/IMG_0016photoJWB_23194.jpg","keywords":["Business","Local News","Top"],"articleSection":["Business","Community","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\/#respond"]}],"copyrightYear":"2025","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\/","name":"Durbanville se top-sakelui bekroon | TygerBurger","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/IMG_0016photoJWB_23194.jpg","datePublished":"2025-11-07T14:04:05+00:00","dateModified":"2025-11-13T06:59:57+00:00","description":"Thys Louw van Diemersdal wynlandgoed en Karin de Villiers van Klein Roosboom is as Sakeman en Sakevrou van die Jaar benoem by die Durbanville Sakekamer toekennings.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/IMG_0016photoJWB_23194.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/IMG_0016photoJWB_23194.jpg","width":1200,"height":849,"caption":"Thys Louw, (middel) van Diemersdal is as Sakeman van die Jaar aangewys, terwyl Karin de Villiers van Klein Roosboom die sakekamer se eerste Sakevrou van die Jaar is. By hulle is De Wet du Plessis, ondervoorsitter. Foto's: Johan Winterbach"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/durbanville-se-top-sakelui-bekroon\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Durbanville se top-sakelui bekroon"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/","name":"TygerBurger","description":"To Inform, Engage and Empower Local Communities","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#organization","name":"TygerBurger","url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/tyger-burger-site-icon.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/tyger-burger-site-icon.png","width":512,"height":512,"caption":"TygerBurger"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/TygerBurger\/","https:\/\/x.com\/tygerburger","https:\/\/www.instagram.com\/tygerburger\/","https:\/\/www.youtube.com\/@TygerBurger-SA"],"description":"Tygerburger has been a staple in the northern suburbs of Cape Town for many years, providing readers with timely and relevant local news. TygerBurger is a free weekly community newspaper distributed in the northern suburbs of Cape Town, serving areas including Bellville, Durbanville, Parow, Kuils River, Brackenfell, Kraaifontein, Goodwood, Milnerton, Table View, Tyger Valley, De Grendel, Mitchells Plain, Eerste River, Elsies River, and Ravensmead.","email":"tygerburger@novusmedia.co.za","telephone":"+27219106500","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","vatID":"4100318916","taxID":"2000\/018234\/07","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/#\/schema\/person\/0f71e348ba4b9942416d90370345e952","name":"TygerBurger","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ae2ee35b60e108b154991fcbdb6e9114c9fa89c1b3386c09fa6f9b73c43dd5af?s=96&d=mm&r=g","caption":"TygerBurger"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/author\/tygerburger\/"}]}},"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/IMG_0016photoJWB_23194.jpg","jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack-related-posts":[{"id":305659,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/durbanville-moederkerk-vier-200ste-bestaansjaar-met-langtafel-ete\/","url_meta":{"origin":294361,"position":0},"title":"Durbanville-moederkerk vier 200ste bestaansjaar met langtafel-ete","author":"TygerBurger","date":"10 February 2026","format":false,"excerpt":"Die Durbanville-gemeente is 'n skitterende voorbeeld van hoe die kerk die sout en lig in die w\u00eareld is, het Geordin Hill-Lewis, Kaapstadse burgemeester, ges\u00ea.","rel":"","context":"In &quot;Nuus&quot;","block_context":{"text":"Nuus","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/nuus\/"},"img":{"alt_text":"Dr. Tinus van Zyl, leraar by die NG kerk Durbanville, Geordin Hill-Lewis, burgemeester van Kaapstad, en Theresa Uys, raadslid vir Wyk 112, klink 'n glasie op die 200ste verjaarsvieringe van die kerk. Foto: Esm\u00e9 Erasmus","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/20260206_193350.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/20260206_193350.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/20260206_193350.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/20260206_193350.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/20260206_193350.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/20260206_193350.jpg?resize=1400%2C800&ssl=1 4x"},"classes":[]},{"id":303363,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/moordenaar-van-twee-in-bendeskietery-in-fisantekraal-kry-15-jaar-tronkstraf\/","url_meta":{"origin":294361,"position":1},"title":"Moordenaar van twee in bendeskietery in Fisantekraal kry 15 jaar tronkstraf","author":"TygerBurger","date":"22 January 2026","format":false,"excerpt":"Puik speurwerk deur 'n ondersoekbeampte van die Durbanville-polisie oor meer as jaar heen het vrugte afgewerp toe 'n moordenaar eergister (Dinsdag 20 Januarie) 15 jaar direkte tronkstraf opgel\u00ea is.","rel":"","context":"In &quot;Community&quot;","block_context":{"text":"Community","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/community\/"},"img":{"alt_text":"AO Heinrich Marais is verlede jaar as die Durbanville-polisie se Beste Speurder vir Algehele Prestasie vir 2025 aangewys is. Hy is hier by kol. Gonum Munsamy, stasiekommissaris van die Durbanville-polisie.","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/01\/WhatsAppImage2026_61430.jpeg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/01\/WhatsAppImage2026_61430.jpeg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/01\/WhatsAppImage2026_61430.jpeg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/01\/WhatsAppImage2026_61430.jpeg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/01\/WhatsAppImage2026_61430.jpeg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]},{"id":316326,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/boere-van-durbanville-en-wyer-voer-reeds-stryd-vir-opvolg-inentings\/","url_meta":{"origin":294361,"position":2},"title":"Boere van Durbanville en wyer voer reeds stryd vir opvolg-inentings","author":"TygerBurger","date":"14 April 2026","format":false,"excerpt":"Kommersi\u00eble melkboere, asook bees- en veekrale in Durbanville en wyer omgewing begin soek na entstof vir opvolgdoserings.","rel":"","context":"In &quot;Agriculture&quot;","block_context":{"text":"Agriculture","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/agriculture\/"},"img":{"alt_text":"Meeste beeste in Durbanville en wyer omgewing is reeds teen bek-en-klouseer inge\u00ebent.","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/daniel-quiceno-m-4MQtWCxUrYc-unsplash.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/daniel-quiceno-m-4MQtWCxUrYc-unsplash.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/daniel-quiceno-m-4MQtWCxUrYc-unsplash.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/daniel-quiceno-m-4MQtWCxUrYc-unsplash.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/daniel-quiceno-m-4MQtWCxUrYc-unsplash.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/daniel-quiceno-m-4MQtWCxUrYc-unsplash.jpg?resize=1400%2C800&ssl=1 4x"},"classes":[]},{"id":306670,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/bek-en-klouseer-ontwrig-suiwelbedryf-sowel-as-rooivleisbedryf\/","url_meta":{"origin":294361,"position":3},"title":"Bek-en-klouseer ontwrig suiwelbedryf, sowel as rooivleisbedryf","author":"TygerBurger","date":"17 February 2026","format":false,"excerpt":"Bek-en-klouseer is een van die mees ontwrigtende siektes vir die suiwelbedryf, het Eduard Loubser, voorsitter van die Durbanville-landbouvereniging, ges\u00ea.","rel":"","context":"In &quot;Nuus&quot;","block_context":{"text":"Nuus","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/nuus\/"},"img":{"alt_text":"Die herverkose uitvoerende komitee is (van links) Pieter Loubser (uitvoerende komiteelid), Eduard Loubser (voorsitter), Rennie Brink (ondervoorsitter) en Thys Louw van Maastricht (sekretaris). Afwesig: Thys Louw van Diemersdal (tesourier).","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/landbou.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/landbou.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/landbou.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/landbou.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/landbou.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/landbou.jpg?resize=1400%2C800&ssl=1 4x"},"classes":[]},{"id":316973,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/konyne-skep-probleem\/","url_meta":{"origin":294361,"position":4},"title":"Konyne in Durbanville-begraafplaas kom onder loep by Subraadvergadering","author":"TygerBurger","date":"17 April 2026","format":false,"excerpt":"Die konynprobleem in die Durbanville-begraafplaas het onder die loep gekom by die maandvergadering van Subraad 7 van die Stad Kaapstad op Woensdag 15 April.","rel":"","context":"In &quot;Community&quot;","block_context":{"text":"Community","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/community\/"},"img":{"alt_text":"Konyne neem oor in die Durbanville-begraafplaas.","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/istockphoto-13956118_51205.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/istockphoto-13956118_51205.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/istockphoto-13956118_51205.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/istockphoto-13956118_51205.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/istockphoto-13956118_51205.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]},{"id":306484,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/durbanville-polisie-tree-op-teen-jonges\/","url_meta":{"origin":294361,"position":5},"title":"Durbanville is &#8216;nie die Wilde Weste&#8217; nie, maan polisie","author":"TygerBurger","date":"16 February 2026","format":false,"excerpt":"Durbanville is nie die Wilde Weste nie, en daar sal teen jongmense wat hulle skuldig maak aan rampokkery n\u00e1 onverantwoordelike drinkery, opgetree word, waarsku die Durbanville-polisie.","rel":"","context":"In &quot;Community&quot;","block_context":{"text":"Community","link":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/community\/"},"img":{"alt_text":"'n Jongman is erg aangerand toe hy vroegoggend kos by die FreshStop gaan koop het.","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/freshstop_02654.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/freshstop_02654.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/freshstop_02654.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/freshstop_02654.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/freshstop_02654.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]}],"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"TygerBurger","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/294361","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/users\/20"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=294361"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/294361\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/media\/294369"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=294361"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=294361"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=294361"},{"taxonomy":"newspack_spnsrs_tax","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/newspack_spnsrs_tax?post=294361"},{"taxonomy":"publication","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/wp-json\/wp\/v2\/publication?post=294361"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}