{"version":"1.0","provider_name":"Swartland Gazette","provider_url":"https:\/\/novanews.co.za\/swartlandgazette","title":"Winter ook \u2019n tyd van innerlike groei","type":"rich","width":600,"height":338,"html":"<blockquote class=\"wp-embedded-content\" data-secret=\"83JxG0N1SH\"><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/swartlandgazette\/winter-ook-n-tyd-van-innerlike-groei-20150728\/\">Winter ook \u2019n tyd van innerlike groei<\/a><\/blockquote><iframe sandbox=\"allow-scripts\" security=\"restricted\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/swartlandgazette\/winter-ook-n-tyd-van-innerlike-groei-20150728\/embed\/#?secret=83JxG0N1SH\" width=\"600\" height=\"338\" title=\"&#8220;Winter ook \u2019n tyd van innerlike groei&#8221; &#8212; Swartland Gazette\" data-secret=\"83JxG0N1SH\" frameborder=\"0\" marginwidth=\"0\" marginheight=\"0\" scrolling=\"no\" class=\"wp-embedded-content\"><\/iframe><script>\n\/*! This file is auto-generated *\/\n!function(d,l){\"use strict\";l.querySelector&&d.addEventListener&&\"undefined\"!=typeof URL&&(d.wp=d.wp||{},d.wp.receiveEmbedMessage||(d.wp.receiveEmbedMessage=function(e){var t=e.data;if((t||t.secret||t.message||t.value)&&!\/[^a-zA-Z0-9]\/.test(t.secret)){for(var s,r,n,a=l.querySelectorAll('iframe[data-secret=\"'+t.secret+'\"]'),o=l.querySelectorAll('blockquote[data-secret=\"'+t.secret+'\"]'),c=new RegExp(\"^https?:$\",\"i\"),i=0;i<o.length;i++)o[i].style.display=\"none\";for(i=0;i<a.length;i++)s=a[i],e.source===s.contentWindow&&(s.removeAttribute(\"style\"),\"height\"===t.message?(1e3<(r=parseInt(t.value,10))?r=1e3:~~r<200&&(r=200),s.height=r):\"link\"===t.message&&(r=new URL(s.getAttribute(\"src\")),n=new URL(t.value),c.test(n.protocol))&&n.host===r.host&&l.activeElement===s&&(d.top.location.href=t.value))}},d.addEventListener(\"message\",d.wp.receiveEmbedMessage,!1),l.addEventListener(\"DOMContentLoaded\",function(){for(var e,t,s=l.querySelectorAll(\"iframe.wp-embedded-content\"),r=0;r<s.length;r++)(t=(e=s[r]).getAttribute(\"data-secret\"))||(t=Math.random().toString(36).substring(2,12),e.src+=\"#?secret=\"+t,e.setAttribute(\"data-secret\",t)),e.contentWindow.postMessage({message:\"ready\",secret:t},\"*\")},!1)))}(window,document);\n\/\/# sourceURL=https:\/\/novanews.co.za\/swartlandgazette\/wp-includes\/js\/wp-embed.min.js\n<\/script>\n","description":"Winter het ons provinsie getref met \u2019n felheid wat ons nie verwag het nie. Alhoewel dit nie my geliefkoosde seisoen is nie, hou ek baie van hierdie seisoen omdat dit my die ongevraagde warm gloede, wat eie is aan my ouderdomsgroep, makliker laat beheer. Natuurlik is dit ook onbeskryflik lekker om jouself snoesig warm in jou bed op te krul as jy die re\u00ebn so lekker daar buite hoor val. Warmwatersakke word nadergetrek en die aankoop van elektriese komberse en verwarmers laat ondernemings se verkoopsyfers die lug inskiet. Maar hierdie seisoen het ook die manier om op baie ander vlakke van mens se lewe homself in te wurm. So baie mense sit vandag eensaam en alleen omdat lewensmaats deur die dood weggeneem is, of erger nog, deur die hardheid van \u2019n egskeiding van hul maat weggeskeur is. In so \u2019n geval is die winter (emosionele winter) baie, baie erger, want as jy deur winter gaan met jou maat by jou is dit soveel draagliker. Nou kan dit egter voel asof jy buite in die sneeu sit sonder enige beskerming of bedekking. Kinders sonder ouers, ouers sonder kinders, mans sonder vroue, vroue sonder mans. Dit voorspel nie net winter nie, maar ook storms met ysige hael en ryp in die winde. Riviere oorstroom hul walle en neem met hulle saam al die opdrifsels en goed wat die vloei van die water blokkeer. Selfs die groei van bome, gras en plante kom tot stilstand en lyk dood. Ons mis die diertjies en vo\u00ebltjies maar selfs hulle is in voorbereiding vir hul nuwe seisoen"}