{"version":"1.0","provider_name":"Swartland Gazette","provider_url":"https:\/\/novanews.co.za\/swartlandgazette","title":"Die Vaderhart van God (1 van 2)","type":"rich","width":600,"height":338,"html":"<blockquote class=\"wp-embedded-content\" data-secret=\"gh1ECA4RNN\"><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/swartlandgazette\/die-vaderhart-van-god-1-van-2-20150928\/\">Die Vaderhart van God (1 van 2)<\/a><\/blockquote><iframe sandbox=\"allow-scripts\" security=\"restricted\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/swartlandgazette\/die-vaderhart-van-god-1-van-2-20150928\/embed\/#?secret=gh1ECA4RNN\" width=\"600\" height=\"338\" title=\"&#8220;Die Vaderhart van God (1 van 2)&#8221; &#8212; Swartland Gazette\" data-secret=\"gh1ECA4RNN\" frameborder=\"0\" marginwidth=\"0\" marginheight=\"0\" scrolling=\"no\" class=\"wp-embedded-content\"><\/iframe><script>\n\/*! This file is auto-generated *\/\n!function(d,l){\"use strict\";l.querySelector&&d.addEventListener&&\"undefined\"!=typeof URL&&(d.wp=d.wp||{},d.wp.receiveEmbedMessage||(d.wp.receiveEmbedMessage=function(e){var t=e.data;if((t||t.secret||t.message||t.value)&&!\/[^a-zA-Z0-9]\/.test(t.secret)){for(var s,r,n,a=l.querySelectorAll('iframe[data-secret=\"'+t.secret+'\"]'),o=l.querySelectorAll('blockquote[data-secret=\"'+t.secret+'\"]'),c=new RegExp(\"^https?:$\",\"i\"),i=0;i<o.length;i++)o[i].style.display=\"none\";for(i=0;i<a.length;i++)s=a[i],e.source===s.contentWindow&&(s.removeAttribute(\"style\"),\"height\"===t.message?(1e3<(r=parseInt(t.value,10))?r=1e3:~~r<200&&(r=200),s.height=r):\"link\"===t.message&&(r=new URL(s.getAttribute(\"src\")),n=new URL(t.value),c.test(n.protocol))&&n.host===r.host&&l.activeElement===s&&(d.top.location.href=t.value))}},d.addEventListener(\"message\",d.wp.receiveEmbedMessage,!1),l.addEventListener(\"DOMContentLoaded\",function(){for(var e,t,s=l.querySelectorAll(\"iframe.wp-embedded-content\"),r=0;r<s.length;r++)(t=(e=s[r]).getAttribute(\"data-secret\"))||(t=Math.random().toString(36).substring(2,12),e.src+=\"#?secret=\"+t,e.setAttribute(\"data-secret\",t)),e.contentWindow.postMessage({message:\"ready\",secret:t},\"*\")},!1)))}(window,document);\n\/\/# sourceURL=https:\/\/novanews.co.za\/swartlandgazette\/wp-includes\/js\/wp-embed.min.js\n<\/script>\n","description":"God wil Homself as \u2019n Vader openbaar aan die mensdom en nie net as God nie. As ons Hom sien as \u2019n vader dan sal ons \u2019n ander beeld van Hom h\u00ea. As gevolg van slegte ondervindings met ons aardse vaders kan sommige \u2019n totale verkeerde beeld h\u00ea van wie God is. 1 Joh.3:1 \u201cKyk wat \u2019n groot liefde die Vader aan ons bewys het, dat ons kinders van God genoem kan word.\u201d Jesus het ges\u00ea in Joh.12:45 \u201cAs jy My gesien het, dan het jy die Een gesien wat My gestuur het\u201d Jesus se gedrag op aarde gee vir ons \u2019n perfekte beeld van ons hemelse Vader. Hy was liefdevol, het \u2019n passie gehad vir mense en het net altyd goed gedoen aan die mens. So is die Vader ook, Hy gee om vir ons, Hy verstaan as ons soms moedeloos raak, Hy troos ons en bemoedig ons en staan nie gereed om ons pak te gee wanneer ons misluk nie. Hy is ons Skepper, Verlosser, Koning en Regter maar Hy het \u2019n Vaderhart. Sef.3:17 \u201cHy verheug Hom oor jou met blydskap...Hy juig oor jou met gejubel.\u201d Hoe kan Vader God oor my juig as ek soveel foute maak? Ja, ons kan Sy hart seer maak, maar Hy sien ons deur die bloed van Jesus. As ons die regte beeld van die Vader het, sal ons nie meer wil sondig nie. Jesus het na hierdie aarde gekom om ons terug te bring na die Vaderhart. Vader God wys daagliks Sy liefde vir ons, sodat ons op \u2019n plek kan kom waar ons Hom liefhet, en Hom ons Vader kan noem. Se\u00ebnwense"}