Skoolnuus
-
Durbanville se rugby vorder na Premier-A status
“In die Noorde speel almal vir ‘n beker. Hier in die Kaap is daar nie bekers nie. Dit maak die rugby lekkerder. Makliker vir afrigters om uit die boks te […]
-
Eldos keer terug na Noordvaal Skild afdeling
“As ons ernstige beserings kan vryspring sal ons goed in die Skild kompeteer,” So sê Deon Anderson, een van die 1ste XV afrigters by Eldoraigne. Eldos, soos hulle in die […]
-
Brandwag klim Noordvaal leer maar is reg vir nog
Ontwikkeling, is ‘n woord wat baie in skole rugby rond gegooi word. Elke skool sê hulle doen dit, maar min skole leef dit. Brandwag, wat van promosie na die Noordvaal […]
-
Midstream College weet harde werk wag in Bowl-afdeling
Agtien jaar gelede het Midstream College met slegs twee rugby spanne begin. In 2026 begin hulle, hulle reis in die Noordvaal bowl afdeling. Die begin rang in die eerste afdeling […]
-
Strand se Mieke dans al die pad tot in New York
Mieke Carr, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Strand, het internasionale roem verwerf deur die UDC Advanced Grand Champion-titel in Ierland te wen en daarna verskeie nasionale danscompetisies in Suid-Afrika te domineer.
-
Plattelandse seun met groot drome lei Middies-rugby vanaf 2026
’n Ware plattelandse seun met ’n passie vir skolerugby — dis hoe Christiaan Gouws beskryf kan word. Vanaf Januarie 2026 neem hy die leiding by Hoërskool Middelburg se rugby, waar hy sy ervaring en liefde vir die spel wil gebruik…
-
Spesiale matriekafskeid met een eregas
‘n Unieke matriekafskeid is gevier toe familie en vriende ‘n fees vir een matrikulant gevier het.
-
Spel-slim leerders ryg die letters een ná die ander reg in
Leerders van oor die land heen het onlangs gewys hulle kán spel in die ATKV en Adademia se UitklopSpel wat in Bloemfontein aangebied is.









