{"id":96339,"date":"2018-05-31T09:47:13","date_gmt":"2018-05-31T07:47:13","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=96339"},"modified":"2018-05-31T11:26:16","modified_gmt":"2018-05-31T09:26:16","slug":"hipnose-ophou-rook","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hipnose-ophou-rook\/","title":{"rendered":"Jy kan ophou rook"},"content":{"rendered":"<p><em>Deur Salom\u00e9 Delport. Foto: pixabay<\/em><\/p>\n<p>Eintlik wil jy bitter graag ophou rook. Maar jy is bang. Soos almal.<\/p>\n<p>Jy sien nie kans vir die weke se swaar kry wat wag nie. Nie nou nie. Die vetjies gaan aanpak. H\u00f3\u00e9 gaan jy werk, konsentreer en kuier?<\/p>\n<p>Elke sigaret is jou persoonlike klein beloninkie vir al jou harde werk, uithou en deurdruk. En nou moet jy daarsonder. Jy moet iets opgee, en jy weet dit gaan soos dood in die familie voel. \u2019n Diep verlies. Wie pak swaarkry vrywillig aan?<\/p>\n<p>Nog erger: jou poging kan misluk. Dit het al, en jy weet hoe skaam-verle\u00eb mens dan voel. Na so \u2019n mislukking verloor mens \u2019n bietjie van jou selfvertroue, selfwaarde, selfrespek. Mense is nogals meerderwaardig en selfs vermakerig as jy flop. Die rokers is eintlik bly. Van hulle kry jy hope negatiewe ondersteuning en versterking &#8230; mits jy misluk.<\/p>\n<p>Maar jy hoor dat tongkanker onder vroue toeneem: Selfs jong vroue van net oor twintig kry tongkanker. En al die ander kankers. As jy hoes is jou eerste skrikgedagte dat dit die begin van die berugte rokershoesie is. As jy voor die spie\u00ebl staan staar elke nuwe plooi soos \u2019n verwyt terug<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hoe-rook-jou-vel-beinvloed\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">Hoe rook jou vel be\u00efnvloed<\/a><\/p>\n<p>Jou gewete pl\u00e1 want jy weet van die 600\u00a0000 mense wat elke jaar sterf\u00a0 weens tweedehandse rook \u2013 j\u00f3\u00fa rook waarvoor jou kinders en selfs jou kat die prys kan betaal.<\/p>\n<p>Ophou is nie maklik nie.<\/p>\n<p>&#8230; Of is dit makliker as wat jy vrees?<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Hoekom ophou rook makliker is as wat jy dink<\/h4>\n<p>Dink bietjie hieroor: al die geselsies tussen jou vriendinne en al die inligting oor rookstaak \u2013 soos hierdie artikel ook \u2013 beklemtoon alles wat negatief sal wees as jy ophou rook. Oor hoe swaar dit is. Hoe jy gaan smag na rook. Dat rook meer verslawend is as hero\u00efen. En aan, en aan.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dwelms-veiligste-lys\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">Die veiligste dwelms, wetenskaplik gelys<\/a>.<\/p>\n<p>Niemand, maar niemand, vertel jou dat dit eintlik maklik is nie, s\u00ea <strong>Elsie Britz<\/strong>, hipnoterapeut van die <strong><em>Hypnosis Center<\/em><\/strong> in Durbanville, Kaapstad.<\/p>\n<p>\u201cDit is regtig so. Ek werk al by die twintig jaar met mense wat dit reggekry het om op te hou. Die mense stap by ons uit en h\u00e9t ophou rook \u2013 sukses binne \u2019n uur. Hulle kry nie swaar nie en &#8220;ly&#8221; niks nie.&#8221;<\/p>\n<p>Wat is die geheim?<\/p>\n<p>\u201cSodra jy besef en ervaar hoe magtig jou brein is k\u00e1n jy ophou rook. Rookstaak is niks meer en niks minder nie as \u2019n eenvoudige wilsbesluit.<\/p>\n<p>\u201cDit is fisies ook nie so swaar nie. Die laaste bietjie nikotien is binne 72 uur uit hou gestel \u2013 waarvan jy \u2019n derde gaan omslaap.&#8221;<\/p>\n<p>\u201cRookstaak gaan bloot oor positiewe denke. Daar is net een geheim van sukses, en dit is die oortuiging dat jy die vermo\u00eb het om op te hou rook.&#8221;<\/p>\n<p>\u201cDie vrees en angs om op te hou is baie erger as die werklike rookstakery. Ek hoor dit dikwels by mense dat die idee van ophou rook hulle so angstig maak dat hulle m\u00e9\u00e9r rook. Die druk en die verwagtings van die familie veroorsaak net soveel stres.&#8221;<\/p>\n<p>\u201cAl wat moet gebeur is dat jy moet glo dat jy kan. R\u00e9gtig.&#8221;<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/rook-ophou-staak-toets\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">Toets jouself: Hoe swaar rook jy eintlik?<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Hipnoterapie vir ophou rook<\/h4>\n<p>\u201cJou onderbewussyn is soos \u2019n reusebiblioteek propvol inligting. Maar dit het leiding nodig.\u201d<\/p>\n<p>Sonder rigting is dit soos die stert wat die tier swaai, en rooklus regeer jou.<\/p>\n<p>As jy egter diep in jou onderbewussyn pertinent die keuse maak om nie te rook nie regeer die tier die stert, soos dit hoort.<\/p>\n<p>\u201cMet hipnose gaan jy in \u2019n toestand van diep ontspanning. Met outosuggestie besef jy op \u2019n baie diep vlak hoe sterk jy in beheer is. Jy h\u00f3\u00e9f nie te rook nie. Niks dwing jou om te rook nie. Jy kies om vry van rook te wees \u2013 en daarom is jy.\u201d<\/p>\n<p>So maklik as dit, s\u00ea Elsie.<\/p>\n<p>Sy het net een veredere stukkie raad: kyk wat jy gewoonlik doen terwyl jy rook en breek hierdie assosiatiewe patrone vir die volgende paar weke.<\/p>\n<p>&#8220;Koffie, drankies en sekere tye, plekke en sosiale situasies is gewoonlik die grootste snellers wat jou aan rook bind. Al wat jy moet doen is om jou gewoontes op eenvoudige maniere te herprogrammeer.&#8221;<\/p>\n<ul>\n<li>As jy byvoorbeeld altyd saam met jou koffie gerook het, koop voor jou hipnoterapiesessie iets wat net so lekker vir jou is: Dalk boegoe- of chaitee. \u00a0Of verander jou roetine deur vroe\u00ebr of later of op \u2019n ander plek jou tee te drink.<\/li>\n<li>As jy in die motor gerook het, luister na \u2019n oudioboek of jou gunsteling musiek om jou aandag af the trek.<\/li>\n<li>As jy \u2019n roetine-roker was, maak klein veranderinkies daarin. Byvoorbeeld, as jy altyd sodra jy wakker geword het jou eerste sigaret aangesteek het kan jy nou as jou oggendroetine dadelik gaan stort of gaan stap. As jy na elke ete gerook het, bel iemand en gesels bietjie. Of speel rond op facebook of Pinterest.<\/li>\n<\/ul>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Wat van rookstaakhulpmiddels soos medikasie en nikotienkougom?<\/h4>\n<p>Elsie s\u00ea dit is goed as ekstra hulp.<\/p>\n<p>\u201cMaar di\u00e9 middels maak nie daardie grondkeuse nie. Jy is al een wat die mag het om te staak. Die essensie van rookstaak is dat j\u00fd kies om te staak. Hulle ondersteun jou wel fisiek deur die ontrekkingsimptome te verlig maar die eintlike verandering moet gebeur op die vlak waar jy kies. Na my mening werk hulle die beste in kombinasie met hipnoterapie.&#8221;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Wat kos hipnoterapie vir rookstaak?<\/h4>\n<p>Hipnoterapeute se fooie verskil maar jy kan verwag om R500-R600 te betaal.\u00a0Sommige mediese fondse sal tot 40% van die fooi dek.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Die sukseskoers van hipnose as jy wil ophou rook?<\/h4>\n<p>96% by Elsie se praktyk.<\/p>\n<p>As mense binne die eerste week selfs net een keer weer rook beveel sy aan dat jy dadelik vir \u2019n opvolgsessie kom om jou te versterk.<\/p>\n<p>Enkele mense kom vir nog \u2019n sessie of twee.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wees-gesonder-hou-op-rook\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">Wees gesonder, hou op rook<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hipnoterapie maak dit so maklik om op te hou rook dat enige iemand kan \u2013 jy ook.  Die hele poging om te staak neem net een enkele uurtjie van jou lewe. As jy bang is, lees hier om uit te vind hoe dit regtig werk.<\/p>\n","protected":false},"author":19,"featured_media":96511,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[2949,2951],"tags":[23664,24093],"class_list":["post-96339","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-leef-gesond","category-fiksheid","tag-health","tag-wellbeing"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Jy kan ophou rook | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Eintlik wil jy ophou rook. Maar jy is bang? Dan is hipnoterapie vir jou. Dit maak rookstaak so maklik dat enigiemand kan. Jy ook. Kyk hier hoe hipnose help.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hipnose-ophou-rook\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Jy kan ophou rook | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Eintlik wil jy ophou rook. Maar jy is bang? Dan is hipnoterapie vir jou. Dit maak rookstaak so maklik dat enigiemand kan. Jy ook. Kyk hier hoe hipnose help.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hipnose-ophou-rook\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2018-05-31T07:47:13+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2018-05-31T09:26:16+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2018\/05\/cigarette-666937_640.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"640\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"425\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Salome Delport\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Salome Delport\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/hipnose-ophou-rook\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/hipnose-ophou-rook\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Salome Delport\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/8f74217af709cc092fd1908fcf7b0d13\"},\"headline\":\"Jy kan ophou rook\",\"datePublished\":\"2018-05-31T07:47:13+00:00\",\"dateModified\":\"2018-05-31T09:26:16+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/hipnose-ophou-rook\\\/\"},\"wordCount\":995,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/hipnose-ophou-rook\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2018\\\/05\\\/cigarette-666937_640.jpg\",\"keywords\":[\"health\",\"wellbeing\"],\"articleSection\":[\"Leef gesond\",\"Fiksheid\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2018\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/hipnose-ophou-rook\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/hipnose-ophou-rook\\\/\",\"name\":\"Jy kan ophou rook | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/hipnose-ophou-rook\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/hipnose-ophou-rook\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2018\\\/05\\\/cigarette-666937_640.jpg\",\"datePublished\":\"2018-05-31T07:47:13+00:00\",\"dateModified\":\"2018-05-31T09:26:16+00:00\",\"description\":\"Eintlik wil jy ophou rook. Maar jy is bang? Dan is hipnoterapie vir jou. Dit maak rookstaak so maklik dat enigiemand kan. Jy ook. Kyk hier hoe hipnose help.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/hipnose-ophou-rook\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/hipnose-ophou-rook\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/hipnose-ophou-rook\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2018\\\/05\\\/cigarette-666937_640.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2018\\\/05\\\/cigarette-666937_640.jpg\",\"width\":640,\"height\":425},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/hipnose-ophou-rook\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jy kan ophou rook\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/8f74217af709cc092fd1908fcf7b0d13\",\"name\":\"Salome Delport\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Salome Delport\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Jy kan ophou rook | rooi rose","description":"Eintlik wil jy ophou rook. Maar jy is bang? Dan is hipnoterapie vir jou. Dit maak rookstaak so maklik dat enigiemand kan. Jy ook. Kyk hier hoe hipnose help.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hipnose-ophou-rook\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Jy kan ophou rook | rooi rose","og_description":"Eintlik wil jy ophou rook. Maar jy is bang? Dan is hipnoterapie vir jou. Dit maak rookstaak so maklik dat enigiemand kan. Jy ook. Kyk hier hoe hipnose help.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hipnose-ophou-rook\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2018-05-31T07:47:13+00:00","article_modified_time":"2018-05-31T09:26:16+00:00","og_image":[{"width":640,"height":425,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2018\/05\/cigarette-666937_640.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Salome Delport","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Salome Delport","Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hipnose-ophou-rook\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hipnose-ophou-rook\/"},"author":{"name":"Salome Delport","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/8f74217af709cc092fd1908fcf7b0d13"},"headline":"Jy kan ophou rook","datePublished":"2018-05-31T07:47:13+00:00","dateModified":"2018-05-31T09:26:16+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hipnose-ophou-rook\/"},"wordCount":995,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hipnose-ophou-rook\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2018\/05\/cigarette-666937_640.jpg","keywords":["health","wellbeing"],"articleSection":["Leef gesond","Fiksheid"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2018","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hipnose-ophou-rook\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hipnose-ophou-rook\/","name":"Jy kan ophou rook | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hipnose-ophou-rook\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hipnose-ophou-rook\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2018\/05\/cigarette-666937_640.jpg","datePublished":"2018-05-31T07:47:13+00:00","dateModified":"2018-05-31T09:26:16+00:00","description":"Eintlik wil jy ophou rook. Maar jy is bang? Dan is hipnoterapie vir jou. Dit maak rookstaak so maklik dat enigiemand kan. Jy ook. Kyk hier hoe hipnose help.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hipnose-ophou-rook\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hipnose-ophou-rook\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hipnose-ophou-rook\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2018\/05\/cigarette-666937_640.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2018\/05\/cigarette-666937_640.jpg","width":640,"height":425},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hipnose-ophou-rook\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jy kan ophou rook"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/8f74217af709cc092fd1908fcf7b0d13","name":"Salome Delport","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g","caption":"Salome Delport"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/96339","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/19"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=96339"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/96339\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/96511"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=96339"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=96339"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=96339"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}