{"id":94178,"date":"2018-04-09T14:18:06","date_gmt":"2018-04-09T12:18:06","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=94178"},"modified":"2018-04-09T19:20:17","modified_gmt":"2018-04-09T17:20:17","slug":"beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\/","title":{"rendered":"Beveg so medisynetekorte, swak diens by staatsklinieke"},"content":{"rendered":"<p><em>Deur Salom\u00e9 Delport. Foto: <a href=\"https:\/\/www.pexels.com\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">pexels<\/a>.<\/em><\/p>\n<p>Medisynetekorte is veels te gereeld \u2019n probleem by ons staatsklinieke, s\u00ea\u00a0<a href=\"http:\/\/stockouts.org\/Home\/About\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\"><strong>Stop Stockouts<\/strong><\/a>, \u2019n\u00a0gesamentlike diensprojek van <strong>Section 27, M\u00e9decins Sans Fronti\u00e8res (MSF)<\/strong>, die <strong>Rural Health Advocacy Project (RHAP), Rural Health Doctors Association of Southern Africa (RuDASA)<\/strong>, die <strong>Southern African HIV Clinician Society<\/strong> en die <strong>Treatment Action Campaign (TAC)<\/strong>.<\/p>\n<p>En met goeie rede. In drie van ons nege provinsies het 53%-76% van die klinieke gereeld nie genoeg medikasie vir hul pasiente nie. Die drie provinsies is Gauteng, Vrystaat en Mpumalanga.<\/p>\n<p>Ons moet van die w\u00eareld se grootste epidemies van <strong>TB<\/strong> en <strong>MIV<\/strong> stuit. Voldoende medisynevoorrade vir hierdie toestande, asook\u00a0vaksiene teen veral kindersiektes, behoort \u2019n nasionale prioriteit te wees. Waar baie mense net kla, het hierdie ses NROs <strong>Stop Stockouts<\/strong> begin, as beide \u2019n waghond en diensorganisasie wat die situasie aan die een kant monitor en aan die ander kant die haakplekke met medisynevoorrade uitsorteer.<\/p>\n<p>En hulle vra dat jy help.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Medisynevoorrade raak al minder<\/h4>\n<p>Daarby het die tekorte vererger. Selfs in die Wes-Kaap. Volgens die eerste 2013-verslag is probleme met voorrade by slegs 4% van klinieke ondervind, wat toe die beste vir die land was. Teen die tyd dat die derde verslag voltooi is, was daar medisynetekorte by 12% van Wes-Kaapse klinieke. Die situasie is nou verreweg die ergste in Gauteng (56%), die Vrystaat (53%) en Mpumalanga (74%).\u00a0 Die meeste ander provinsies ervaar probleme by 20-40% van hul klinieke. Jy kan die volledige verslag <a href=\"http:\/\/stockouts.org\/Download\/2015_stock_outs_national_survey.pdf\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">hier<\/a> lees.<\/p>\n<p>Op die dag wat die derde opname gemaak is, is \u2019n gebrek aan voorrade by 864 klinieke aangemeld. Een in vier pasi\u00ebnte is sonder medikasie huis toe gestuur, terwyl een in drie pasi\u00ebnte met plaasvervangers huis toe gestuur is.<\/p>\n<p>Die ander hoofprobleem (36%) was dat klinieke bloot nie genoeg voorrade gehad het nie. Pasi\u00ebnte kon dus nie hul volle voorskrif vir die maand kry nie. In plaas daarvan het hulle tipies voorraad vir net \u2019n week of twee gekry. Hulle moes dus later terugkom &#8211; wat vir baie mense onmoontlik is. Party persone kan slegs een keer per maand by die kliniek uitkom, byvoorbeeld omdat hulle net een dag verlof per maand kan neem of nie vervoer het nie. Hulle bly dan bloot sonder medikasie. Hierdie kompromie is in elke geval \u2019n minder ideale oplossing want in die praktyk moet die kliniek die pasi\u00ebnt twee keer sien: \u2019n dubbele werkslading.<\/p>\n<p>Ons land bestuur van die w\u00eareld se grootste MIV- en TB-programme. Die korrekte gebruik van medikasie is absoluut noodsaaklik om \u2019n epidemie te be\u00ebindig. In die meeste lande is die knelpunt eerder dat pasi\u00ebnte nie noodwendig wil saamwerk nie.<\/p>\n<p><strong>Stop Stockouts<\/strong> s\u00ea dat die medisynetekorte grotendeels toegeskryf kan word aan swak bestuur van die logistieke ketting.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Hoe jy kan help om die medisynetekorte uit te wis?<\/h4>\n<p>Wat as jy of iemand wat jy ken by \u2019n kliniek of staatshospitaal\u00a0kom en medisyne is uit voorraad?<\/p>\n<p>Sit hierdie nommer dadelik op jou foon: <strong>084 855 7867<\/strong>.<br \/>\nDit is\u00a0<strong>Stop Stockouts<\/strong> se nommer.\u00a0Al wat jy moet doen, is om die\u00a0naam te verskaf van die kliniek en die soort medikasie\u00a0waarna jy soek.\u00a0Hulle sal dit opvolg\u00a0en oplossings daarstel sodat genoeg voorrade van\u00a0noodsaaklike medisyne vir die publiek beskikbaar bly.<\/p>\n<p>Jy kan bel, of \u2019n SMS, \u2019n WhatsApp of selfs \u2019n\u00a0<em>Please Call Me<\/em> stuur. Jy kan ook kies om anoniem te bly.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Medisynetekorte beteken die siek mens raak net sieker. Dit kos uiteindelik meer om hom beter te kry &#8230; en intussen kan ander aansteek. So kan ons nie \u2019n epidemie stuit nie. Ons wys jou hoe om te maak as jy of iemand wat jy ken al ooit sonder die regte medikasie huis toe gestuur is.<\/p>\n","protected":false},"author":19,"featured_media":94324,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[2949,667],"tags":[23664,33318,48792,48793,48794,48795,48796,48797,48798,48799,766,48800,1259,48801,4376,6520,8945,23458],"class_list":["post-94178","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-leef-gesond","category-gesondheid","tag-health","tag-medicine","tag-miv","tag-aids","tag-hospital","tag-openbaar","tag-publiek","tag-public","tag-clinic","tag-kliniek","tag-hospitaal","tag-service","tag-tb","tag-diens","tag-medikasie","tag-vigs","tag-hiv","tag-lifestyle"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Beveg so medisynetekorte, swak diens by staatsklinieke | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Ons wys jou hoe om te maak as jy of iemand wat jy ken al ooit sonder die regte medikasie huistoe gestuur is as gevolg van medisynetekorte.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Beveg so medisynetekorte, swak diens by staatsklinieke | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Ons wys jou hoe om te maak as jy of iemand wat jy ken al ooit sonder die regte medikasie huistoe gestuur is as gevolg van medisynetekorte.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2018-04-09T12:18:06+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2018-04-09T17:20:17+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2018\/04\/close-up-drugs-medical-163944-e1523275010970.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1199\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"800\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Salome Delport\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Salome Delport\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Salome Delport\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/8f74217af709cc092fd1908fcf7b0d13\"},\"headline\":\"Beveg so medisynetekorte, swak diens by staatsklinieke\",\"datePublished\":\"2018-04-09T12:18:06+00:00\",\"dateModified\":\"2018-04-09T17:20:17+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\\\/\"},\"wordCount\":563,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2018\\\/04\\\/close-up-drugs-medical-163944-e1523275010970.jpg\",\"keywords\":[\"health\",\"medicine\",\"MIV\",\"aids\",\"hospital\",\"openbaar\",\"publiek\",\"public\",\"clinic\",\"kliniek\",\"hospitaal\",\"service\",\"tb\",\"diens\",\"medikasie\",\"vigs\",\"HIV\",\"lifestyle\"],\"articleSection\":[\"Leef gesond\",\"Gesondheid\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2018\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\\\/\",\"name\":\"Beveg so medisynetekorte, swak diens by staatsklinieke | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2018\\\/04\\\/close-up-drugs-medical-163944-e1523275010970.jpg\",\"datePublished\":\"2018-04-09T12:18:06+00:00\",\"dateModified\":\"2018-04-09T17:20:17+00:00\",\"description\":\"Ons wys jou hoe om te maak as jy of iemand wat jy ken al ooit sonder die regte medikasie huistoe gestuur is as gevolg van medisynetekorte.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2018\\\/04\\\/close-up-drugs-medical-163944-e1523275010970.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2018\\\/04\\\/close-up-drugs-medical-163944-e1523275010970.jpg\",\"width\":1199,\"height\":800,\"caption\":\"Foto: pexels.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Beveg so medisynetekorte, swak diens by staatsklinieke\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/8f74217af709cc092fd1908fcf7b0d13\",\"name\":\"Salome Delport\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Salome Delport\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Beveg so medisynetekorte, swak diens by staatsklinieke | rooi rose","description":"Ons wys jou hoe om te maak as jy of iemand wat jy ken al ooit sonder die regte medikasie huistoe gestuur is as gevolg van medisynetekorte.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Beveg so medisynetekorte, swak diens by staatsklinieke | rooi rose","og_description":"Ons wys jou hoe om te maak as jy of iemand wat jy ken al ooit sonder die regte medikasie huistoe gestuur is as gevolg van medisynetekorte.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2018-04-09T12:18:06+00:00","article_modified_time":"2018-04-09T17:20:17+00:00","og_image":[{"width":1199,"height":800,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2018\/04\/close-up-drugs-medical-163944-e1523275010970.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Salome Delport","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Salome Delport","Est. reading time":"3 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\/"},"author":{"name":"Salome Delport","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/8f74217af709cc092fd1908fcf7b0d13"},"headline":"Beveg so medisynetekorte, swak diens by staatsklinieke","datePublished":"2018-04-09T12:18:06+00:00","dateModified":"2018-04-09T17:20:17+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\/"},"wordCount":563,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2018\/04\/close-up-drugs-medical-163944-e1523275010970.jpg","keywords":["health","medicine","MIV","aids","hospital","openbaar","publiek","public","clinic","kliniek","hospitaal","service","tb","diens","medikasie","vigs","HIV","lifestyle"],"articleSection":["Leef gesond","Gesondheid"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2018","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\/","name":"Beveg so medisynetekorte, swak diens by staatsklinieke | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2018\/04\/close-up-drugs-medical-163944-e1523275010970.jpg","datePublished":"2018-04-09T12:18:06+00:00","dateModified":"2018-04-09T17:20:17+00:00","description":"Ons wys jou hoe om te maak as jy of iemand wat jy ken al ooit sonder die regte medikasie huistoe gestuur is as gevolg van medisynetekorte.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2018\/04\/close-up-drugs-medical-163944-e1523275010970.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2018\/04\/close-up-drugs-medical-163944-e1523275010970.jpg","width":1199,"height":800,"caption":"Foto: pexels."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/beveg-so-medisynetekorte-swak-diens-by-staatsklinieke\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Beveg so medisynetekorte, swak diens by staatsklinieke"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/8f74217af709cc092fd1908fcf7b0d13","name":"Salome Delport","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g","caption":"Salome Delport"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/94178","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/19"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=94178"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/94178\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/94324"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=94178"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=94178"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=94178"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}