{"id":88062,"date":"2017-12-07T12:58:16","date_gmt":"2017-12-07T10:58:16","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=88062"},"modified":"2017-12-07T12:58:16","modified_gmt":"2017-12-07T10:58:16","slug":"dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\/","title":{"rendered":"Dink nuut oor die vroedvrou-opsie"},"content":{"rendered":"<p>In ons land was <strong>vroedvroue<\/strong> nog altyd die arm man se opsie, hoewel di\u00e9 soort geboortehulp in Brittanje en Nederland behoorlik status het. Hier glo ma\u2019s \u00e9n dokters dis verreweg die beste vir gesonde vroue wat \u2019n normale swangerskap gehad het. As jy \u2019n hospitaalbaba was, voel die ginekoloog-en-teater-opset veilig, higi\u00ebnies en bekend. Wat sal jou kop swaai? Ons vra vroedvrou Elsab\u00e9 Brusser van <a href=\"https:\/\/www.motherinstinct.co.za\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">Mother Instinct<\/a> uit oor die kwessies rondom tuisgeboortes waarmee ons ook ongemaklik is.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Dit is hopeloos te seer \u2026 ?<\/h4>\n<p>\u201cDit is so \u2019n ongelukkige persepsie. Eintlik wys dit hoe min ons van <strong>natuurlike geboorte<\/strong> weet. Kraampyne is anders as ander soorte pyn: dis \u2019n pyn wat met sy eie \u2018pynstiller\u2019 by jou aankom. As jy ontspan, skei jou brein al van die begin van die geboorteproses groot hoeveelhede endorfien en oksitosien af. Die twee werk soos \u2019n span. Waar oksitosien die spiere laat saamtrek, verlig endorfien die pyn. Ja, daar \u00eds pyn en dis harde werk, maar jou hormone help jou baie goed daardeur.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4 style=\"text-align: center;\"><em>Ja, daar \u00eds pyn en dis harde werk, maar jou hormone help jou baie goed daardeur<\/em><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>\u201cDie teenoorgestelde gebeur wanneer jy stres: jy skei adrenalien af wat endorfien en oksitosien onderdruk. Jy kraam dus langer en ervaar kraampyn baie meer intens. Vra jou af waar en wanneer jy die meeste stres gaan ervaar: as jy hospitaal toe jaag; as jy dadelik op \u2019n drup gesit word; as jy \u2019n induksie kry; as jy tussen vreemdes in \u2019n vreemde opset is \u2026 of as jy rustig is en toegelaat word om te kraam soos wat jou liggaam dikteer?<\/p>\n<p>\u201cTerloops, <strong>induksiekraam<\/strong> is eintlik wreed wanneer dit nie om goeie mediese redes gedoen word nie. Jy ontvang daarvoor kunsmatige oksitosien, maar anders as by die normale geboorteproses, systap di\u00e9 wyse van toediening die brein heeltemal.<\/p>\n<p><strong>Endorfien<\/strong> word dus nie daarmee saam afgeskei nie en daar is niks anders wat die pyn versag nie.\u201d<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>En die grilfaktor?<\/h4>\n<p>Doela Tertia Alkema vertel dat haar baba in die hartjie van \u2019n baie stormagtige nag in die middel van haar woonkamer op die vloer gebore is. Vir haar was dit \u2019n hoogtepunt &#8211; vir baie ander klink dit na \u2019n nagmerrie. Iets waarvoor jy, soos in die boeke en flieks oor die ou dae, groot potte kookwater en dosyne handdoeke en lakens nodig gaan h\u00ea. Niemand s\u00ea waarvoor nie, en eintlik wil jy nie weet nie.<\/p>\n<p>Elsab\u00e9 s\u00ea dit is nog een van daardie wanpersepsies. \u201cMense verwag dat dit \u2018morsig\u2019 gaan wees en jou huis sal nooit weer dieselfde wees nie. Eintlik is die hele proses eenvoudig en selfs netjies.\u201d<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Is \u2019n vroedvrou regtig veilig vir ma en baba?<\/h4>\n<p>\u201cDie heel veiligste opsie vir jou en jou baba is om die <strong>natuur<\/strong> sy gang te laat gaan. Navorsing bevestig dit. <em>Die American College of Nurse-Midwives<\/em> se opnames toon dat net 3,6% van vroue in die hande van \u2019n vroedvrou \u2019n episiotomie (snit) kry, teenoor 25% vroue onder doktersorg &#8211; \u2019n prosedure wat al die komplikasies van infeksie, pyn, wondletsels en ongemak insluit.<\/p>\n<p>\u201cDieselfde geld keisersnitte: in ons land kry 68% van vroue in die private sektor \u2019n keisersnit. Die meerderheid van die res wat in die private sektor normaal kraam, kry \u2019n induksie sonder dat daar enige mediese rede daarvoor is.\u201d<\/p>\n<p>Doela Elsab\u00e9 s\u00ea sy verstaan dit maar alte goed. \u201cDokters se opleiding fokus op wat verkeerd kan gaan en hoe dit reggestel kan word. Dus voel ingrype soos induksie, \u2019n binneaarse drup, tangverlossings en keisersnitte soos \u2018hulp\u2019 en \u2018oplossings\u2019 wat hulle boonop teen mediese eise beskerm.<\/p>\n<p>\u201cVroedvroue is die <strong>teenoorgestelde<\/strong>: hulle hou \u2019n oog op potensi\u00eble probleme en omdat hulle al die variasies van normaal ken, kan hulle \u2019n geboorte met die minimum ingryping bestuur.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4 style=\"text-align: center;\"><em>Hulle hou \u2019n oog op potensi\u00eble probleme en omdat hulle al die variasies van normaal ken, kan hulle \u2019n geboorte met die minimum ingryping bestuur<\/em><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>\u201cSoms \u00eds ingryping noodsaaklik. Meestal nie. Dit is onnodig dat die rite van moederskap \u2019n kil, kliniese, chemiese prosedure word wat nie eens veiliger is nie.\u201d<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Wat as \u2026?<\/h4>\n<p>\u201cElke enkele vroedvrou verwys \u2019n ma met moontlike <strong>risiko\u2019s<\/strong> van die eerste oomblik af na \u2019n dokter. Ons ding nie met dokters mee nie \u2013 ons werk s\u00e1\u00e1m. Ons werk gewoonlik saam met \u2019n bepaalde ginekoloog en hospitaal en jy sal die ginekoloog twee, drie keer deur die loop van jou swangerskap spreek. Hy maak seker dat jy \u2019n goeie kandidaat vir natuurlike geboorte is. Jy gaan ook vir sonars. Jy kry dus ook by \u2019n vroedvrou die beste sorg wat mediese tegnologie kan bied.<\/p>\n<p>\u201cNog \u2019n verskil: afsprake met jou vroedvrou is gewoonlik \u2019n uur lank, teenoor die formele kwartier by \u2019n dokter. Dit skep ruim geleentheid om probleme op te spoor. Jy kry ook oorgenoeg tyd vir al jou vrae, en sy doen moeite om jou fisiek en emosioneel voor te berei op die geboorte en jou nuwe rol as ma.\u201d<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Jou keuses<\/h4>\n<p>\u2022 <strong>Geboortehuise<\/strong> waarby jy inboek wanneer jy dink dit is tyd en oorbly tot jy gereed is om huis toe te gaan, eerder as die worsmasjiensituasie in hospitale van tot so min as twaalf uur in en uit. Hierdie plekke is huislik en van gemaklik tot luuks, met voordele soos dat jou maat byvoorbeeld kan oorslaap en onmiddellike toegang tot \u2019n ginekoloog en hospitaal.<\/p>\n<p>\u2022 <strong>Geboorteklinieke<\/strong> wat meer formeel soos \u2019n hospitaal funksioneer, met ginekolo\u00eb en vroedvroue aan diens. Plekke soos Origin en Genesis is superluuks, met van kandelare tot musiek \u2026 en nogal duur.<\/p>\n<p>\u2022 <strong>Vroedvroue met toelatingsregte<\/strong> Sommige hospitale laat toe dat vroedvroue registreer sodat hulle sonder oponthoud vroue kan laat opneem wanneer \u2019n noodsituasie opduik. Daar is enkele hospitale waar vroedvroue toegelaat word om \u2019n geboorte in \u2019n private hospitaalkamer te hanteer.<\/p>\n<p>\u2022 <a href=\"http:\/\/www.motherinstinct.co.za\/midwives_in_private_practice\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">Kyk hier<\/a> vir kontakbesonderhede van vroedvroue<\/p>\n<p>\u2022 <strong>#rooirosewenk:<\/strong> Besoek \u2019n paar vroedvroue, en kies die een by wie jy die gemaklikste voel.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Raak die vroedvrou-opsie die prestige-keuse vir geboortes? Is jy gewillig om di\u00e9 kopskuif te maak? Deur Salom\u00e9 Delport.<\/p>\n","protected":false},"author":8,"featured_media":88066,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[2949,667],"tags":[607,730,1783,23664,26754,27517],"class_list":["post-88062","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-leef-gesond","category-gesondheid","tag-trends","tag-stres","tag-swangerskap","tag-health","tag-pregnancy","tag-stress"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Dink nuut oor die vroedvrou-opsie | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Raak die vroedvrou-opsie die prestige-keuse vir geboortes? Is jy gewillig om di\u00e9 kopskuif te maak? Deur Salom\u00e9 Delport.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Dink nuut oor die vroedvrou-opsie | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Raak die vroedvrou-opsie die prestige-keuse vir geboortes? Is jy gewillig om di\u00e9 kopskuif te maak? Deur Salom\u00e9 Delport.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2017-12-07T10:58:16+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/Swanger-vrou.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1000\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"667\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Michelle Nortje\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Michelle Nortje\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Michelle Nortje\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd\"},\"headline\":\"Dink nuut oor die vroedvrou-opsie\",\"datePublished\":\"2017-12-07T10:58:16+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\\\/\"},\"wordCount\":981,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2017\\\/12\\\/Swanger-vrou.jpg\",\"keywords\":[\"trends\",\"stres\",\"swangerskap\",\"health\",\"pregnancy\",\"stress\"],\"articleSection\":[\"Leef gesond\",\"Gesondheid\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2017\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\\\/\",\"name\":\"Dink nuut oor die vroedvrou-opsie | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2017\\\/12\\\/Swanger-vrou.jpg\",\"datePublished\":\"2017-12-07T10:58:16+00:00\",\"description\":\"Raak die vroedvrou-opsie die prestige-keuse vir geboortes? Is jy gewillig om di\u00e9 kopskuif te maak? Deur Salom\u00e9 Delport.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2017\\\/12\\\/Swanger-vrou.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2017\\\/12\\\/Swanger-vrou.jpg\",\"width\":1000,\"height\":667,\"caption\":\"freepik.com\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Dink nuut oor die vroedvrou-opsie\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd\",\"name\":\"Michelle Nortje\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Michelle Nortje\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Dink nuut oor die vroedvrou-opsie | rooi rose","description":"Raak die vroedvrou-opsie die prestige-keuse vir geboortes? Is jy gewillig om di\u00e9 kopskuif te maak? Deur Salom\u00e9 Delport.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Dink nuut oor die vroedvrou-opsie | rooi rose","og_description":"Raak die vroedvrou-opsie die prestige-keuse vir geboortes? Is jy gewillig om di\u00e9 kopskuif te maak? Deur Salom\u00e9 Delport.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2017-12-07T10:58:16+00:00","og_image":[{"width":1000,"height":667,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/Swanger-vrou.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Michelle Nortje","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Michelle Nortje","Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\/"},"author":{"name":"Michelle Nortje","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd"},"headline":"Dink nuut oor die vroedvrou-opsie","datePublished":"2017-12-07T10:58:16+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\/"},"wordCount":981,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/Swanger-vrou.jpg","keywords":["trends","stres","swangerskap","health","pregnancy","stress"],"articleSection":["Leef gesond","Gesondheid"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2017","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\/","name":"Dink nuut oor die vroedvrou-opsie | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/Swanger-vrou.jpg","datePublished":"2017-12-07T10:58:16+00:00","description":"Raak die vroedvrou-opsie die prestige-keuse vir geboortes? Is jy gewillig om di\u00e9 kopskuif te maak? Deur Salom\u00e9 Delport.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/Swanger-vrou.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/Swanger-vrou.jpg","width":1000,"height":667,"caption":"freepik.com"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-nuut-oor-die-vroedvrou-opsie\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Dink nuut oor die vroedvrou-opsie"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd","name":"Michelle Nortje","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","caption":"Michelle Nortje"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/88062","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=88062"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/88062\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/88066"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=88062"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=88062"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=88062"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}