{"id":7995,"date":"2015-10-02T13:30:00","date_gmt":"2015-10-02T11:30:00","guid":{"rendered":"http:\/\/rooirose.dvlp.site\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\/"},"modified":"2018-04-09T16:59:54","modified_gmt":"2018-04-09T14:59:54","slug":"wenke-vir-n-organiese-leefstyl","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\/","title":{"rendered":"Wenke vir \u2019n organiese leefstyl"},"content":{"rendered":"<p>Jy is waarskynlik bewus daarvan dat die kos wat jy by jou plaaslike supermark koop, gelaai is met verborge gifstowwe, preserveermiddels en\/of hormone. Dit gebeur as voedsel in massas geproduseer, verpak en bewaar word en dan oor lang afstande vervoer word. Tydens die proses raak baie voedingswaarde verlore.<\/p>\n<p>Om oor te skakel na organiese produkte is nie so eenvoudig nie. Hier is <strong>wenke <\/strong>wat die proses vir jou sal vergemaklik:<\/p>\n<p><strong>Ken jou boer<\/strong><\/p>\n<p>As jy by \u2019n supermark koop, weet jy waarskynlik nie waar die produkte in jou trollie vandaan kom nie. Om te keer dat jou gesin nie wegl\u00ea aan hormone, antibiotika, plaagdoders en-onkruiddoder saam met hulle kos nie, besoek jou plaaslike boeremark of plaas, s\u00ea Sheryl Ozinsky van die Oranjezicht City Farm. By die mark en op die plaas kan jy vars produkte koop insluitend eiers, brood, kaas, groente of vrugte.<\/p>\n<p><strong>Ontkiem<\/strong><\/p>\n<p>As jy nie \u2019n welige tuin het waar jy jou eie groente kan plant nie, kan jy uitgeloopte sade self kweek vir baie voedingswaarde. Jy kan die sade in jou kombuis laat uitloop. Dit is heerlik in slaaie, s\u00ea Daniel Jardim, stigter van Seasonal Cookery, wie se saadspruite, blomme en <em>mange tout<\/em> groot gunstelinge op sy spyskaart is. Sommige van die meer algemene sade is die Mung-boontjie, lusern (alfalfa), lensies en kekerertjies. Organiese sade kan by die meeste gesondheidswinkels of aanlyn gekoop word by\u00a0<a target=\"\">www.sproutingseeds.co.za<\/a><\/p>\n<p><strong>Eet seisoenaal<\/strong><\/p>\n<p>As jy in die winter aspersies koop, is dit waarskynlik ingevoer. &#8220;Deur direk van \u2019n boer of by \u2019n plaaslike boeremark te koop, sal jy slegs toegang h\u00ea tot dit wat in seisoen groei. Dit sal vars wees,\u201d s\u00ea Ozinsky.<\/p>\n<p><strong>Gesondheid \u2026 op die lewe<\/strong><\/p>\n<p>Kies vars, organiese produkte eerder as gekoopte goedere wat vir lang tye geberg is. Dit sluit wyn en ander alkoholiese drankies in. &#8220;Voor \u2019n wyn organiese kan wees, moet dit op \u2019n bepaalde manier geproduseer word,&#8221; s\u00ea Samuel Viljoen, Wynmaker van Earthbound, wat organiese wyne produseer. Dit sluit in korrekte plantmetodes en om uile te gebruik om plae te beheer pleks van om gif te gebruik. Behalwe wyn kan jy ook organiese jenewer, vodka en brandewyn kry. By Jorgenn\u2019s distilleerdery kan jy onder meer potketel-vodka koop wat gemaak is volgens \u2019n proses voor die ge\u00efndustrialiseerde 1900&#8217;s. Hulle gebruik ook wasvrye sitrus vir hulle<em> limo cello<\/em>, verduidelik Roger Jorgensen. Bestel aanlyn by\u00a0<a target=\"\">www.jd7.co.za<\/a><\/p>\n<p><strong>Hou die sout (en suiker, stroop, GM en preserveermiddels)<\/strong><\/p>\n<p>Een van die baie voordele van die eet van vars produkte is die gebrek aan bymiddels. &#8220;Enigiets in \u2019n pakkie of bottel wat vooraf gemaak is, is geneig om bygevoegde sout, suiker of ander verborge bestanddele te h\u00ea, s\u00ea Jorgensen. &#8220;Waar moontlik, kies voedsel en drank wat organies geproduseer word. As daar nie \u2019n boeremark in die buurt is nie, maak gebruik van aanlyn-winkels soos <a target=\"\">www.thinkorganic.co.za<\/a>\u00a0in Kaapstad, <a target=\"\">www.organicemporium. co.za<\/a>\u00a0in Johannesburg of <a target=\"\">www.organics.co.za<\/a>\u00a0in Durban<\/p>\n<p><strong>Groei jou eie<\/strong><\/p>\n<p>Jy het nie baie grond nodig om jou eie vars groente te plant nie. Net \u2019n klein sonkolletjie in jou tuin, op jou balkon of in \u2019n venster is genoeg. Dit is goedkoper en gesonder, s\u00ea Shannon Smuts van Pure Good Food, \u2019n Kaapstad-gebaseerde een-stop gesondheid winkel. Plant die groente wat jy dikwels eet, soos wortels, tamaties en spinasie.<\/p>\n<p><strong>Kies koeie (en varke, hoenders en eende &#8230;) wat dwelmvry is<\/strong><\/p>\n<p>Kommersi\u00eble boerderye gebruik soms hormone en antibiotika. As jy vleis sonder vyvoegings wil koop, kan jy direk by die boer, by die mark of by organiese kleinhandelaars koop. Eighteen \u201994 CureSmiths maak \u2019n groot charcuterie en dit kan gekoop word by Beulah Farm Deli in Yzerfontein of by Die Flying Pig in Darling. Angus McIntosh (oftewel Farmer Angus) se vleis en eiers is beskikbaar by Spier-wynlandgoed of by deelnemende kleinhandelaars rondom Kaapstad.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Jy is waarskynlik bewus daarvan dat die kos wat jy by jou plaaslike supermark koop, gelaai is met verborge gifstowwe, preserveermiddels en\/of hormone. Dit gebeur as voedsel in massas geproduseer, verpak en bewaar word en dan oor lang afstande vervoer [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":15318,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[667],"tags":[2726,2727,2728,2729,83,136,164,1200,1564,2725],"class_list":["post-7995","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-gesondheid","tag-ontkiem","tag-seisoenaal","tag-groei","tag-dwelmvry","tag-sout","tag-gesondheid","tag-kos","tag-produkte","tag-organies","tag-boere"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Wenke vir \u2019n organiese leefstyl | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Wenke vir \u2019n organiese leefstyl | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Jy is waarskynlik bewus daarvan dat die kos wat jy by jou plaaslike supermark koop, gelaai is met verborge gifstowwe, preserveermiddels en\/of hormone. Dit gebeur as voedsel in massas geproduseer, verpak en bewaar word en dan oor lang afstande vervoer [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2015-10-02T11:30:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2018-04-09T14:59:54+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra201510213477.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"404\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"404\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Rooi Rose\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\"},\"headline\":\"Wenke vir \u2019n organiese leefstyl\",\"datePublished\":\"2015-10-02T11:30:00+00:00\",\"dateModified\":\"2018-04-09T14:59:54+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\\\/\"},\"wordCount\":638,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra201510213477.jpg\",\"keywords\":[\"ontkiem\",\"seisoenaal\",\"groei\",\"dwelmvry\",\"sout\",\"Gesondheid\",\"kos\",\"produkte\",\"organies\",\"boere\"],\"articleSection\":[\"Gesondheid\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2015\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\\\/\",\"name\":\"Wenke vir \u2019n organiese leefstyl | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra201510213477.jpg\",\"datePublished\":\"2015-10-02T11:30:00+00:00\",\"dateModified\":\"2018-04-09T14:59:54+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra201510213477.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra201510213477.jpg\",\"width\":404,\"height\":404},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Wenke vir \u2019n organiese leefstyl\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\",\"name\":\"Rooi Rose\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Rooi Rose\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Wenke vir \u2019n organiese leefstyl | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Wenke vir \u2019n organiese leefstyl | rooi rose","og_description":"Jy is waarskynlik bewus daarvan dat die kos wat jy by jou plaaslike supermark koop, gelaai is met verborge gifstowwe, preserveermiddels en\/of hormone. Dit gebeur as voedsel in massas geproduseer, verpak en bewaar word en dan oor lang afstande vervoer [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2015-10-02T11:30:00+00:00","article_modified_time":"2018-04-09T14:59:54+00:00","og_image":[{"width":404,"height":404,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra201510213477.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Rooi Rose","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Rooi Rose","Est. reading time":"3 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\/"},"author":{"name":"Rooi Rose","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516"},"headline":"Wenke vir \u2019n organiese leefstyl","datePublished":"2015-10-02T11:30:00+00:00","dateModified":"2018-04-09T14:59:54+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\/"},"wordCount":638,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra201510213477.jpg","keywords":["ontkiem","seisoenaal","groei","dwelmvry","sout","Gesondheid","kos","produkte","organies","boere"],"articleSection":["Gesondheid"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2015","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\/","name":"Wenke vir \u2019n organiese leefstyl | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra201510213477.jpg","datePublished":"2015-10-02T11:30:00+00:00","dateModified":"2018-04-09T14:59:54+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra201510213477.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra201510213477.jpg","width":404,"height":404},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wenke-vir-n-organiese-leefstyl\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Wenke vir \u2019n organiese leefstyl"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516","name":"Rooi Rose","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","caption":"Rooi Rose"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7995","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=7995"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7995\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/15318"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=7995"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=7995"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=7995"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}