{"id":7936,"date":"2015-08-21T10:31:00","date_gmt":"2015-08-21T08:31:00","guid":{"rendered":"http:\/\/rooirose.dvlp.site\/silwerskermfees-bestaande-films\/"},"modified":"2018-04-10T10:52:44","modified_gmt":"2018-04-10T08:52:44","slug":"silwerskermfees-bestaande-films","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/silwerskermfees-bestaande-films\/","title":{"rendered":"Silwerskermfees: bestaande films"},"content":{"rendered":"<p>By vanjaar se <a target=\"\">kykNET Silwerskermfees<\/a> is daar benewens die 15 kortfilms wat hul debuut maak, en die tien vollengte-films \u2013 met agt wat hul premi\u00e8re by die fees het \u2013 ook \u2019n sterk aanbod van bestaande films.<\/p>\n<div><strong>Kortfilms<\/strong><\/div>\n<p><strong>Borders<\/strong><\/p>\n<p>Hierdie aangrypende romantiese drama draai om die omwettige liefde tussen Armand en Maria in 1981 op \u2019n plaas in die Vrystaat. Armand, \u2019n jong boer, ontdek hy het gevoelens vir sy huishulp en vriendin uit sy kinderjare. Maria begin onthou hoe hulle saam grootgeword het en die tye wat hulle saam deurgebring het. Armand se ma verbied hom egter om haar te sien. Dit is die verhaal van twee mense wat deur die gevolge van hul verbode liefde in die gesig gestaar word. Met Orgo Rautenbach, Dimpho Mosala, Candra Rennie, Danie van der Westhuizen, Cynthia Phologane en Jeanette Mosala.<\/p>\n<p><strong>Brothers<\/strong><\/p>\n<p>Twee broers, Miguel en Samuel, is vasgekeer in \u2019n kamer nadat hulle van \u2019n groep besmette wesens gevlug het. Samuel is gebyt en besef dat hy binnekort sal doodgaan. Daar is nog geen doeltreffende middel teen die infeksie nie, maar hy s\u00ea niks vir Miguel nie omdat hy hom nie wil ontstel nie. Miguel besef egter dat sy broer gebyt is omdat hy die simptome begin sien. Wanneer hulle voorrade min word, dring Samuel daarop aan dat sy broer hom vir hulle albei se onthalwe doodmaak, maar Miguel weier. Met Juan Fred Weir en Chris van Rensburg.<\/p>\n<p><strong>Dearest Elle <\/strong><\/p>\n<p>Elle het \u2019n roetine en sy volg dit slaafs. Elle is verveeld en taamlik eensaam. Sy ontvang weekliks \u2019n brief. Dit kom van iemand wat haar bitter goed ken, iemand wat haar mis en graag weer die dapper, gelukkige Elle wil sien. Die briefskrywer se woorde dra haar deur die week en berei haar voor op Donderdag, die dag van die week wat tel, die dag waarna sy uitsien, die dag waarmee sy nog altyd hopeloos was. Hierdie week mag dalk beter wees. Miskien sal Elle hierdie Donderdag moedig wees; dalk gaan Elle glimlag. Met Jenna Dunster.<\/p>\n<p><strong>Lovepsych<\/strong><\/p>\n<p>\u2019n Aweregse, melancholiese drama oor \u2019n kantoorliefde tussen Marceline en Frances. Die aksie speel af in die hart van Johannesburg waar \u2019n reeksmoordenaar paniek saai. Met hoegenaamd geen dialoog tussen die karakters nie, is Lovepsych \u2019n boeiende en ongewone kortfilm oor kantoorromanse, bedrieglike uiterlikes en die onbeteuelbare drang om dood te maak. Sal liefde se\u00ebvier of gaan die bose oorwin? Met Tana Ferreira, Frans van Wyk en Pierre du Plessis.<\/p>\n<p><strong>Ons het Geklim<\/strong><\/p>\n<p>\u2019n Po\u00ebtiese film wat oor \u2019n tydperk van twee jaar in Gauteng verfilm is en bergklim as tema het. Die beelde praat met \u2019n oorspronklike teks wat deur PJ Kotz\u00e9 geskryf is, deur Jaco van der Merwe (Bittereinder) vertel word en is onder begeleiding van musiek deur Kidofdoom.<\/p>\n<p><strong>Partners<\/strong><\/p>\n<p>\u2019n Jong man en vrou word gekonfronteer met die probleme wat hul afbrekende verhouding veroorsaak. Die vrou bring haar eensydige perspektief op hul verhouding tot uitdrukking deur elke beweging van die man te dokumenteer, terwyl sy terselfdertyd probeer vrede maak met die konserwatiewe manier waarop sy grootgemaak is. Sy verduidelik wat hulle gebring het tot waar hulle nou is, en besluit om hom van sy eie medisyne te gee, maar dan ruk dinge hand uit. Die jong man vertel sy kant van die storie in \u2019n poging om sin te maak van die malligheid. Nie een van die twee is mooi seker waarvoor hulle hul ingelaat het nie. Al wat hulle weet, is dat hulle blykbaar vennote in di\u00e9 vreemde onderneming is. Met Mija Labuschagne en Daniel Jean le Roux.<\/p>\n<p><strong>Run Scrum Score<\/strong><\/p>\n<p>Derrick is \u2019n toegewyde rugbyspeler van \u2019n klein dorpie wat vir die plaaslike klub wil speel. Suid-Afrikaanse rugby behels \u2019n groot deel van die dorpskultuur. Derrick lyk nie soos die waarskynlikste ou om \u2019n rugbyheld te word nie, maar dit keer hom nie om sy droom na te jaag nie. Hy is vasbeslote om daardie oop plek in die span te kry. \u2019n Filmspan volg Derrick terwyl hy voorberei vir die proewe. Di\u00e9 donker mockumentary-styl komedie gaan net soveel oor die lewe as oor rugby. Met Bouwer Bosch en Lizmari van der Merwe.<\/p>\n<p><strong>Spel<\/strong><\/p>\n<p>Drie tienerseuns, Juan, Reinier en Barend, loop van die huis af weg en begin hul eie bende. In \u2019n bloed-eed beloof hulle hul getroudheid aan die bende en sweer om kontak met hul ou w\u00eareld te verbreek. Hulle vind skuiling in \u2019n verlate huis en speel hul gunsteling-kinderspeletjies wat tot allerlei aksiebelaaide gebeure lei. Deur \u2019n blik op die drie tieners se \u201cspel\u201d te gee, spreek die fliek verskeie sosiale kwessies in Suid-Afrika op \u2019n indirekte wyse aan. Met Kobus de Wet, Sean Smit, Janus Kruger, Chrisna Raavy, Solomzi Sotsaka en Dwayne Aslette.<\/p>\n<p><strong>The Initiate<\/strong><\/p>\n<p>Toe die dertienjarige Joshua se ouer broer, Ishmail, vir hom wys wat dit is om \u2019n \u201cman\u201d te wees, word Joshua die ontvoerder in \u2019n gyselaarsituasie. Alleen vasgevang saam met James, \u2019n Engels-onderwyser in die ho\u00ebrskool, sien ons hoedat hulle oor hul noodlot stry. Namate die drama ontvou, word Joshua gedwing om te besluit watter tipe man hy werklik wil wees. Hierdie kort studentefilm fokus op een kritieke aand in die lewe van drie baie uiteenlopende mense. Dit bevraagteken die mate waartoe ons ons eie noodlot bepaal en verken die potensieel noodlottige gevolge van ons keuses. Met Moegamat Zaheer en Shuraigh Meyer.<\/p>\n<p><strong>Tula Tula<\/strong><\/p>\n<p>Dr. Schmidt is \u2019n Duitse geneesheer wat \u2019n posisie onder dr. Sante in \u2019n landelike Afrika-hospitaal aanvaar het. Kort n\u00e1 sy aankoms moet hy hulpeloos toekyk hoe sy eerste pasi\u00ebnt aan malaria sterf. In \u2019n poging om \u2019n volgende tragedie te voorkom, begin dr. Schmidt die kindersaal besoek. Hy kyk na een van die siek dogtertjies se l\u00eaer en stel vas sy ontvang geen kinien-behandeling vir die malaria waarmee sy gediagnoseer is nie. Toe hy navraag doen, besef hy baie pasi\u00ebnte is al oorlede omdat die regte medikasie nie toegedien is nie. Dr. Sante laat dr. Schmidt egter verstaan dat sommige pasi\u00ebnte nie kinien kan ontvang nie as gevolg van die hospitaal se beperkte voorraad. Dr. Sante moet besluit watter kinders die beste kans op oorlewing het, wie mag leef en wie moet sterf \u2013 elke dag. Met Greg Kriek, Tshamano Sebe, Anele Matoti en Pumeza Matoti.<\/p>\n<p><strong>Vat die Rap<\/strong><\/p>\n<p>Vat die Rap fokus op die dekonstruksie en herontdekking van Afrikaanse musiek en kultuur. Dis \u2019n vars kombinasie van taal, hip hop en reeds ikoniese Afrikaanse musiek. Vat die Rap is waar skepper en kunstenaar ontmoet, ritme en melodie saamsmelt en kulture bymekaarkom. Maar dit gaan nie net oor musiek nie. Dit is ook eerlike kommentaar vanuit ons uiteenlopende gemeenskappe; \u2019n uitdaging tussen verskillende kleure en kulture om saam \u2019n unieke, nuwe woord-en-klankskommel te skep. Die dokkie wys hoe befaamde Afrikaanse musikante en skrywers saam met sewe opkomende Suid-Afrikaanse kletsrymers werk om \u2019n nuwe, betekenisvolle vorm van musiek voort te bring. Met David Kramer, YOMA, V.I.T.O, HemelBesem, Steve Hofmeyr, Churchill Naud\u00e9 en Anton Goosen.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div><strong>Dokument\u00eare films<\/strong><\/div>\n<p><strong>204: Getting Away with Murder<\/strong><\/p>\n<p>Brett Kebble was \u2019n charismatiese sakeman en een van die invloedrykste figure in Suid-Afrika. Hy het egter net so vinnig as wat hy beroemd, ryk en magtig geword het, tot \u2019n val gekom. Op 27 September 2005 is hy in \u2019n sluipmoordaanval doodgeskiet. Hierdie dokument\u00eare film vertel die ware verhaal agter die Brett Kebble-skietdood met die drie moordenaars en belangrikste rolspelers wat die moord in grafiese detail beskryf en voor die kamera herskep. Die sluipmoordenaars is vrygespreek van strafregtelike vervolging in ruil vir hul volledige getuienis ten opsigte van Seksie 204 van die Strafproseswet.<\/p>\n<p><strong>A Tribute to the Frontline States<\/strong><\/p>\n<p>Die verteller-gids in A Tribute to the Frontline States is Shaka Sisulu, die kleinseun van die bekende vryheidsvegters Walter en Albertina Sisulu en dus self \u2019n kind van ballingskap. Di\u00e9 dokkie is \u2019n huldeblyk aan die alliansie bekend as die frontliniestate wat \u2019n tuiste in ballingskap aan een van die oudste revolusion\u00eare bewegings in Afrika verskaf het. A Tribute to the Frontline States speur verskeie verweefde stories na en vertel so hoe drie generasies Sisulu\u2019s \u2013 Walter, Max en Shaka \u2013 n\u00e1 drie dekades verenig is. Max en Elinor Sisulu, Mac Maharaj, Pallo Jordan, Ruth Mompati, Winnie Madikizela Mandela, Frene Ginwala en ander uitgewekenes kom almal aan die woord.<\/p>\n<p><strong>Bettie <\/strong><\/p>\n<p>\u2019n Persoonlike portret van die lewe van die kunstenaar Bettie Cilliers-Barnard, gebore op Rustenburg in 1914. Sy word groot op die familieplaas waarna haar kollegejare in Pretoria volg. Haar verskeie besoeke aan Parys as jong vrydenkende kunstenaar dra by tot haar passie vir en uiteindelik onwrikbare toewyding aan die skilderkuns. Haar loopbaan verloop parallel met die goue era van \u2019n vinnig groeiende Pretoria in \u2019n polities komplekse Suid-Afrika.<\/p>\n<p>Haar dogter, Jana Cilliers, en kleindogter Lika Berning begelei die kyker op \u2019n intieme reis deur Cilliers-Barnard se merkwaardige lewe en hoogs suksesvolle loopbaan. Sy word as baanbreker gereken vanwe\u00eb haar figuratiewe werk met meer as 70 solo- en groepuitstallings w\u00eareldwyd. Haar onbaatsugtige bydrae tot die skilderkuns bly haar grootste nalatenskap. Die Cilliers\u2019s se tuinryke tuiste in Menlopark getuig van haar konstante skeppende ingesteldheid en \u2019n plek waar ondersteuning en inspirasie gegun word aan jong opkomende kunstenaars. Laat saans in haar ateljee was sy op haar kreatiefste. \u201cDie nag het nie skaduwees nie,\u201d het sy graag ges\u00ea. Kleur was haar taal. En haar soeke na klaarheid nimmereindigend. Dogter en kleindogter voltooi die portret van drie generasies van kunstenaarskap. Kort voor Bettie se afsterwe in 2010 l\u00ea die kyker saam met hulle besoek af by hierdie uitsonderlike 95-jarige skilder wat aan die einde van \u2019n verstommende lewe staan.<\/p>\n<p><strong>Ten Year Tightrope<\/strong><\/p>\n<p>Ten Year Tightrope is die storie van \u2019n klein groepie Suid-Afrikaanse leiers wat hul r\u00fbe op hule eie geskiedenis, tradisies en geloofstelsels gedraai het. Gretha Fox is die verteller van hierdie dokument\u00eare film oor die persoonlike geskiedenis van mans wat die idee van eksklusiewe nasieskap laat vaar het ten gunste van \u2019n inklusiewe en gedeelde demokratiese ideaal.<br \/>\nFrederik van Zyl Slabbert, Sampie Terreblanche, Barend du Plessis, Roelf Meyer, Pik Botha en Leon Wessels moes van 1984 tot 1994 \u2019n naelbyt-dekade van oorlog en vrede en vele rampe deurstaan in \u2019n poging om hul politieke volgelinge na \u2019n demokrasie te lei.<\/p>\n<p><strong>The Foreign Minister<\/strong><\/p>\n<p>Pik Botha se vurige en soms po\u00ebtiese terugblikke op sy onstuimige politieke loopbaan as een van die w\u00eareld se langsdienende ministers van buitelandse sake word in hierdie dokument\u00ear vasgevang. Botha was baie sjarmant, maar ook omstrede vir sy benadering tot verskeie geo-politieke kwessies. In vele opsigte het hy \u2019n enigma gebly. Hy het aanvanklik apartheid skaamteloos verdedig, maar het later \u2019n groot rol in die be\u00ebindiging daarvan gespeel en uiteindelik was hy een van die min minsters wat in beide regerings gedien het. In sy loopbaan van 40 jaar was Pik Botha beslis \u2019n geliefde \u00e9n gehate figuur. Sy plek in die geskiedenis van Suid-Afrika is egter verseker deur sy onvergeetlike toesprake, sy vele geslaagde onderhandeline agter die skerms en die beroemde en berugte parallelle diplomasie wat hy om die braaivleisvuur en in die kroeg beoefen het. Familie, vriende, kollegas en teenstanders van Botha deel in hierdie dokument\u00ear persoonlike insigte en onbekende stories oor sy lang pad in die politiek.<\/p>\n<p><strong>The Shore Break<\/strong><\/p>\n<p>Di\u00e9 drama speel af op die weskus van Pondoland, \u2019n pragtige agtergrond vir \u2019n sage wat nuwe lig (en daarmee ook skaduwees) werp op ons problematiese land. \u2019n Australiese mynmaatskappy se pogings om die plaaslike gemeenskap van Amadiba se guns te wen, bring een van die plaaslike eko-toergidse, Nonhle, in konflik met haar niggie, Zamile. Nonhle is \u2019n vurige kampvegter vir die bedreigde omgewing waarvan hulle bestaan afhang. Zamile, \u2019n plaaslike entrepreneur, is sterk te gunste van die titanium-mynbou wat in die vooruitsig gestel word, sowel as die regering se omstrede planne vir \u2019n snelweg deur die gemeenskap se grondgebied. Hierdie konflik is verder verstrik in politieke intriges en \u2019n poging om Pondoland se koninklike familie te onttroon. Die drama word genuanseer deur \u2019n meesleurende klankbaan en evokatiewe sand-animasie. Terwyl eiebelang en \u201cvooruitgang\u201d te staan kom teen morele waardes en ideale, onthul verskeie eenvoudige tonele \u2019n dieper subteks oor die subkontinent se struwelinge wat baie na-aan plofpunt is.<\/p>\n<p><strong>The Story of African Film<\/strong><\/p>\n<p>Afrika is deel van filmmaak sedert die ontwikkeling van film, eers as agtergrond vir Europese en Amerikaanse filmmakers en later as verteller van ons eie stories. Hierdie dokument\u00eare film gaan terug op die spoor van die geskiedenis van film in Afrika tot so vroeg as 1896 toe die Lumi\u00e8re-broers \u2019n kamerman gestuur het om die piramides in Egipte te verfilm en die Britte kamermanne saam met hulle troepe gestuur het om die Anglo Boere-oorlog in 1899 vas te l\u00ea. Filmmakers soos Senegal se Ousmane Sembene het later Afrika-stories uit hul eie perspektief begin vertel.<\/p>\n<p>The Story of African Film reis oor die Afrika-kontinent \u2013 van Maghreb in die noorde, Franse en Nigeriese films in die weste, die ontwikkelende stories in die ooste tot die sterk filmkultuur in die suide. Hierdie film uit Afrika wys die beelde van die afgelope 100 jaar soos dit deur baie van haar filmmakers vertel word.<\/p>\n<p>Kaartjies vir die kykNET Silwerskermfees 2015 is beskikbaar by Ticketpro (www.ticketpro.co.za).<\/p>\n<p>Webtuiste: <a target=\"\">www.kyknet.tv<\/a><br \/>\nFacebook:\u00a0<a target=\"\">www.facebook.com\/silwerskermfees<\/a><br \/>\nTwitter: <a lang=\"en&quot;&quot;\" target=\"\">@silwerskermfees<\/a> #silwerskermfees2015<br \/>\nInstagram: #silwerskermfees2015<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>By vanjaar se kykNET Silwerskermfees is daar benewens die 15 kortfilms wat hul debuut maak, en die tien vollengte-films \u2013 met agt wat hul premi\u00e8re by die fees het \u2013 ook \u2019n sterk aanbod van bestaande films. Kortfilms Borders Hierdie [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":15185,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[3476],"tags":[166,2338,2560,2656],"class_list":["post-7936","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-ontspanning","tag-kyknet","tag-films","tag-silwerskermfees","tag-fees"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Silwerskermfees: bestaande films | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/silwerskermfees-bestaande-films\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Silwerskermfees: bestaande films | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"By vanjaar se kykNET Silwerskermfees is daar benewens die 15 kortfilms wat hul debuut maak, en die tien vollengte-films \u2013 met agt wat hul premi\u00e8re by die fees het \u2013 ook \u2019n sterk aanbod van bestaande films. Kortfilms Borders Hierdie [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/silwerskermfees-bestaande-films\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2015-08-21T08:31:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2018-04-10T08:52:44+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015821103336.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"11 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/silwerskermfees-bestaande-films\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/silwerskermfees-bestaande-films\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Rooi Rose\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\"},\"headline\":\"Silwerskermfees: bestaande films\",\"datePublished\":\"2015-08-21T08:31:00+00:00\",\"dateModified\":\"2018-04-10T08:52:44+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/silwerskermfees-bestaande-films\\\/\"},\"wordCount\":2199,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/silwerskermfees-bestaande-films\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra2015821103336.jpg\",\"keywords\":[\"kyknet\",\"films\",\"silwerskermfees\",\"fees\"],\"articleSection\":[\"Ontspanning\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2015\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/silwerskermfees-bestaande-films\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/silwerskermfees-bestaande-films\\\/\",\"name\":\"Silwerskermfees: bestaande films | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/silwerskermfees-bestaande-films\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/silwerskermfees-bestaande-films\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra2015821103336.jpg\",\"datePublished\":\"2015-08-21T08:31:00+00:00\",\"dateModified\":\"2018-04-10T08:52:44+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/silwerskermfees-bestaande-films\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/silwerskermfees-bestaande-films\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/silwerskermfees-bestaande-films\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra2015821103336.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra2015821103336.jpg\",\"width\":400,\"height\":400},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/silwerskermfees-bestaande-films\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Silwerskermfees: bestaande films\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\",\"name\":\"Rooi Rose\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Rooi Rose\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Silwerskermfees: bestaande films | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/silwerskermfees-bestaande-films\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Silwerskermfees: bestaande films | rooi rose","og_description":"By vanjaar se kykNET Silwerskermfees is daar benewens die 15 kortfilms wat hul debuut maak, en die tien vollengte-films \u2013 met agt wat hul premi\u00e8re by die fees het \u2013 ook \u2019n sterk aanbod van bestaande films. Kortfilms Borders Hierdie [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/silwerskermfees-bestaande-films\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2015-08-21T08:31:00+00:00","article_modified_time":"2018-04-10T08:52:44+00:00","og_image":[{"width":400,"height":400,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015821103336.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Rooi Rose","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Rooi Rose","Est. reading time":"11 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/silwerskermfees-bestaande-films\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/silwerskermfees-bestaande-films\/"},"author":{"name":"Rooi Rose","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516"},"headline":"Silwerskermfees: bestaande films","datePublished":"2015-08-21T08:31:00+00:00","dateModified":"2018-04-10T08:52:44+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/silwerskermfees-bestaande-films\/"},"wordCount":2199,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/silwerskermfees-bestaande-films\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015821103336.jpg","keywords":["kyknet","films","silwerskermfees","fees"],"articleSection":["Ontspanning"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2015","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/silwerskermfees-bestaande-films\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/silwerskermfees-bestaande-films\/","name":"Silwerskermfees: bestaande films | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/silwerskermfees-bestaande-films\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/silwerskermfees-bestaande-films\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015821103336.jpg","datePublished":"2015-08-21T08:31:00+00:00","dateModified":"2018-04-10T08:52:44+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/silwerskermfees-bestaande-films\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/silwerskermfees-bestaande-films\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/silwerskermfees-bestaande-films\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015821103336.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015821103336.jpg","width":400,"height":400},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/silwerskermfees-bestaande-films\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Silwerskermfees: bestaande films"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516","name":"Rooi Rose","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","caption":"Rooi Rose"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7936","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=7936"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7936\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/15185"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=7936"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=7936"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=7936"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}