{"id":7882,"date":"2015-08-10T00:00:00","date_gmt":"2015-08-09T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/rooirose.dvlp.site\/wat-is-iv-terapie\/"},"modified":"2017-01-17T11:02:20","modified_gmt":"2017-01-17T09:02:20","slug":"wat-is-iv-terapie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wat-is-iv-terapie\/","title":{"rendered":"Wat is IV-terapie?"},"content":{"rendered":"<p>Net soos jy in die hospitaal op \u2019n drup met medikasie en binneaarse voeding geplaas kan word, bied alternatiewe praktyke ook <span style=\"color: rgb(255, 0, 0);\"><strong>binneaarse terapie (intraveneuse, IV)<\/strong><\/span> aan. <\/p>\n<p> Verskillende middels word toegedien waarvan die gewildstes waterstofperoksied, vitamien C (vloeibaar maar eintlik dieselfde as vitamien C-aanvullers), cheleerders, stamselle, plaatjieryke plasma (PRP) en glukose (suiker) is, s&ecirc; dr. Priscilla Rowan, mediese dokter van Edenvale, Johannesburg, en lid van SASIM (SA Society for Integrative Medicine), wat op alternatiewe terapie fokus.<\/p>\n<p> Hier is van die gewildste soorte IV-behandelings:<\/p>\n<p> <span style=\"color: rgb(255, 0, 0);\"><span style=\"font-size: medium;\"><strong><br \/> Waterstofperoksied IV-terapie<\/strong><\/span><\/span><\/p>\n<p> <strong>Die teorie<\/strong><br \/> Jou liggaam vorm self waterstofperoksied om infeksies teen te werk. Die teorie agter waterstofperoksied-behandeling is dat jy jou liggaam help beskerm teen infeksies deur hom van ekstra peroksied te voorsien. Tweedens stoot waterstofperoksied die suustofvlakke in jou weefsel op.&nbsp;Baie soorte kieme en kankerselle kan nie in suurstofryke omgewings oorleef nie. Behandeling met waterstof help dus jou dus ook beskerm teen kanker.<\/p>\n<p> <strong>Werk dit regtig?<\/strong><br \/> Die American Cancer Society s&ecirc; daar is geen bewyse dat waterstofperoksied werk nie. Die probleem is dat waterstofperoksied gesonde selle &eacute;n kieme doodmaak. Jou liggaam vorm wel waterstofperoksied maar doen dit deur die sel eers te isoleer en dan \u2019n baie klein bietjie peroksied te vorm. Dit kom dus nie met die res van jou selle in kontak nie. IV peroksied bring egter veel groter dosisse direk na jou weefsel, sonder enige afskerming, waar dit beslis skade doen.<br \/> <strong><br \/> Dus<\/strong><br \/> Bly maar liewer weg.<\/p>\n<p> <span style=\"color: rgb(255, 0, 0);\"><span style=\"font-size: medium;\"><strong>Vitamien C IV-terapie<\/strong><\/span><\/span><\/p>\n<p> <strong>Die teorie<\/strong><br \/> Vitamien C in dosisse van 5 g en meer gee die meeste mense diarree. As jy dit egter binneaars inneem, kan jy baie groter dosisse verdra, volgens dr. Rowan.&nbsp;Patrick Holford, Matthias Rath en Linus Pauling is en was groot voorstaanders van megadossisse om vigs en kanker te genees.<br \/> <strong><br \/> Werk dit regtig?<\/strong><br \/> Konvensionele medici dink nie so nie. Maar daar is wel in diere bevind dat vitamien C kankergroei onderdruk.&nbsp;Nogtans kon die Mayo Clinic in drie afsonderlike ondersoeke onder mense nie geen teken vind dat groot dosisse mense baat nie.&nbsp;Daar is ook \u2019n goeie kans dat dit jou kan skade doen, veral as jy een van die 400 miljoen mense w&ecirc;reldwyd is wat sonder die ensiem G6PD gebore is. Dit is een van die algemeenste genetiese afwykings ter w&ecirc;reld. Mense sonder die G6PD ensiem kan nie groot dosisse vitamien C hanteer nie, met die gevolg dat hul rooibloedselle opbreek, wat lei tot &lsquo;n spesifieke soort hemolitiese anemie.<br \/> <strong><br \/> Dus<\/strong><br \/> Bly maar liewer by vitamien C-pille met matige hoeveelhede vitamien C. Of geniet lemoene in die winter en aarbeie in die somer.<\/p>\n<p> <span style=\"color: rgb(255, 0, 0);\"><span style=\"font-size: medium;\"><strong>Chelasie IV-terapie<\/strong><\/span><\/span><\/p>\n<p> <strong>Die teorie<\/strong><br \/> Chelasieterapie is \u2019n goedgevestigde mediese terapie om mense met swaarmetaalvergiftiging soos lood of kwik te behandel. Alternatiewe terapeute gebruik dit ook hiervoor. Dokters en alternatiewe terapeute verskil egter drasties oor wat metaalvergiftiging behels. Volgens die alternatiewe terapeute ly mense met gewone amalgaam tandstopsels (die silwerkleurige stopsels) dikwels aan kwikvergiftiging, terwyl al die vooraanstaande tandheelkundige verenigings w&ecirc;reldwyd s&ecirc; navorsing wys dat kwik in di&eacute; stopsels stabiel is en nie &lsquo;uitlek&rsquo; nie. <\/p>\n<p> Dokters laat gewoonlik eers bloedtoetse doen om metaalvergiftiging te bevestig, en gewoonlik eers as daar goeie rede daarvoor is, soos dat jy by jou werk aan swaar metale soos lood blootgestel is.&nbsp;Daar is in elk geval maar min kwik in een of twee stopsels &ndash; te min om kwikvergiftiging te veroorsaak, al sou dit lek.<\/p>\n<p> Alternatiewe terapeute beveel ook chelasieterapie aan vir outisme, hartskades en om die uitwerking van tiomersalaat (die preserveermiddel waarmee vaksiene vantevore gepreserveer is maar dekades lank al nie meer gebruik word nie) teen te werk.<\/p>\n<p> <strong>Werk dit regtig?<\/strong><br \/> Daar is egter min bewyse dat dit vir enige hiervan werk. Die NIH het chelasieterapie vir hartskades ondersoek en bevind dat dit net effens beter vaar as plasebo-tegnieke (fopbehandeling).<\/p>\n<p> Die groot kommer is dat chelasieterapie die dood kan veroorsaak &ndash; &lsquo;n hele paar gevalle is aangeteken &ndash; omdat te vinnige toediening jou lewer en niere kan beskadig en jou bloeddruk drasties kan laat val. Daarom neem dokters mense in die hospitaal op voor hulle chelasieterapie uitvoer, sodat jy heeltyd gemonitor word. As die terapie te lig is doen dit in elk geval nie veel om metale te verwyder nie.<\/p>\n<p> <strong>Dus<\/strong><br \/> Maak maar eers seker of jy werklik swaarmetaalvergiftiging het met &lsquo;n bloedtoets by \u2019n erkende patologiepraktyk voor jy jouself sommer laat behandel. En kies maar eerder die mediese roete, as dit nodig is. Vir jou hart of om ander redes lyk dit nie voordelig nie.<\/p>\n<p> <span style=\"color: rgb(255, 0, 0);\"><span style=\"font-size: medium;\"><strong>PRP IV-terapie<\/strong><\/span><\/span><\/p>\n<p> <strong>Die teorie<\/strong><br \/> Plaatjieryke plasma (platelet-rich plasma) word veral vir osteoartritis (gewone artritis omdat jou gewrigte verweer soos jy ouer word) en sportbeserings gebruik, deur beide dokters en alternatiewe terapeute.<br \/> Sowat &lsquo;n kwart koppie van jou eie bloed word getrek en dan gespin om die serum te kry, verduidelik dr. Rowan.<br \/> Serum bevat 3-9 keer meer groeifaktor as bloed &ndash; die komponent met die spesiale voordele.<br \/> Dit word dan in die beseerde area ingespuit, waar die groeifaktore die weefsel help herstel.<\/p>\n<p> <strong>Werk dit regtig?<\/strong><br \/> Die Cochrane Reviews wat navorsing oor onderwerpe poel om perspektief te kry, s&ecirc; die resultate is wisselvallig &ndash; van sukses vir 70-80% mense tot geen sukses. Vermoedelik het die tegnieke wat gebruik word \u2019n groot invloed: bloed kan een of twee gespin word, of in vinniger of stadiger sentrifuges gespin word, of met lasers behandel word of nie.&nbsp;Hoe ook al &iacute;s daar ondersoeke wat wys dit werk. <\/p>\n<p> <strong>Dus<\/strong><br \/> Jy kan &oacute;f jou geld mors &oacute;f regtig baat. Kyk of jy persoonlike verwysings kan kry van mense wat s&ecirc; wie se PRP-inspuiting het hulle gehelp.<\/p>\n<div style=\"text-align: center;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/DECKOS001RR.jpg\" width=\"300\" height=\"450\" alt=\"\" \/><\/div>\n<p> <span style=\"color: rgb(255, 0, 0);\"><span style=\"font-size: medium;\"><strong>Glukose IV-terapie<\/strong><\/span><\/span><\/p>\n<p> <strong>Die teorie<\/strong><br \/> Di&eacute; terapie is glo baie gewild onder die Chinese, om jou vinnig op te kikker as jy baie moeg en uitgeput is. Dit staan ook bekend as &lsquo;<em>ringer<\/em>&rsquo; terapie &ndash; moontlik genoem na Ringer&rsquo;s Solution wat bestaan uit water en minerale soos natrium, kalium en kalsium, wat dikwels vir mense gegee word na ernstige bloedverlies.<\/p>\n<p> <strong>Werk dit?<\/strong><br \/> Wel, sekerlik. Jy ontvang bloot \u2019n dosis glukose. <strong>Glukose <\/strong>is energiebrandstof vir jou liggaam &ndash; jy s&aacute;l gou meer enerige h&ecirc;.&nbsp;Maar, jy kon net sowel \u2019n koppie suikerwater, gaskoeldrank of gewone vrugtesap gedrink het. Dit sal jou bloedsuiker binne twintig minute opstoot &ndash; baie gouer as wat dit neem om tot by die terapeut te kom. Jy spaar ook nie kilojoules nie want glukose deur \u2019n drup en glukose deur soet kosse bevat ewe veel.<\/p>\n<p> En net soos met eenvoudige suikers gaan jou energievlakke binne \u2019n uur of wat dramaties val.<\/p>\n<p> <strong>Dus<\/strong><br \/> Kry maar liewer vir jou \u2019n <strong>vrug <\/strong>met vesel, wat sorg dat die vrugtesuiker stadig vrygestel word, sodat jy oor \u2019n langer tydperk glukose inkry.&nbsp;Nog beter: sorg dat jy \u2019n <strong>onverfynde stysel <\/strong>eet, soos growwe, volgraan broodbeskuitjies. As jy Banting, probeer \u2019n happie kaas as happie vir kitsenergie.&nbsp;As jy regtig dringend energienodig het, drink \u2019n <strong>sportdrankie<\/strong>.<\/p>\n<p> <\/p>\n<div style=\"text-align: center;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/IV2.jpg\" width=\"400\" height=\"418\" alt=\"\" \/><\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Net soos jy in die hospitaal op \u2019n drup met medikasie en binneaarse voeding geplaas kan word, bied alternatiewe praktyke ook binneaarse terapie (intraveneuse, IV) aan. Verskillende middels word toegedien waarvan die gewildstes waterstofperoksied, vitamien C (vloeibaar maar eintlik dieselfde [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":14994,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[667],"tags":[136,2576,2577,2578],"class_list":["post-7882","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-gesondheid","tag-gesondheid","tag-iv-terapie","tag-binneaarse-voeding","tag-terapie"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Wat is IV-terapie? | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wat-is-iv-terapie\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Wat is IV-terapie? | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Net soos jy in die hospitaal op \u2019n drup met medikasie en binneaarse voeding geplaas kan word, bied alternatiewe praktyke ook binneaarse terapie (intraveneuse, IV) aan. Verskillende middels word toegedien waarvan die gewildstes waterstofperoksied, vitamien C (vloeibaar maar eintlik dieselfde [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wat-is-iv-terapie\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2015-08-09T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2017-01-17T09:02:20+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015869925.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"594\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wat-is-iv-terapie\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wat-is-iv-terapie\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Rooi Rose\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\"},\"headline\":\"Wat is IV-terapie?\",\"datePublished\":\"2015-08-09T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2017-01-17T09:02:20+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wat-is-iv-terapie\\\/\"},\"wordCount\":1167,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wat-is-iv-terapie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra2015869925.jpg\",\"keywords\":[\"Gesondheid\",\"iv-terapie\",\"binneaarse voeding\",\"terapie\"],\"articleSection\":[\"Gesondheid\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2015\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wat-is-iv-terapie\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wat-is-iv-terapie\\\/\",\"name\":\"Wat is IV-terapie? | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wat-is-iv-terapie\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wat-is-iv-terapie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra2015869925.jpg\",\"datePublished\":\"2015-08-09T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2017-01-17T09:02:20+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wat-is-iv-terapie\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wat-is-iv-terapie\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wat-is-iv-terapie\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra2015869925.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra2015869925.jpg\",\"width\":500,\"height\":594},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wat-is-iv-terapie\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Wat is IV-terapie?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\",\"name\":\"Rooi Rose\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Rooi Rose\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Wat is IV-terapie? | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wat-is-iv-terapie\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Wat is IV-terapie? | rooi rose","og_description":"Net soos jy in die hospitaal op \u2019n drup met medikasie en binneaarse voeding geplaas kan word, bied alternatiewe praktyke ook binneaarse terapie (intraveneuse, IV) aan. Verskillende middels word toegedien waarvan die gewildstes waterstofperoksied, vitamien C (vloeibaar maar eintlik dieselfde [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wat-is-iv-terapie\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2015-08-09T22:00:00+00:00","article_modified_time":"2017-01-17T09:02:20+00:00","og_image":[{"width":500,"height":594,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015869925.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Rooi Rose","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Rooi Rose","Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wat-is-iv-terapie\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wat-is-iv-terapie\/"},"author":{"name":"Rooi Rose","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516"},"headline":"Wat is IV-terapie?","datePublished":"2015-08-09T22:00:00+00:00","dateModified":"2017-01-17T09:02:20+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wat-is-iv-terapie\/"},"wordCount":1167,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wat-is-iv-terapie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015869925.jpg","keywords":["Gesondheid","iv-terapie","binneaarse voeding","terapie"],"articleSection":["Gesondheid"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2015","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wat-is-iv-terapie\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wat-is-iv-terapie\/","name":"Wat is IV-terapie? | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wat-is-iv-terapie\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wat-is-iv-terapie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015869925.jpg","datePublished":"2015-08-09T22:00:00+00:00","dateModified":"2017-01-17T09:02:20+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wat-is-iv-terapie\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wat-is-iv-terapie\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wat-is-iv-terapie\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015869925.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015869925.jpg","width":500,"height":594},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wat-is-iv-terapie\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Wat is IV-terapie?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516","name":"Rooi Rose","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","caption":"Rooi Rose"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7882","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=7882"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7882\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/14994"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=7882"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=7882"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=7882"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}