{"id":7844,"date":"2023-06-27T08:25:00","date_gmt":"2023-06-27T06:25:00","guid":{"rendered":"http:\/\/rooirose.dvlp.site\/is-suiker-die-vyand\/"},"modified":"2023-06-27T08:28:16","modified_gmt":"2023-06-27T06:28:16","slug":"is-suiker-die-vyand","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/is-suiker-die-vyand\/","title":{"rendered":"Is suiker die vyand?"},"content":{"rendered":"<p>Die kenners s\u00ea &#8230;<\/p>\n<p>\u201cOns is in die middel van \u2019n <strong>paradigmaskuif <\/strong>oor suiker.\u00a0Onder die ou paradigma het ons aanvaar dat suiker \u2019n merker vir \u2019n ongesonde dieet en oorgewig is.\u00a0Die nuwe paradigma beskou te veel suiker as \u2019n onafhanklike risikofaktor in hartsiektes en ander chroniese siektes, insluitende diabetes, lewersirrose (vervette lewer) en demensie (wat almal gekoppel word aan ho\u00eb bloedvette, bloeddruk en insulienweerstandigheid weens suiker).<\/p>\n<p>Suiker is ni\u00e9 net le\u00eb kilojoules nie. <strong>Suiker <\/strong>maak ons nie\u00a0net vet nie, dit kan ons ook siek maak.\u201d<br \/>\n<em>&#8211; Dr. Louise Schmidt, professor in gesondheidsbeleid, Universiteit van Kaliforni\u00eb in Los Angeles (UCLA), in die Februarie-uitgawe van die JAMA.<br \/>\n<\/em><br \/>\n\u201cDie gebruik van <strong>glukose <\/strong>verminder die bloedvloei\u00a0na die dele van die brein wat eetlus en honger beheer \u2013 terwyl fruktose dit nie doen nie. Volheid en versadiging verhoog n\u00e1 die inname van glukose, maar nie\u00a0n\u00e1 die inname van fruktose nie.\u201d<br \/>\n<em>&#8211; Redaksioneel uit die British Medical Journal, Januarie 2013.<\/em><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Wat beteken dit in gewone Afrikaans?<strong><br \/>\n<\/strong><\/h4>\n<p>Twee dinge: Anders as wat voorheen gedink is, glo leiers op die gebied van voeding dat suiker jou nie net vet nie maar ook\u00a0<strong>siek <\/strong>maak. En spesifiek as jy meer as 40 g, of sowat agt teelepels, suiker per dag gebruik. En dit lyk asof fruktose die eintlike probleem is.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Fruktose? Maar jy gebruik nooit fruktose nie?<\/strong><\/p>\n<p>Jy eet en drink fruktose by die kilo. Jy weet dit net nie. Fruktose is een van die algemeenste bestanddele in ons kos. Dit is die helfte van elke korreltjie suiker wat jy eet, want elke molekuul suiker bestaan uit een molekuul glukose en een molekuul fruktose \u2013 \u00a0\u2019n tweeling elk met sy eie trekke.<\/p>\n<p>Net uit suiker neem jy 8 kg fruktose per jaar in. Dit is nou as jy omtrent die gemiddelde hoeveelheid suiker eet, wat volgens ons voedsel- en landbou-organisasie se 2007-syfers uitwerk op 84 g suiker per dag, of sowat 16 kg per jaar.<\/p>\n<p>Maar die gemiddeld sluit ons land se groot, arm bevolking in. As jy \u2019n suikertand het en smul aan luukses soos lekkers, sjokolade, koek en\/of graag koeldranke en vrugtesappe drink en baie klaarbereide kosse in jou winkeltrollie laai, gebruik jy waarskynlik baie meer suiker as die gemiddeld.<\/p>\n<p>Die grootste bron van fruktose is nie kos nie, s\u00ea dr. Louise van den Berg van die Universiteit van die Vrystaat. \u201cDit kom van koeldranke.\u201d<\/p>\n<p>Kyk net hoeveel fruktose kry jy volgens haar uit hierdie algemene drinkgoedjies:<br \/>\n\u2022 \u2019n 500 ml-botteltjie gaskoeldrank is 27 g fruktose. \u2019n Blikkie (340 ml) gee jou 18 g.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Elkeen van die volgende gee per houer waarin dit tipies gekoop word:<\/strong><\/p>\n<p>drink-jogurt 27 g;<br \/>\nRed Bull 20 g;<br \/>\nMonster 26 g;<br \/>\nenergiedrankie 14 g;<br \/>\nvitamien-water 13 g;<br \/>\nystee 10 g;<br \/>\ngegeurde water 8 g<\/p>\n<div><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/APRKELD006RR_web.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"450\" \/><\/div>\n<div><\/div>\n<p>Ons plaas kosse in die Amerikaanse voedingsontledingstabelle (die NDAL s\u2019n; ons syfers sal moontlik verskil, maar min genoeg om\u00a0dit te ignoreer) en sien \u2019n 100 g-sjokoladeblok bevat 12,5 g fruktose en \u2019n \u201cgesonder\u201d 50 g-prote\u00efenstafie 12 g. Daar is dus net soveel fruktose in \u2019n gesondheidstafie as in 100 g sjokolade.<\/p>\n<p>Fruktose kom ook voor in \u2019n menigte versoetmiddels in klaarbereide supermarkitems en veral in HFCS (high fructose corn syrup), wat selfs meer omstrede is omdat dit so wyd gebruik word. Van jou tamatiesous tot jou blikkie sousbone is propvol suiker \u2013 en dus fruktose \u2013 en\/of ander vorms van versoetmiddels wat fruktose bevat. Daar is selfs fruktose in heuning (2 g in elke teelepel heuning, teenoor suiker se 2,5 g). Die \u201cnatuurlike\u201d plaasvervangers soos agavestroop het tot dubbel soveel fruktose. Agavestroop bevat sowat 4 g fruktose per teelepel.<\/p>\n<p>Vrugte bevat ook fruktose \u2013 en veral druiwe, waatlemoen, appels, nektariens, kersies, lietsjies, appelkose, pere en dro\u00ebvrugte soos sultanas en dadels is fruktoseryk.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Waarvan\u00a0praat ons?<\/h4>\n<p>\u2022 <strong>Suiker <\/strong>Daardie wit korreltjies in \u2019n suikersak.\u00a0Ons s\u00ea ook iemand \u201chet suiker\u201d as hy diabetes het.<br \/>\n\u2022 <strong>Bloedsuiker <\/strong>Die vlak van glukose in jou bloed. Ons gebruik glukose as energie, dus het ons almal bloedsuiker maar ons bedoel gewoonlik te v\u00e9\u00e9l as ons s\u00ea iemand het bloedsuiker.<br \/>\n\u2022 <strong>Sukrose <\/strong>Suiker se wetenskaplike naam. Bestaan uit een molekuul glukose en een molekuul fruktose<br \/>\n\u2022 <strong>Fruktose <\/strong>Die een helfte van suiker. Ook die vorm\u00a0van suiker in vrugte en groente<br \/>\n\u2022 <strong>Glukose <\/strong>Die ander helfte van suiker. Ook die vorm\u00a0waarna suiker en koolhidrate in ons spysverteringskanaal afgebreek word vir energie.<br \/>\n\u2022 <strong>Koolhidrate <\/strong>oftewel stysels Dit sluit sukrose,\u00a0glukose en fruktose ook in.<br \/>\n\u2022 <strong>HFCS <\/strong>(High Fructose Corn Syrup) \u2019n Goedkoop kommersi\u00eble versoeter wat van mieliesuiker gemaak word.\u00a0HFCS kan van 50% tot 90% fruktose bevat, teenoor\u00a0suiker se 50%. Fruktose is baie soeter as suiker,\u00a0en HFCS is ooreenstemmend soeter.<br \/>\n\u2022 <strong>Sukralose <\/strong>Suiker wat chemies verander is na \u2019n vesel,\u00a0wat die liggaam bloot uitskei.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>As jy fruktose-vry wil eet&#8230;<\/h4>\n<p><strong>Kies kosse met hierdie versoeters<\/strong><br \/>\nGlukose, malt syrup, polydextrose, sucralose, corn syrup, Hulett\u2019s SUGAlite (met polidekstrose en baie lae kilojoule versoeters), Huletts EquiSweet with Sucralose (met sukralose), versoeters met aspartaam soos Huletts EquiSweet Classic. Suikeralkohole soos sorbitol en xylitol.<\/p>\n<p><strong>Want kosse hiermee het fruktose<\/strong><br \/>\nInternasionale terme: Invert sugar, sucrose, HFCS, high fructose corn syrup, fructose, oligofructose, fruit juice (enige soort), fruit juice extract, fruit juice concentrate, fruit juice crystals, golden syrup, yellow sugar, brown sugar, caramelized sugar, castor sugar, dulce de lec (kondensmelk), palm sugar, coconut palm sugar.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/DECKOSN001RR_web.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"450\" \/><\/div>\n<h4><strong><br \/>\n<\/strong>Maak so<\/h4>\n<p><strong>1 Die belangrikste re\u00ebl is om jou eetlus te eerbiedig<\/strong>. As jy min fruktose eet, sal jou eetlusmeganismes jou die regte raad gee. Eet as jy honger is en hou op sodra jy versadig is.<\/p>\n<p><strong>2 Die gulde re\u00ebl is dat jy vyf groente en vrugte per dag moet eet.<\/strong> As jy fruktose wil beperk, kan jy vyf groentes eet, eerder as drie groentes en twee vrugte.<\/p>\n<p><strong>3 Moet veral nie fruktose drink nie.<\/strong> Koeldranke bevat superhoeveelhede vrye suiker\/fruktose. Sny veral vrugtesappe, versoete water, sportdrankies, versoete melk, versoete jogurt en alle gaskoeldranke in blikkies en bottels. Alkoholiese koelers, likeur en sjerrie is ook propvol fruktose. Kies liewer doodgewone water, sodawater, dieetkoeldranke, gewone melk en dro\u00eb-wyn, wat almal vry van fruktose is, hoewel wyn ook as le\u00eb kilojoules tel. Jy kan hardehout skoon, op ys, met water, met dieetkola of met sodawater drink maar nie met fruktoseryke tonikumwater, limonade en soet koladrankies nie.<\/p>\n<p><strong>4 Eet as stysels growwe heelkosse wat die minste soet smaak<\/strong>, soos heelgraanbrood. Verruil die beskuit, gebak en lekkers vir neute en grondboonbotter. Outydse onversoete pap is die beste, soos hawermout en mieliepap. As kitspap soet smaak, is dit byna sonder uitsondering omdat dit baie fruktose en\/of suiker bevat.<\/p>\n<p><strong>5 Konfyt<\/strong>, ingelegde vrugte, dro\u00ebvrugte en souse soos blatjang en tamatiesous, soetsuuragurkies en alles in sakkies, pakkies en blikkies bevat baie suiker en\/of fruktose. Gebruik min. Klaarbereide kosse is \u2019n groot bron van toegevoegde, vry suikers.<\/p>\n<p><strong>6 Verruil jou suiker vir versoeters soos glukose en sukralose<\/strong>. Sukralose bak wonderlik. Jy gebruik dit net soos gewone suiker. Jy kan ook met glukose kook en bak maar dit is minder soet. Oppas vir meer gebruik agter die soet aan, want glukose bevat b\u00e1ie kilojoules.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Onthou&#8230;<\/h4>\n<p>\u2022 Die grootste bron van ons fruktose is <strong>koeldranke en sappe<\/strong>.<br \/>\n\u2022 Bak met <strong>sukralose<\/strong>. Dit is fruktosevry. Gebruik dit nes suiker.<br \/>\n\u2022 Fruktose in vrugte is <strong>veilig<\/strong>. Alle ander fruktose is ni\u00e9.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Lees ook:\u00a0<\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wat-jy-nou-moet-weet-oor-suikerplaasvervangers\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Wat jy nou moet weet oor suikerplaasvervangers<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die kenners s\u00ea &#8230; \u201cOns is in die middel van \u2019n paradigmaskuif oor suiker.\u00a0Onder die ou paradigma het ons aanvaar dat suiker \u2019n merker vir \u2019n ongesonde dieet en oorgewig is.\u00a0Die nuwe paradigma beskou te veel suiker as \u2019n onafhanklike [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":138281,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[2949,667],"tags":[1045,1109,3601],"class_list":["post-7844","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-leef-gesond","category-gesondheid","tag-suiker","tag-fruktose","tag-glukose"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Is suiker die vyand? | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Suiker maak jou nie net vet nie maar ook siek. En dit lyk asof fruktose die eintlike sondaar is wat ons \u2019n magdom kwale kan gee.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/is-suiker-die-vyand\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Is suiker die vyand? | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Suiker maak jou nie net vet nie maar ook siek. En dit lyk asof fruktose die eintlike sondaar is wat ons \u2019n magdom kwale kan gee.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/is-suiker-die-vyand\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2023-06-27T06:25:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-06-27T06:28:16+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/pexels-cottonbro-studio-4686960.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"853\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/is-suiker-die-vyand\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/is-suiker-die-vyand\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Rooi Rose\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\"},\"headline\":\"Is suiker die vyand?\",\"datePublished\":\"2023-06-27T06:25:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-06-27T06:28:16+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/is-suiker-die-vyand\\\/\"},\"wordCount\":1187,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/is-suiker-die-vyand\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/06\\\/pexels-cottonbro-studio-4686960.jpg\",\"keywords\":[\"Suiker\",\"fruktose\",\"glukose\"],\"articleSection\":[\"Leef gesond\",\"Gesondheid\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2023\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/is-suiker-die-vyand\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/is-suiker-die-vyand\\\/\",\"name\":\"Is suiker die vyand? | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/is-suiker-die-vyand\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/is-suiker-die-vyand\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/06\\\/pexels-cottonbro-studio-4686960.jpg\",\"datePublished\":\"2023-06-27T06:25:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-06-27T06:28:16+00:00\",\"description\":\"Suiker maak jou nie net vet nie maar ook siek. En dit lyk asof fruktose die eintlike sondaar is wat ons \u2019n magdom kwale kan gee.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/is-suiker-die-vyand\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/is-suiker-die-vyand\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/is-suiker-die-vyand\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/06\\\/pexels-cottonbro-studio-4686960.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/06\\\/pexels-cottonbro-studio-4686960.jpg\",\"width\":1280,\"height\":853},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/is-suiker-die-vyand\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Is suiker die vyand?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\",\"name\":\"Rooi Rose\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Rooi Rose\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Is suiker die vyand? | rooi rose","description":"Suiker maak jou nie net vet nie maar ook siek. En dit lyk asof fruktose die eintlike sondaar is wat ons \u2019n magdom kwale kan gee.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/is-suiker-die-vyand\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Is suiker die vyand? | rooi rose","og_description":"Suiker maak jou nie net vet nie maar ook siek. En dit lyk asof fruktose die eintlike sondaar is wat ons \u2019n magdom kwale kan gee.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/is-suiker-die-vyand\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2023-06-27T06:25:00+00:00","article_modified_time":"2023-06-27T06:28:16+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":853,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/pexels-cottonbro-studio-4686960.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Rooi Rose","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Rooi Rose","Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/is-suiker-die-vyand\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/is-suiker-die-vyand\/"},"author":{"name":"Rooi Rose","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516"},"headline":"Is suiker die vyand?","datePublished":"2023-06-27T06:25:00+00:00","dateModified":"2023-06-27T06:28:16+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/is-suiker-die-vyand\/"},"wordCount":1187,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/is-suiker-die-vyand\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/pexels-cottonbro-studio-4686960.jpg","keywords":["Suiker","fruktose","glukose"],"articleSection":["Leef gesond","Gesondheid"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2023","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/is-suiker-die-vyand\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/is-suiker-die-vyand\/","name":"Is suiker die vyand? | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/is-suiker-die-vyand\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/is-suiker-die-vyand\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/pexels-cottonbro-studio-4686960.jpg","datePublished":"2023-06-27T06:25:00+00:00","dateModified":"2023-06-27T06:28:16+00:00","description":"Suiker maak jou nie net vet nie maar ook siek. En dit lyk asof fruktose die eintlike sondaar is wat ons \u2019n magdom kwale kan gee.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/is-suiker-die-vyand\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/is-suiker-die-vyand\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/is-suiker-die-vyand\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/pexels-cottonbro-studio-4686960.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/pexels-cottonbro-studio-4686960.jpg","width":1280,"height":853},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/is-suiker-die-vyand\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Is suiker die vyand?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516","name":"Rooi Rose","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","caption":"Rooi Rose"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7844","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=7844"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7844\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/138281"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=7844"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=7844"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=7844"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}