{"id":7784,"date":"2024-07-03T15:47:52","date_gmt":"2024-07-03T13:47:52","guid":{"rendered":"http:\/\/rooirose.dvlp.site\/5-mites-oor-olyfolie\/"},"modified":"2024-07-03T15:59:29","modified_gmt":"2024-07-03T13:59:29","slug":"5-mites-oor-olyfolie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/5-mites-oor-olyfolie\/","title":{"rendered":"5 mites oor olyfolie"},"content":{"rendered":"\n<p> <\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading has-vivid-red-color has-text-color has-link-color has-medium-font-size wp-elements-b0e3d867b300cd2ea4ce30a66130ca24\"><strong>Moenie hierdie 5 mites oor olyfolie glo nie:<\/strong><\/h4>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<ol class=\"wp-block-list\">\n<li>Ingevoerde olyfolie is beter as Suid-Afrikaanse olyfolie<\/li>\n\n\n\n<li>Olyfolie verbeter met ouderdom<\/li>\n\n\n\n<li>Die kleur van olyfolie bepaal die gehalte daarvan<\/li>\n\n\n\n<li>Jy kan nie met olyfolie kook nie<\/li>\n\n\n\n<li>&#8220;Ligte&#8221; olyfolie bevat minder kalorie\u00eb<\/li>\n<\/ol>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading has-vivid-red-color has-text-color has-link-color has-medium-font-size wp-elements-0267487b64752b14980eca8ad76003f5\">Hoekom is Suid-Afrikaanse olyf\u00adolie so goed?<\/h4>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>In <strong>Itali\u00eb <\/strong>is net 40% van die olieproduksie van gehalte, terwyl <strong>95% van die olyfolie van eie bodem<\/strong> kwalifiseer as ekstra suiwer olyfolie. Dit kan toegeskryf word aan moderne, plaaslike boerderymetodes en olywe wat met die hand gepluk word.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cDie Suid-Afrikaanse olyfoliebedryf is baie jonk en ons het geen slegte gewoontes van \u2019n vorige geslag ge\u00ebrf soos wat in Europa die geval is nie,\u201d verduidelik Michael Meredith, \u2019n olyf\u00adolie-produsent op Riebeek-Kasteel.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cOns is ook in die gelukkige posisie om genoeg arbeid te h\u00ea om olywe met die hand te pluk.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cDie tyd tussen pluk en pars bepaal in \u2019n groot mate die gehalte van die olie en vier en twintig uur verseker optimum gehalte.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>In Europa word nette onder olyfbome gesprei sodat die olywe daarop val. Dit kan \u2019n week duur voor die olywe versamel word, en teen daardie tyd het insekte al toegeslaan en van die olywe begin vrot.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading has-vivid-red-color has-text-color has-link-color has-medium-font-size wp-elements-4b40f84674599d50d8ac05d87ffdb4bb\">Hoekom is Suid-Afrikaanse olyf\u00adolie soms duurder as buitelandse olies?<\/h4>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>Europese boerderye word swaar gesubsidieer wat dit moeilik maak vir ons olies om prysgewys mee te ding. Maar die plaaslike gehalte is baie hoog en jy weet dat dit vars is. Lees die etikette! Sommige buitelandse olies lyk soos \u2019n Italiaan-se olie, maar as jy mooi kyk, is dit net in Itali\u00eb gebottel. Dit kan olie uit Turkye wees wat net in Itali\u00eb gebottel is.<\/p>\n\n\n\n<p>Dit gebeur ook dat buitelandse olies met \u2019n onaangename geur of reuk met chemikalie\u00eb behandel word om daarvan ontslae te raak. S\u00f3 word defekte uitgesuiwer, maar dit hoef nie op die bottel aangedui te word nie en kan steeds as ekstra suiwer olyfolie verkoop word. Michael s\u00ea die standaard van Suid-Afrikaanse olies is so hoog dat dit nie hier gebeur nie.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading has-vivid-red-color has-text-color has-link-color has-medium-font-size wp-elements-d54abbaad05d7eddffd9805e1abdef14\">Hoekom is olyfolie so gesond?<\/h4>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>Olyfolie is ryk aan antioksidante wat veroude\u00adring te\u00ebwerk, en hoog in poli-onversadigde vette wat cholesterolvlakke kan verbeter. Onthou net, dit geld net vars, ekstra suiwer olyf\u00adolies. N\u00e1 agttien maande het die olie soveel geoksideer dat dit die standaard van 0,8 persent vetsure oorskrei. Hoewel die olie steeds bruikbaar is, is die gesondheidsvoordele minder. Maak seker dat daar \u2019n datum op die bottel is as jy buitelandse olies koop.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cIn Europa is daar regulasies wat dit verpligtend maak dat ekstra suiwer olyfolie n\u00e1 \u2019n tydperk van die rak gehaal word en nuwe etikette kry om aan te toon dat dit nie meer ekstra suiwer is nie. Die probleem is dat di\u00e9 olies soms op ons Suid-Afrikaanse rakke beland, maar steeds met die oorspronklike ekstra suiwer-etikette\u201d, s\u00ea Michael Meredith, \u2019n olyf\u00adolie-produsent op Riebeek-Kasteel.\u00a0\u201cDie meerderheid Suid-Afrikaanse olies het \u2019n datum op, maar omdat ons produksie so klein is en die vraag so groot is, is daar nooit \u2018ou\u2019 olies hier op die rak nie.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading has-vivid-red-color has-text-color has-link-color has-medium-font-size wp-elements-dead2b724cf0e64abe2f83c71d44f5dc\">Hoe kies jy \u2019n olyfolie?<\/h4>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>Moenie dat <strong>kleur<\/strong> jou om die bos lei nie. Gesertifiseerde olyfolieproewers proe olyfolie in donker, kobaltblou glase om seker te maak dat die kleur en helderheid van die olie geen rol speel nie. Dit het geen effek op die gehalte nie. Sommige olies is meer troebel as ander. Dit beteken dat die olie nie gefiltreer is nie en dit gee gewoonlik \u2019n meer intense, lekker smaak.<\/p>\n\n\n\n<p>Hierdie olie moet so vars moontlik gebruik word, want die troebelheid is eintlik klein deeltjies van die olyf wat sal maak dat die olie vinniger agteruit gaan. As jy \u2019n jaar aan \u2019n bottel olie gebruik, is dit nie \u2019n olie vir jou nie. Elke goeie olyfolie het \u2019n karakteristieke smaak en d\u00edt is wat enkellandgoed olies so gesog en besonders maak. Kyk na die <strong>datum <\/strong>op die bottel en koop altyd die varsste olyfolie.<\/p>\n\n\n\n<p>Die <strong>smaak <\/strong>bestaan uit drie elemente. Die eerste smaak wat jy proe, is effe vrugtig en kan soos groen tamatie, artisjokke, groen gras of groen appel smaak. Die tweede komponent is \u2019n bitter smaak wat jy in die middel van jou tong proe. Dit het te doen met die hoeveelheid groen olywe wat gebruik is. Die laaste smaak is \u2019n pikante geur wat jy agter in jou keel proe. Dis \u2019n aanduiding van die varsheid van die olie. Die geur van die olie moet jou kos komplementeer; as jy vis gaarmaak, het jy \u2019n delikate olie nodig wat nie die vis se smaak oordonder nie. In \u2019n slaaisous kompeteer die geur met die sterk smake van soetrissie en uie en het jy \u2019n geuriger olie nodig.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading has-vivid-red-color has-text-color has-link-color has-medium-font-size wp-elements-ff762e810b0ca7514eb5b74e409e0f8b\">Hoe b\u00eare jy jou olie?<\/h4>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>\u2019n <strong>Donker glasbottel<\/strong> is die beste. Mark-navorsing toon dat Suid-Afrikaners olie in helder glasbottels verkies, maar die lig laat dit gouer oksideer en dit moet vinniger opgebruik word. B\u00eare dit in \u2019n koel, donker plek, maar nie in die yskas nie.<\/p>\n\n\n\n<p>Geblikte olie is op kort termyn aanvaarbaar, maar dit kan die smaak van die olie affekteer en dit \u2019n komkommeragtige smaak gee. Gebruik dit maar kwistig, want n\u00e1 agttien maande is jou duur ekstra suiwer olie nie meer so gesond en maagdelik nie.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-beste-olies-vir-bak-en-brou\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">Wat is die beste olies vir bak en brou? Lees meer hier<\/a>.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Moenie hierdie 5 mites oor olyfolie glo nie: Hoekom is Suid-Afrikaanse olyf\u00adolie so goed? In Itali\u00eb is net 40% van die olieproduksie van gehalte, terwyl 95% van die olyfolie van eie bodem kwalifiseer as ekstra suiwer olyfolie. Dit kan toegeskryf [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":146028,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[2949,667],"tags":[1246,1981],"class_list":["post-7784","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-leef-gesond","category-gesondheid","tag-olyfolie","tag-olies"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>5 mites oor olyfolie | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Bepaal die kleur van olyfolie die gehalte daarvan? Verbeter olyfolie met ouderdom?\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/5-mites-oor-olyfolie\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"5 mites oor olyfolie | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Bepaal die kleur van olyfolie die gehalte daarvan? Verbeter olyfolie met ouderdom?\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/5-mites-oor-olyfolie\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2024-07-03T13:47:52+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2024-07-03T13:59:29+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/07\/pexels-pixabay-33783.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1920\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/5-mites-oor-olyfolie\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/5-mites-oor-olyfolie\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Rooi Rose\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\"},\"headline\":\"5 mites oor olyfolie\",\"datePublished\":\"2024-07-03T13:47:52+00:00\",\"dateModified\":\"2024-07-03T13:59:29+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/5-mites-oor-olyfolie\\\/\"},\"wordCount\":880,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/5-mites-oor-olyfolie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/07\\\/pexels-pixabay-33783.jpg\",\"keywords\":[\"olyfolie\",\"olies\"],\"articleSection\":[\"Leef gesond\",\"Gesondheid\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2024\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/5-mites-oor-olyfolie\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/5-mites-oor-olyfolie\\\/\",\"name\":\"5 mites oor olyfolie | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/5-mites-oor-olyfolie\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/5-mites-oor-olyfolie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/07\\\/pexels-pixabay-33783.jpg\",\"datePublished\":\"2024-07-03T13:47:52+00:00\",\"dateModified\":\"2024-07-03T13:59:29+00:00\",\"description\":\"Bepaal die kleur van olyfolie die gehalte daarvan? Verbeter olyfolie met ouderdom?\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/5-mites-oor-olyfolie\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/5-mites-oor-olyfolie\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/5-mites-oor-olyfolie\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/07\\\/pexels-pixabay-33783.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/07\\\/pexels-pixabay-33783.jpg\",\"width\":1920,\"height\":1280},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/5-mites-oor-olyfolie\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"5 mites oor olyfolie\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\",\"name\":\"Rooi Rose\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Rooi Rose\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"5 mites oor olyfolie | rooi rose","description":"Bepaal die kleur van olyfolie die gehalte daarvan? Verbeter olyfolie met ouderdom?","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/5-mites-oor-olyfolie\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"5 mites oor olyfolie | rooi rose","og_description":"Bepaal die kleur van olyfolie die gehalte daarvan? Verbeter olyfolie met ouderdom?","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/5-mites-oor-olyfolie\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2024-07-03T13:47:52+00:00","article_modified_time":"2024-07-03T13:59:29+00:00","og_image":[{"width":1920,"height":1280,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/07\/pexels-pixabay-33783.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Rooi Rose","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Rooi Rose","Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/5-mites-oor-olyfolie\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/5-mites-oor-olyfolie\/"},"author":{"name":"Rooi Rose","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516"},"headline":"5 mites oor olyfolie","datePublished":"2024-07-03T13:47:52+00:00","dateModified":"2024-07-03T13:59:29+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/5-mites-oor-olyfolie\/"},"wordCount":880,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/5-mites-oor-olyfolie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/07\/pexels-pixabay-33783.jpg","keywords":["olyfolie","olies"],"articleSection":["Leef gesond","Gesondheid"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2024","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/5-mites-oor-olyfolie\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/5-mites-oor-olyfolie\/","name":"5 mites oor olyfolie | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/5-mites-oor-olyfolie\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/5-mites-oor-olyfolie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/07\/pexels-pixabay-33783.jpg","datePublished":"2024-07-03T13:47:52+00:00","dateModified":"2024-07-03T13:59:29+00:00","description":"Bepaal die kleur van olyfolie die gehalte daarvan? Verbeter olyfolie met ouderdom?","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/5-mites-oor-olyfolie\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/5-mites-oor-olyfolie\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/5-mites-oor-olyfolie\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/07\/pexels-pixabay-33783.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/07\/pexels-pixabay-33783.jpg","width":1920,"height":1280},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/5-mites-oor-olyfolie\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"5 mites oor olyfolie"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516","name":"Rooi Rose","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","caption":"Rooi Rose"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7784","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=7784"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7784\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/146028"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=7784"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=7784"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=7784"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}