{"id":7688,"date":"2015-06-08T00:00:00","date_gmt":"2015-06-07T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/rooirose.dvlp.site\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\/"},"modified":"2018-04-09T16:21:26","modified_gmt":"2018-04-09T14:21:26","slug":"die-suidelike-noorkapers-is-op-pad","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\/","title":{"rendered":"Die suidelike noorkapers is op pad"},"content":{"rendered":"<p>Die begin van die winter is een van die mees opwindende tye langs ons kus: Die aankoms van die suidelike noordkapers (southern right whales). Sodra hulle ons kusgebiede bereik, is dit die hoogtepunt van \u2019n epiese jaarlikse reis van 4000 km vanaf Antartika.<\/p>\n<p>Hulle bestee tyd in die oseane van die suidelike halfrond en swem warmer maande na ho\u00ebr breedtegrade van die Antarktiese gebied. Hulle leef op die groot hoeveelhede plankton wat koue, voedingsryke water genereer. Die plankton, ook genoem eenoogkrefies, kom di\u00e9 tyd van die jaar in digte groepe hier voor en die walvisse swem met oop monde om die plankton deur die balein-plate in hul monde te sif.<\/p>\n<p>As hulle hul kosreserwes aangevul het en die weer koeler raak aan die einde van April draai hulle noordwaarts en begin hul reis na die warmer, vlak water langs die kuste van Suid-Afrika, Australi\u00eb en Argentini\u00eb om te teel, kalf en hul kleintjies groot te maak. Hoewel die moordwalvis \u2019n bedreiging inhou, is daar nie baie wat iets so groot soos \u2019n walvis op hulle roete aan sal val nie, s\u00ea bioloog en see-wetenskaplike, Dr Simon Elwen. &#8220;Ons is nog nie bewus van al die redes nie, maar hulle word nie so veel aangeval as die bultrug walvisse nie. Laasgenoemde dra dikwels letsels van aanvalle van moordenaar walvisse, &#8220;s\u00ea hy.<\/p>\n<p>Hulle is egter blootgestel aan menslike aktiwiteit langs die pad, insluitend seismiese opnames vir olie en visvang vlote.<\/p>\n<p>&#8220;Gelukkig is die menslike impak in die suidelike halfrond aansienlik ligter as in die noordelike halfrond, &#8220;s\u00ea hy. &#8220;Noord noorkapers, \u2019n suster spesie, se habitat is die noord-oostelike kus van Amerika en Kanada en vaar nie so goed soos die suidelike noorkapers nie &#8220;. Hulle word bedreig deur verstrengeling in visnette en geraas van skepe. Daar is minder as 500 oor.<\/p>\n<p>Die suidelike noordkapers volg \u2019n eensame reis in die veiliger water van die Suidelike Halfrond hoewel hulle in kort termyne skole vorm. Langs ons kus kan walvisse van so vroeg as Junie besigtig word en die hoogtepunt is van Augustus tot September.<\/p>\n<p>Sodra hulle kom, sal hulle begin paar en kalf. &#8220;Baie paring vind plaas aan die Suid-Afrikaanse kus, veral langs die westelike einde van Walker Baai, maar minder in soog-areas by De Hoop- en St Sebastian-baai, &#8220;s\u00ea Elwen. As \u2019n vroulike walvis die vorige jaar gepaar het, sal sy na die gebied terugkeer om te kalf. Swangerskap duur 11 en 12 maande. \u2019n Enkele kalf word gebore en weeg oor \u2019n ton! Hulle word gesoog vir ten minste ses maande waarin hulle \u2019n verbysterende 600 liter melk per dag inneem.<\/p>\n<p>Hulle bring sowat drie tot ses maande hier deur sodat die moeders hul vinnig groeiende kalwers kan soog. Kalwers groei byna drie sentimeter per dag.<\/p>\n<p>Omdat ons water nie so ryk is aan plankton as die Antarktiese nie, vas die moeders in die tyd. Hulle kan die lang tye sonder kos hanteer weens die 30cm dik laag vet onder hul vel wat baie ryk is aan olies, s\u00ea Elwen.<\/p>\n<p>Manlike walvisse bly redelik laat in die seisoen aan voor hulle suid beweeg om te voed. Dit is die teken vir die moeder-kalf pare om dieselfde te doen as die kalf groot genoeg is. Gedurende hul eerste jaar sal die kalf van die ma skei en die volgende jaar na ons kus terugkeer, soms saam die ma, soms alleen. As die walvis hier gebore is, is die kanse is goed dat hy weer sal terugkeer.<\/p>\n<p>Manlike visse keer waarskynlik elke jaar terug om te paar en vroulike visse gebruik \u2019n siklus van drie jaar: een jaar vir \u2019n wangerskap, een tot die kalf groot genoeg is en een jaar om te rus en reserwes op te bou.<\/p>\n<p>Die jaarlikse migrasie vind al vir eeue plaas, maar sommige veranderinge vind tog plaas. Daar blyk veel minder enkele volwassenes aan die kus te wees, veral by Walker Baai is daar minder as vyf jaar gelede. Moeder-kalf pare oorheers nou, s\u00ea Elwen. &#8220;Ons is nie seker hoekom nie.&#8221; Daar is baie wat die somer voerplekke aan die weskus (Veral St Helena Bay en Tafelbaai tot \u2019n mindere mate) in die November-Februarie tydperk gebruik. Dit is nie duidelik of dit \u2019n sub-bevolking van die Suid-Afrikaanse walvisse is nie en of alle walvisse in sekere tye daar \u2019n draai maak nie.<\/p>\n<p>Bron: <a target=\"\">SANParks Times<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die begin van die winter is een van die mees opwindende tye langs ons kus: Die aankoms van die suidelike noordkapers (southern right whales). Sodra hulle ons kusgebiede bereik, is dit die hoogtepunt van \u2019n epiese jaarlikse reis van 4000 [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":14372,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[2968],"tags":[158,2343,2344],"class_list":["post-7688","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-reis","tag-reis","tag-sanparks","tag-suidelike-noorkappers"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Die suidelike noorkapers is op pad | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die suidelike noorkapers is op pad | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die begin van die winter is een van die mees opwindende tye langs ons kus: Die aankoms van die suidelike noordkapers (southern right whales). Sodra hulle ons kusgebiede bereik, is dit die hoogtepunt van \u2019n epiese jaarlikse reis van 4000 [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2015-06-07T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2018-04-09T14:21:26+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015618112144.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"335\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Rooi Rose\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\"},\"headline\":\"Die suidelike noorkapers is op pad\",\"datePublished\":\"2015-06-07T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2018-04-09T14:21:26+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\\\/\"},\"wordCount\":719,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra2015618112144.jpg\",\"keywords\":[\"reis\",\"sanparks\",\"suidelike noorkappers\"],\"articleSection\":[\"Reis\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2015\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\\\/\",\"name\":\"Die suidelike noorkapers is op pad | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra2015618112144.jpg\",\"datePublished\":\"2015-06-07T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2018-04-09T14:21:26+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra2015618112144.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra2015618112144.jpg\",\"width\":500,\"height\":335},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Die suidelike noorkapers is op pad\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\",\"name\":\"Rooi Rose\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Rooi Rose\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die suidelike noorkapers is op pad | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die suidelike noorkapers is op pad | rooi rose","og_description":"Die begin van die winter is een van die mees opwindende tye langs ons kus: Die aankoms van die suidelike noordkapers (southern right whales). Sodra hulle ons kusgebiede bereik, is dit die hoogtepunt van \u2019n epiese jaarlikse reis van 4000 [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2015-06-07T22:00:00+00:00","article_modified_time":"2018-04-09T14:21:26+00:00","og_image":[{"width":500,"height":335,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015618112144.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Rooi Rose","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Rooi Rose","Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\/"},"author":{"name":"Rooi Rose","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516"},"headline":"Die suidelike noorkapers is op pad","datePublished":"2015-06-07T22:00:00+00:00","dateModified":"2018-04-09T14:21:26+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\/"},"wordCount":719,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015618112144.jpg","keywords":["reis","sanparks","suidelike noorkappers"],"articleSection":["Reis"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2015","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\/","name":"Die suidelike noorkapers is op pad | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015618112144.jpg","datePublished":"2015-06-07T22:00:00+00:00","dateModified":"2018-04-09T14:21:26+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015618112144.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015618112144.jpg","width":500,"height":335},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-suidelike-noorkapers-is-op-pad\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Die suidelike noorkapers is op pad"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516","name":"Rooi Rose","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","caption":"Rooi Rose"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7688","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=7688"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7688\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/14372"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=7688"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=7688"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=7688"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}