{"id":75334,"date":"2026-05-11T18:13:05","date_gmt":"2026-05-11T16:13:05","guid":{"rendered":"http:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=75334"},"modified":"2026-09-17T14:46:20","modified_gmt":"2026-09-17T12:46:20","slug":"egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\/","title":{"rendered":"Egskeiding hoef jou nie te breek nie: 10 wenke"},"content":{"rendered":"<p>Niemand trou om te skei nie, maar die lewe gebeur. En of dit nou vir jou \u2019n verligting of \u2019n verplettering is om daardie egskeidingsertifikaat in jou hand te hou, die verskil tussen floreer en krepeer na \u2019n egskeiding l\u00ea by jou.<\/p>\n<p>Ek is tien jaar gelede geskei, en weet presies hoe moeilik dit is om \u2019n enkelma te wees. Ek weet hoe dit voel om jou kinders se spaarvarkies te moet plunder vir brood-en-melkgeld, of om finansi\u00eble hulp van familie te moet aanvaar. Ek weet alles van nagte se wakkerl\u00ea in \u2019n bed wat nou te groot voel, en van kinders wat jare later steeds droom dat hulle ma en pa weer eendag onder een dak sal woon. Ek weet ook hoe dit voel om van drome te vergeet \u2013 of dit nog \u2019n baba is, of\u00a0 \u2019n aftreehuisie by die see. Maar ek weet ook hoe dit voel om op \u2019n dag skielik te besef: ek het dit gemaak! Ek is nie net finansieel op my voete nie, maar werklik gese\u00ebnd, en my kinders is nie emosionele wrakke nie maar goed aangepaste mense wat hul plekke in die lewe kan volstaan. Ek droom nie meer oor \u2019n prins wat dalk nooit gaan opdaag nie, maar sien uit na elke dag van die res van my lewe, of ek dit nou sonder \u2019n man in my lewe gaan deurbring of nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-152633 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/pexels-cottonbro-4098366-500x333.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"333\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Ek besef terde\u00eb dat elke geval uniek is, maar laat my asseblief toe om met jou te deel wat ek die afgelope tien jaar geleer het.<\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>1 Aanvaar dit<\/h4>\n<p>Dit is die moeilikste deel, want geen mens hou daarvan om <strong>foute<\/strong> te maak nie. Tob gaan nie help nie. Nie oor jou foute, jou maat se foute of wat ook al gebeur het om julle hier te laat beland nie. Dit het nou gebeur, en die genadigste ding wat jy vir jouself en almal betrokke kan doen, is om dit te aanvaar.<\/p>\n<p>Dit beteken nie dat jy nie kwaad of hartseer gaan wees nie, maar die eerste les wat ek as geskeide vrou geleer het, was dat jy jou energie reg moet gebruik. Om dit te mors op die verlede is sinneloos. Gebruik dit eerder om te sorg dat die toekoms beter is vir jou en jou kinders.<\/p>\n<p>Gaan sien \u2019n kenner soos \u2019n sielkundige of berader om jou te help om daardeur te werk en jou nuwe situasie te aanvaar. Hoe langer jy uitstel, hoe moeiliker maak jy dit vir jouself. Ek was gelukkig \u2013 ek het besef ek moes uit my liefdelose, baie destruktiewe huwelik kom, ter wille van myself maar ook veral ter wille van my twee kinders (destyds 5 en 8 jaar oud). Maar dit was steeds moeilik. Na byna vyftien jaar was dit moeilik om te aanvaar dat my liefde nie genoeg was nie, en dat ek \u2013 met \u2019n inkomste wat skaars genoeg was vir die maandelikse huispaaiement \u2013 skielik finansieel op my eie bene sou moes staan. Ek het twee keuses gehad: rondsit en myself jammer kry, of my kop oplig en begin om \u2019n baie slegte situasie een dag op \u2019n slag te probeer verander.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>2 Vergewe wie ook al vergewe moet word (ook jouself)<\/h4>\n<p>\u201cIs jy nou mal?\u201d vra jy. \u201cHoe kan ek dit wat hy\/sy aan my gedoen het vergewe?\u201d Die lewe het my egter geleer as jy dit nie doen nie, gaan die beter dae jou bly ontwyk. Jy gaan aan niks anders kan dink nie \u2013 en ek bedoel NIKS anders nie. Jou gedagtes word besoedel deur hierdie mens wat jy toelaat om gratis in jou kop te bly, en die ergste is dat hy of sy salig onbewus is daarvan. Terwyl jy bose gedagtes dink, gaan jou maat se lewe aan. Maar dit be\u00efnvloed elke oomblik van JOU dag (en soms nag). Dit vreet al jou emosionele energie \u2013 en jy het dit nodig vir oorlewing.<\/p>\n<p>Moenie te veel tob oor hoe vergifnis nou eintlik werk nie \u2013 die eerste stap is om vir jouself te s\u00ea \u201cek vergewe hom\/haar\u201d (of soms jouself). Daardeur maak jy die kanaal oop vir vergifnis om te kan volg. Wanneer jy dit hardop s\u00ea (jy hoef dit nie vir die ander persoon te s\u00ea nie), breek jy die eerste skakel in die ketting om jou <strong>siel<\/strong>. Die res volg vanself, oor tyd, en op \u2019n dag word jy wakker en besef die son skyn steeds en daar is steeds duisende dinge om voor dankbaar te wees.Vergewe jy nie, gaan jou bitterheid later oorspoel na jou kinders. Hulle verdien dit nie \u2013 dis swaar genoeg vir hulle om tussen twee ouers te staan wat mekaar nie kan verdra nie, om naweke \u2019n tassie te pak om by die ander een te gaan kuier, of om dalk nie meer die ander ouer gereeld te sien nie. Jy skuld dit aan hulle \u2013 maar ook aan jouself \u2013 om beter te word, nie bitterder nie. Vergiffenis en aanvaarding loop hand aan hand, en doen jy die een, volg die ander een makliker.<\/p>\n<p>Lees ook:\u00a0<a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/stres-ek-kan-nie-meer-nie\/\">Stres: Gee aandag aan jou liggaam se waarskuwingstekens<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>3 Probeer op goeie voet bly met jou kinders se ander ouer<\/h4>\n<p>Let op dat ek s\u00ea &#8220;probeer&#8221;. Soms is dit eenvoudig nie moontlik nie, al probeer jy ook hoe hard, veral as dinge soos verslawings of afwykende gedrag betrokke is. Indien dit die geval is, moet jy soms moeilike besluite neem rondom wat die beste vir jou kinders gaan wees op die lange duur. As jy in so \u2019n situasie is (ek was) help dit om met <strong>kenners<\/strong> oor die beste pad vorentoe te praat. Maar dis steeds jy en jy alleen wat uiteindelik moet besluit tot hiertoe en nie verder nie (indien nodig). Jy gaan kritiek kry, maar jy weet in jou hart wie se kritiek jy ernstig behoort op te neem, en wie s\u0149 jy behoort te ignoreer.<\/p>\n<p><strong>Lees ook:\u00a0<\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-ander-nadraai-van-egskeiding\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Die ander nadraai van egskeiding<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>4 Aanvaar dat dinge gaan verander<\/h4>\n<p>Dis nou alles van jou huishoudelike begroting, tot jou vriendekring. Hoe gouer jy dit doen, hoe gouer kan jy aanbeweeg. Dit maak seer om vriende te verloor of na \u2019n kleiner plek te moet trek, maar wees nou eerlik: wat gaan woedende tirades jou help? Ek s\u00ea nie jy moet soos \u2019n doodgaangoggatjie net gaan l\u00ea nie. Allermins! Verander en voorkom wat jy kan, huil en skel en treur oor die res, maar was dan jou gesig, tel jou kop op en doen wat gedoen moet word.<\/p>\n<p>As jy net een enkele wenk van my wil neem, laat dit hierdie een wees: spaar jou emosionele energie vir die regtige groot goeters. Soos dat julle heel anderkant hierdie krisis uitkom. Waar jy dit doen en saam met wie en op watter begroting, is eintlik onbelangrik.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>5 Kry \u2019n nuwe plan<\/h4>\n<p>Al jou planne was tot dusver waarskynlik aan jou maat s\u2019n gekoppel. Nou moet jy nuwe planne maak vir jou toekoms, vir alles van finansies tot ouerskap. Hoe gouer, hoe beter. MOENIE (en ek skryf dit met opset in hoofletters) jou lewe beplan om \u2019n potensi\u00eble nuwe maat nie. Jy MOET (ook met opset) eers vir minstens twee jaar alleen wees voordat jy dit weer in \u2019n nuwe verhouding kan waag. En dis nie ek wat so s\u00ea nie \u2013 dis die kenners.<\/p>\n<p>In my geval was die dringendste plan wat ek moes maak om my finansies te verbeter. Ek moes ekstra werk vind, want anders sou ek en my kinders uit ons huis moes trek. Vir daardie ontwrigting en al die nuwe hartseer wat dit sou meebring, het ek nie kans gesien nie. My eerste plan was dus om meer geld te maak, en dit het my die nodige fokus gegee om my ook op emosionele vlak te help aanbeweeg. Ek was eenvoudig te besig om te oorleef om te sit en tob oor my egskeiding.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>6 Doen wat vir jou en jou kinders werk<\/h4>\n<p>Wanneer jy skei, kry jy hope onwelkome, ongevraagde <strong>raad<\/strong>. Oor alles, van finansies tot ouerskap. Gebruik die nuttige raad en ignoreer die res. Jy en jou kinders moet nou jou enigste prioriteit wees. As hulle soms pap vir aandete wil h\u00ea en jy het nie tyd gehad om \u2019n gesonde ete te kook nie, gee vir hulle pap en moenie skuldig voel nie. Jy is net \u2019n mens, nie Superma nie. Dis belangriker dat daar \u2019n liefdevolle, ontspanne atmosfeer in die huis is as dat hulle elke aand twee groentes en vleis op hulle borde moet h\u00ea, veral aan die begin. Ek het nogal soms hiermee gesukkel, en moes \u2019n sielkundige gaan sien om my te help besef ek kan nie alles vir almal wees nie. Om altyd my beste ek te probeer wees was goed genoeg, en om foute te maak is menslik.<\/p>\n<p>Lees ook:\u00a0<a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-planne-vir-kwaliteittyd-met-jou-kind\/\">Vyf planne vir kwaliteittyd met jou kind<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>7 Roetine is belangrik, veral vir kleiner kinders<\/strong><\/h4>\n<p>Hoe nou? Ek het dan nou net ges\u00ea hulle kan maar pap eet vir aandete. Inderdaad. Want pap af en toe vir aandete is nie waaroor roetine gaan nie. Roetine is dinge soos eettyd, badtyd, slaaptyd, tyd vir huiswerk. Wanneer jou kinders deur \u2019n traumatiese situasie gaan, is jou eerste instink om hulle maar \u2019n bietjie meer vryheid te gee, want hulle kry dan nou klaar so swaar. Maar dis \u2019n groot fout. Eintlik gee roetine noodsaaklike geborgenheid wat help met emosionele stabiliteit en wat ouerskap makliker maak. Kinders van alle ouderdomme het die sekuriteit van bekende dinge nodig, so verander so min moontlik aan dinge wat vir julle werk.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>8 <strong>Moenie dissipline<\/strong> verslap<strong> nie<\/strong><\/h4>\n<p>Hieroor het ek baie kritiek gekry. Vriendinne het gedink ek is gans te streng met my kinders na die egskeiding, maar dit het vinnig in lof verander toe hulle sien my kinders is rustig, sukkel nie op skool nie en kan hulself in enige geselskap handhaaf. Egskeiding is nie \u2019n verskoning vir swak gedrag nie (ook nie by grootmense nie). Daar is groter krisisse in die lewe as egskeiding.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>9 Leer om dankbaar te leef<\/h4>\n<p>Al gaan dit hoe sleg finansieel (en by 90% van enkelma\u2019s is finansies die grootste kopseer) is daar steeds baie goed om voor dankbaar te wees as jy net oplet. \u2019n Warm bed, kos elke dag, \u2019n motor (al is hy tien jaar oud), \u2019n goeie skool (al is dit nie \u2019n privaatskool nie), mooi klere (al is dit nie nuut of bekende handelsmerke nie) is alles redes om voor dankbaar te wees. Leer dit vir jou kinders. S\u00ea saans dankie daarvoor as julle bid, en wys hulle op al die ellende en armoede rondom julle. Hoe meer jy dankie s\u00ea vir dit wat jy het, hoe meer besef jy hoe baie jy het en hoe onbelangrik dit is om nog meer bymekaar te maak.<\/p>\n<p>As hulle groot is, gaan hulle nie onthou waar jy julle kos gekoop het nie, net dat hulle nooit honger gaan slaap het nie. Hulle gaan eerder die speletjiesaande, pieknieks en grappies onthou as hoe die huis gelyk het. So, maak dit lekker net daar waar julle nou is.<\/p>\n<p>Herontdek klein vreugdes soos kaartspeel, bordspeletjies, kuier om \u2019n vuur (al is daar net wors om te braai en nie <em>steaks<\/em> nie) en lees (omdat DStv net te duur is). As jy positief is daaroor, gaan jou kinders ook wees.<\/p>\n<p>Lees ook:\u00a0<a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sensitiwiteit-n-gawe-n-vloek\/\">Sensitiwiteit: \u2019n Gawe of \u2019n vloek?<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>10 Kies jou gevegte oordeelkundig<\/h4>\n<p>Om gedurig in <strong>konflik<\/strong> met jou eks te wees, is baie, baie uitputtend. Om hof toe te gaan vir iets soos meer onderhoud of waar die kinders Kersfees gaan wees, nog meer. (Boonop word prokureurs ryker en julle armer.) Konflik verteer jou, en word al waaraan jy dink. Neem nou maar iets soos onderhoud: dis byna altyd \u2019n twispunt tydens en soms nog jare na egskeidings. Mense aan albei kante stel dikwels onredelike eise, en ander kere probeer mense mekaar deur geld bykom sonder om te besef die kinders ly uiteindelik die meeste daaronder.<\/p>\n<p>Ek het myself van die begin af voorgeneem dat ek eerder harder sal werk as om die hele tyd te baklei oor geld. Toe my kinders se pa \u2019n paar jaar gelede heeltemal uit hul lewe onttrek het \u2013 ook finansieel \u2013 het ek net twee keuses gehad: gevegte oor dit wat hy nie wil of kan wees of gee nie, of om daardie energie te gebruik vir my loopbaan sodat ek en my kinders uiteindelik wel sal h\u00ea wat ons weens sy besluite moet ontbeer. Ek sal jok as ek s\u00ea dat dit maklik of lekker was, maar vandag het ek meer werk as wat ek kan doen. Boonop het ek (onbedoeld) vir my kinders belangrike lewenslesse geleer: soos dat harde werk tot sukses lei, dat daar belangriker dinge in die lewe is as geld en goed, en dat jy sekere dinge maar net moet aanvaar en aanbeweeg.<\/p>\n<p>Niks wat ek hier aanbeveel is noodwendig maklik nie, maar dis alles moontlik. Party daarvan het ek dadelik reg gedoen, ander het ek op die harde manier geleer. Maar dit werk beslis, en ek hoop dit maak jou stryd \u2019n klein bietjie makliker.<\/p>\n<p>En as vandag vir jou besonder grys voel, onthou: <em>this too shall pass<\/em>.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Lees ook:\u00a0<\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/middeljare-krisis-of-keerpunt\/\">Middeljare: Krisis of keerpunt?<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Egskeiding is nie die einde van die w\u00eareld nie. Jy hoef nie te krepeer nie &#8211; jy kan \u2019n nuwe lewe skep en begin floreer! Deur Ilse Salzwedel. Hooffoto Pexels <\/p>\n","protected":false},"author":21,"featured_media":164685,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[651,662],"tags":[23448,23449,134,832,833,834,2053,2091,3824,5684,6304,23443,23444,23445,23446,23447],"class_list":["post-75334","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-verhoudings","category-jou-lewe","tag-conflict","tag-psychology","tag-ouerskap","tag-egskeiding","tag-sielkunde","tag-kinders","tag-huwelik","tag-finansies","tag-konflik","tag-trauma","tag-divorce","tag-relationships","tag-parenting","tag-children","tag-marriage","tag-finances"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Egskeiding hoef jou nie te breek nie: 10 wenke | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Egskeiding is nie die einde van die w\u00eareld nie. Jy hoef nie te krepeer nie - jy kan \u2019n nuwe lewe skep en begin floreer! Deur Ilse Salzwedel.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Egskeiding hoef jou nie te breek nie: 10 wenke | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Egskeiding is nie die einde van die w\u00eareld nie. Jy hoef nie te krepeer nie - jy kan \u2019n nuwe lewe skep en begin floreer! Deur Ilse Salzwedel.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-05-11T16:13:05+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-09-17T12:46:20+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/pexels-cottonbro-5310775.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1920\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Mariette Snyman\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Mariette Snyman\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"13 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Mariette Snyman\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/0fddfbc7964e5432744ab907a4c40c07\"},\"headline\":\"Egskeiding hoef jou nie te breek nie: 10 wenke\",\"datePublished\":\"2026-05-11T16:13:05+00:00\",\"dateModified\":\"2026-09-17T12:46:20+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\\\/\"},\"wordCount\":2206,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/pexels-cottonbro-5310775.jpg\",\"keywords\":[\"conflict\",\"psychology\",\"ouerskap\",\"egskeiding\",\"sielkunde\",\"kinders\",\"huwelik\",\"finansies\",\"konflik\",\"trauma\",\"divorce\",\"relationships\",\"parenting\",\"children\",\"marriage\",\"finances\"],\"articleSection\":[\"Verhoudings\",\"Jou lewe\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\\\/\",\"name\":\"Egskeiding hoef jou nie te breek nie: 10 wenke | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/pexels-cottonbro-5310775.jpg\",\"datePublished\":\"2026-05-11T16:13:05+00:00\",\"dateModified\":\"2026-09-17T12:46:20+00:00\",\"description\":\"Egskeiding is nie die einde van die w\u00eareld nie. Jy hoef nie te krepeer nie - jy kan \u2019n nuwe lewe skep en begin floreer! Deur Ilse Salzwedel.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/pexels-cottonbro-5310775.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/pexels-cottonbro-5310775.jpg\",\"width\":1920,\"height\":1280,\"caption\":\"Egskeiding hoef jou nie te breek nie: 10 wenke\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Egskeiding hoef jou nie te breek nie: 10 wenke\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/0fddfbc7964e5432744ab907a4c40c07\",\"name\":\"Mariette Snyman\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/6a862306729ff00bb273e06947416e137e38ae913367803ad31a948e1536174e?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/6a862306729ff00bb273e06947416e137e38ae913367803ad31a948e1536174e?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/6a862306729ff00bb273e06947416e137e38ae913367803ad31a948e1536174e?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Mariette Snyman\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Egskeiding hoef jou nie te breek nie: 10 wenke | rooi rose","description":"Egskeiding is nie die einde van die w\u00eareld nie. Jy hoef nie te krepeer nie - jy kan \u2019n nuwe lewe skep en begin floreer! Deur Ilse Salzwedel.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Egskeiding hoef jou nie te breek nie: 10 wenke | rooi rose","og_description":"Egskeiding is nie die einde van die w\u00eareld nie. Jy hoef nie te krepeer nie - jy kan \u2019n nuwe lewe skep en begin floreer! Deur Ilse Salzwedel.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2026-05-11T16:13:05+00:00","article_modified_time":"2026-09-17T12:46:20+00:00","og_image":[{"width":1920,"height":1280,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/pexels-cottonbro-5310775.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Mariette Snyman","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Mariette Snyman","Est. reading time":"13 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\/"},"author":{"name":"Mariette Snyman","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/0fddfbc7964e5432744ab907a4c40c07"},"headline":"Egskeiding hoef jou nie te breek nie: 10 wenke","datePublished":"2026-05-11T16:13:05+00:00","dateModified":"2026-09-17T12:46:20+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\/"},"wordCount":2206,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/pexels-cottonbro-5310775.jpg","keywords":["conflict","psychology","ouerskap","egskeiding","sielkunde","kinders","huwelik","finansies","konflik","trauma","divorce","relationships","parenting","children","marriage","finances"],"articleSection":["Verhoudings","Jou lewe"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\/","name":"Egskeiding hoef jou nie te breek nie: 10 wenke | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/pexels-cottonbro-5310775.jpg","datePublished":"2026-05-11T16:13:05+00:00","dateModified":"2026-09-17T12:46:20+00:00","description":"Egskeiding is nie die einde van die w\u00eareld nie. Jy hoef nie te krepeer nie - jy kan \u2019n nuwe lewe skep en begin floreer! Deur Ilse Salzwedel.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/pexels-cottonbro-5310775.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/pexels-cottonbro-5310775.jpg","width":1920,"height":1280,"caption":"Egskeiding hoef jou nie te breek nie: 10 wenke"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/egskeiding-hoef-jou-nie-te-breek-nie-10-wenke\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Egskeiding hoef jou nie te breek nie: 10 wenke"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/0fddfbc7964e5432744ab907a4c40c07","name":"Mariette Snyman","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/6a862306729ff00bb273e06947416e137e38ae913367803ad31a948e1536174e?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/6a862306729ff00bb273e06947416e137e38ae913367803ad31a948e1536174e?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/6a862306729ff00bb273e06947416e137e38ae913367803ad31a948e1536174e?s=96&d=mm&r=g","caption":"Mariette Snyman"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/75334","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/21"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=75334"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/75334\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":164684,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/75334\/revisions\/164684"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/164685"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=75334"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=75334"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=75334"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}