{"id":7399,"date":"2015-02-19T11:48:00","date_gmt":"2015-02-19T09:48:00","guid":{"rendered":"http:\/\/rooirose.dvlp.site\/geniet-elke-oomblik\/"},"modified":"2016-08-04T14:45:19","modified_gmt":"2016-08-04T12:45:19","slug":"geniet-elke-oomblik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/geniet-elke-oomblik\/","title":{"rendered":"Geniet elke oomblik"},"content":{"rendered":"<p>\u201cIn my groot, minimalistiese huis het ek skoon ruimtes bymekaargemaak, die klotter mooi in die kaste weggesteek. Want ek hou nie van klotter nie. En tog was daar \u2019n ou verrekte trui vol haakplekke wat elke skoonmaak oorleef het.\u201d<\/p>\n<p>Maar, s\u00ea Ria, sy was heeltyd op soek na nog klotter om teen te waak, en nog to-do-lysies waardeur sy dik strepe kon trek.<\/p>\n<p>\u201cSo eintlik was die <strong>obsessie <\/strong>met klotter \u2019n wonderlike en ewige stryd om met dinge besig te bly. Daar was altyd meer plig as plesier, altyd iets wat ek eers moes doen voor ek kon doen wat ek wou, of wat belangrik was. So dikwels moes my kinders hoor dat ek net eers iets wou klaarmaak voordat ons kon speel. Eintlik het ek ewige trou beloof aan die nimmereindigende siklus van pligte en dinge.\u201d<\/p>\n<p>\u2019n Trek <strong>oorsee <\/strong>het uiteindelik haar o\u00eb oopgemaak. \u201cVir iemand wat so gereeld skoongemaak en uitgegooi het, het ek \u2019n skokkende hoeveelheid goed gehad om te <strong>pak <\/strong>toe die trek nader kom. Ek het uitgedeel, laat wegry, verkoop en weggegooi, en steeds het ek \u2019n hele vraghouer vol goeters gehad.<\/p>\n<p>\u2019n Bestekopname van my lewe op veertig. En die enigste slotsom was dat \u2019n mens elke nou en dan moet trek, anders bly dit \u2019n oppervlakkige proses.<\/p>\n<p>\u201cMin het ek besef hoe oppervlakkig selfs \u2019n trek is, en hoe baie van die klotter binnein ons <strong>opgaar<\/strong>. Eers toe ek weke lank in \u2019n le\u00eb huis op my meubels sit en wag, ontwortel en alleen, besef ek hoe baie my goeters na huis voel, want dis my eie unieke versameling goed. Ek was nie geheg aan \u2019n enkele ding nie, maar aan die kombinasie van goed wat my plek myne gemaak het.\u201d<\/p>\n<p>Sy vergelyk die uitpak van die vraghouer met die aflaai van Noag se ark: \u201cNet die noodsaaklikste het oorleef, twee van elke dier is al wat nodig is om voor te begin. Van die rein diere soos tafeldoeke en mooi eetgerei was daar \u2019n bietjie meer. En toe dit alles uitgepak is, is ek klaar &#8230; Skielik het ek nie \u2019n lysie van goed om te doen nie. Ek hoef nie eens die kinders rond te ry nie, want hulle stap sommer waar hulle wil wees! Ek het nie kaste om reg te pak nie, want hulle is tot op die been gestroop. En ek het nie vriende wat ek met my georganiseerdheid kan be\u00efndruk nie.\u201d<\/p>\n<p>Vir Ria was dit \u2019n belangrike <strong>leerproses<\/strong>. \u201cDie dag as ons gaan stilsit, val die die klotter uit ons binnekant se kaste. Dis die geraamtes van al die goed wat ons nooit op die to-do-lysie gesit het nie, en al die goeters wat ons gedoen het omdat ons veronderstel was om dit te doen. En dan moet ons begin uitpak aan al ons intens persoonlike klotter wat ons so gekoester het, maar wat net nie meer plek het nie. Die verwyte oor al die verwagtinge wat aan ons gestel is, die spyt oor dinge wat agterwe\u00eb gebly het.\u201d<\/p>\n<p>Sy was gekonfronteer deur \u2019n klomp goed. Van die dinge wat sy gedoen het omdat sy geglo het dit word van \u2019n goeie ma en vrou vereis, tot dinge wat sy gedoen het omdat sy gevoel het sy behoort dit te doen en wat sy gedink het mense sal be\u00efndruk.<\/p>\n<p>\u201cEk het \u2019n <strong>vertoonkas <\/strong>vol vertoon gehad. En my lewe was nooit myne nie. Dit was \u2019n vertoning vir \u2019n gehoor wat nooit genoeg kon kry nie.\u201d<\/p>\n<p>Ria het hierdie keer die belangrikste <strong>ruimte <\/strong>\u2013 haar kop \u2013 skoongemaak, en daar was min om terug te pak. \u201cDie dinge wat ek regtig sou wou terugpak, soos vriendskappe vol gedeelde geskiedenis, familie wat ek te min gesien het, skaars kuiers om \u2019n klavier en \u2019n gas-kaggelvuur omdat Eskom ons tog soms bymekaar uitgebring het, was alles weg. Dit was die spreekwoordelike verrekte truie vol haakplekke wat ek die meeste gemis het.\u201d<\/p>\n<p>Sy vertel dat sy met haar verblyf in die buiteland niks opgegaar het nie. \u201cWant dit was nie my huis nie. Ek wou nie ja s\u00ea vir iets wat my daar kon bind nie. Klotter is op \u2019n manier ons manier om <strong>tuiste <\/strong>te skep. Ek het nie meubels, portrette of selfs te veel vriende aangeskaf nie, en het geleer om meer\u00a0dikwels nee te s\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cDie dag toe ek terugkom Suid-Afrika toe, was daar nie weer \u2019n vraghouer op pad nie. Ek moes van voor af begin. Ek het geleer om in die groot, stil ruimte wat \u2019n nee agterlaat, <strong>rustig <\/strong>te raak, asem te haal en eers die ruimtes te leer ken.\u201d<\/p>\n<p>Sy benader haar hele lewe anders. \u201cEk koop net produkte wat goed genoeg is om die hele bottel te gebruik, en net truie wat lank genoeg gaan hou om uit te rek en haakplekke te kry. Ek s\u00ea makliker nee vir goed wat iemand reken ek veronderstel is om te doen, of behoort te doen, of wat dalk sal sleg lyk as ek dit nie doen nie.\u201d<\/p>\n<p>Maar sy s\u00ea beslis ook meer kere ja, maar vir die regte dinge en om die regte redes. Soos om \u2019n <strong>verskil <\/strong>te maak, en omdat sy wil. \u201cMaar deesdae is my ja myne. My huis is \u2019n tuiste vol mooi dinge wat stadig en oor tyd bymekaargemaak word. Daar waar daar nog gate is om toe te stop, s\u00ea ek vir eers nee tot ek seker is dis ek wat ja s\u00ea!\u201d<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>10 wenke wat jou kan help om n\u00f3\u00fa te leef<\/h4>\n<p><strong>1 Skryf een week lank neer wat jy met jou tyd doen<\/strong><\/p>\n<p>Jy gaan gou sien waar jy dinge kan verander. Werk jy soms so hard dat jy ander tye byna nie kan wakker bly nie? Dan moet jy beter beplan. Staan \u2019n bietjie vroe\u00ebr op, gaan slaap \u2019n bietjie later of laai \u2019n bietjie minder hooi op jou vurk, maar sorg dat jy die werk en verpligtinge so in die beskikbare ure verdeel dat die grootste deel van jou week nie in \u2019n waansinnige waas verby jou vlieg nie.<\/p>\n<p><strong>2 Ons almal multi-task, maar moenie twee maal soveelindruk in elke uur nie\u00a0<\/strong><\/p>\n<p>Dit gaan dalk vir \u2019n rukkie werk, maar uiteindelik gaan jy uitbrand.<\/p>\n<p><strong>3 Prioritiseer! <\/strong><\/p>\n<p>Besluit watter take, mense en aktiwititeite die heel belangrikste in jou lewe is, en fokus n\u00e9t daarop.<\/p>\n<p>4 Jy het dit al duisend keer gehoor, maar <strong>begin n\u00f3\u00fa om nee te s\u00ea<\/strong> vir alles wat nie waarde gaan toevoeg tot jou lewe nie \u2013<br \/>\ndit sluit ekstra werk, komitees en selfs vriendskappe in.<\/p>\n<p><strong>5 Doen \u2019n digitale detoks\u00a0<\/strong><\/p>\n<p>Slimfone het ons lewe oorgeneem, en pleks van die lewe\u00a0vereenvoudig, kompliseer dit ons lewe onnodig. Wil jy regtig 24 uur per dag aanlyn\u00a0beskikbaar wees? Is dit nodig om e-posse op jou foon te ontvang? Wil jy gedurig per WhatsApp en BBM beskikbaar wees? Omdat dit \u2019n gratis boodskapdiens is, stuur mense makliker boodskappe vir elke onbenulligheid \u2013 hulle dink wel twee maal oor \u2019n SMS, want dit kos geld. Leer om jou foon af te skakel, of filter minstens die kommunikasie wat jy daardeur kan ontvang.<\/p>\n<p><strong>6 Filter jou sosiale media<\/strong><\/p>\n<p>Wil jy regtig op facebook en Twitter wees \u00e9n op \u2019n 24 uur-nuusdiens ingeskakel wees en heeltyd weet wat oral in die w\u00eareld aangaan? Dit beteken jou kop skakel net nooit af nie, \u00e9n dis bewys dat dit jou lewensvreugde kan raak. Jy kan nooit aan slegte nuus ontsnap nie. Voel jy ook daar gebeur deesdae net te veel slegte goed in die w\u00eareld? Dink mooi daaroor: dis nie dat dit werklik noodwendig meer is as voorheen nie. Dis net dat nuusdienste nou meer kompeterend is as tevore, en deur sosiale en digitale media meeding om die hele tyd die varsste nuus aan hul kli\u00ebnte te bring. Wat ook beteken ons word voortdurend deur slegte nuus gekonfronteer.<\/p>\n<p><strong>7 Sny enigiets uit wat jou negatief en ontoereikend laat voel of jou tyd steel<\/strong><\/p>\n<p>facebook is \u2019n groot sondaar. Wees baie selektief oor wie jy op jou profiel toelaat. As jy voel jy kan iemand nie ontvriend nie omdat dit aanstoot sal gee, stel minstens jou stellings so dat jy nie elke status-opdatering hoef te sien nie (druk unfollow, of merk hulle as acquaintances eerder as vriende. Hulle gaan nie eens weet nie.) Wees net so kieskeurig oor vriendskappe in die regte lewe. Jy weet watter vriendinne gebruik jou eintlik net as gratis sielkundige of troostannie. Vermy hulle, en bring meer tyd deur saam met mense by wie jy jou batterye kan herlaai.<\/p>\n<p><strong>8 Vervang FOMO (<em>the fear of missing out<\/em>) met JOMO (<em>the joy of missing out<\/em>)<\/strong><\/p>\n<p>Dit raak maklik\u2019n gewoonte om elke ervaring, kuier, koffie-afspraak en gedagte op Twitter en facebook te deel. Die redes waarom mense dit doen, is uiteenlopend, maar om jou lewe aanlyn te leef beroof jou van\u00a0die vreugde om elke oomblik werklik te beleef. As jy voel dat jou virtuele lewe jou oorweldig, oorweeg dit om \u2019n ruk alle sosiale media af te skakel en daarna uiters selektief te wees oor wat jy aanlyn doen. Wees eerlik oor hoeveel tyd jy aanlyn deurbring ten koste van werklike, lewende mense. Hoe dikwels\u00a0vermy jy geselsies met jou gesin ter wille van kuiers met vreemdelinge op facebook?<\/p>\n<p><strong>9 Doen vir 15 minute elke dag heeltemal niks<\/strong><\/p>\n<p>Maak jou kantoordeur toe, skakel jou foon af en moenie toelaat dat iemand jou met enigiets pla nie. Alles kan vir 15 minute per dag wag. Doen iets wat vir jou werk: fokus op jou asemhaling, sit met jou o\u00eb toe, l\u00ea op jou bed, stap, speel met jou hond, streel\u00a0jou kat, maar moet oor niks dink nie. Skakel jou kop af en jou siel aan.<\/p>\n<p><strong>10 Hou op skuldig voel<\/strong><\/p>\n<p>Jy kan nie alles vir almal doen nie, kan nie die hele w\u00eareld verander nie en kan n\u00e9t soveel in een lewe inpas, al wil honderde boeke en mense jou graag anders laat glo. Aanvaar jou tekortkominge en beperkinge, hou jou drome realisties en geniet die oomblik.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ria Joubert, \u2019n sakevrou van Johannesburg, het gedog sy beheer die stryd teen klotter baie goed. Maar dit het haar so byna daarvan beroof om werklik in die oomblik te leef. <\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":13553,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[677,662],"tags":[1773,5786,5787],"class_list":["post-7399","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-inspirasie","category-jou-lewe","tag-geluk","tag-lewensgeluk","tag-digitale-detoks"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Geniet elke oomblik | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/geniet-elke-oomblik\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Geniet elke oomblik | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Ria Joubert, \u2019n sakevrou van Johannesburg, het gedog sy beheer die stryd teen klotter baie goed. Maar dit het haar so byna daarvan beroof om werklik in die oomblik te leef.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/geniet-elke-oomblik\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2015-02-19T09:48:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2016-08-04T12:45:19+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015226131140.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"640\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"838\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"8 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/geniet-elke-oomblik\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/geniet-elke-oomblik\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Rooi Rose\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\"},\"headline\":\"Geniet elke oomblik\",\"datePublished\":\"2015-02-19T09:48:00+00:00\",\"dateModified\":\"2016-08-04T12:45:19+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/geniet-elke-oomblik\\\/\"},\"wordCount\":1656,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/geniet-elke-oomblik\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra2015226131140.jpg\",\"keywords\":[\"geluk\",\"lewensgeluk\",\"digitale detoks\"],\"articleSection\":[\"Inspirasie\",\"Jou lewe\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2015\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/geniet-elke-oomblik\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/geniet-elke-oomblik\\\/\",\"name\":\"Geniet elke oomblik | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/geniet-elke-oomblik\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/geniet-elke-oomblik\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra2015226131140.jpg\",\"datePublished\":\"2015-02-19T09:48:00+00:00\",\"dateModified\":\"2016-08-04T12:45:19+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/geniet-elke-oomblik\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/geniet-elke-oomblik\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/geniet-elke-oomblik\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra2015226131140.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra2015226131140.jpg\",\"width\":640,\"height\":838},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/geniet-elke-oomblik\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Geniet elke oomblik\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\",\"name\":\"Rooi Rose\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Rooi Rose\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Geniet elke oomblik | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/geniet-elke-oomblik\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Geniet elke oomblik | rooi rose","og_description":"Ria Joubert, \u2019n sakevrou van Johannesburg, het gedog sy beheer die stryd teen klotter baie goed. Maar dit het haar so byna daarvan beroof om werklik in die oomblik te leef.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/geniet-elke-oomblik\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2015-02-19T09:48:00+00:00","article_modified_time":"2016-08-04T12:45:19+00:00","og_image":[{"width":640,"height":838,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015226131140.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Rooi Rose","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Rooi Rose","Est. reading time":"8 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/geniet-elke-oomblik\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/geniet-elke-oomblik\/"},"author":{"name":"Rooi Rose","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516"},"headline":"Geniet elke oomblik","datePublished":"2015-02-19T09:48:00+00:00","dateModified":"2016-08-04T12:45:19+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/geniet-elke-oomblik\/"},"wordCount":1656,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/geniet-elke-oomblik\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015226131140.jpg","keywords":["geluk","lewensgeluk","digitale detoks"],"articleSection":["Inspirasie","Jou lewe"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2015","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/geniet-elke-oomblik\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/geniet-elke-oomblik\/","name":"Geniet elke oomblik | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/geniet-elke-oomblik\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/geniet-elke-oomblik\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015226131140.jpg","datePublished":"2015-02-19T09:48:00+00:00","dateModified":"2016-08-04T12:45:19+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/geniet-elke-oomblik\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/geniet-elke-oomblik\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/geniet-elke-oomblik\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015226131140.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015226131140.jpg","width":640,"height":838},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/geniet-elke-oomblik\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Geniet elke oomblik"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516","name":"Rooi Rose","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","caption":"Rooi Rose"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7399","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=7399"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7399\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/13553"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=7399"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=7399"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=7399"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}