{"id":7386,"date":"2015-02-20T11:15:00","date_gmt":"2015-02-20T09:15:00","guid":{"rendered":"http:\/\/rooirose.dvlp.site\/ontdek-die-fyn-balans\/"},"modified":"2017-08-08T17:43:30","modified_gmt":"2017-08-08T15:43:30","slug":"ontdek-die-fyn-balans","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontdek-die-fyn-balans\/","title":{"rendered":"Ontdek die fyn balans"},"content":{"rendered":"<p>Nek-, skouer- en rugpyn is vandag so algemeen dat jy dit amper nie eens meer bevraagteken nie. Net as dit baie erg word, doen ons iets daaraan. Dis wat met Korien Sander gebeur het. Haar chroniese skouer-en-nekpyn het begin omsit in <strong>spierspasmas <\/strong>wat net nie wou skietgee nie.<\/p>\n<p>\u201cEk weet lankal dat dit toe te skryf is aan slegte postuur oor diealgemeen en ook die baie tyd voor die rekenaar,\u201d s\u00ea sy.<\/p>\n<p>Toe <strong>laerugpyn <\/strong>boonop begin kop uitsteek, het sy deeglik navorsing gedoen en by Marion Charleston, \u2019n instrukteur in die <strong>Alexandertegniek<\/strong>, uitgekom. Haar nek- en skouerpyn het gou verbeter, maar daar was ook verrassende ander resultate.<\/p>\n<p>\u201cDie eerste verbetering was iets wat ek glad nie verwag het nie. Een oggend was die donker kringe onder my o\u00eb weg. En toe besef ek dat ek ook langer geword het. Mettertyd het al die pyn, ook in my lae rug, verdwyn en as dit af en toe terugkom, weet ek wat om te doen om dit om te keer.\u201d<\/p>\n<p>Jou rugpyn word verlig, die donker kringe om jou o\u00eb verdwyn en jy word boonop langer? Hoe werk die Alexandertegniek (AT) dan dat dit sulke uiteenlopende resultate gee? Eenvoudig gestel, leer AT jou om jou liggaam funksioneel te gebruik sonder enige <strong>spanning <\/strong>in jou spiere en ledemate.<\/p>\n<p>Dit gaan nie om w\u00e1t jy doen nie, maar h\u00f3\u00e9 jy dit doen, verduidelik Marion, die instrukteur. Ons almal het \u2019n aangebore kennis om ons liggame op \u2019n gemaklike, spanninglose manier te gebruik. By klein kindertjies sien jy die natuurlike beginsels in werking, maar namate ons groot word, stapel ons allerhande slegte gebruiksgewoontes bo-op. Ons staan skeef of sit krom en druk al ons organe inmekaar; ons trek ons skouers op wanneer ons iets optel en trek ons kop agteroor wanneer ons voor die rekenaar sit. So, dit gaan oor die regte postuur, dink jy dalk en onthou jou laerskoolonderwyseres se opdrag: \u201cStaan regop, maag in, skouers agtertoe.\u201d Ongelukkig is dit glad nie die oplossing vir \u2019n goeie postuur en goeie gebruik nie, s\u00ea Marion. Sodra jy bewustelik sulke aanwysings volg, plaas jy opnuut spanning op ander plekke in jou liggaam, met noodwendige negatiewe nagevolge.<\/p>\n<p>Sy s\u00ea die <strong>kop-nek-en-ruggraat-verhouding<\/strong> is die prim\u00eare beheerpunt vir die regte gebruik van jou liggaam. Met die praktiese hulp van \u2019n Alexanderinstrukteur kan jy leer hoe om spanning hier, en gevolglik in die res van jou liggaam, te verwyder. Onder die instrukteur se rigtende handbewegings leer jy om die kop-nek-en-ruggraat-verhouding te herstel en elke deel van jou liggaam op \u2019n vloeiende, harmoniese en geko\u00f6rdineerde manier te gebruik.<\/p>\n<p>Die Alexandertegniek is nie \u2019n kuur of \u2019n terapie om sekere simptome te genees nie. Dit gaan eerder na die wortel van die kwaad toe \u2013 die spanning wat jy op jou ganse wese, psigies en fisiek, plaas deur die verkeerde liggaamlike gebruikspatrone.<\/p>\n<p><strong>Jana Cilliers<\/strong>, bekende aktrise en ook \u2019n AT-instrukteur, s\u00ea algemene mediese behandeling is gerig op die eindresultaat: jy kry miskien seer, laat X-strale neem en kry dan behandeling met die oog op \u2019n eindresultaat, naamlik genesing of verligting. \u201cAT werk anders. Ons werk indirek. Dis baie eenvoudig. Jy funksioneer in jou totaliteit. As jy op \u2019n holistiese manier goed funksioneer, gaan jy ook holisties welstand (wellness) h\u00ea. As iemand byvoorbeeld met \u2019n seer knie hier opdaag, is hy gewoonlik verras, want ons gee nie aandag aan die knie nie.Ons gee altyd aandag aan die geheel. Alles is ge\u00efntegreer \u2013 jou gedagtes, jou gevoel en hoe dit liggaamlik uitspeel.\u201d<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Jou eie verantwoordelikheid<\/h4>\n<p>\u2019n <strong>Sleuteluitgangspunt <\/strong>is dat jy moet besef jy is s\u00e9lf verantwoordelik vir die toestand waarin jy is. \u2019n Mens blameer maklik dinge soos spanning by die werk, gedwonge ure voor die rekenaar of baie ure se motorbestuur vir jou pyne, maar di\u00e9 dinge l\u00ea buite jou en is eintlik net \u2019n stimulus. Die probleem l\u00ea by jou eie respons op die stimulus. Hoe gebruik jy jou liggaam voor die rekenaar? Hoe lyk jou liggaamspatroon wanneer jy motor bestuur, jou selfoon gebruik, loop of skryf ?<\/p>\n<p>\u201cJy het gewoonte-response vasgel\u00ea,\u201d s\u00ea Jana. \u201cDit l\u00ea in jou senuweestelsel, in jou denke, in die hele jy, en dis \u2019n onbewuste ding wat jare al daar l\u00ea.\u201d AT stel nie hierdie verkeerde gewoontegebruik reg deur vir jou ekstra goed by te leer, soos om jou kop regop te hou of jou skouers agter toe te trek nie. \u201cOns voeg nie by nie; ons herstel deur die verkeerde lae as\u2019t ware soos \u2019n ui af te skil en by die oorspronklike ontwerp uit te kom. Dis eintlik \u2019n afleer, \u2019n \u2018unlearning\u2019,\u201d s\u00ea Jana.<\/p>\n<p>Marion Charleston kan getuig van die verantwoordelikheid wat \u2019n mens self moet aanvaar. In haar jong dae het sy met \u2019n paar platformskoene geval en \u2019n erge rugbesering opgedoen. Sy het jare lank ondraaglike rugpyn ervaar en gereeld chiropraktisyns en ander terapeute opgesoek.<\/p>\n<p>\u201cUiteindelik het ek die insig gekry dat as die terapeute my kon uitbalanseer sodat ek nie pyn het nie en drie dae later is die pyn terug, dan moes \u00e9k iets doen wat die probleem veroorsaak.\u201d<\/p>\n<p>Met die hulp van \u2019n Alexanderinstrukteur kon sy die verantwoordelikheid vir haar eie liggaam oorneem en bepaal waar die probleem l\u00ea. Haar rugpyn behoort tot die verlede. As dit af en toe kop uitsteek, weet sy hoe om haar liggaamsgebruik reg te stel. Boonop is sy vandag langer as wat sy was, haar krom skouers is reguit en sy het \u2019n nek gekry, want vroe\u00ebr was haar nek in haar skouers ingetrek. Sy sit moeiteloos regop op \u2019n stoel sonder \u2019n rugleuning. Sy kan rondloop met boeke op haar kop gebalanseer terwyl sy steeds gemaklik gesels en beduie. Daar is geen spanning in haar kop, nek en rug nie, alles danksy die Alexandertegniek.<\/p>\n<p>Jy kan nie die tegniek net uit boeke leer en dan toepas nie. Jy moet die praktiese lesse ervaar. \u2019n Alexander-instrukteur se opleiding duur drie jaar lank en 1 600 uur se praktiese werk word vereis. Dis onder di\u00e9 mens se lerende hande dat jy bewus word van jou tot dusver onbewuste response. In \u2019n instrukteur se kamer sal daar \u2019n tafel, \u2019n stoel en \u2019n spie\u00ebl wees, almal eksterne hulpmiddels wat jou help om waar te neem hoe jy jou liggaam gebruik. Jy l\u00ea byvoorbeeld op die tafel, bene opgetrek en met jou kop op \u2019n paar boeke. Met haar hande laat die instrukteur jou ervaar hoe dit voel om volslae spanningloosheid in jou kop, nek en rug te h\u00ea. Gaandeweg leer jy hoe om self daardie moeiteloosheid baas te raak. Die resultaat is dat jy begin om jou liggaam te verleng en te verbreed. Jy skep ruimte sodat jy nie jou organe saampers en kompakteer nie. Marion s\u00ea dit is juis die rede hoekom Korien Sander se donkerkringe om die o\u00eb verdwyn het \u2013 daar is ruimte vir haar organe om beter te funksioneer en gevolglik haal sy beter asem. Die welstandproses voltrek hom nie net in jou liggaam nie, maar ook in jou gees en denke. Jy leer om bedag te wees op hoe jy dinge doen. Jy leer om jou gewoontegedrag deur jou denke te \u201cinhibeer\u201d en om in jou gedagtes vir jouself riglyne (of directions) te gee vir die regte gebruik van jou spiere en ledemate. Jy kom agter wat jou verkeerde geneigdhede is en dat jy die keuse het om dit stop te sit.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Watter resultate kan jy verwag?<\/h4>\n<p>Hoewel \u2019n Alexanderinstrukteur nie op die genesing van spesifieke toestande sal aanspraak maak nie, het die algehele welstand wat dit tot gevolg het \u2019n uitwerking op \u2019n verskeidenheid probleme. Die algemeenste probleem waarmee mense by \u2019n AT-instrukteur opdaag, is <strong>nek-, skouer- en rugpyn<\/strong>, en in \u2019n onlangse Britse studie is bevind dat AT, in vergelyking met mediese ingryping en ander terapeutiese tegnieke, op die lang duur die blywendste verligting van rugpyn gee.<\/p>\n<p>Marion vertel van \u2019n bejaarde vrou wat na haar toe gekom het omdat sy glad nie meer plat kon l\u00ea nie. Die vrou het jare lank in \u2019n stoel gesit en slaap. N\u00e1 enkele maande onder Marion se leiding kon sy vir die eerste keer in dekades plat op \u2019n bed l\u00ea.<\/p>\n<p><strong>Skoliose <\/strong>of ruggraatverkromming word dikwels as \u2019n lewensvonnis gesien, maar Marion s\u00ea dit word deur \u2019n gewoontewangebruik van jou spiere veroorsaak en dit kan verander word. Ook die sogenaamde <strong>oumensboggel <\/strong>is aan verkeerde liggaamsgebruik te wyte. Hande of bene wat bewe en prikkelings kry, kan herstel as die spiere in die rug reg gebruik word. Literatuur wys selfs uit dat mense met <strong>Parkinsonsiekte <\/strong>by AT kan baat vind.<\/p>\n<p><strong>Artritis<\/strong>, wat met spanning verband hou, kan ook verlig word. Emosionele trauma, soos die dood van \u2019n geliefde, kan soms lei tot onderdrukte emosies wat in erge spierspanning omsit. Deur terug te gaan na \u2019n natuurlike, neutrale posisie kry jy fisiek \u00e9n emosioneel verligting. Die afwesigheid van spanning in jou liggaam en ook die feit dat jou liggaam meer na bo verleng en jy \u2019n meer regop postuur kry, kan \u2019n besliste verbetering in depressie meebring. Die neuro-wetenskap bevestig dit deur te bewys dat die regte postuur \u2019n invloed het op die afskeiding van chemiese stowwe in jou brein.<\/p>\n<p>AT is nie net nuttig vir mense met fisieke probleme nie. Uitvoerende kunstenaars en sportmense kan almal hul prestasies daadwerklik verbeter deur die moeitelose gebruik van hul liggame.<\/p>\n<p>In Brittanje se Royal Schools van musiek, drama en ballet is AT dan ook deel van die kurrikulum. Die Alexandertegniek be\u00efnvloed jou as \u2019n totale mens. Op fisieke, geestelike en emosionele vlak verander jy. Marion vertel hoe \u2019n aangename ervaring dit is om \u2019n instrukteurskongres by te woon. Die kalmte wat daar in die mense se liggame is, is ook in hul gees en denke sigbaar.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nek-, skouer- en rugpyn is vandag so algemeen dat jy dit amper nie eens meer bevraagteken nie. Net as dit baie erg word, doen ons iets daaraan. Lees meer oor die Alexandertegniek hier.<\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":13528,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[662],"tags":[5711,14912],"class_list":["post-7386","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-jou-lewe","tag-spiere","tag-spanning"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Alexandertegniek: Ontdek die fyn balans<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Nek-, skouer- en rugpyn is vandag so algemeen dat jy dit amper nie eens meer bevraagteken nie. Net as dit baie erg word, doen ons iets daaraan.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontdek-die-fyn-balans\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Alexandertegniek: Ontdek die fyn balans\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Nek-, skouer- en rugpyn is vandag so algemeen dat jy dit amper nie eens meer bevraagteken nie. Net as dit baie erg word, doen ons iets daaraan.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontdek-die-fyn-balans\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2015-02-20T09:15:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2017-08-08T15:43:30+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015220135934.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"640\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"960\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"8 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ontdek-die-fyn-balans\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ontdek-die-fyn-balans\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Rooi Rose\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\"},\"headline\":\"Ontdek die fyn balans\",\"datePublished\":\"2015-02-20T09:15:00+00:00\",\"dateModified\":\"2017-08-08T15:43:30+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ontdek-die-fyn-balans\\\/\"},\"wordCount\":1621,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ontdek-die-fyn-balans\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra2015220135934.jpg\",\"keywords\":[\"spiere\",\"spanning\"],\"articleSection\":[\"Jou lewe\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2015\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ontdek-die-fyn-balans\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ontdek-die-fyn-balans\\\/\",\"name\":\"Alexandertegniek: Ontdek die fyn balans\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ontdek-die-fyn-balans\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ontdek-die-fyn-balans\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra2015220135934.jpg\",\"datePublished\":\"2015-02-20T09:15:00+00:00\",\"dateModified\":\"2017-08-08T15:43:30+00:00\",\"description\":\"Nek-, skouer- en rugpyn is vandag so algemeen dat jy dit amper nie eens meer bevraagteken nie. Net as dit baie erg word, doen ons iets daaraan.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ontdek-die-fyn-balans\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ontdek-die-fyn-balans\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ontdek-die-fyn-balans\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra2015220135934.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra2015220135934.jpg\",\"width\":640,\"height\":960},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ontdek-die-fyn-balans\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Ontdek die fyn balans\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\",\"name\":\"Rooi Rose\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Rooi Rose\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Alexandertegniek: Ontdek die fyn balans","description":"Nek-, skouer- en rugpyn is vandag so algemeen dat jy dit amper nie eens meer bevraagteken nie. Net as dit baie erg word, doen ons iets daaraan.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontdek-die-fyn-balans\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Alexandertegniek: Ontdek die fyn balans","og_description":"Nek-, skouer- en rugpyn is vandag so algemeen dat jy dit amper nie eens meer bevraagteken nie. Net as dit baie erg word, doen ons iets daaraan.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontdek-die-fyn-balans\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2015-02-20T09:15:00+00:00","article_modified_time":"2017-08-08T15:43:30+00:00","og_image":[{"width":640,"height":960,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015220135934.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Rooi Rose","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Rooi Rose","Est. reading time":"8 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontdek-die-fyn-balans\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontdek-die-fyn-balans\/"},"author":{"name":"Rooi Rose","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516"},"headline":"Ontdek die fyn balans","datePublished":"2015-02-20T09:15:00+00:00","dateModified":"2017-08-08T15:43:30+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontdek-die-fyn-balans\/"},"wordCount":1621,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontdek-die-fyn-balans\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015220135934.jpg","keywords":["spiere","spanning"],"articleSection":["Jou lewe"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2015","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontdek-die-fyn-balans\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontdek-die-fyn-balans\/","name":"Alexandertegniek: Ontdek die fyn balans","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontdek-die-fyn-balans\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontdek-die-fyn-balans\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015220135934.jpg","datePublished":"2015-02-20T09:15:00+00:00","dateModified":"2017-08-08T15:43:30+00:00","description":"Nek-, skouer- en rugpyn is vandag so algemeen dat jy dit amper nie eens meer bevraagteken nie. Net as dit baie erg word, doen ons iets daaraan.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontdek-die-fyn-balans\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontdek-die-fyn-balans\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontdek-die-fyn-balans\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015220135934.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra2015220135934.jpg","width":640,"height":960},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontdek-die-fyn-balans\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Ontdek die fyn balans"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516","name":"Rooi Rose","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","caption":"Rooi Rose"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7386","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=7386"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7386\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/13528"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=7386"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=7386"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=7386"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}