{"id":73112,"date":"2023-05-16T08:30:19","date_gmt":"2023-05-16T06:30:19","guid":{"rendered":"http:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=73112"},"modified":"2023-05-16T08:32:09","modified_gmt":"2023-05-16T06:32:09","slug":"gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\/","title":{"rendered":"Gedeeltelike knievervanging: moenie onnodig hinkepink nie"},"content":{"rendered":"<p>Christa Retief (57) was verbaas toe vriende opmerk dat sy mank loop. \u201cMy werk vereis dat ek lang ure staan. My knie was wel al \u2019n geruime tyd seer en toe die pyn nie n\u00e1 anti-inflammatoriese medikasie verbeter nie, het ek \u2019n ortopeed gespreek en x-strale laat neem. Ek was geskok toe ek hoor dat net \u2019n <strong>knievervanging<\/strong> my konstante pyn sou wegneem.<\/p>\n<p>\u201cGelukkig was die skade net in een kompartement van my knie en die chirurg het \u2019n <strong>gedeeltelike knievervanging (GKV)<\/strong> (<em>unicompartmental knee replacement<\/em>) voorgestel. Ek is baie aktief, stap daagliks met ons honde en waterski gereeld, en dit was \u2019n verligting om te hoor dat jou beweeglikheid n\u00e1 \u2019n gedeeltelike vervanging nie ernstig ingeperk is nie.<\/p>\n<p>\u201cEk het die prosedure in Desember laat doen en was dadelik op die been. Hoewel dit aanvanklik pynlik was, was ek n\u00e1 vier weke terug by die werk en het twee maande later alle aktiwiteite in die gim soos fietsry en roei hervat. Ek stap ook onbeperk met ons groot honde.\u201d<\/p>\n<p>Mense leef langer en is oor die algemeen aktiewer, s\u00ea dr. Tollie Oosthuizen, \u2019n ortopeed by die Wilgeheuwel-hospitaal in Johannesburg.<\/p>\n<p>\u201cAan die begin van die 19de eeu was die lewensverwagting van Amerikaanse vroue 49 jaar. In 2012 was dit 81 jaar. Nog verstommender: in 2012 was meer as 50 000 Japannese ouer as 100 en na verwagting sal die syfer teen 2050 op sowat 4,5 miljoen staan.\u201d<\/p>\n<p>Die kans is goed dat ons horingoud gaan word en dis belangrik dat ons fiks bly met goed funksionerende gewrigte en vervangings wat die normale funksie en aktiwiteitsvlakke herstel.<\/p>\n<p>\u2019n <strong>Totale knievervanging (TKV)<\/strong> kan die regte kandidaat se lewe omkeer wat pyn en beweeglikheid betref, maar met \u2019n gemiddelde lewensduur van twintig jaar, skep dit \u2019n probleem as jy die vervanging in jou vyftigerjare kry. Wat doen jy op sewentig?<\/p>\n<p>Daar is verdere prosedures, maar met elke prosedure verloor jy heelwat been sowel as funksie en dis die laaste uitweg.<\/p>\n<p>\u201cJy wil tog nie \u2019n hartoorplanting doen as \u2019n stent voldoende is nie,\u201d verduidelik dr. Oosthuizen. \u201cEn dalk is jy \u2019n kandidaat vir \u2019n gedeeltelike knievervanging.\u201d<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Voordele van \u2019n gedeeltelike vervanging<\/h4>\n<p>\u2022 Omdat jy net \u2019n <strong>kompartement<\/strong> (daar is drie) in die knie vervang en nie die ligamente verwyder soos by \u2019n TKV nie, is so \u2019n pasi\u00ebnt se potensiaal vir beweging en sport aansienlik groter,\u201d s\u00ea dr. Oosthuizen, wat al meer as duisend gedeeltelike knievervangings gedoen het.<\/p>\n<p>\u2022 Dit is <strong>minder ingrypende chirurgie<\/strong> met minder erge komplikasies en die herstel is daarom vinniger. Die pasi\u00ebnt loop onmiddellik n\u00e1 die prosedure &#8211; aanvanklik met twee krukke en binne tien dae met een kruk. Ouer pasi\u00ebnte loop gewoonlik langer met krukke.<\/p>\n<p>\u2022 Jy behoort binne drie tot ses weke jou daaglikse aktiwiteite, soos motorbestuur, te kan hervat. <strong>Beweging<\/strong> (biomeganika) is natuurliker agterna en die knie reageer nes jou oorspronklike knie.<\/p>\n<p>\u2022 Jou<strong> loopgang is natuurlik<\/strong> en veral met trappe klim is die verskil tussen die twee prosedures opvallend. In \u2019n TKV word ligamente verwyder en die knie verloor van sy normale funksie wat beteken dat die beweging van die knie nooit weer soos voorheen gaan wees nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Hoekom doen chirurge maklik \u2019n TKV?<\/h4>\n<p>\u2022 Hoewel albei prosedures al dekades in gebruik is, is sommige dokters huiwerig om \u2019n GKV voor te stel. Soms is dit weens die slegte reputasie wat hierdie prosedure in \u2019n stadium gekry het toe chirurge dit vir een en almal voorgestel het, terwyl sommige eintlik \u2019n TKV moes kry. Omdat die vervanging dan nie suksesvol was nie, moes hulle kort daarna \u2019n TKV doen, wat nie ideaal is nie. Dit is belangrik dat jy die <strong>regte kandidaat<\/strong> vir die regte prosedure is.<\/p>\n<p>\u2022 Omdat TKV so <strong>algemeen<\/strong> gedoen word, is chirurge vertroud met die prosedure. Die besluitneming oor wanneer \u2019n GKV moontlik is, is \u2019n bietjie ingewikkelder en nie alle chirurge sien kans daarvoor as hulle dit nie gereeld doen nie. As jy die regte kandidaat vir \u2019n GKV is, koop jy twintig jaar se grasie voor jy \u2019n ingrypender opsie soos \u2019n TKV moet laat doen. Maak seker dat jy \u2019n ortopeed spreek wat gekonfyt is in albei prosedures sodat jy die beste mening kry. Of win \u2019n tweede mening in.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Hoekom verweer die knie?<\/h4>\n<p><strong>Artritis<\/strong> is \u2019n groep toestande wat een of al jou gewrigte beskadig. Die algemeenste tipe is <strong>osteoartritis<\/strong> waar \u2019n gewrig geleidelik deur gebruik verweer. Soms word dit deur \u2019n vorige besering veroorsaak, maar gewoonlik is dit sonder enige oorsaak en kom maar met die ouderdom. Dit veroorsaak dat die kraakbeen wat die been in die gewrig bedek (soos die knie), verdwyn en dat die been later weens die wrywing van been-op-been beskadig. Dit veroorsaak pyn en styfheid in die gewrig wat jou normale aktiwiteite erg inperk. Jy kan pynstillers en anti-inflammatoriese middels drink, of \u2019n kierie in die teenoorgestelde hand van die seer knie gebruik. Fisioterapie en \u2019n strekverband kan ook verligting bring, maar as jou lewensgehalte weens die pyn en onaktiwiteit agteruitgaan, moet jy \u2019n <strong>ortopedis<\/strong> spreek. Die skade gaan bepaal of \u2019n gedeeltelike of totale knievervanging nodig is.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Lees ook:\u00a0<\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hoe-rook-jou-vel-beinvloed\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Hoe rook jou vel be\u00efnvloed<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>As jy \u2019n geskikte kandidaat vir \u2019n gedeeltelike knievervanging is, bied di\u00e9 operasie heelwat voordele. Dis minder ingrypend en jou beweeglikheid word minder ingeperk. Deur Anet Schoeman. Foto Pixabay<\/p>\n","protected":false},"author":8,"featured_media":137391,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[2949,15259,667],"tags":[193,4922],"class_list":["post-73112","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-leef-gesond","category-caxton","category-gesondheid","tag-fiksheid","tag-artritis"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Gedeeltelike knievervanging: moenie onnodig hinkepink nie | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"As jy \u2019n geskikte kandidaat vir \u2019n gedeeltelike knievervanging is, bied di\u00e9 operasie heelwat voordele. Dis minder ingrypend. Lees meer hier\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Gedeeltelike knievervanging: moenie onnodig hinkepink nie | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"As jy \u2019n geskikte kandidaat vir \u2019n gedeeltelike knievervanging is, bied di\u00e9 operasie heelwat voordele. Dis minder ingrypend. Lees meer hier\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2023-05-16T06:30:19+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-05-16T06:32:09+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/05\/pexels-ketut-subiyanto-4426461.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"853\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Michelle Nortje\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Michelle Nortje\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Michelle Nortje\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd\"},\"headline\":\"Gedeeltelike knievervanging: moenie onnodig hinkepink nie\",\"datePublished\":\"2023-05-16T06:30:19+00:00\",\"dateModified\":\"2023-05-16T06:32:09+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\\\/\"},\"wordCount\":850,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/05\\\/pexels-ketut-subiyanto-4426461.jpg\",\"keywords\":[\"fiksheid\",\"artritis\"],\"articleSection\":[\"Leef gesond\",\"Caxton\",\"Gesondheid\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2023\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\\\/\",\"name\":\"Gedeeltelike knievervanging: moenie onnodig hinkepink nie | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/05\\\/pexels-ketut-subiyanto-4426461.jpg\",\"datePublished\":\"2023-05-16T06:30:19+00:00\",\"dateModified\":\"2023-05-16T06:32:09+00:00\",\"description\":\"As jy \u2019n geskikte kandidaat vir \u2019n gedeeltelike knievervanging is, bied di\u00e9 operasie heelwat voordele. Dis minder ingrypend. Lees meer hier\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/05\\\/pexels-ketut-subiyanto-4426461.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/05\\\/pexels-ketut-subiyanto-4426461.jpg\",\"width\":1280,\"height\":853},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Gedeeltelike knievervanging: moenie onnodig hinkepink nie\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd\",\"name\":\"Michelle Nortje\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Michelle Nortje\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Gedeeltelike knievervanging: moenie onnodig hinkepink nie | rooi rose","description":"As jy \u2019n geskikte kandidaat vir \u2019n gedeeltelike knievervanging is, bied di\u00e9 operasie heelwat voordele. Dis minder ingrypend. Lees meer hier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Gedeeltelike knievervanging: moenie onnodig hinkepink nie | rooi rose","og_description":"As jy \u2019n geskikte kandidaat vir \u2019n gedeeltelike knievervanging is, bied di\u00e9 operasie heelwat voordele. Dis minder ingrypend. Lees meer hier","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2023-05-16T06:30:19+00:00","article_modified_time":"2023-05-16T06:32:09+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":853,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/05\/pexels-ketut-subiyanto-4426461.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Michelle Nortje","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Michelle Nortje","Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\/"},"author":{"name":"Michelle Nortje","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd"},"headline":"Gedeeltelike knievervanging: moenie onnodig hinkepink nie","datePublished":"2023-05-16T06:30:19+00:00","dateModified":"2023-05-16T06:32:09+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\/"},"wordCount":850,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/05\/pexels-ketut-subiyanto-4426461.jpg","keywords":["fiksheid","artritis"],"articleSection":["Leef gesond","Caxton","Gesondheid"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2023","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\/","name":"Gedeeltelike knievervanging: moenie onnodig hinkepink nie | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/05\/pexels-ketut-subiyanto-4426461.jpg","datePublished":"2023-05-16T06:30:19+00:00","dateModified":"2023-05-16T06:32:09+00:00","description":"As jy \u2019n geskikte kandidaat vir \u2019n gedeeltelike knievervanging is, bied di\u00e9 operasie heelwat voordele. Dis minder ingrypend. Lees meer hier","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/05\/pexels-ketut-subiyanto-4426461.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/05\/pexels-ketut-subiyanto-4426461.jpg","width":1280,"height":853},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gedeeltelike-knievervanging-moenie-onnodig-hinkepink-nie\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Gedeeltelike knievervanging: moenie onnodig hinkepink nie"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd","name":"Michelle Nortje","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","caption":"Michelle Nortje"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/73112","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=73112"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/73112\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/137391"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=73112"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=73112"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=73112"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}