{"id":71579,"date":"2017-05-10T17:55:55","date_gmt":"2017-05-10T15:55:55","guid":{"rendered":"http:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=71579"},"modified":"2017-05-11T16:48:35","modified_gmt":"2017-05-11T14:48:35","slug":"jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\/","title":{"rendered":"Jy kan komplikasies n\u00e1 \u2019n vaksien ontwikkel"},"content":{"rendered":"<p>Jy ken moontlik die geskiedenis van die <strong>MMR-vaksien en outisme<\/strong>. Hier is die feite in kort as jy dit gemis het \u2013 met die 2014-nadraai bygevoeg.<\/p>\n<ul>\n<li>In 1998\u00a0 het die Brit, dr. Andrew Wakefield, navorsing gepubliseer wat aantoon dat die MMR-vaksien (teen masels, pampoentjies en Duitse masels) by sekere kinders lei tot outisme.<\/li>\n<li>Verskeie ander groot en omvattende ondersoeke is geloods, maar geeneen kon Wakefield se bevindings bevestig nie. Almal het aangetoon daar is geen verband nie.<\/li>\n<li>Maar ouers wou liewers veilig speel en het opgehou on hul kinders te vaksineer.<\/li>\n<li>In 2004 het die ondersoekende joernalis Brian Deer bewys gelewer dat Wakefield data vervals het.<\/li>\n<li>Die uiteinde is dat Wakefield se navorsing in 2004 gediskrediteer is, en hyself is in 2010 geskors.<\/li>\n<li>Maar dit is nie die einde van die storie nie. In 2014 het CNN berig dat dr. William Thompson, wat die ondersoekspan na Wakefield se navorsing gelei het, beken het dat hy syfers oor die MMR-vaksien en outisme verdoesel het, en dat hy baie spyt is daaroor.<\/li>\n<li>Die berig het soos \u2019n veldbrand versprei en ons opnuut wantrouig oor die MMR-vaksien gemaak.<\/li>\n<li>Maar, weer eens was dit \u2019n kwessie van verdraaide woorde en vals nuus. Dr. Thompson het later by monde van sy prokureurs \u2019n verklaring uitgereik waarin hy sy standpunt duidelik stel &#8211; dat daar geen verband is tussen outisme en die maselsvaksien nie.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Die feit wat jy maar kan glo is dat die MMR-vaksien uiters <strong>veilig<\/strong> is, met minder as dertig gevalle van komplikasies per miljoen inentings. (<a href=\"http:\/\/ijme.in\/articles\/lessons-learnt-in-japan-from-adverse-reactions-to-the-hpv-vaccine-a-medical-ethics-perspective\/?galley=html\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Bron<\/a>)<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Komplikasies na vaksiene<\/h4>\n<p>Daar is twee afleidings te maak uit die storie:<\/p>\n<p><strong>Jy sou kon glo dat dit tog moontlik is dat vaksiene onveilig is \u2013 en alle vaksiene wantrou.<\/strong><\/p>\n<p>Of<\/p>\n<p><strong>Jy sou kon glo dat vaksiene absoluut veilig is en g\u00e9\u00e9n newe-effekte het nie.<\/strong><\/p>\n<p>Albei is geldig \u00e9n verkeerd. Wat mens laat wonder: wat moet jy weet van die HPV-vaksien? Dit word deesdae nie net vir dogters nie maar ook vir ons seuns aanbeveel.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Hoe veilig is vaksiene?<\/h4>\n<p>Die antwoord gaan oor relatiewe veiligheid. Kortom: wat is gevaarliker, die vaksien of die siekte?<\/p>\n<p>Aangesien die maselsvaksien al sedert 1963 gebruik word is daar baie navorsing daaroor. Wat het dit ons geleer? \u2019n Kykie na die syfers is baie insiggewend:<\/p>\n<p>\u2022 Volgens die Amerikaanse CDC het daar voor die MMR-vaksien elke jaar 3-4 miljoen Amerikaanse kinders masels gekry, van wie 400-500 dood is en 48\u00a0000 gehospitaliseer is.<\/p>\n<p>\u2022 Komplikasies was algemeen. Rondom een uit elke 10 kinders het gehoorverlies en selfs doofheid na masels ontwikkel. <a href=\"https:\/\/teamvaccine.com\/2013\/08\/06\/immunology-101-series-why-mild-vaccine-side-effects-are-a-good-thing\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Een it elke 1 000 het breinskade oorgehou en twee uit elke 1 000 het gesterf.<\/a><\/p>\n<p>\u2022 Maar dit is ook \u2019n feit dat kinders wat gevaksineer word newe-effekte ontwikkel. Japanse statistiek gee dit as sowat 25 uit elke miljoen kinders, en Britse statistiek gee dit as 1 596 kinders per miljoen kinders.<\/p>\n<p>\u2022 Kyk egter na <a href=\"https:\/\/teamvaccine.com\/2013\/08\/06\/immunology-101-series-why-mild-vaccine-side-effects-are-a-good-thing\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">die soort komplikasies<\/a>: een uit elke 3 000 kinders kry koorsstuipe en een uit elke miljoen ontwikkel \u2019n ernstige allergiese reaksie. Vir die res is die komplikasies verbygaande koors (een uit elke ses kinders) of \u2019n uitslag wat gou oor is (een uit elke 20). Net 50 tot 1 600 kinders ontwikkel ernstige komplikasies.<\/p>\n<p>Om die syfers makliker te vergelyk, kan ons dit syfers per miljoen uitdruk.<\/p>\n<p><strong>Vir masels lyk die syfers per miljoen kinders so:<\/strong><\/p>\n<p><strong>3-4 miljoen<\/strong> aantal kinders wat masels gekry het per jaar, voor MMR<\/p>\n<p><strong>300\u00a0000 &#8211; 400\u00a0000<\/strong> \u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0aantal kinders wat per jaar gehoorverlies ontwikkel het na masels<\/p>\n<p><strong>3\u00a0000 \u2013 4\u00a0000<\/strong>\u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0aantal kinders per jaar wat breinskade oorgehou het na masels<\/p>\n<p><strong>400 &#8211; 4 000<\/strong>\u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 sterftes per jaar weens masels<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Vir die vaksien lyk die syfers per miljoen vaksinerings so:<\/strong><\/p>\n<p><strong>333\u00a0\u00a0\u00a0<\/strong>\u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 aantal kinders wa koorsstuipe kort na vaksinering kry<\/p>\n<p><strong>50\u00a0000<\/strong>\u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0aantal kinders wat \u2019n verbygaande uitslag ontwikkel<\/p>\n<p><strong>166\u00a0000<\/strong>\u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0aantal kinders wat ligte, verbygaande koors ontwikkel<\/p>\n<p><strong>1\u00a0<\/strong>\u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0aantal kinders wat \u2019n ernstige allergiese reaksie ontwikkel<\/p>\n<p><strong>25\u00a0<\/strong>\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 aantal kinders wat volgens Japanse syfers permanente komplikasies oorhou<\/p>\n<p><strong>1 596\u00a0<\/strong>\u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 aantal kinders wat volgens Britse syfers permanente komplikasies oorhou<\/p>\n<p>Feit is dat al \u00eds vaksiene nie 100% veilig nie, is jy baie veiliger daarmee as daarsonder.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Is die HPV vaksien veilig?<\/h4>\n<p>Alle vaksiene is ongelukkig nie ewe veilig nie \u2013 en die HPV-vaksien is die een wat die meeste komplikasies ontlok.<\/p>\n<p>So vergelyk die verskillende ensieme van komplikasies:<\/p>\n<div id=\"attachment_71584\" style=\"width: 510px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-71584\" class=\"size-medium wp-image-71584\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/vaksien-stats-500x318.jpg\" alt=\"HPV vaksien\" width=\"500\" height=\"318\" \/><p id=\"caption-attachment-71584\" class=\"wp-caption-text\"><strong>Hoe vaksiene met mekaar vergelyk ten opsigte van die voorkoms van komplikasies.<\/strong> \u00a0(<a href=\"http:\/\/ijme.in\/articles\/lessons-learnt-in-japan-from-adverse-reactions-to-the-hpv-vaccine-a-medical-ethics-perspective\/?galley=html\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Bron<\/a>\u00a0)<\/p><\/div>\n<p>Op die oog af skrik mens: Gardasil en Cervarix lyk ses keer meer gevaarlik as masels, en is verreweg die gevaarlikste vaksiene, met by verre die meeste komplikasies. Maar behou perspektief, net soos met masels.<\/p>\n<p>Die syfers is per miljoen mense. Hierdie grafiek wys dat 150 na 180 mense per miljoen wat de HPV-vaksien ontvang het komplikasiese ontwikkel het. Dit is steeds bitter laag.<\/p>\n<p>Die punt is egter of gevaksineerdes veiliger is, al kry hulle komplikasies, as ongevaksineerdes, met hul risiko op <strong>servikskanker<\/strong>? Dus: hoe lyk die risiko op servikskanker, as jy dit liewer wil waag?<\/p>\n<p>In Suid-Afrika is dit volgens KANSA die tweede algemeenste kanker onder vroue. Volgens ons eie <a href=\"http:\/\/www.nioh.ac.za\/?page=news&amp;id=4&amp;rid=55\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">National Cancer Registry<\/a>\u00a0sterf rondom 3 000 vroue elke jaar hieraan. Een in agt vroue sal uiteindelik in hul leeftyd aan kankers verwant aan HPV sterf.<\/p>\n<p>Die HPV-virus, wat \u2019n baie algemene virus is, veroorsaak nie net servikskanker nie. Dit word ook gekoppel aan kankers van die penis, vagina, vulva, anus, keel en tong. Ons het nie syfers hieroor nie maar volgens die CDC word <a href=\"https:\/\/www.cdc.gov\/hpv\/parents\/vaccine.html\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">dit gekoppel aan rondom 30\u00a0000 nuwe gevalle van hierdie groep kankers per jaar<\/a> in die VSA. Hulle verwag dat die vaksien rondom 28\u00a0000 daarvan sal keer.<\/p>\n<p>Dus, ten spyte van die risiko op komplikasies, beveel die VSA, Australi\u00eb en Europa steeds die HPV-vaksien aan.<\/p>\n<p>Japan het dit wel van hul lys van verpligte vaksienerings afgehaal maar dit bly beskikbaar. Hulle laat die keuse om die HPV-vaksien te kry aan die individu self oor.<\/p>\n<p>Ons eie regering het dus \u2019n veldtog begin om<a href=\"http:\/\/www.sanews.gov.za\/special-features-archive\/human-papilloma-virus-vaccination-campaign\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\"> alle dogters in Graad 4 te vaksineer.<\/a>\u00a0Dit is gratis maar die vaksien is ook by apteke beskikbaar, as jy verkies om self \u2019n vaksien te kies.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Komplikasies na \u2019n vaksien bly nuus. Hierdie keer gaan dit nie oor vervalsde aansprake oor die masels-vaksien en outisme nie &#8230; Die debat handel oor werklike komplikasies wat aan die HPV-vaksien teen servikskanker gekoppel word, wat aan minstens drie ho\u00ebr is as vir enige ander vaksien. Hoe veilig is die HPV-vaksien vir jou dogter? Deur Salom\u00e9 Delport. Foto Pixabay<\/p>\n","protected":false},"author":19,"featured_media":71595,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[2949,667],"tags":[90,4206,4279],"class_list":["post-71579","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-leef-gesond","category-gesondheid","tag-kanker","tag-masels","tag-virus"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Jy kan komplikasies n\u00e1 \u2019n vaksien ontwikkel | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Hoe veilig is die HPV-vaksien? Wat moet jy weet, na die Japannese hofsaak daaroor, saam met die feit dat dit baie meer komplkiasies inhou as ander vaksiene?\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Jy kan komplikasies n\u00e1 \u2019n vaksien ontwikkel | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hoe veilig is die HPV-vaksien? Wat moet jy weet, na die Japannese hofsaak daaroor, saam met die feit dat dit baie meer komplkiasies inhou as ander vaksiene?\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2017-05-10T15:55:55+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2017-05-11T14:48:35+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/vaksien-inspuiting.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1000\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"662\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Salome Delport\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Salome Delport\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Salome Delport\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/8f74217af709cc092fd1908fcf7b0d13\"},\"headline\":\"Jy kan komplikasies n\u00e1 \u2019n vaksien ontwikkel\",\"datePublished\":\"2017-05-10T15:55:55+00:00\",\"dateModified\":\"2017-05-11T14:48:35+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\\\/\"},\"wordCount\":978,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2017\\\/05\\\/vaksien-inspuiting.jpg\",\"keywords\":[\"kanker\",\"masels\",\"virus\"],\"articleSection\":[\"Leef gesond\",\"Gesondheid\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2017\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\\\/\",\"name\":\"Jy kan komplikasies n\u00e1 \u2019n vaksien ontwikkel | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2017\\\/05\\\/vaksien-inspuiting.jpg\",\"datePublished\":\"2017-05-10T15:55:55+00:00\",\"dateModified\":\"2017-05-11T14:48:35+00:00\",\"description\":\"Hoe veilig is die HPV-vaksien? Wat moet jy weet, na die Japannese hofsaak daaroor, saam met die feit dat dit baie meer komplkiasies inhou as ander vaksiene?\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2017\\\/05\\\/vaksien-inspuiting.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2017\\\/05\\\/vaksien-inspuiting.jpg\",\"width\":1000,\"height\":662,\"caption\":\"Foto: Pixabay\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jy kan komplikasies n\u00e1 \u2019n vaksien ontwikkel\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/8f74217af709cc092fd1908fcf7b0d13\",\"name\":\"Salome Delport\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Salome Delport\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Jy kan komplikasies n\u00e1 \u2019n vaksien ontwikkel | rooi rose","description":"Hoe veilig is die HPV-vaksien? Wat moet jy weet, na die Japannese hofsaak daaroor, saam met die feit dat dit baie meer komplkiasies inhou as ander vaksiene?","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Jy kan komplikasies n\u00e1 \u2019n vaksien ontwikkel | rooi rose","og_description":"Hoe veilig is die HPV-vaksien? Wat moet jy weet, na die Japannese hofsaak daaroor, saam met die feit dat dit baie meer komplkiasies inhou as ander vaksiene?","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2017-05-10T15:55:55+00:00","article_modified_time":"2017-05-11T14:48:35+00:00","og_image":[{"width":1000,"height":662,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/vaksien-inspuiting.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Salome Delport","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Salome Delport","Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\/"},"author":{"name":"Salome Delport","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/8f74217af709cc092fd1908fcf7b0d13"},"headline":"Jy kan komplikasies n\u00e1 \u2019n vaksien ontwikkel","datePublished":"2017-05-10T15:55:55+00:00","dateModified":"2017-05-11T14:48:35+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\/"},"wordCount":978,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/vaksien-inspuiting.jpg","keywords":["kanker","masels","virus"],"articleSection":["Leef gesond","Gesondheid"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2017","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\/","name":"Jy kan komplikasies n\u00e1 \u2019n vaksien ontwikkel | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/vaksien-inspuiting.jpg","datePublished":"2017-05-10T15:55:55+00:00","dateModified":"2017-05-11T14:48:35+00:00","description":"Hoe veilig is die HPV-vaksien? Wat moet jy weet, na die Japannese hofsaak daaroor, saam met die feit dat dit baie meer komplkiasies inhou as ander vaksiene?","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/vaksien-inspuiting.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/vaksien-inspuiting.jpg","width":1000,"height":662,"caption":"Foto: Pixabay"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-komplikasies-na-n-vaksien-ontwikkel\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jy kan komplikasies n\u00e1 \u2019n vaksien ontwikkel"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/8f74217af709cc092fd1908fcf7b0d13","name":"Salome Delport","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g","caption":"Salome Delport"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/71579","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/19"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=71579"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/71579\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/71595"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=71579"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=71579"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=71579"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}