{"id":7139,"date":"2014-12-15T00:00:00","date_gmt":"2014-12-14T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/rooirose.dvlp.site\/allergie-los-gelukkies\/"},"modified":"2018-04-09T15:48:55","modified_gmt":"2018-04-09T13:48:55","slug":"allergie-los-gelukkies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/allergie-los-gelukkies\/","title":{"rendered":"Allergie &#038; los gelukkies"},"content":{"rendered":"<p>Die jongste toetse kan baie fyner as tevore bepaal waarvoor jy regtig allergies is, hoe gevaarlik jou allergie is, en selfs of jy dit sal ontgroei. Jou kind kan dalk tog daardie hondemaatjie kry, al is hy allergies vir honde.<\/p>\n<p><span style=\"color: #ff0000;\"><span style=\"font-size: larger;\"><strong>Jy kan \u2019n hond kry as \u2026<\/strong><\/span><\/span><\/p>\n<p>Honde is die bron van vier algemene soorte allergene (stowwe wat \u2019n allergiese reaksie by jou ontlok). Reuns en tefies se allergene verskil. As jy allergies is vir n\u00e9t die reun-spesifieke allergene kan julle \u2019n tefie aanhou sonder dat jy sit met asma, ekseem of sinusprobleme, s\u00ea dr. Cathy van Rooyen van Pathcare. Hoe weet jy? Vra jou dokter om die regte bloedtoets aan te vra.<\/p>\n<p><span style=\"color: #ff0000;\"><span style=\"font-size: larger;\"><strong>Jy kan \u2019n kat kry as \u2026<\/strong><\/span><\/span><\/p>\n<p>Daar is vier hoofsoorte allergiese reaksies in jou liggaam. \u2019n Allergeen kan jou IgE, basofiele, T-selle of eosinofiele aktiveer, wat elkeen op sy eie manier die allergiese simptome veroorsaak, soos \u2019n loopneus, ekseem, diarree, asma en swelling &#8211; wat so erg kan wees dat jy daaraan kan sterf.<\/p>\n<p>IgE-allergie is gewoonlik matig, terwyl van die ander soorte, soos die een waarin jou T-selle geaktiveer word, dodelik kan wees. \u2019n Katallergie is dikwels IgE gebaseer. Dus is katte meestal gevaarliker vir die muise in die omgewing as vir jou.<\/p>\n<p>Daar is nog \u2019n voordeel aan \u2019n IgE gebaseerde allergie: dit kan redelik suksesvol met desensitering omgekeer word.<\/p>\n<p>As jy oor \u2019n lang tyd aan die allergeen blootgestel word, soos deur weeklikse inspuitings met \u2019n middel waarin die allergeen opgelos is, \u201cverleer\u201d jou liggaam die allergie n\u00e1 drie tot vyf jaar. So kan jy suksesvol van jou allergie \u201cgenees\u201d.<\/p>\n<p>Dit werk net so met katte \u2013 maar net met jou eie een.<\/p>\n<p>As katte \u2019n IgE-reaksie by jou ontlok \u00e9n geeneen van die ander reaksies nie, sal jou liggaam hom n\u00e1 \u2019n paar maande teen j\u00f3\u00fa kat desensitiseer maar nie teen \u00e1nder katte nie. Vir hulle bly jy so allergies soos altyd.<\/p>\n<p><span style=\"color: #ff0000;\"><span style=\"font-size: larger;\"><strong>Jy kan grondboontjies eet as \u2026<\/strong><\/span><\/span><\/p>\n<p>Grondboontjies kan van \u2019n potensieel dodelike reaksie tot \u2019n bra matige allergie ontlok. Tot nou toe moes alle sensitiewes grond-bone heeltemal uitsny \u2013 \u2019n ne(u)telige een omdat grondbone in so baie supermarkprodukte voorkom.<\/p>\n<p>Maar dalk is jy een van die gelukkiges, want toetsing kan nou wys w\u00e1t aan die grondboon jou vang. Dit is dalk net die rooibruin skilletjie om die neut, wat jy maklik van vars grondbone kan verwyder, terwyl jy nie sal weet of neute met of sonder skilletjies in iets soos koekies of grondboonbotter gebruik is nie. Of dalk het jy net \u2019n IgE-reaksie, en sal \u2019n bietjie grondbone nou en dan min skade doen.<\/p>\n<p>Maar as jy allergies is vir die sogenaamde stoorprote\u00efene, en veral vir een met die naam rArah2, moet jy grondbone heelte-mal vermy.<\/p>\n<p><span style=\"color: #ff0000;\"><span style=\"font-size: larger;\"><strong>Jy kan melk drink as \u2026<\/strong><\/span><\/span><\/p>\n<p>Allergene val in twee groot hoofgroepe: di\u00e9 wat stabiel is en di\u00e9 wat deur hitte afgebreek kan word. Met ander woorde jy reageer net teen die kossoort wanneer dit rou is. Gaar pla dit jou nie.<\/p>\n<p>Daarom reageer baie allergielyers glad nie op gekookte melk, gebakte tamaties, tamatiesous, soja en so aan nie.<\/p>\n<p>As jy allergies is vir laktoglobien in melk, lyk sake rooskleurig: dit is \u2019n onstabiele allergeen wat afbreek sodra melk gekook word. Jy kan smul aan vla, melktert, kase, gladdejantjies, kondensmelkfudge en yskasterte. Selfs melkskommels en gegeurde melk gemaak met UHT-melk (boksmelk) kan werk. Nog goeie nuus: jy sal waarskynlik jou allergie ontgroei.<\/p>\n<p>Maar as jy vir die kase\u00efen-deel allergies is, help gaarmaak en verwerk nie. En vergeet van hierdie allergie ontgroei.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div style=\"text-align: center;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/IMG_0402_jpg_web1.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"450\" \/><\/div>\n<p><span style=\"color: #ff0000;\"><span style=\"font-size: medium;\"><strong>As jy allergies is\u00a0vir honde &#8230;<\/strong><\/span><\/span><\/p>\n<p>\u2022 Moenie dat jou hond aan jou lek nie, en veral nie as jy\u00a0\u2019n melkallergie ook het nie, aangesien jy vir ander komponente in die speeksel allergies kan wees, soos\u00a0BSA (bovine serum albumin).<\/p>\n<p><span style=\"color: #ff0000;\"><span style=\"font-size: medium;\"><strong>of katte &#8230;<\/strong><\/span><\/span><\/p>\n<p>\u2022 Bad jou kat gereeld. Dit verminder jou blootstelling aan die BSA-allergeen vanaf sy slymvliese wat op sy pels beland wanneer hy hom met sy speeksel bad, in geval jy daarvoor allergies is.<\/p>\n<p><span style=\"color: #ff0000;\"><span style=\"font-size: medium;\"><strong>of grondbone &#8230;<\/strong><\/span><\/span><\/p>\n<p>\u2022 Moenie met \u2019n grondboontjie-allergie eksperimenteer nie. Laat jou toets en kry die regte advies.<br \/>\n\u2022 Nes met grondbone, kan jy vir \u00f3f die skille \u00f3f die pitte \u00f3f die vlees \u00f3f al drie van talle ander vrugte allergies wees. As jy reageer op spanspek, kyk of dit \u2019n verskil maak\u00a0as jy die pitte vermy. Of dalk kan jy afgeskilde\u00a0pere eet, maar nie die pitte en skil nie.<\/p>\n<p><span style=\"color: #ff0000;\"><span style=\"font-size: medium;\"><strong>of melk &#8230;<\/strong><\/span><\/span><\/p>\n<p>\u2022 Melk deel allergene met bok- en skaapmelk.\u00a0As jy vir koeimelk allergies is, is jy baie waarskynlik ook\u00a0vir die ander twee allergies.<br \/>\n\u2022 As jy allergies is vir BSA, gaan jy moontlik ook allergies wees vir beesvleis en selfs vir ander rooivleis soos skaap- en bokvleis. Probeer volstruis, vrylopende hoenders (wat nie veereste as deel van hul voer kry nie) en vis.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die jongste toetse kan baie fyner as tevore bepaal waarvoor jy regtig allergies is, hoe gevaarlik jou allergie is, en selfs of jy dit sal ontgroei. Jou kind kan dalk tog daardie hondemaatjie kry, al is hy allergies vir honde. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":12739,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[667],"tags":[136,1657],"class_list":["post-7139","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-gesondheid","tag-gesondheid","tag-allergie"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Allergie &amp; los gelukkies | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/allergie-los-gelukkies\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Allergie &amp; los gelukkies | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die jongste toetse kan baie fyner as tevore bepaal waarvoor jy regtig allergies is, hoe gevaarlik jou allergie is, en selfs of jy dit sal ontgroei. Jou kind kan dalk tog daardie hondemaatjie kry, al is hy allergies vir honde. [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/allergie-los-gelukkies\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2014-12-14T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2018-04-09T13:48:55+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra201412415169.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"750\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/allergie-los-gelukkies\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/allergie-los-gelukkies\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Rooi Rose\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\"},\"headline\":\"Allergie &#038; los gelukkies\",\"datePublished\":\"2014-12-14T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2018-04-09T13:48:55+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/allergie-los-gelukkies\\\/\"},\"wordCount\":799,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/allergie-los-gelukkies\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra201412415169.jpg\",\"keywords\":[\"Gesondheid\",\"allergie\"],\"articleSection\":[\"Gesondheid\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2014\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/allergie-los-gelukkies\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/allergie-los-gelukkies\\\/\",\"name\":\"Allergie & los gelukkies | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/allergie-los-gelukkies\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/allergie-los-gelukkies\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra201412415169.jpg\",\"datePublished\":\"2014-12-14T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2018-04-09T13:48:55+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/allergie-los-gelukkies\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/allergie-los-gelukkies\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/allergie-los-gelukkies\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra201412415169.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra201412415169.jpg\",\"width\":500,\"height\":750},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/allergie-los-gelukkies\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Allergie &#038; los gelukkies\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\",\"name\":\"Rooi Rose\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Rooi Rose\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Allergie & los gelukkies | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/allergie-los-gelukkies\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Allergie & los gelukkies | rooi rose","og_description":"Die jongste toetse kan baie fyner as tevore bepaal waarvoor jy regtig allergies is, hoe gevaarlik jou allergie is, en selfs of jy dit sal ontgroei. Jou kind kan dalk tog daardie hondemaatjie kry, al is hy allergies vir honde. [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/allergie-los-gelukkies\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2014-12-14T22:00:00+00:00","article_modified_time":"2018-04-09T13:48:55+00:00","og_image":[{"width":500,"height":750,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra201412415169.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Rooi Rose","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Rooi Rose","Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/allergie-los-gelukkies\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/allergie-los-gelukkies\/"},"author":{"name":"Rooi Rose","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516"},"headline":"Allergie &#038; los gelukkies","datePublished":"2014-12-14T22:00:00+00:00","dateModified":"2018-04-09T13:48:55+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/allergie-los-gelukkies\/"},"wordCount":799,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/allergie-los-gelukkies\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra201412415169.jpg","keywords":["Gesondheid","allergie"],"articleSection":["Gesondheid"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2014","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/allergie-los-gelukkies\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/allergie-los-gelukkies\/","name":"Allergie & los gelukkies | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/allergie-los-gelukkies\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/allergie-los-gelukkies\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra201412415169.jpg","datePublished":"2014-12-14T22:00:00+00:00","dateModified":"2018-04-09T13:48:55+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/allergie-los-gelukkies\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/allergie-los-gelukkies\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/allergie-los-gelukkies\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra201412415169.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra201412415169.jpg","width":500,"height":750},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/allergie-los-gelukkies\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Allergie &#038; los gelukkies"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516","name":"Rooi Rose","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","caption":"Rooi Rose"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7139","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=7139"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7139\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/12739"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=7139"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=7139"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=7139"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}