{"id":70918,"date":"2017-05-02T13:54:23","date_gmt":"2017-05-02T11:54:23","guid":{"rendered":"http:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=70918"},"modified":"2017-07-13T14:03:04","modified_gmt":"2017-07-13T12:03:04","slug":"chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\/","title":{"rendered":"Chris Chameleon: Jy en Ek en Ek en Jy"},"content":{"rendered":"<h4>Jou nuwe album, <em>Jy en Ek en Ek en Jy<\/em>, is jou eerste Afrikaanse album in agt jaar. Vertel ons meer daarvan.<\/h4>\n<p>Sedert 2009 was ek druk besig met die aanpassing van ander kunstenaars se werk: die toonsetting en opname van Ingrid Jonker se gedigte, die toonseting en opname van Daniella Deysel se gedigte, die droomland-projek saam met die Drakensbergse Seunskoor en selfs \u2019n <em>Boo!<\/em> album wat ek in Europa opgeneem het. Hoewel heelwat van hierdie werk Afrikaans was, was dit nie werk wat ek ook self geskryf het nie. Nou het ek, na 8 jaar, uiteindelik weer daarby uitgekom.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Jy het al die liedjies self geskryf en gekomponeer. Vertel ons van die proses.<\/h4>\n<p>Ja. Ek het die tekste in vrye vers geskryf in \u2019n baie ge\u00efnspireerde fase, daardie tye wanneer werk met \u2019n vloed uit jou uit borrel. Dit was reeds in 2012. Dit sou 5 jaar duur voor ek my hand aan die toonsettings begin waag het. Die toonsetting van vrye vers verg \u2019n besondere aanpak, omdat die teks nie in gewone ritmiese rympatrone voorkom nie. Die geheim is frasering. Met frasering kan \u2019n mens enige teks by enige musiek laat pas. Hoe sal ek dit nou aan \u2019n leek verduidelik? Kom ons stel dit so: jy het \u2019n klomp vierkante wat jy in sirkelvormige gaatjies moet pas. Dan kry jy \u2019n masjientjie wat al die vierkantige blokkies in klei laat verander, sodat jy alles behou van wat hulle is, maar hulle kan vervorm om by die gaatjies in te pas. Daardie masjientjie se naam is frasering en ek het as my geboortegeskenk een van die beste modelle gekry!<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Hoe beskou jy die liefde?<\/h4>\n<p>Vir my is liefde lewe. Om die liefde te h\u00ea is om die lewe te h\u00ea, om lief te wees is om die lewe te gun.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Jy s\u00ea die skryfproses het baie eerlikheid van jou geverg. Hoe so?<\/h4>\n<p>Daar is iets uiters ontwapenend aan die blootlegging van jou diepste gevoelens oor iets soos jou liefdesake, en dit boonop vir publieke uiting, soos deur \u2019n lied of gedig. Want in die liefde is ons maar redelik blootgestel. Die liefde kan nie striemend gedy nie &#8211; deur mure, grense en pantser kan die kwade nie na binne nie, maar deur dieselfde versperrings kan die liefde ook nie na buite nie. Die afbreek van hierdie versperrings verg maar \u2019n bietjie geloof in die ho\u00ebr beskerming van die liefde self.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Jy praat in die album oor God, jou beminde en jou hartlandskap. Ons wil graag weet hoe jy jou liefde vir elkeen sal beskryf?<\/h4>\n<p>Sjoe, dis diep vrae \u2026 dankie! My liefde vir God sou ek beskryf in terme van dankbaarheid. My liefde vir my beminde sou ek beskryf in terme van diens. Vir my hartlandskap het ek nie \u2019n bepaalde liefde nie, dit is my liefde.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Jy het \u2019n konsertuitvoering van die Indiese kunstenaar Shujaat Husein Khan bygewoon en iets wonderlik ervaar. Vertel ons meer daarvan.<\/h4>\n<p>Dit was tradisionele, klassieke Indiese musiek. Die Indi\u00ebrs gebruik vreeslik baie note (hulle sing selfs note wat nie in ons noteskat bestaan nie) en komplekse ritmes. En natuurlk het die man in Hindi gesing, waarvan ek nie \u2019n enkele woord kon verstaan nie. Maar ek was meegevoer en diep ge\u00efnspireerd. Op pad terug, in die kar, het ek vir my vriendin, \u2019n Indi\u00ebr, vertel waaroor ek gedink het die liede gaan. Sy was stom van verbasing want blykbaar was dit presies waaroor dit gegaan het. Dit was vir my nogal \u2019n onthulling, om die tekste so, deur die musiek en die gevoel, te kan vergestalt. Daarna het ek huis toe gegaan en die tekste vir hierdie album het uit my uitgeval soos \u2019n vrag waatlemoene agteruit \u2019n wegtrekkende trok met \u2019n oop deur.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Dink jy mense vergeet soms hoe om werklik lief te h\u00ea?<\/h4>\n<p>Nee, ek dink nie so nie. As jy dit eers ken sal jy dit nie verloor nie. Sommige mense het dit ongelukkig nog nie beleef nie, en ken dit dus nie. Daar is baie dinge wat \u2019n mens uit liefde kan doen, maar uiteindelik dink ek die liefde self is nie \u2019n daad nie, dis \u2019n toestand. Ek glo \u2019n mens doen nie liefde nie, jy wees dit. Maar ek sal myself ook nie aanmatig om vir ander voor te skryf nie, dis maar hoe ek dit sien en ek dink elke mens het maar sy of haar siening hieroor.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Die album is \u2019n hartsbelydenis. Hoe sal jy hierdie belydenis in een sin opsom?<\/h4>\n<p>Die doel van my bestaan is liefde.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Wat is jou gunstelinglied op die album en hoekom?<\/h4>\n<p><em>Die onomskryfbare<\/em>. Die teks is die naaste wat ek nog ooit aan \u2019n definisie vir die liefde kon kom.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Wat is die grootste les oor die liefde wat jy al geleer het?<\/h4>\n<p>Dat jy dit vir jouself moet regkry voor jy dit vir ander kan regkry.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Het jy \u2019n gesegde of aanhaling wat jou na aan die hart l\u00ea?<\/h4>\n<p>Die waardevolste dinge kos nie \u2019n sent nie.<\/p>\n<p>*Chris se nuwe album is hierdie week (eerste week in Mei) eksklusief op <a href=\"https:\/\/groottunes.co.za\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Groot Tunes<\/a> beskikbaar en dan vanaf 8 Mei 2017 in winkels en op ander digitale platforms. Besoek die webblad <a href=\"http:\/\/www.chrischameleon.com\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">chrischameleon.com<\/a>\u00a0vir inligting oor optredes.<\/p>\n<p>Kyk ook hier na die musiekvideo van die eerste enkelsnit vanaf die album, getiteld <em>Die Intimiteit van ons Greep<\/em>:<\/p>\n<div class=\"video-container\"><iframe loading=\"lazy\" width=\"560\" height=\"315\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/pEqVB0dcWGo\" frameborder=\"0\" allow=\"accelerometer; autoplay; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture\" allowfullscreen><\/iframe><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Chris Chameleon se eerste selfgeskrewe en selfgekomponeerde Afrikaanse album in 8 jaar, *Jy en Ek en Ek en Jy, word vandeesmaand (Mei 2017) vrygestel. Ons het met hom gesels oor sy belewenis van liefde. Deur Michelle Nortje. Foto verskaf<\/p>\n","protected":false},"author":8,"featured_media":70919,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[675],"tags":[1387,1806,3434,23450],"class_list":["post-70918","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-bekendes","tag-celebs","tag-afrikaanse-sanger","tag-ons-mense","tag-entertainment"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Chris Chameleon: Jy en Ek en Ek en Jy | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Chris Chameleon: Jy en Ek en Ek en Jy | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Chris Chameleon se eerste selfgeskrewe en selfgekomponeerde Afrikaanse album in 8 jaar, *Jy en Ek en Ek en Jy, word vandeesmaand (Mei 2017) vrygestel. Ons het met hom gesels oor sy belewenis van liefde. Deur Michelle Nortje. Foto verskaf\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2017-05-02T11:54:23+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2017-07-13T12:03:04+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/Chris-Chameleon.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1000\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1000\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Michelle Nortje\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Michelle Nortje\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Michelle Nortje\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd\"},\"headline\":\"Chris Chameleon: Jy en Ek en Ek en Jy\",\"datePublished\":\"2017-05-02T11:54:23+00:00\",\"dateModified\":\"2017-07-13T12:03:04+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\\\/\"},\"wordCount\":913,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2017\\\/05\\\/Chris-Chameleon.jpg\",\"keywords\":[\"celebs\",\"afrikaanse sanger\",\"ons mense\",\"entertainment\"],\"articleSection\":[\"Bekendes\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2017\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\\\/\",\"name\":\"Chris Chameleon: Jy en Ek en Ek en Jy | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2017\\\/05\\\/Chris-Chameleon.jpg\",\"datePublished\":\"2017-05-02T11:54:23+00:00\",\"dateModified\":\"2017-07-13T12:03:04+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2017\\\/05\\\/Chris-Chameleon.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2017\\\/05\\\/Chris-Chameleon.jpg\",\"width\":1000,\"height\":1000,\"caption\":\"Chris-Chameleon\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Chris Chameleon: Jy en Ek en Ek en Jy\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd\",\"name\":\"Michelle Nortje\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Michelle Nortje\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Chris Chameleon: Jy en Ek en Ek en Jy | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Chris Chameleon: Jy en Ek en Ek en Jy | rooi rose","og_description":"Chris Chameleon se eerste selfgeskrewe en selfgekomponeerde Afrikaanse album in 8 jaar, *Jy en Ek en Ek en Jy, word vandeesmaand (Mei 2017) vrygestel. Ons het met hom gesels oor sy belewenis van liefde. Deur Michelle Nortje. Foto verskaf","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2017-05-02T11:54:23+00:00","article_modified_time":"2017-07-13T12:03:04+00:00","og_image":[{"width":1000,"height":1000,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/Chris-Chameleon.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Michelle Nortje","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Michelle Nortje","Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\/"},"author":{"name":"Michelle Nortje","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd"},"headline":"Chris Chameleon: Jy en Ek en Ek en Jy","datePublished":"2017-05-02T11:54:23+00:00","dateModified":"2017-07-13T12:03:04+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\/"},"wordCount":913,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/Chris-Chameleon.jpg","keywords":["celebs","afrikaanse sanger","ons mense","entertainment"],"articleSection":["Bekendes"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2017","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\/","name":"Chris Chameleon: Jy en Ek en Ek en Jy | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/Chris-Chameleon.jpg","datePublished":"2017-05-02T11:54:23+00:00","dateModified":"2017-07-13T12:03:04+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/Chris-Chameleon.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/Chris-Chameleon.jpg","width":1000,"height":1000,"caption":"Chris-Chameleon"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/chris-chameleon-jy-en-ek-en-ek-en-jy\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Chris Chameleon: Jy en Ek en Ek en Jy"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd","name":"Michelle Nortje","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","caption":"Michelle Nortje"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/70918","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=70918"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/70918\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/70919"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=70918"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=70918"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=70918"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}