{"id":7079,"date":"2014-11-24T00:00:00","date_gmt":"2014-11-23T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/rooirose.dvlp.site\/die-son-en-jou-oe\/"},"modified":"2016-07-01T09:17:10","modified_gmt":"2016-07-01T07:17:10","slug":"die-son-en-jou-oe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-son-en-jou-oe\/","title":{"rendered":"Die son en jou o\u00eb"},"content":{"rendered":"<div><strong>Moenie die son blindelings aanpak nie. Wees slim oor bestraling<\/strong><\/div>\n<p>Tydens die warm somermaande sal jy waarskynlik meer tyd in die son spandeer, hetsy jy bestuur, aan buitemuurse sportaktiwiteite deelneem of sommer net \u2019n mooi dag in die buitelug geniet. Terselfdertyd word jou o\u00eb aan verskeie gesondheidsrisiko\u2019s blootgestel insluitend direkte sonlig, UV (ultraviolet) en sigbare ho\u00eb-energie bestraling. Dit is uiters belangrik om tydens die jaar se sonnigste seisoen behoorlik vir jou o\u00eb te sorg en om bewus te wees van die gevare wat jou visie kan be\u00efnvloed.<\/p>\n<p>Mellins i-Style (<a target=\"\">www.mellins.co.za<\/a>), een van die toonaangewende oogkundige groepe in Suid-Afrika, het die volgende wenke vir gesonde visie en oogsorg:<\/p>\n<p><strong>Wat is bestraling?<\/strong><\/p>\n<p>Die son straal allerhande elektromagnetiese strale uit wat meestal sigbare ho\u00eb-energie-, UV- en infrarooi-strale insluit. Alhoewel baie min sonlig UV-bestraling insluit, is UV-bestraling steeds die hoofoorsaak van die son se beskadigende uitwerking op jou o\u00eb. UV-bestraling is \u2019n oormate energie wat deur \u2019n le\u00eb ruimte beweeg. Sodra die energie jou liggaam bereik, kan dit lei tot \u2019n wanbalans in die molekules se chemiese samestelling wat belangrike selle kan beskadig en misvorming kan veroorsaak. UV-bestraling beweeg saam met sonlig en kan deur die ooglede se dun vellae dring wanneer die o\u00eb toe, of gedeeltelik toe is. Die deurskynende lens en kornea filtreer UV-bestraling en keer dat die strale jou o\u00eb bereik, maar bied minder weerstand sodra die strale jou o\u00eb meer gereeld tref. Dit kan tot die volgende oogprobleme lei:<\/p>\n<p>\u2022 <strong>Katarakte<\/strong>. Katarakte is die algemeenste vorm van behandelbare blindheid ter w\u00eareld. Dit is ook die hoofoorsaak van wasigheid in die o\u00eb wat dit moeilik maak om te sien.<\/p>\n<p>\u2022 <strong>Kanker van die ooglid<\/strong>. Die Velkankervereniging van die VSA het onlangs vasgestel dat vyf tot tien present van alle kankertipes uit kanker van die ooglid ontstaan. Hierdie kankertipe kom gewoonlik in die laer deel van die ooglid voor wat die meeste aan die son blootgestel word. Die kanker kan verder na die oog versprei en omringende gesigspiere be\u00efnvloed wat na misvormdheid kan lei.<\/p>\n<p>\u2022 <strong>Intra-okul\u00eare-melanoom<\/strong>. Dit is die mees algemene oogkanker wat tot verskeie simptome kan lei en die oorsaak is van donker spikkels op die iris, wasige visie of verandering van die pupil se vorm.<\/p>\n<p>\u2022 <strong>Makul\u00eare-degenerasie<\/strong>. Hierdie oogtoestand, ook bekend as ouderdomverwante makul\u00eare-degenerasie, is een van die hoofoorsake van verswakte visie. Makul\u00eare-degenerasie is \u2018n siekte wat die makula, \u2018n klein spikkel naby die middelste deel van die retina wat noodsaaklik is vir sentrale visie, aantas. Die siekte is die gevolg van langtermyn skade aan die makula. Een van die oorsake is oormatige blootstelling aan sigbare ho\u00eb-energiebestraling (&#8216;bloulig&#8217;) van die son. Hierdie strale is anders as UV-bestraling omdat hulle sigbaar is en gewoonlik vir mense met lae vlakke van vitamien C en antioksidante aantas.<\/p>\n<p>\u2022 <strong>Beskadigende groeisels op die oog<\/strong> (Apterygial). Groeisels op die oogblindvlies (die beskermende membraan wat oor die buitenste oppervlak van die oog span) kom gewoonlik eers op \u2018n latere stadium van \u2018n mens se lewe voor. Die groeisels kan visie negatief be\u00efnvloed en moet met chirurgie verwyder word.<\/p>\n<p>\u2022 <strong>Keratitis (sonbrand van die kornea)<\/strong>. Dit word deur oormatige blootstelling aan die son of elektriese sonverbruiningstoerusting veroorsaak. Maak seker dat jy \u2018n gepolariseerde of beskermende sonbril dra wanneer jy baie tyd in die son spandeer, gaan sonbaai of tydens jou sonverbruiningsafspraak by die salon.<\/p>\n<p>\u2022 <strong>Foto-keratitis<\/strong>. Sodra jou o\u00eb aan \u2018n oormate UV-bestraling binne \u2018n kort tydperk blootgestel word kan dit pynlike inflammasie in die kornea veroorsaak. Foto-keratitis, ook bekend as \u2018sneeublindheid\u2019, kan lei tot onmiddelike visieverswakking vir 24 tot 48 uur.<\/p>\n<p><strong>Is gepolariseerde lense die beste wapen vir bestraling?<br \/>\n<\/strong><br \/>\nVolgens Andre Horn, assistent besturende direkteur van Mellins i-Style, kan donker lense skel sonlig verminder. Nogtans kan skerp lig steeds jou visie belemmer en donker lense bied nie genoeg weerstand teen bestraling nie.<\/p>\n<p>\u201cGepolariseerde lense bied die beste beskerming omdat dit jou o\u00eb teen 100% UV-strale beskerm en ander beskadigende strale absorbeer\u201d, verduidelik Horn.<\/p>\n<p>Polarisasie ontstaan wanneer sonlig in verskeie rigtings \u2018vibreer\u2019 en \u2018n oppervlak tref wat dan baie lig in een rigting stuur. Die lig wat weerkaats word kan jou tydelik verblind. Lig kan ook van verskeie oppervlakke soos water, seesand en aankomende motors se voorruite weerkaats word.<\/p>\n<p>Gepolariseerde lense verhoed dat weerkaatsing jou o\u00eb aantas en laat kleure meer uitstaan om beter visie te verseker &#8211; veral in uitsonderlike helder ligtoestande. \u201cGepolariseerde lense verhoed dat jou o\u00eb heeltyd aan nuwe, veranderende ligomstandighede gewoond moet raak en uitgeput word\u201d, s\u00ea Horn.<\/p>\n<p>Maak seker jy dra \u2018n goeie gepolariseerde sonbril wat 100% UV-strale en meeste sigbare ho\u00eb-energiebestraling kan absorbeer. Dit kan ook \u2018n goeie idee wees om jou sonbril in skaduwee in die buitelug te dra. Alhoewel skaduwees die negatiewe invloed van bestraling kan verminder, bied dit nie 100% beskerming vir jou o\u00eb nie.<\/p>\n<p>Vir meer wenke en raad oor gesonde visie, besoek <a target=\"\">www.mellins.co.za<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Moenie die son blindelings aanpak nie. Wees slim oor bestraling Tydens die warm somermaande sal jy waarskynlik meer tyd in die son spandeer, hetsy jy bestuur, aan buitemuurse sportaktiwiteite deelneem of sommer net \u2019n mooi dag in die buitelug geniet. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":12532,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[667],"tags":[136,1372,1587,1589,1590,1591,5093,5097],"class_list":["post-7079","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-gesondheid","tag-gesondheid","tag-oe","tag-oogsorg","tag-sonstrale","tag-bestraling","tag-oogtoets","tag-teenveroudering","tag-anti-aging"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Die son en jou o\u00eb | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-son-en-jou-oe\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die son en jou o\u00eb | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Moenie die son blindelings aanpak nie. Wees slim oor bestraling Tydens die warm somermaande sal jy waarskynlik meer tyd in die son spandeer, hetsy jy bestuur, aan buitemuurse sportaktiwiteite deelneem of sommer net \u2019n mooi dag in die buitelug geniet. [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-son-en-jou-oe\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2014-11-23T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2016-07-01T07:17:10+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra20141121122948.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"640\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"427\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-son-en-jou-oe\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-son-en-jou-oe\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Rooi Rose\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\"},\"headline\":\"Die son en jou o\u00eb\",\"datePublished\":\"2014-11-23T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2016-07-01T07:17:10+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-son-en-jou-oe\\\/\"},\"wordCount\":809,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-son-en-jou-oe\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra20141121122948.jpg\",\"keywords\":[\"Gesondheid\",\"o\u00eb\",\"oogsorg\",\"sonstrale\",\"bestraling\",\"oogtoets\",\"teenveroudering\",\"anti aging\"],\"articleSection\":[\"Gesondheid\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2014\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-son-en-jou-oe\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-son-en-jou-oe\\\/\",\"name\":\"Die son en jou o\u00eb | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-son-en-jou-oe\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-son-en-jou-oe\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra20141121122948.jpg\",\"datePublished\":\"2014-11-23T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2016-07-01T07:17:10+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-son-en-jou-oe\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-son-en-jou-oe\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-son-en-jou-oe\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra20141121122948.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra20141121122948.jpg\",\"width\":640,\"height\":427},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-son-en-jou-oe\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Die son en jou o\u00eb\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\",\"name\":\"Rooi Rose\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Rooi Rose\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die son en jou o\u00eb | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-son-en-jou-oe\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die son en jou o\u00eb | rooi rose","og_description":"Moenie die son blindelings aanpak nie. Wees slim oor bestraling Tydens die warm somermaande sal jy waarskynlik meer tyd in die son spandeer, hetsy jy bestuur, aan buitemuurse sportaktiwiteite deelneem of sommer net \u2019n mooi dag in die buitelug geniet. [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-son-en-jou-oe\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2014-11-23T22:00:00+00:00","article_modified_time":"2016-07-01T07:17:10+00:00","og_image":[{"width":640,"height":427,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra20141121122948.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Rooi Rose","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Rooi Rose","Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-son-en-jou-oe\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-son-en-jou-oe\/"},"author":{"name":"Rooi Rose","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516"},"headline":"Die son en jou o\u00eb","datePublished":"2014-11-23T22:00:00+00:00","dateModified":"2016-07-01T07:17:10+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-son-en-jou-oe\/"},"wordCount":809,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-son-en-jou-oe\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra20141121122948.jpg","keywords":["Gesondheid","o\u00eb","oogsorg","sonstrale","bestraling","oogtoets","teenveroudering","anti aging"],"articleSection":["Gesondheid"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2014","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-son-en-jou-oe\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-son-en-jou-oe\/","name":"Die son en jou o\u00eb | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-son-en-jou-oe\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-son-en-jou-oe\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra20141121122948.jpg","datePublished":"2014-11-23T22:00:00+00:00","dateModified":"2016-07-01T07:17:10+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-son-en-jou-oe\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-son-en-jou-oe\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-son-en-jou-oe\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra20141121122948.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra20141121122948.jpg","width":640,"height":427},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-son-en-jou-oe\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Die son en jou o\u00eb"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516","name":"Rooi Rose","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","caption":"Rooi Rose"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7079","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=7079"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7079\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/12532"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=7079"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=7079"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=7079"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}