{"id":66898,"date":"2026-03-26T15:30:17","date_gmt":"2026-03-26T13:30:17","guid":{"rendered":"http:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=66898"},"modified":"2026-03-26T15:38:26","modified_gmt":"2026-03-26T13:38:26","slug":"jy-kan-van-die-rak-afklim","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-van-die-rak-afklim\/","title":{"rendered":"Jy kan van die rak afklim!"},"content":{"rendered":"\r\n<p>&nbsp;<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n<p>Jy kry lewensafrigters, finansi\u00eble adviseurs en loopbaanmentors. Ons het sinvolle raad by &#8216;n maatsoekafrigter of <em>dating coach<\/em> gekry oor wat jou meer selfvertroue en \u2019n groter kans op die aanknoop van daardie spesiale verhouding kan gee.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n<p>\u201cEk soek nie vir jou \u2019n maat nie,\u201d verduidelik sy. \u201cEk help mense om hul beste moontlike self te wees sodat hulle makliker iemand spesiaals kan ontmoet \u00e9n \u2019n suksesvolle verhouding kan h\u00ea. Sodra kli\u00ebnte die selfvertroue het om die afspraakspel op hul eie aan te pak, of redelik selfverseker voel in \u2019n nuwe verhouding, het ek my rol vervul.\u201d<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n\r\n\r\n<p>&nbsp;<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Watter emosionele kwessies kan mense in die ontmoetingspel pootjie?<\/h4>\r\n\r\n\r\n\r\n<p>\u201cSoms moet mense hul siening van verhoudings en mans of vroue heroorweeg omdat dit hul kans belemmer om iemand te ontmoet. \u201cParty mense soek hulp maar is terselfdertyd nie bereid om te luister nie! Ek dink die oorsaak is die vrees dat selfs al bring jy veranderinge aan, mense steeds nie tot jou aangetrokke gaan voel nie. Jy kan net groei as jy jou eerlik afvra: \u2018Hoe kan ek myself verbeter?\u2019\u201d<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n<p>As \u2019n geregistreerde trauma-berader met \u2019n honneursgraad in sielkunde het Lu-Anne uitgebreide ervaring van verhoudingsprobleme. Hoewel sy op versoek verhoudingsadvies sal gee, is haar voorliefde \u201com ander te help sin maak van romantiese onderhandelinge in ons snel veranderende tye. Daar is \u2019n enorme behoefte aan di\u00e9 soort hulp.\u201d<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n<p>&nbsp;<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Vrese en foute<\/h4>\r\n\r\n\r\n\r\n<p>Soms het die begrippe wat ons elke dag gebruik opheldering nodig. \u201c<em>Dating<\/em> kan twee teenstrydige betekenisse h\u00ea. Dit kan na \u2019n paartjie in \u2019n eksklusiewe verhouding verwys, of meen jy gaan op afsprake, moontlik met verskillende mense. In my werk verwys dit na die tweede betekenis. Om die waarheid te s\u00ea, ek moedig mense aan om meer as een mens gelyk te sien tot hulle iemand ontmoet saam met wie hulle \u00e1l hul tyd wil deurbring. Vroue, veral, staar hulle maklik blind teen die eerste man wat aandag aan hulle gee.\u201d<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n<p>&nbsp;<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Benader mans en vroue hofmakery verskillend?<\/h4>\r\n\r\n\r\n\r\n<p>\u201cOp die oog af, ja, maar mense verskil. Party vroue redeneer soos mans, terwyl daar mans is wat wonderlik sensitief is.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n<p>\u201cAs ek moes veralgemeen, sou ek s\u00ea mans vat langer om die kat uit die boom te kyk. Hulle sal baie tyd saam met \u2019n vrou bestee voor hulle hulle tot \u2019n ernstige verhouding verbind.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n<p>\u201cVroue beweeg baie vinniger. Ek dink ons is van nature geprogrammeer om vinnig te besluit of ons saam met iemand wil wees.\u201d<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n<p>Vroue het in verskillende lewensfases verskillende behoeftes in \u2019n verhouding: \u201cIn hul vroe\u00eb twintigs soek vroue iemand wat saam partytjie kan hou en in die winter saam flieks op die bank kan kyk. In hul laat twintigs en dertigs soek \u2019n vrou iemand met wie sy \u2019n lewe kan bou en kinders kan h\u00ea. Vroue bo veertig wat weer begin uitgaan, soek dikwels \u2019n geselskapsmaat en dalk \u2019n intieme verhouding. Hierdie vroue is meer geneig om te voel mans moet by hul lewenstyl aanpas, terwyl jong meisies makliker \u2019n kompromis aangaan ter wille van haar k\u00earel se behoeftes.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n<p>\u201cEnige mens se grootste vrees is verwerping. Jy kan die kans op \u2019n besondere verhouding weens swak kommunikasie deur jou vingers laat glip, of omdat jy bang is die ander een voel nie dieselfde nie. Dis gewoon die vrees dat wanneer die nuwe maat jou beter leer ken, hy of sy nie meer sal dink jy is goed genoeg nie. As jy logies daaroor dink, is jy op soek na die \u00e9\u00e9n verhouding wat gaan uitwerk. Jy moet dus aanvaar dat die ander vroe\u00ebr of later gaan doodloop en dit nie persoonlik opneem nie.\u201d<\/p>\r\n<p>&nbsp;<\/p>\r\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-163265 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/pexels-katerina-holmes-5911161-400x600.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"600\" \/><\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n<p>&nbsp;<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n<h4 class=\"wp-block-heading has-vivid-red-color has-text-color has-medium-font-size\">Watter foute maak mense die meeste? Die 6 groot sondes is:<\/h4>\r\n<p>&nbsp;<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n\r\n\r\n<ul>\r\n<li><strong>\u2019n Gebrek aan selfvertroue <\/strong><\/li>\r\n<\/ul>\r\n\r\n\r\n\r\n<p>As jy optree soos iemand wat die moeite werd is om te ken, voel ander aangetrokke tot jou.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n<ul>\r\n<li><strong>Mense raak te gespanne<\/strong><\/li>\r\n<\/ul>\r\n\r\n\r\n\r\n<p>Dit gebeur veral met mans en laat die ander persoon ongemaklik voel. Aan die einde van die aand is albei ewe verward en onseker of dit goed afgeloop het.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n<ul>\r\n<li><strong>Mense bespreek vorige verhoudings<\/strong><\/li>\r\n<\/ul>\r\n\r\n\r\n\r\n<p>Moenie! Die begin van \u2019n verhouding is wel soos \u2019n werksonderhoud: die ander party wil weet wat jy hulle bied, wat jy in ruil wil h\u00ea en waarom jy jou vorige werk verlaat het. Wanneer vorige verhoudings op \u2019n eerste afspraak ter sprake kom, raai ek mense aan om dit so kortliks moontlik te bespreek en dan oor iets anders te praat.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n<ul>\r\n<li><strong>Party mense praat te veel oor hulself <\/strong><\/li>\r\n<\/ul>\r\n\r\n\r\n\r\n<p>Sommige vroue begin babbel omdat hulle senuweeagtig is. Dis in orde as daar soms \u2019n oomblik van stilte is. Vul dit met \u2019n glimlag!<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n<ul>\r\n<li><strong>Min mense weet hoe om \u2019n kompliment te aanvaar<\/strong><\/li>\r\n<\/ul>\r\n\r\n\r\n\r\n<p>Jy hoef net \u201cdankie\u201d te s\u00ea. Vermy \u201cjy is laf\u201d of \u201cag, dis nie waar nie\u201d. So \u2019n reaksie toon \u2019n gebrek aan selfvertroue (wat onaantreklik is) en hiermee s\u00ea jy inderwaarheid die ander een se mening is snert.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n<ul>\r\n<li><strong>Vroue laat toe dat hul w\u00eareld rondom die man begin draai en dan verander hulle<\/strong><\/li>\r\n<\/ul>\r\n\r\n\r\n\r\n<p>Dis ironies dat die vrou dan nie meer die een is op wie die man verlief geraak het nie. \u2019n Afspraak was suksesvol wanneer albei die aand geniet het, ongeag of hulle voel daar mag dalk meer as \u2019n vriendskap ontwikkel.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n<p>&nbsp;<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-163264 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/pexels-olly-3755714-500x333.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"333\" \/><\/p>\r\n<p>&nbsp;<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n<p>\u201c\u2019n Verhouding, weer, was \u2019n sukses as jy iets uit die verbintenis en die be\u00ebindiging daarvan geleer het. Ek glo dis eenvoudig om \u2019n sukses te wees op die afspraak-toneel \u2013 wees pret! Daar is genoeg waaroor mense bedruk voel. Wanneer hulle uitgaan, wil hulle by iemand opwindends wees wat hulle van al die stresvolle dinge laat vergeet.\u201d<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n<p>Dalk is selfvertroue die sleutelwoord. \u201cSommige vroue dink mans is so oppervlakkig dat sy soos \u2019n Victoria\u2019s Secret-model moet lyk indien sy wil h\u00ea \u2019n man moet in haar rigting kyk. Ons gee die arme k\u00earels nie genoeg krediet nie! Hulle kyk na \u2019n vrou se styl, liggaamstaal, die wyse waarop sy optree en hoe sy haarself versorg. Jy kan mooi genoeg wees om \u2019n Victoria\u2019s Secret-model te wees, maar Sannie die buurmeisie sal meer aandag trek as sy meer selfvertroue as jy het.\u201d<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n<p>Mense respekteer iemand wat hulself respekteer. \u201cAs jy positief voel oor die lewe en die liefde en jou beste self is, kom daar wonderlike geleenthede na jou kant toe. Niks sit makliker \u2019n huppel in jou stap nie as die wete dat jy begeerlik is.\u201d<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n<p>&nbsp;<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n<p>&nbsp;<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n<p><strong>Lees ook:\u00a0<\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/swaai-uit-vir-die-slaggate\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">Swaai uit vir di\u00e9 slaggate in jou verhouding<\/a><\/p>\r\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die \u2018dating game\u2019 laat soms alleenlopers van alle ouderdomme se bene bewe. Hier is sinvolle raad wat jou meer selfvertroue en \u2019n groter kans op die aanknoop van daardie spesiale verhouding kan gee. Deur Mariette Snyman. Hooffoto Pixabay<\/p>\n","protected":false},"author":8,"featured_media":163263,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[662],"tags":[135],"class_list":["post-66898","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-jou-lewe","tag-verhoudings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Jy kan van die rak afklim! | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Die \u2018dating game\u2019 laat soms alleenlopers van alle ouderdomme se bene bewe. Hier&#039;s sinvolle raad wat jou &#039;n groter kans op die aanknoop van &#039;n verhouding kan gee.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-van-die-rak-afklim\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Jy kan van die rak afklim! | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die \u2018dating game\u2019 laat soms alleenlopers van alle ouderdomme se bene bewe. Hier&#039;s sinvolle raad wat jou &#039;n groter kans op die aanknoop van &#039;n verhouding kan gee.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-van-die-rak-afklim\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-03-26T13:30:17+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-03-26T13:38:26+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/pexels-israelzin-3724463-e1774531783613.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1475\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"787\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Michelle Nortje\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Michelle Nortje\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"7 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jy-kan-van-die-rak-afklim\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jy-kan-van-die-rak-afklim\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Michelle Nortje\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd\"},\"headline\":\"Jy kan van die rak afklim!\",\"datePublished\":\"2026-03-26T13:30:17+00:00\",\"dateModified\":\"2026-03-26T13:38:26+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jy-kan-van-die-rak-afklim\\\/\"},\"wordCount\":1082,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jy-kan-van-die-rak-afklim\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/03\\\/pexels-israelzin-3724463-e1774531783613.jpg\",\"keywords\":[\"Verhoudings\"],\"articleSection\":[\"Jou lewe\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jy-kan-van-die-rak-afklim\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jy-kan-van-die-rak-afklim\\\/\",\"name\":\"Jy kan van die rak afklim! | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jy-kan-van-die-rak-afklim\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jy-kan-van-die-rak-afklim\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/03\\\/pexels-israelzin-3724463-e1774531783613.jpg\",\"datePublished\":\"2026-03-26T13:30:17+00:00\",\"dateModified\":\"2026-03-26T13:38:26+00:00\",\"description\":\"Die \u2018dating game\u2019 laat soms alleenlopers van alle ouderdomme se bene bewe. Hier's sinvolle raad wat jou 'n groter kans op die aanknoop van 'n verhouding kan gee.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jy-kan-van-die-rak-afklim\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jy-kan-van-die-rak-afklim\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jy-kan-van-die-rak-afklim\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/03\\\/pexels-israelzin-3724463-e1774531783613.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/03\\\/pexels-israelzin-3724463-e1774531783613.jpg\",\"width\":1475,\"height\":787},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jy-kan-van-die-rak-afklim\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jy kan van die rak afklim!\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd\",\"name\":\"Michelle Nortje\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Michelle Nortje\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Jy kan van die rak afklim! | rooi rose","description":"Die \u2018dating game\u2019 laat soms alleenlopers van alle ouderdomme se bene bewe. Hier's sinvolle raad wat jou 'n groter kans op die aanknoop van 'n verhouding kan gee.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-van-die-rak-afklim\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Jy kan van die rak afklim! | rooi rose","og_description":"Die \u2018dating game\u2019 laat soms alleenlopers van alle ouderdomme se bene bewe. Hier's sinvolle raad wat jou 'n groter kans op die aanknoop van 'n verhouding kan gee.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-van-die-rak-afklim\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2026-03-26T13:30:17+00:00","article_modified_time":"2026-03-26T13:38:26+00:00","og_image":[{"width":1475,"height":787,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/pexels-israelzin-3724463-e1774531783613.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Michelle Nortje","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Michelle Nortje","Est. reading time":"7 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-van-die-rak-afklim\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-van-die-rak-afklim\/"},"author":{"name":"Michelle Nortje","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd"},"headline":"Jy kan van die rak afklim!","datePublished":"2026-03-26T13:30:17+00:00","dateModified":"2026-03-26T13:38:26+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-van-die-rak-afklim\/"},"wordCount":1082,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-van-die-rak-afklim\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/pexels-israelzin-3724463-e1774531783613.jpg","keywords":["Verhoudings"],"articleSection":["Jou lewe"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-van-die-rak-afklim\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-van-die-rak-afklim\/","name":"Jy kan van die rak afklim! | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-van-die-rak-afklim\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-van-die-rak-afklim\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/pexels-israelzin-3724463-e1774531783613.jpg","datePublished":"2026-03-26T13:30:17+00:00","dateModified":"2026-03-26T13:38:26+00:00","description":"Die \u2018dating game\u2019 laat soms alleenlopers van alle ouderdomme se bene bewe. Hier's sinvolle raad wat jou 'n groter kans op die aanknoop van 'n verhouding kan gee.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-van-die-rak-afklim\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-van-die-rak-afklim\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-van-die-rak-afklim\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/pexels-israelzin-3724463-e1774531783613.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/pexels-israelzin-3724463-e1774531783613.jpg","width":1475,"height":787},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-van-die-rak-afklim\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jy kan van die rak afklim!"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd","name":"Michelle Nortje","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","caption":"Michelle Nortje"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/66898","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=66898"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/66898\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":163271,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/66898\/revisions\/163271"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/163263"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=66898"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=66898"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=66898"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}