{"id":6671,"date":"2014-05-09T11:18:00","date_gmt":"2014-05-09T09:18:00","guid":{"rendered":"http:\/\/rooirose.dvlp.site\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\/"},"modified":"2018-04-10T11:03:29","modified_gmt":"2018-04-10T09:03:29","slug":"botox-barbies-en-bietse-episode-24","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\/","title":{"rendered":"Botox, Barbies en Bietse: Episode 24"},"content":{"rendered":"<p><em><strong>Die bloedbesmeerde oorbel<\/strong><\/em><\/p>\n<p>Emily trek \u2019n paar toutjies by <em>Dagblad <\/em>en vind uit by watter plastiese chirurg Isa haar operasie laat doen het. Die chirurg het inderdaad \u2019n slegte reputasie en word gereeld van wanpraktyk aangekla. Hy skroom nie om op pasi\u00ebnte te eksperimenteer nie. Die gesigontrimpeling wat hy op Isa uitgevoer het, is nog nie voorheen in Suid-Afrika gedoen nie en daar hang \u2019n groot vraagteken oor die prosedure omdat die Amerikaanse <em>Food and Drug Administration<\/em> bekommerd is oor die veiligheid van die operasie.<\/p>\n<p>Johan Duvenhage, \u2019n ondersoekende joernalis by <em>Dagblad<\/em>, bel Emily binne minute terug. Hulle het jare gelede saam gewerk en was eens \u2019n belowende \u2018item\u2019, soos Emily dit beskryf.<\/p>\n<p>\u201cDit moet \u2019n fout wees, Johan, ek belowe ek het haar met my eie o\u00eb pas op die lughawe gesien! Sy het op \u2019n vlug Dubai toe vertrek. Hoe weet jy die vrou in die hospitaal is wel Isa? Haar gesig is dan in verbande toegewikkel? Ek s\u00ea jou, mater, hier is iets baie vreemd aan die gang. Is die vrou met die verbande wat julle by Konrad se huis afgeneem het wel Isa? Daai prokureur van Konrad lieg so mens kan niks glo wat hy s\u00ea nie!\u201d<\/p>\n<p>Die misterie rondom Isa maak die pad Mpumalanga toe korter. Ludwig bestuur en Emily leef haar joernalistieke belustighede uit oor die foon.<\/p>\n<p>\u201cMy kontak by die lughawe s\u00ea Isa se naam verskyn nie op die passasierslys van daardie vlug van Emirates nie. As dit werklik sy is wie ons gesien het, vlieg sy met \u2019n vervalsde paspoort, dis verseker.\u201d<\/p>\n<p>Liesl bekyk Erna se kleedkamer-foto weer. Erna vergroot dit op haar skootrekenaar.<\/p>\n<p>\u201cHoe kan ek die gesig van die vrou vergeet wat my man gesteel het? Dit is beslis sy. Kyk, die moesie onder die neus. Ek voel ek ken elke porie op daardie gesig.\u201d<\/p>\n<p>Liesl skuif die muis heen en weer oor die vergrote beeld van die styf <em>gebotoxde<\/em> gesig. Haar blik haak vas by die oor. Daar is \u2019n duidelike vars letsel aan die vrou se oorbel.<\/p>\n<p>\u201cWag! Emily! Onthou jy die bloedbesmeerde oorbel wat ons na die pilledrama in my studio gekry het? Kan dit wees dat Isa daardie nag in my studio was?\u201d<\/p>\n<p>Emily reageer soos iemand wat die lig gesien het. As joernalis by \u2019n TV-program wat ondersoekende dokument\u00eare programme maak, hoef mens haar net \u2019n effense leidraad te gee dan raak haar nuuskierigheid op hol.<\/p>\n<p>\u201cLiesbet! Jy is reg! Daardie oorbel is verdag. Niemand wie ons ken \u2013 dis nou behalwe Isa \u2013 dra sulke kommen oorbelle nie. Dis nou wel egte goud en weeg \u2019n ton, maar hallo? Moet dit so groot wees? \u2019n Sirkushond kan daardeur spring \u2026\u201d<\/p>\n<p>Emily weet hoe haar vriendin afdraaipaaie kan volg as sy \u2019n storie wil vertel.<\/p>\n<p>\u201cEm, kom tot die punt! Dink jy ook?\u201d<\/p>\n<p>\u201cJa, Isa was daardie nag daar, ek is daarvan oortuig. Ek weet jy is deur die blare, maar ek glo nie jy sal per ongeluk te veel pille sluk nie. Jy was geskok, maar darem nie op die rand van selfmoord nie.\u201d<\/p>\n<p>Die nagmerrie wat Liesl al weke treiter, is skielik helder. Die figuur waarmee sy in haar droom stoei. Die soet vloeistof wat in haar mond gedwing is.<\/p>\n<p>\u201cMy droom, Emily! Dis my droom! Iemand het my daardie nag vasgedruk en my gedwing om die pille te sluk! Die gestoei. Iemand het my vasgedruk.\u201d<\/p>\n<p>\u201cJissie, jy het seker terugbaklei en Isa se oorbel uitgeskeur! O aarde, die ding raak nou <em>hard core<\/em> hoor! Hoekom sou Isa jou wil uithaal? Sy het mos klaar jou man afgevry?\u201d<\/p>\n<p>\u201cMaar Emily, jy vergeet haar <em>tantrum<\/em> in die hospitaal oor Konrad se blomme aan my. Daai een is nie lekker nie. Ek was in die hospitaal te deur die blare om na haar oor op te let. Miskien is Henk reg, dinge is dalk nie meer reg tussen Isa en Konrad nie, maar is dit genoeg rede om my te probeer vermoor?\u201d<\/p>\n<p>Emily hiperventileer skoon van opgewondenheid oor die teorie\u00eb wat sy en Liesl in die kar rondgooi.<\/p>\n<p>\u201cLiesbet, dis dalk sy wat arme Engela ook geblaas het. Jy s\u00ea mos Engela kon haar nie vedra nie.\u201d<\/p>\n<p>\u201cJo jo, Em, as iemand mislik is met jou is dit seker nie genoeg rede om haar dood te skiet nie?<br \/>\nDaar skuil dalk meer agter die ding as net dit.\u201d<\/p>\n<p>\u201cDie fluitjieblaser! Liesl, dis ook \u2019n vrou. Maar is Isa slim genoeg om bedrog oop te krap? Ek sou eerder gedink het iemand soos Engela sal die fluitjieblaser wees. Wag, ek bel Johan weer. Hy sal nie oor ons vermoedens uitpraat nie, maar sal kan uitvind wie die fluitjieblaser is.\u201d<\/p>\n<p>Die lyne gons soos Emily en Johan hul eie weergawe van die misterie rondom Isa uitrafel, maar Liesl onderbreek hulle.<\/p>\n<p>\u201cEmily! Daardie oorbel in Gerben se apartment! Ek het vergeet daarvan. Dis lyk soos die oorbel in die studio. Dis sweerlik die een in die studio se maat. En onthou die vroueroompies en parfuum in Gerben se badkamer? Ek dog die arme man het \u2018n nuwe vrou in sy lewe, maar \u2026 Hy en Isa! Hulle knyp die kat in die donker! Sy verkul Konrad met haar eks! Altans, ek dink so \u2026\u201d<br \/>\nEmily en Johan debateer oor die foon oor die saak en besluit Liesl het inderdaad \u2019n punt beet. Hulle glo Gerben maak verniet of hy Konrad wil help.<\/p>\n<p>\u201cHy is dalk een van die mense by EMKO wat Konrad wil <em>frame<\/em>\u00a0Gerben het genoeg rede om effe vies te wees vir Konrad. Dit moes \u2019n groot slag vir so \u2019n vaal knaap gewees het om \u2019n \u2018hot\u2019 vrou soos Isa te verloor.\u201d<\/p>\n<p>Johan lui af om te gaan uitvind wie die fluitjieblaser by EMKO is.<\/p>\n<p>\u201cLiesl, jy weet ek is nie Konrad se grootste <em>fan<\/em> nie, maar selfs ek kan nie glo dat hy werklik skuldig is aan bedrog nie. Daar is \u2019n lelike geknoei daar by EMKO en ons moet self uitvind wat aangaan. In hierdie stadium vertrou ek niemand nie. As ou Engela net betyds by ons kon uitkom. Daardie aand toe by Konrad se kantoor ingebreek is. Ek dink iemand wou Konrad waarsku. Wat sal \u2018Jy sal spyt wees\u2019 beteken? Dis groot teen die muur gespuitverf. Het Konrad toe reeds iets gedoen wat die booswig kwaad gemaak het? Of was dit \u2019n waarskuwing vir iets wat Konrad nog op pad was om te doen?\u201d<\/p>\n<p>Die gelui van Emily se selfoon laat die insittendes van die motor skielik stilsit. Hopelik het Johan nuus oor wie die fluitjieblaser is.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die bloedbesmeerde oorbel Emily trek \u2019n paar toutjies by Dagblad en vind uit by watter plastiese chirurg Isa haar operasie laat doen het. Die chirurg het inderdaad \u2019n slegte reputasie en word gereeld van wanpraktyk aangekla. Hy skroom nie om [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":11211,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[43452],"tags":[],"class_list":["post-6671","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-lees"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Botox, Barbies en Bietse: Episode 24 | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Botox, Barbies en Bietse: Episode 24 | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die bloedbesmeerde oorbel Emily trek \u2019n paar toutjies by Dagblad en vind uit by watter plastiese chirurg Isa haar operasie laat doen het. Die chirurg het inderdaad \u2019n slegte reputasie en word gereeld van wanpraktyk aangekla. Hy skroom nie om [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2014-05-09T09:18:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2018-04-10T09:03:29+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra201459111828.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"442\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Rooi Rose\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\"},\"headline\":\"Botox, Barbies en Bietse: Episode 24\",\"datePublished\":\"2014-05-09T09:18:00+00:00\",\"dateModified\":\"2018-04-10T09:03:29+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\\\/\"},\"wordCount\":1089,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra201459111828.jpg\",\"articleSection\":[\"Lees\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2014\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\\\/\",\"name\":\"Botox, Barbies en Bietse: Episode 24 | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra201459111828.jpg\",\"datePublished\":\"2014-05-09T09:18:00+00:00\",\"dateModified\":\"2018-04-10T09:03:29+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra201459111828.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/12\\\/rra201459111828.jpg\",\"width\":500,\"height\":442},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Botox, Barbies en Bietse: Episode 24\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\",\"name\":\"Rooi Rose\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Rooi Rose\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Botox, Barbies en Bietse: Episode 24 | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Botox, Barbies en Bietse: Episode 24 | rooi rose","og_description":"Die bloedbesmeerde oorbel Emily trek \u2019n paar toutjies by Dagblad en vind uit by watter plastiese chirurg Isa haar operasie laat doen het. Die chirurg het inderdaad \u2019n slegte reputasie en word gereeld van wanpraktyk aangekla. Hy skroom nie om [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2014-05-09T09:18:00+00:00","article_modified_time":"2018-04-10T09:03:29+00:00","og_image":[{"width":500,"height":442,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra201459111828.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Rooi Rose","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Rooi Rose","Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\/"},"author":{"name":"Rooi Rose","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516"},"headline":"Botox, Barbies en Bietse: Episode 24","datePublished":"2014-05-09T09:18:00+00:00","dateModified":"2018-04-10T09:03:29+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\/"},"wordCount":1089,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra201459111828.jpg","articleSection":["Lees"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2014","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\/","name":"Botox, Barbies en Bietse: Episode 24 | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra201459111828.jpg","datePublished":"2014-05-09T09:18:00+00:00","dateModified":"2018-04-10T09:03:29+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra201459111828.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/rra201459111828.jpg","width":500,"height":442},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-24\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Botox, Barbies en Bietse: Episode 24"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516","name":"Rooi Rose","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","caption":"Rooi Rose"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/6671","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=6671"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/6671\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/11211"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=6671"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=6671"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=6671"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}