{"id":63447,"date":"2016-12-13T11:43:25","date_gmt":"2016-12-13T09:43:25","guid":{"rendered":"http:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=63447"},"modified":"2016-12-14T13:58:27","modified_gmt":"2016-12-14T11:58:27","slug":"kersfees-vrede-hoop","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/kersfees-vrede-hoop\/","title":{"rendered":"Kersfees: vrede &#038; hoop"},"content":{"rendered":"<h4>Die betekenis van Kersfees<\/h4>\n<p>Die einde van \u2019n jaar is gewoonlik ook partytjietyd, maar die een viering wat vir baie mense uittroon, is <strong>Kersfees<\/strong>. Die betekenis van Kersfees en die voorafgaande Advent gaan dikwels verlore tussen die re\u00eblings vir die somervakansie, die kommersialisering van Kersfees en die dolle gejaag om tog net vir almal \u2019n eksklusiewe geskenk te kry.<\/p>\n<p>Jy kan wel tussen alles deur steeds die gebruike en gepaardgaande simbole van Kersfees in stand hou en oordra aan die mense wat vir jou belangrik is en die boodskap van vrede en hoop uitdra.<\/p>\n<p>Vir die tydperk van Advent, wat die voorbereiding is vir die viering van Kersfees, is die kleure purper, malvapers, silwer, grys, donkerblou en leikleur, almal koningskleure in afwagting op die koms van die Koning. Tradisioneel is die kleure vir Kersdag en daarna, goud, groen, rooi (vreugde) en wit (Christus se teenwoordigheid).<\/p>\n<p>Die drie tradisionele simbole van Advent en Kersfees is die <strong>Adventkrans<\/strong>, die <strong>Kersboom<\/strong> en die stomp van <strong>Isai<\/strong>.<\/p>\n<p>Die <strong>krans<\/strong> herinner \u2019n mens aan die koninklike of oorwinnaarskroon en Christene aan die koms van hul Koning en sy oorwinning. Die <strong>sirkel<\/strong> is natuurlik \u2019n simbool van ewigheid of oneindigheid en vir Christene simboliseer dit die ewigheid en trou van God se liefde. Die krans word tradisioneel op \u2019n tafel gesit, uit die dak gehang of by die voordeur geplaas. Soms word die krans op die plek gesit waar die Kersboom gaan staan. Vier Sondae voor Kersfees met die aanvang van Advent word die krans met vier kerse in Adventskleure (meestal blou of pers) op sy plek geplaas. In die middel is een wit kers wat Christus simboliseer. Die eerste vier kerse word een vir een op elke Adventsondag aangesteek en die wit een op Kersdag om die fees van die koms van die Lig te vier.<\/p>\n<p>Op Kersdag, of reeds op Oukersaand, word die hele huis met kerse versier om die <strong>koms van die Lig<\/strong> te vier. Vandaar dan ook die naam Kersfees &#8211; fees van die kerse. Die simboliek van die kerse verwys na die voorspellings in die Ou Testament dat Jesus gebore gaan word. \u201cDie volk wat in donkerte geleef het, het \u2019n groot lig gesien, oor di\u00e9 wat in die donker land was, het \u2019n lig geskyn\u201d (Jes.9:1), maar dit verwys ook na Christus wat ges\u00ea het: \u201cEk is die lig van die w\u00eareld.\u201d (Joh.8:12) en ander soortgelyke verwysings na lig in die Nuwe Testament.<\/p>\n<p>Die Kersboom het \u2019n baie sterker godsdienstige betekenis as wat die meeste mense vermoed. Dit verwys na die boom van die lewe in die paradys, en herinner so aan die Skepping en dat Christus weer sal kom om ook die Skepping te verlos. Die versierings aan die boom was oorspronklik klein ornamentjies van vrugte (\u2019n verwysing na die takkie wat uit die stomp van Isai sal uitspruit en \u2019n loot wat daaruit sal groei en vrugte dra (Jes. 11: 1), veral appeltjies wat reeds vroeg \u2019n simbool van Christus was. \u2019n Wonderlike gebruik is dat die gesin elke jaar nuwe Kersversierings aankoop of self maak as simbole van die geskiedenis van die gesin. Die boom hoef natuurlik nie in die huis te wees nie. \u2019n Boom in die tuin kan Oukersaand nog feesteliker maak.<\/p>\n<p>Dikwels word \u2019n dro\u00eb tak of stomp met \u2019n rooi lint versier, of \u2019n dro\u00eb tak vir \u2019n Kers- boom gebruik, maar min mense weet waarna dit verwys. Dit verwys inderdaad na die stomp (stam) van Isai in Jes.11:1 waar die geboorte van Jesus voorspel word: \u201c\u2019n Takkie sal uitspruit uit die stomp van Isai (die stamboom van Jesus), \u2019n loot uit sy wortels sal vrugte dra.\u201d<\/p>\n<p>Die gebruik van geskenke met Kersfees simboliseer die geskenke wat die wyse manne vir Jesus gebring het en herinner aan die geskenk van God die Vader aan die mensdom. Verder verwys die gee van geskenke ook na die legendes rondom St. Nikolaas wat later die beskermheer van skoolkinders geword het. In sommige lande is dit \u2019n tradisie dat St. Nikolaas (alias Sinterklaas, oftewel Kersvader) in die nag in die geheim geskenke vir die kinders bring. Die gebruik met die gee van geskenke gaan in die gees van Kersfees en die barmhartigheid van Jesus dikwels ook gepaard met die uitdeel van geskenke aan arm, behoeftige en eensame mense, en in di\u00e9 tyd ook uit te reik na die randfigure van die samelewing.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\">Groen-en-wit Kersfees met \u2019n krans van Kersboompies (gemaak met swaardvarings) in potjies mos en seweweeksvaringtakkies vir individuele Kersboompies by elke bord.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" wp-image-63453 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/Groen-en-wit-Kersfees-400x600.jpg\" alt=\"Groen-en-wit-Kersfees\" width=\"355\" height=\"533\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\">\u2019n Grys (tradisonele adventkleur) <em>penny gum<\/em>-krans afgerond met Oldman&#8217;s Balls en rooi lint gee \u2019n vars gevoel aan die tradisionele adventkrans.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" wp-image-63457 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/Tradisioneel-400x600.jpg\" alt=\"Tradisionele Kersfees\" width=\"352\" height=\"528\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\">Dooie takke as \u2019n simbool van die Stomp van Isai in \u2019n <em>curly willow<\/em>-krans, afgerond met vars groen en rooi om die loot wat uitgroei, uit te beeld.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" wp-image-63450 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/Kerskrans-500x547.jpg\" alt=\"Kerskrans\" width=\"362\" height=\"396\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\">Grys slangbos, inheemse fynbos en herwinde leikleur papierblomme gee die adventkrans gelyktydig &#8216;n moderne en inheemse gevoel.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-63459 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/Inheemse-Kerskrans-400x600.jpg\" alt=\"Inheemse-Kerskrans\" width=\"346\" height=\"519\" \/><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\">Sirkels as simbool van ewigheid uit swaardvaringblare.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-63460 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/Maklike-Kerskrans-400x600.jpg\" alt=\"Maklike-Kerskrans\" width=\"343\" height=\"515\" \/><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\">Wit en groen, die tradisonele Kersfeeskleure, nuut ingespan met \u2019n groepering van vetplante, mos, siprestakkies en tuinvars <em>Erigeron<\/em>.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-63461 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/Kersfees-1-500x334.jpg\" alt=\"Kersfees\" width=\"500\" height=\"334\" \/><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ons het by Paradiso Flowers in Somerset-Wes en Flower Cottage in Stellenbosch gaan kers opsteek oor hoe jy op \u2019n vars manier al die pragtige Kerstradisies kan laat voortleef. Deur Cobus smit.  Foto&#8217;s deur Ann\u00e9 Gray<\/p>\n","protected":false},"author":8,"featured_media":63461,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[3474,2952],"tags":[104,1561,6557],"class_list":["post-63447","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-tuinmaak","category-leefstyl","tag-kersfees","tag-tuine","tag-kerskrans"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Kersfees: vrede &amp; hoop | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/kersfees-vrede-hoop\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Kersfees: vrede &amp; hoop | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Ons het by Paradiso Flowers in Somerset-Wes en Flower Cottage in Stellenbosch gaan kers opsteek oor hoe jy op \u2019n vars manier al die pragtige Kerstradisies kan laat voortleef. Deur Cobus smit. Foto&#039;s deur Ann\u00e9 Gray\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/kersfees-vrede-hoop\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-12-13T09:43:25+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2016-12-14T11:58:27+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/Kersfees-1-e1481716695738.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1000\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"635\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Michelle Nortje\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Michelle Nortje\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/kersfees-vrede-hoop\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/kersfees-vrede-hoop\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Michelle Nortje\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd\"},\"headline\":\"Kersfees: vrede &#038; hoop\",\"datePublished\":\"2016-12-13T09:43:25+00:00\",\"dateModified\":\"2016-12-14T11:58:27+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/kersfees-vrede-hoop\\\/\"},\"wordCount\":845,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/kersfees-vrede-hoop\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/12\\\/Kersfees-1-e1481716695738.jpg\",\"keywords\":[\"Kersfees\",\"tuine\",\"kerskrans\"],\"articleSection\":[\"Tuinmaak\",\"Leefstyl\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2016\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/kersfees-vrede-hoop\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/kersfees-vrede-hoop\\\/\",\"name\":\"Kersfees: vrede & hoop | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/kersfees-vrede-hoop\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/kersfees-vrede-hoop\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/12\\\/Kersfees-1-e1481716695738.jpg\",\"datePublished\":\"2016-12-13T09:43:25+00:00\",\"dateModified\":\"2016-12-14T11:58:27+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/kersfees-vrede-hoop\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/kersfees-vrede-hoop\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/kersfees-vrede-hoop\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/12\\\/Kersfees-1-e1481716695738.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/12\\\/Kersfees-1-e1481716695738.jpg\",\"width\":1000,\"height\":635,\"caption\":\"Kersfees\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/kersfees-vrede-hoop\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Kersfees: vrede &#038; hoop\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd\",\"name\":\"Michelle Nortje\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Michelle Nortje\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Kersfees: vrede & hoop | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/kersfees-vrede-hoop\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Kersfees: vrede & hoop | rooi rose","og_description":"Ons het by Paradiso Flowers in Somerset-Wes en Flower Cottage in Stellenbosch gaan kers opsteek oor hoe jy op \u2019n vars manier al die pragtige Kerstradisies kan laat voortleef. Deur Cobus smit. Foto's deur Ann\u00e9 Gray","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/kersfees-vrede-hoop\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2016-12-13T09:43:25+00:00","article_modified_time":"2016-12-14T11:58:27+00:00","og_image":[{"width":1000,"height":635,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/Kersfees-1-e1481716695738.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Michelle Nortje","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Michelle Nortje","Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/kersfees-vrede-hoop\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/kersfees-vrede-hoop\/"},"author":{"name":"Michelle Nortje","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd"},"headline":"Kersfees: vrede &#038; hoop","datePublished":"2016-12-13T09:43:25+00:00","dateModified":"2016-12-14T11:58:27+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/kersfees-vrede-hoop\/"},"wordCount":845,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/kersfees-vrede-hoop\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/Kersfees-1-e1481716695738.jpg","keywords":["Kersfees","tuine","kerskrans"],"articleSection":["Tuinmaak","Leefstyl"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2016","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/kersfees-vrede-hoop\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/kersfees-vrede-hoop\/","name":"Kersfees: vrede & hoop | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/kersfees-vrede-hoop\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/kersfees-vrede-hoop\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/Kersfees-1-e1481716695738.jpg","datePublished":"2016-12-13T09:43:25+00:00","dateModified":"2016-12-14T11:58:27+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/kersfees-vrede-hoop\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/kersfees-vrede-hoop\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/kersfees-vrede-hoop\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/Kersfees-1-e1481716695738.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/Kersfees-1-e1481716695738.jpg","width":1000,"height":635,"caption":"Kersfees"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/kersfees-vrede-hoop\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Kersfees: vrede &#038; hoop"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd","name":"Michelle Nortje","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","caption":"Michelle Nortje"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/63447","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=63447"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/63447\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/63461"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=63447"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=63447"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=63447"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}