{"id":6329,"date":"2014-03-24T09:11:00","date_gmt":"2014-03-24T07:11:00","guid":{"rendered":"http:\/\/rooirose.dvlp.site\/botox-barbies-en-bietse-episode-17\/"},"modified":"2014-03-24T09:11:00","modified_gmt":"2014-03-24T07:11:00","slug":"botox-barbies-en-bietse-episode-17","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-17\/","title":{"rendered":"Botox, Barbies en Bietse: Episode 17"},"content":{"rendered":"<p><strong><span style=\"\"color: rgb(255, 0, 0);\"\"><em><span style=\"\"font-size: medium;\"\">Nagsluiper<\/span><\/em><\/span><\/strong><span style=\"\"font-size: medium;\"\"><\/p>\n<p> Op die verlate parkeerterrein van EMKO staan \u2019n motor in die verste donker hoek. Die rooi kooltjie van \u2019n sigaret gloei kort-kort in die donker. <\/p>\n<p> By die ontvangstoonbank in die helder verligte moderne gebou gaap nagwag Piet Steyn die soveelste keer. Sy tee-fles is byna leeg en dis nog maar skuins na middernag.<\/p>\n<p> Die waarnemer wag dat Moeder Natuur Piet roep. Die roetine is altyd dieselfde. Piet staan op, strek sy gesette lyf uit, gaan maak \u2019n dampie op die stoep, en dan gaan loop hy \u2019n noodsaaklike draai.<\/p>\n<p> Hy verdwyn buite sig van die verkyker wat hom vanaf die parkeerterrein dophou.<\/p>\n<p> Die motordeur word versigtig oopgemaak en die figuur in swart sluip in die skadus oor die le&euml; parkeerarea. Dit neem sekondes om oor die elektroniese draaihek in die voorportaal te spring en by die brandtrap op te glip.<\/p>\n<p> Om presies tien oor twaalf, as die skoonmakers van vloer 24 na 25 in die EMKO gebou beweeg, word \u2019n rekenaar in die hoekkantoor van vloer 24 aangeskakel. Vaardige vingers speel oor die sleutelbord.  Finansi&euml;le grafieke flits blou oor die skerm en verlig die frons van konsentrasie op die nagsluiper se gesig. \u2019n Geheuestokkie laat \u2019n goen liggie flikker.<\/p>\n<p> Dan word die foto op die hoek van die lessenaar opgetel. \u2019n Fris blonde seun met krulhare lag met grys o&euml; vir die kamera. Langs hom staan &lsquo;n meisie met dieselfde grys o&euml; en \u2019n welige bos hare. <\/p>\n<p> Die pennetjies aan die agterkant van die raam word oopgebuig en honderde stukkies van die foto fladder na die grys mat.<\/p>\n<p> Die lem van \u2019n briewemes glim in die buisligte van die kantoor. Dit sny heen en weer oor die groen leerbank in die hoek. Die bonsai-boompie op die koffietafel ontsnap nie die geruislose woede-aanval nie.<\/p>\n<p> \u2019n Kannetjie spuitverf rond die verwoesting af. Oor die toekennings en graadsertifikate skree rooi verf &lsquo;n duidelike boodskap uit: &ldquo;Jy sal spyt wees.&rdquo;<\/p>\n<p> Liaseerkabinette se laaie maak sagte skuifgeluide en uitverkose leggers word in \u2019n rugsak geprop.<\/p>\n<p> Die besoeker sit \u2019n wyle die verwoesting op die rusbank en aanskou. Net die sagte borrels van die vistenk wat oor die een muur strek, verbreek die stilte. Peperduur arowanas swem grasieus deur die plante. <\/p>\n<p> Die oopknip van die deksel laat hulle saam bondel ingeval dit voertyd is. Met behendige bewegings van die net word goudvissies in die bak op die koffietafel vasgekeer en in die reuse tenk losgelaat, net om blitsvinnig verorber te word.<\/p>\n<p> Met \u2019n sagte geklingel word \u2019n kristalglas uit die drankkabinet gehaal. Moedswillige hande neem die vyftig jaar oue bottel Chivas Regal Royal Salute uit &lsquo;n glaskas en breek die se&euml;l voor die goue onbekostigbare vloeistof die glas vul.<\/p>\n<p> Dan volg vinnige voetstappe teen die skemerverligte brandtrap af. By elke draai is daar eers \u2019n verposing, om seker te maak daar is nie \u2019n veiligheidswag nie.<\/p>\n<p> Op die grondvloer wag die figuur geduldig dat die wag by die toonbank weer opstaan voor die elektriese hek weer met &lsquo;n ratse swaaisprong vermy word.<\/p>\n<p> Shorty van Zyl is reeds lankal in \u2019n ligte beswyming voor die klein TV in die wagte se kamertjie by die hek en hy roer net effens as hy die gedreun van die Mercedes hoor. Hy wag tot hy hoor die valhek lig as die toegangskaart deurgeglip word. <\/p>\n<p> Soos gewoonlik, is Engela van Heerden, persoonlike assistent van die magtige EMKO se  finansi&euml;le bestuurder vroeg op haar pos.<\/p>\n<p> So sorteer pos en gooi \u2019n gietertjie vol water om haar baas se bonsai te gaan laaf.<\/p>\n<p> Sy steek vas as sy die flentertjies van die foto oor die kantoorvloer verspreid sien. \u2019n Gilletjie ontsnap as sy die graffiti teen die muur en die verflenterde leerbank sien. Kerneels, die gesogte baobab-bonsai dryf saam met \u2019n le&euml; bottel Chivas Regal Royal Salute in die akwarium. Ses arowanas dryf pens na bo in die whisky gegeurde water.<\/p>\n<p> Die sekuriteitsmense is vining op die toneel. Die polisie word gebel.<\/p>\n<p> Engela probeer Konrad se selfoon bel, maar dit is afgeskakel. Hy het die nuwe nommer in groot geheim aan haar gegee vir die tyd wat hy oorsee gaan wees.<\/p>\n<p> Die sekuriteitspan en polisie hou die skraal figuur in swart se bewegings op die sekuriteitsvideo dop, maar kan die persoon nie identifiseer nie. <\/p>\n<p> Die sekuriteitskaart wat by die hek gebruik is, is die van Melope Nkobedi, \u2019n bode wat ses maande gelede in \u2019n motorongeluk gesterf het.<\/p>\n<p> Op aanbeveling van die speurders bel Engela Liesl.<\/p>\n<p> &ldquo;Het jy iets van Konrad gehoor?&rdquo;<\/p>\n<p> Sy vertel van die inbraak by die kantoor.<\/p>\n<p> &ldquo;Liesl, ons wil jou nou nie op hol jag nie, maar die speurders vermoed Konrad se lewe is in gevaar. Hulle wil jou kom sien want jy en die kinders sal dalk ook beskerming nodig h&ecirc;.&rdquo;<\/p>\n<p> Engela werk al 20 jaar by EMKO en is al vyf jaar Konrad se persoonlike assistent. Liesl skrik as sy besef die immer komkommerkoel Engela klink ontsenu. Haar maag trek op &lsquo;n knop oor Konrad se welstand.<\/p>\n<p> Waar is hy? Sy wens hy het haar in sy vertroue geneem.<\/p>\n<p> &ldquo;Engela, het jy Isa gebel?&rdquo;<\/p>\n<p> &ldquo;Ja jong, ek het madam uit haar beauty sleep laat ontwaak. Ek was verbaas dat sy Konrad nie soos \u2019n stertjie oorsee gevolg het nie. Sy los hom mos nie \u2019n oomblik alleen nie.&rdquo;<\/p>\n<p> Engela lig haar in dat Isa glo \u2019n &ldquo;mediese prosedure&rdquo;moet ondergaan en dis hoekom sy Konrad nie kon vergesel nie.<\/p>\n<p> &ldquo;Ek het nie geweet hulle plant al breine in Suid-Afrika oor nie. Dis omtrent al wat daai een nog nie laat doen het nie. Pleks het sy daarmee begin.&rdquo;<\/p>\n<p> Liesl is te gespanne om vir Engela se skerp tong te lag. Een blokkie inligting wat Engela laat glip het, draai in haar kop: Melope Nkobedi.<\/p>\n<p> Sy onthou die eerste keer wat Konrad die Zambi&euml;r huis toe gebring het om met los werkies in die tuin te help.  Toe Konrad sy haksening met muurbal beseer het, was Melope ook vir maande sy motorbestuurder. Liesl was hartseer om van sy dood te hoor. Toe Konrad haar die nuus megedeel het, het hy nog ges&ecirc; Melope is die beste chauffeur omdat hy vining en behendig deur verkeer kan vleg.<\/p>\n<p> &ldquo;Is dit nie ironies nie? Melope het nog nooit \u2019n motor eens geskraap nie. Dat hy nou in \u2019n ongeluk moes sterf,&rdquo; het Konrad nog erg geskok ges&ecirc;.<br \/> <br type=\"\"_moz\"\" \/> <\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nagsluiper Op die verlate parkeerterrein van EMKO staan \u2019n motor in die verste donker hoek. Die rooi kooltjie van \u2019n sigaret gloei kort-kort in die donker. By die ontvangstoonbank in die helder verligte moderne gebou gaap nagwag Piet Steyn die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[43452],"tags":[],"class_list":["post-6329","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-lees"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Botox, Barbies en Bietse: Episode 17 | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-17\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Botox, Barbies en Bietse: Episode 17 | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Nagsluiper Op die verlate parkeerterrein van EMKO staan \u2019n motor in die verste donker hoek. Die rooi kooltjie van \u2019n sigaret gloei kort-kort in die donker. By die ontvangstoonbank in die helder verligte moderne gebou gaap nagwag Piet Steyn die [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-17\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2014-03-24T07:11:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/rooi-rose-social-ogo.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/botox-barbies-en-bietse-episode-17\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/botox-barbies-en-bietse-episode-17\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Rooi Rose\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\"},\"headline\":\"Botox, Barbies en Bietse: Episode 17\",\"datePublished\":\"2014-03-24T07:11:00+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/botox-barbies-en-bietse-episode-17\\\/\"},\"wordCount\":1084,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"articleSection\":[\"Lees\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2014\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/botox-barbies-en-bietse-episode-17\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/botox-barbies-en-bietse-episode-17\\\/\",\"name\":\"Botox, Barbies en Bietse: Episode 17 | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2014-03-24T07:11:00+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/botox-barbies-en-bietse-episode-17\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/botox-barbies-en-bietse-episode-17\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/botox-barbies-en-bietse-episode-17\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Botox, Barbies en Bietse: Episode 17\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\",\"name\":\"Rooi Rose\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Rooi Rose\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Botox, Barbies en Bietse: Episode 17 | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-17\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Botox, Barbies en Bietse: Episode 17 | rooi rose","og_description":"Nagsluiper Op die verlate parkeerterrein van EMKO staan \u2019n motor in die verste donker hoek. Die rooi kooltjie van \u2019n sigaret gloei kort-kort in die donker. By die ontvangstoonbank in die helder verligte moderne gebou gaap nagwag Piet Steyn die [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-17\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2014-03-24T07:11:00+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/rooi-rose-social-ogo.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Rooi Rose","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Rooi Rose","Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-17\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-17\/"},"author":{"name":"Rooi Rose","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516"},"headline":"Botox, Barbies en Bietse: Episode 17","datePublished":"2014-03-24T07:11:00+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-17\/"},"wordCount":1084,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"articleSection":["Lees"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2014","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-17\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-17\/","name":"Botox, Barbies en Bietse: Episode 17 | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"datePublished":"2014-03-24T07:11:00+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-17\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-17\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/botox-barbies-en-bietse-episode-17\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Botox, Barbies en Bietse: Episode 17"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516","name":"Rooi Rose","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","caption":"Rooi Rose"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/6329","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=6329"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/6329\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=6329"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=6329"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=6329"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}