{"id":63076,"date":"2023-12-12T18:41:37","date_gmt":"2023-12-12T16:41:37","guid":{"rendered":"http:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=63076"},"modified":"2023-12-12T18:48:52","modified_gmt":"2023-12-12T16:48:52","slug":"vakansieskete","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vakansieskete\/","title":{"rendered":"Systap vakansieskete"},"content":{"rendered":"<p>Al is dit die seisoen van liefde en vrede, is Desember \u2019n besige, haastige tyd, veral op die paaie en in inkopiesentrums.<\/p>\n<div id=\"attachment_63417\" style=\"width: 510px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-63417\" class=\"size-medium wp-image-63417\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/Padwoede-500x333.jpg\" alt=\"Padwoede\" width=\"500\" height=\"333\" \/><p id=\"caption-attachment-63417\" class=\"wp-caption-text\">Foto: iStock\/Neyya<\/p><\/div>\n<h4>As winkel- en padvarke jou vang<\/h4>\n<p>Uit \u2019n onlangse opname van Pharma Dynamics blyk dit dat Suid-Afrikaners die kwaadste word oor:<br \/>\n\u2022 taxi\u2019s<br \/>\n\u2022 mense wat indruk \u2013 op die pad en in die winkels<br \/>\n\u2022 mense wat dink die re\u00ebls geld net ander mense maar nie vir hulle nie en mense wat nie asseblief of dankie s\u00ea nie, veral as jy spesiale moeite doen.<\/p>\n<p>As iets ons bloeddruk opjaag, het ons twee opsies, s\u00ea Richard Carlson, skrywer van <em>Stop Thinking Start Living<\/em>: \u00f3f dit klits ons om, \u00f3f ons leer die kuns aan om ons skouers op te haal oor kleinighede en met ons lewe aan te gaan.<\/p>\n<p>Maklik om te praat, tot die vakansieduiweltjies onder jou vel inklim. Hoe bly jy dan kalm?<\/p>\n<p>Hy s\u00ea as jy jou net vir \u2019n oomblikkie van <strong>irritasies<\/strong> kan distansieer, sal jy hulle sien vir die onbenullighede wat hulle is. Maar as jy oor hulle begin tob, knoop jy jouself baie gou in woede en frustrasie in.<\/p>\n<h4 style=\"text-align: center;\"><span style=\"text-decoration: underline;\"><em>\u2019n Irritasie is net \u2019n irritasie w\u00e1nneer jy daaroor dink en \u00e1s jy dink dit is.<\/em><\/span><\/h4>\n<div id=\"attachment_63415\" style=\"width: 510px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-63415\" class=\"size-medium wp-image-63415\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/Winkelsentrum-500x335.jpg\" alt=\"Winkelsentrum\" width=\"500\" height=\"335\" \/><p id=\"caption-attachment-63415\" class=\"wp-caption-text\">Foto: iStock\/ibusca<\/p><\/div>\n<h4><\/h4>\n<h4>Buitedinge s\u00f3nder plooie<\/h4>\n<p>Systap die son se UV-strale \u2013 en plooie en selfs velkankers.<\/p>\n<p>UV-strale veroorsaak plooie en velkankers. Gelukkig hoef jy nie heelsomer net binne te bly om jou vel op te pas nie, want die UV-vlakke wissel deur die dag namate die weer verander. <strong>Accuweather<\/strong> wys op jou slimfoon wat die UV-indeks op die oomblik r\u00e9g by jou is. Hier kan jy sien wanneer jy veilig buite kan wees, wat jy moet aantrek en watter sonskerm jy nodig het. Dit sal jou \u2019n hele paar plooie spaar.<\/p>\n<p>Lees ook:\u00a0<a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/velsorgroetine-die-regte-volgorde\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">Hier&#8217;s die regte volgorde waarin jy jou velsorgprodukte moet aanwend<\/a><\/p>\n<h4>Selfdoen-oplossings<\/h4>\n<p>Gaan dokter toe as jou simptome ernstiger is of langer as normaal aanhou.<\/p>\n<table>\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"319\"><strong>Pretbederwer<\/strong><\/td>\n<td width=\"319\"><strong>Oplossing<\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td width=\"319\">Insekbyt<\/td>\n<td width=\"319\">Antihistamienroom<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td width=\"319\">Naarheid<\/td>\n<td width=\"319\">Gemmertee of gemmerbier<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td width=\"319\">Sistitis<\/td>\n<td width=\"319\">1 teelepel koeksoda in \u2019n koppie water<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td width=\"319\">Kandida<\/td>\n<td width=\"319\">Oor-die-toonbank room<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td width=\"319\">Diarree<\/td>\n<td width=\"319\">1-2 eetlepels Maizena in water<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td width=\"319\">Brandwond<\/td>\n<td width=\"319\">Burnshield-jel<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td width=\"319\">Seerplekke<\/td>\n<td width=\"319\">Antibiotiese room, betadienroom<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td width=\"319\">Verstuiting en verswikking<\/td>\n<td width=\"319\">Koue kompres en \u2019n rekverband om dit te stabiliseer<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td width=\"319\">Sooibrand<\/td>\n<td width=\"319\">Eet \u2019n rou wortel; Gaviscon<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td width=\"319\">Ooginfeksie<\/td>\n<td width=\"319\">Brolene-oogdruppels<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td width=\"319\">Menstruasiepyn<\/td>\n<td width=\"319\">\u2019n NSAID-pynpil soos Ibuprofen, Advil<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td width=\"319\">Hoofpyn<\/td>\n<td width=\"319\">Ekstra water omdat hoofpyn dikwels volg na dehidrasie; aspirien of parasetamol<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td width=\"319\">Aambeie<\/td>\n<td width=\"319\">Sheriproct of \u2019n ligte kortisoonroom<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Nog \u2019n wenk: slaap \u2019n bietjie meer v\u00f3\u00f3r jy met vakansie vertrek. Moe\u00eb mense word gouer kwaad.<\/p>\n<h4>\u2019n Uitslag<\/h4>\n<p>Die spesiale ringetjie wat hy vir jou vir Kersfees gegee het, laat jou vinger bloedrooi vlam en jeuk.<\/p>\n<p>\u2022 Jy is waarskynlik allergies vir die nikkel in die ring \u2013 en gelukkig nie vir hom ook nie.<\/p>\n<p>\u2022 Een uit elke tien mense het \u2019n nikkelallergie. Di\u00e9 metaal is oral, want dit versterk ander metale. Jy kry dit in byna alle juweliers-ware en selfs in items van 14 karaat goud.<\/p>\n<p>\u2022 Hanteer dit soos \u2019n velallergie en wend \u2019n ligte kortisoonroom aan.<\/p>\n<p>\u2022 Maar kortisoon kan nie die allergie keer nie, en hoe langer en gereelder jy kontak met nikkel het, hoe erger raak jou reaksie.<\/p>\n<p>\u2022 Al wat help, is om daardie ring (of horlosie, kettinkie of oorbelle) af te haal.<\/p>\n<p>\u2022 Al is dit neusie verby met jou geskenk, kan jy tog met naellak \u2019n bietjie dra daaruit optower. Verf \u2019n lagie in die binnekant van die ring. Dit hou nikkelkontak doeltreffend van jou vel weg, tot die naellak afskilfer. Dit werk ook met horlosies en oorbelle. Verf die agterkant van die horlosie en oorbelle, asook hul steeltjies of aanknippers.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-63413 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/Son-sonbril-500x334.jpg\" alt=\"Son-sonbril\" width=\"500\" height=\"334\" \/><\/p>\n<h4>Sonverbrand<\/h4>\n<p>\u2022 <strong>Koel die vel af.<\/strong> Staan lank onder \u2019n kouewaterstort, of l\u00ea vir tien, vyftien minute in \u2019n bad koel water. As net jou arm, been of nek verbrand het, hou \u2019n yskoue kompres daarop.<br \/>\n\u2022 <strong>Drink ekstra vloeistof.<\/strong> Jy het waarskynlik ook ontwater; drink water, koue melk, \u2019n rehidrasiedrankie soos Rehidrat, of \u2019n sportdrankie om die verlore elektroliete aan te vul.<br \/>\n\u2022 <strong>Drink \u2019n aspirien.<\/strong> Dit stil die pyn, en help die inflammasie sak. Voltaren help ook.<br \/>\n\u2022 <strong>Bevogtig jou vel.<\/strong> Aalwynjel en Burnshield hou die vel vogtig en help die brand bedaar.<\/p>\n<p>Lees ook:\u00a0<a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sonslim-met-sonskerm\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">Sonslim met sonskerm<\/a><\/p>\n<h4>Voorsorg is beter as versorg<\/h4>\n<p>\u2022 Keer sonbrand met alles wat jou daarteen beskerm, soos \u2019n sonbril, sonskerm en sonsambreel.<br \/>\n\u2022 Pak jou elektriese muskietweerder in, of muskietwerende stiffie en room as jy sonder krag gaan wees.<br \/>\n\u2022 Was jou hande gereeld en deeglik. \u00c9lke keer as jy die huis binnekom en voor jy met kos werk.<br \/>\n\u2022 Onthou die veiligheidsgordels \u2013 selfs vir die mense wat agter sit.<\/p>\n<h4>Rooi lig<\/h4>\n<p>\u2022 Bly weg van pynpille met parasetamol (vra jou apteker watter dit is) vir babelas. Dit kan jou reeds ooreiste lewer beskadig.<\/p>\n<div id=\"attachment_63404\" style=\"width: 510px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-63404\" class=\"size-medium wp-image-63404\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/Drank-glas-500x332.jpg\" alt=\"Drank glas\" width=\"500\" height=\"332\" \/><p id=\"caption-attachment-63404\" class=\"wp-caption-text\">Foto: Fotolia\/Savvapanf Photo<\/p><\/div>\n<h4><\/h4>\n<h4>Babelas<\/h4>\n<p>Baie van ons het dit al oorgekom: een glasie wyn \u2026 en nog een of twee, drie. Voor jy weet, staan jy die volgende oggend met kloppende kop, \u2019n naar kol op jou maag en \u2019n pap lyf op.<\/p>\n<p>Alkohol is nie net \u2019n stimulant nie (die rede vir jou vrolikheid gisteraand) maar ook \u2019n toksien \u2013 en die rede waarom jy vandag voel asof al die trokke wat deur Beaufort-Wes ry oor jou lyf<br \/>\nook is.<\/p>\n<p>Raai wat werk? Die jongste is turksvye as babelasdoepa.<\/p>\n<p>Die Alcohol Hangover Research Group van Boston University Public Health s\u00ea byna alles wat ons glo sal help, grens aan nutteloos. Jy voel nie sleg omdat jy gedehidreer is, of omdat jou bloedsuiker baie laag is nie. Alkohol veroorsaak eintlik inflam-masie, en dus jou simptome.<\/p>\n<p>Wat s\u00ea hul navorsing kan help?<br \/>\n\u2022 <strong>Drink pynpille<\/strong> in die NSAID-klas soos Neurofen en Ibuprofen wat inflammasie help omkeer.<br \/>\n\u2022 <strong>Eet turksvye<\/strong> \u2019n Komponent in die sap werk spesifiek alkohol-verwante inflammasie met matige sukses te\u00eb.<br \/>\n\u2022 <strong>Maak soos die Japannese<\/strong> Japannese rosyntjietee, ook bekend as die Chinese krui hovensis doen dieselfde \u2026 as jy kan kry.<br \/>\n\u2022 <strong>Hidreer<\/strong> Dehidrasie dra tog by tot jou siek gevoel. Drink elke uur \u2019n glas gewone water.<br \/>\n\u2022 <strong>Laat jou lewer rus<\/strong> Jou lewer werk nou ekstra hard om gister se alkohol af te breek. Vergeet van \u201cregmakertjies\u201d. Dit maak net sy alkohollading groter. Spaar jou lewer ook koffie, kafe\u00efenkoel-dranke en kos wat ryk, romerig of swaar is. Eet liewer klein porsies slaaie, gestoomde vis en groente.<\/p>\n<p>Lees ook:\u00a0<a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/tieners-op-tiermelk\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">Tieners op tiermelk: Wat ouers moet weet<\/a><\/p>\n<div id=\"attachment_63400\" style=\"width: 510px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-63400\" class=\"size-medium wp-image-63400\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/Wit-pynpille-500x333.jpg\" alt=\"Wit-pynpille\" width=\"500\" height=\"333\" \/><p id=\"caption-attachment-63400\" class=\"wp-caption-text\">Foto: Fotolia\/makieni<\/p><\/div>\n<h4><\/h4>\n<h4>Hardlywig<\/h4>\n<p>Die oplossing is so maklik soos om jou knoppie te druk. Volgens \u2019n ou akupunktuurtegniek kan jy jou derm stimuleer deur elke dag vir \u2019n minuut lank op jou maag te druk &#8211; drie vingerbreedtes onder jou naeltjie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Al is dit die seisoen van liefde en vrede, is Desember \u2019n besige, haastige tyd, veral op die paaie en in inkopiesentrums. As winkel- en padvarke jou vang Uit \u2019n onlangse opname van Pharma Dynamics blyk dit dat Suid-Afrikaners die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":8,"featured_media":141478,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[2949,667],"tags":[157,200,730,4227],"class_list":["post-63076","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-leef-gesond","category-gesondheid","tag-vakansie","tag-siekte","tag-stres","tag-bloeddruk"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Systap vakansieskete | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Iewers gaan iemand in die vakansie olik voel. Maar toemaar, hier is hulp vir die algemeenste vakansiekrisisse.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vakansieskete\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Systap vakansieskete | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Iewers gaan iemand in die vakansie olik voel. Maar toemaar, hier is hulp vir die algemeenste vakansiekrisisse.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vakansieskete\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2023-12-12T16:41:37+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-12-12T16:48:52+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/12\/vidar-nordli-mathisen-AvnXCFX25GA-unsplash.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1920\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1141\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Michelle Nortje\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Michelle Nortje\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vakansieskete\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vakansieskete\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Michelle Nortje\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd\"},\"headline\":\"Systap vakansieskete\",\"datePublished\":\"2023-12-12T16:41:37+00:00\",\"dateModified\":\"2023-12-12T16:48:52+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vakansieskete\\\/\"},\"wordCount\":1110,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vakansieskete\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/12\\\/vidar-nordli-mathisen-AvnXCFX25GA-unsplash.jpg\",\"keywords\":[\"vakansie\",\"siekte\",\"stres\",\"bloeddruk\"],\"articleSection\":[\"Leef gesond\",\"Gesondheid\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2023\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vakansieskete\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vakansieskete\\\/\",\"name\":\"Systap vakansieskete | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vakansieskete\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vakansieskete\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/12\\\/vidar-nordli-mathisen-AvnXCFX25GA-unsplash.jpg\",\"datePublished\":\"2023-12-12T16:41:37+00:00\",\"dateModified\":\"2023-12-12T16:48:52+00:00\",\"description\":\"Iewers gaan iemand in die vakansie olik voel. Maar toemaar, hier is hulp vir die algemeenste vakansiekrisisse.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vakansieskete\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vakansieskete\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vakansieskete\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/12\\\/vidar-nordli-mathisen-AvnXCFX25GA-unsplash.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/12\\\/vidar-nordli-mathisen-AvnXCFX25GA-unsplash.jpg\",\"width\":1920,\"height\":1141},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vakansieskete\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Systap vakansieskete\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd\",\"name\":\"Michelle Nortje\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Michelle Nortje\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Systap vakansieskete | rooi rose","description":"Iewers gaan iemand in die vakansie olik voel. Maar toemaar, hier is hulp vir die algemeenste vakansiekrisisse.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vakansieskete\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Systap vakansieskete | rooi rose","og_description":"Iewers gaan iemand in die vakansie olik voel. Maar toemaar, hier is hulp vir die algemeenste vakansiekrisisse.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vakansieskete\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2023-12-12T16:41:37+00:00","article_modified_time":"2023-12-12T16:48:52+00:00","og_image":[{"width":1920,"height":1141,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/12\/vidar-nordli-mathisen-AvnXCFX25GA-unsplash.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Michelle Nortje","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Michelle Nortje","Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vakansieskete\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vakansieskete\/"},"author":{"name":"Michelle Nortje","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd"},"headline":"Systap vakansieskete","datePublished":"2023-12-12T16:41:37+00:00","dateModified":"2023-12-12T16:48:52+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vakansieskete\/"},"wordCount":1110,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vakansieskete\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/12\/vidar-nordli-mathisen-AvnXCFX25GA-unsplash.jpg","keywords":["vakansie","siekte","stres","bloeddruk"],"articleSection":["Leef gesond","Gesondheid"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2023","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vakansieskete\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vakansieskete\/","name":"Systap vakansieskete | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vakansieskete\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vakansieskete\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/12\/vidar-nordli-mathisen-AvnXCFX25GA-unsplash.jpg","datePublished":"2023-12-12T16:41:37+00:00","dateModified":"2023-12-12T16:48:52+00:00","description":"Iewers gaan iemand in die vakansie olik voel. Maar toemaar, hier is hulp vir die algemeenste vakansiekrisisse.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vakansieskete\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vakansieskete\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vakansieskete\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/12\/vidar-nordli-mathisen-AvnXCFX25GA-unsplash.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/12\/vidar-nordli-mathisen-AvnXCFX25GA-unsplash.jpg","width":1920,"height":1141},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vakansieskete\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Systap vakansieskete"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd","name":"Michelle Nortje","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","caption":"Michelle Nortje"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/63076","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=63076"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/63076\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/141478"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=63076"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=63076"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=63076"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}