{"id":62919,"date":"2016-12-08T14:21:06","date_gmt":"2016-12-08T12:21:06","guid":{"rendered":"http:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=62919"},"modified":"2017-07-13T14:13:38","modified_gmt":"2017-07-13T12:13:38","slug":"ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\/","title":{"rendered":"Ons gesels met die akteurs van Jou Romeo"},"content":{"rendered":"<h4>Ruan Wessels<\/h4>\n<p><strong>Vertel ons van die oomblik toe jy uitvind jy het die rol gekry? Wat het jy gedoen en hoe het jy dit gevier?<\/strong><\/p>\n<p>Ek het baie goed gevoel en ek was verskriklik opgewonde. Ek het myself sommer bederf en \u2019n pizza bestel.<\/p>\n<p><strong>Vertel ons meer van jou karakter, Marko?<\/strong><\/p>\n<p>Marko is die <em>coolste<\/em> ou in die skool. Hy is baie soos enige ander skoolseun. Hy is mal oor sport, veral krieket, hy haat wiskunde en hy hou daarvan om tyd te spandeer saam sy vriende.<\/p>\n<p><strong>Watter uitdagings as akteur het jy tydens die verfilming van Jou Romeo ervaar?<\/strong><\/p>\n<p>Ek sou s\u00ea die grootste uitdaging wat ons ervaar het, was die weersomstandighede. Ons het twee-uur soggens in yskoue water geswem &#8211; in die koudste kouefront wat Gauteng al gehad het!<\/p>\n<p><strong>Hoekom, dink jy, moet ho\u00ebrskoolleerders Jou Romeo kyk?<\/strong><\/p>\n<p>Ho\u00ebrskoolkinders gaan die fliek baie geniet omdat sosiale media baie ingetrek is en daar is baie moeite gedoen met die kamerawerk en dit is DIE beste tienerfilm wat al ooit gemaak is.<\/p>\n<p><strong>Wat is jou toekomsplanne?\u00a0<\/strong><\/p>\n<p>Ek wil volgende jaar graag begin skryf. Daar is een fliek, <em>Kampterrein<\/em>, wat volgende jaar gaan uitkom. En \u2019n reeks, <em>Seepglad<\/em>, wat ook volgende jaar begin draai.<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/nuut-die-flieks-kampterrein\/\" target=\"_blank\">Lees ook:\u00a0Nuut in die flieks &#8211; Kampterrein<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Christopher van der Westhuizen<\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" wp-image-63025 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/Cristopher-van-der-Westhuizen-400x600.jpg\" alt=\"Cristopher-van-der-Westhuizen Jou Romeo\" width=\"328\" height=\"492\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>In watter ho\u00ebrskool is jy?\u00a0<\/strong><\/p>\n<p>Ek is tans \u2019n\u00a0matrikulant in Ho\u00ebrskool Randburg. Die skool is baie goedgesind teenoor ek wat die film kon doen tydens my Matriekjaar.<\/p>\n<p><strong>Hoe het jou ho\u00ebrskoolloopbaan jou voorberei om die rol van Tyler te speel?<\/strong><\/p>\n<p>Ek is in my ho\u00ebrskoolloopbaan dikwels as die buitestaander gesien\u00a0en ek het soms ook so gevoel. Ek het maar altyd die kultuuraktiwiteite gedoen en veral in my senior jare myself in die dramaklas bevind. Ek is baie betrokke met die kultuur by my skool, soveel so dat ek hierdie jaar gedien het as die hoofverteenwoordiger van kultuur op ons leerlingraad. As ek kyk na die karakter van Tyler het daar beslis aspekte van my skoolloopbaan ingeglip. Dit is maar so met alle karakters wat jy as akteur vertolk. Jou karakter word amper die spraakbuis vir jou eie gevoelens soos jy as akteur probeer om die \u201cbladsy-karakter&#8221; in die werklikheid te skep.<\/p>\n<p>Een van die goed wat my skoolloopbaan my beslis van die film geleer het, is hoeveel politiek daar in die skoolsisteem is. Veral as ons begin kyk na die korrelasie tussen sport en kultuur. Dit gaan maar oor wat die popul\u00eare ding is. Te dikwels verskoon skole die menslike sensitiwiteit wat gepaard gaan met die mense wat sy gange loop. Om self in \u2019n skool te wees het my toegelaat om dit raak te sien en dit te probeer uitwys in my karakter.<\/p>\n<p><strong>Is daar enige ooreenstemmings tussen jou (as Christopher) en jou karakter?<\/strong><\/p>\n<p>Ek dink as jy dit vir enige akteur sal vra, sal hy\/sy die vraag met \u2019n ja kan antwoord. Iets wat my nog vir \u2019n lang tyd bygeval het, is \u2019n paar wyse woorde wat ek raakgelees het in my voor-slaap-Facebook-<em>scrolls<\/em>, ek kan nou nie onthou wie dit ges\u00ea het nie maar dit lui so: \u201cNo matter how different your character is, always look for yourself.\u201d Hierdie help nogal baie om \u2019n realistiese, geloofwaardige karakter te skep.<\/p>\n<p>Ek beweeg nou van die punt af. \ud83d\ude42 Ek en Tyler het wel ooreenkomste. Ons albei wil die meeste van die tyd net h\u00ea wat die beste is vir ons familie (vriende wat familie word), naamlik: Yvette en die brigade se <em>Show<\/em>. Al is die maniere hoe ons dit probeer regkry nie altyd so goed nie, ons motiewe bly suiwer.<\/p>\n<p>Ons is ook albei soms effe dramaties. Tyler wel meer as ek. Maar ek sukkel om myself so aggressief soos Tyler te sien. Dit was juis \u2019n ding wat moeilik was vir my om in die karakter te kry, hoe kwaad en aggressief die karakter is teenoor baie van sy medekarakters.<\/p>\n<p><strong>Hoekom, dink jy, moet ho\u00ebrskoolleerders Jou Romeo\u00a0kyk?<\/strong><\/p>\n<p>Hierdie film is vir my verskriklik relevant. Die gemiddelde ouderdom van die spelers is dieselfde as die meeste matrikulante, wat verseker dat dit nou toepaslik is. Dit is vinnig, gepas en relevant vir sy tyd en gehoor. Onder Andr\u00e9 Velts se spelleiding is daar \u2019n eerlikheid in die film wat ek voel mens nie sommer sien nie. Maar behalwe dit, weg van die tegniese interessantheid en spel wat so lekker speel, voel ek die vraagstuk wat die film raak is veral relevant.<\/p>\n<p>Ek persoonlik dink dit is iets wat ek sou wou hoor toe ek as groentjie met my ho\u00ebrskoolloopbaan begin het. Dat die skool-omgewing\u00a0ons almal in boksies probeer druk, maar eintlik pas ons saam in een boks, dit is dat ons almal mense is. Ons ontmoet mekaar daar en sien die liefde in mekaar raak, sien hoekom iemand iets doen en nie net die ding wat gedoen word nie. Kyk na motief, nie noodwendig na die aksie self nie. Daar is redes hoekom mense goed doen. Dit is maar net een van die goed wat die film probeer wys maar wat ek voel die meeste vir my uitgestaan het.<\/p>\n<p><strong>Wat s\u00ea jou vriende oor die feit dat jy \u2019n hoofrol in \u2019n fliek vertolk?<\/strong><\/p>\n<p>Ek is al \u2019n ruk bedrywig in die bedryf. Ek het my eerste rol in graad ses gekry (<em>Die ongelooflike avonture van Hanna hoekom<\/em>), so my vriende het geweet ek probeer al lank, so dit was vir lank op die sy gewees tot onlangs. Toe ek self die goeie nuus gekry het, kon ek dit nie heeltemal glo nie, maar toe Lelia Etsebeth vir my vertel, het ek gedink dit is tyd om die nuus te breek. Hulle was amper net so bly soos ek. Sommige van hulle was effe bekommerd oor my matriekjaar wat ook nog voltooi moet word. Nou dat dit amper \u2019n werklikheid is, en die skerm amper gaan flikker met my gesig daarop, sien ons almal verskriklik baie uit. Ek is ongelooflik gese\u00ebn om die vriende te h\u00ea wat ek het. Juis soos Tyler is dit vriende wat eintlik nou familie is.<\/p>\n<p><strong>Wat is jou toekomsplanne?<\/strong><\/p>\n<p>Sjoe, dis \u2019n vraag wat dikwels gevra word hier teen die einde van matriek. Ek wil baie graag aangaan met wat ek nou doen, die ontdek van mense. Dit wat ons almal laat <em>tick\u00a0<\/em>\u2026 stories. Ek wil dit baie graag my lewe lank doen. Ek weet ek gaan dit doen, al wat nou sal verander is waar en hoe. Dit was vir nou eers skool wat moes klaarkom. Nou is die toekoms oop vir speel en avontuur binne hierdie kunsw\u00eareld!<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Ruan Blum<\/h4>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-63024 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/Ruan-Blum-400x600.jpg\" alt=\"Ruan Blum Jou Romeo\" width=\"326\" height=\"489\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Wat is jou gunsteling Shakespeare-toneelstuk en hoekom?<\/strong><\/p>\n<p>My gunsteling-Shakespeare is \u201cThe Merchant of Venice\u201d.\u00a0 Ek is mal oor die storie en lewensles wat mens daaruit leer. Op skool het ons dit in diepte bestudeer en het dit my liefde vir Shakespeare begin. Ek moet ook bys\u00ea, Al Pachino wat die rol van Shylock in die film vertolk, het ook \u2019n groot impak op my gehad.<\/p>\n<p><strong>Hoe het jy vir jou rol voorberei?<\/strong><\/p>\n<p>\u2019n Groot voorbereiding wat ek gedoen het, was die krieket-oefeninge. Ek het nog nooit in my lewe krieket gespeel nie, en om letterlik die <em>basics<\/em> te leer en beter te raak, het ek nogal lief geraak vir die sport. Ek haal my hoed af vir professionele krieketspelers, dit is nie so maklik soos wat dit lyk nie.<\/p>\n<p><strong>Wat is die snaaksste ding wat tydens\u00a0verfilming gebeur het?<\/strong><\/p>\n<p>Iets wat ek nooit sal vergeet nie was toe ons die Brink \u201cparty scene\u201d geskiet het. Dit was 4-grade daai aand, net toe die jaar se eerste kouefront getref het. Ek sal nie sommer vergeet hoe die ekstras en Ruan Wessels tweeuur die oggend in die koue water moes swem nie. Ek het lekker vir hom gelag, maar meer vir die feit dat ek bly was dat dit nie ek hoef te wees nie nie. #Respect<\/p>\n<p><strong>Hoekom, dink jy, moet ho\u00ebrskoolleerders Jou Romeo kyk?<\/strong><\/p>\n<p>Omdat dit \u2019n vars romantiese komedie is, wat veral ho\u00ebrskoolleerders sal raak. Omdat dit in die ho\u00ebrskool-w\u00eareld plaasvind, en omdat soveel leerlinge hulself met van die karakters sal kan vereenselwig. Om \u2019n\u00a0lekker tyd te h\u00ea, om te lag, en om \u2019n\u00a0romantiese tiener-komedie te sien wat op \u2019n\u00a0baie unieke en moderne manier gedoen is. Daar is iets vir almal, van krieket-<em>jocks<\/em> tot drama-<em>nerds<\/em>.<\/p>\n<p><strong>Wat is jou toekomsplanne?<\/strong><\/p>\n<p>Op die oomblik is dit net om as akteur te kan werk, en om my drome te volg. Ek vat dit maar soos dit kom, en probeer elke oomblik geniet.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Kyk hier na die lokprent van Jou Romeo<\/p>\n<div class=\"video-container\"><iframe loading=\"lazy\" width=\"560\" height=\"315\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/q8zXTq6h4OE\" frameborder=\"0\" allow=\"accelerometer; autoplay; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture\" allowfullscreen><\/iframe><\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die romantiese Afrikaanse tienerkomedie, Jou Romeo, open op 23 Desember 2016 in teaters landwyd. Die akteurs Ruan Blum, Christopher van der Westhuizen en Ruan Wesselsbeantwoord vrae oor Shakespeare, ho\u00ebrskool en hul toekomsplanne. Deur Nicole Kemp. Foto&#8217;s verskaf<\/p>\n","protected":false},"author":8,"featured_media":62934,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[675],"tags":[130,1387,3434,3621,3631,23450,24339],"class_list":["post-62919","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-bekendes","tag-tieners","tag-celebs","tag-ons-mense","tag-afrikaanse-akteur","tag-afrikaanse-flieks","tag-entertainment","tag-local-celebs"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Ons gesels met die akteurs van Jou Romeo | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Ons gesels met die akteurs van Jou Romeo | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die romantiese Afrikaanse tienerkomedie, Jou Romeo, open op 23 Desember 2016 in teaters landwyd. Die akteurs Ruan Blum, Christopher van der Westhuizen en Ruan Wesselsbeantwoord vrae oor Shakespeare, ho\u00ebrskool en hul toekomsplanne. Deur Nicole Kemp. Foto&#039;s verskaf\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-12-08T12:21:06+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2017-07-13T12:13:38+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/Jou-Romeo.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1000\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Michelle Nortje\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Michelle Nortje\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"7 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Michelle Nortje\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd\"},\"headline\":\"Ons gesels met die akteurs van Jou Romeo\",\"datePublished\":\"2016-12-08T12:21:06+00:00\",\"dateModified\":\"2017-07-13T12:13:38+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\\\/\"},\"wordCount\":1465,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/12\\\/Jou-Romeo.jpg\",\"keywords\":[\"tieners\",\"celebs\",\"ons mense\",\"afrikaanse akteur\",\"afrikaanse flieks\",\"entertainment\",\"local celebs\"],\"articleSection\":[\"Bekendes\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2016\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\\\/\",\"name\":\"Ons gesels met die akteurs van Jou Romeo | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/12\\\/Jou-Romeo.jpg\",\"datePublished\":\"2016-12-08T12:21:06+00:00\",\"dateModified\":\"2017-07-13T12:13:38+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/12\\\/Jou-Romeo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/12\\\/Jou-Romeo.jpg\",\"width\":1000,\"height\":1500},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Ons gesels met die akteurs van Jou Romeo\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd\",\"name\":\"Michelle Nortje\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Michelle Nortje\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Ons gesels met die akteurs van Jou Romeo | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Ons gesels met die akteurs van Jou Romeo | rooi rose","og_description":"Die romantiese Afrikaanse tienerkomedie, Jou Romeo, open op 23 Desember 2016 in teaters landwyd. Die akteurs Ruan Blum, Christopher van der Westhuizen en Ruan Wesselsbeantwoord vrae oor Shakespeare, ho\u00ebrskool en hul toekomsplanne. Deur Nicole Kemp. Foto's verskaf","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2016-12-08T12:21:06+00:00","article_modified_time":"2017-07-13T12:13:38+00:00","og_image":[{"width":1000,"height":1500,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/Jou-Romeo.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Michelle Nortje","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Michelle Nortje","Est. reading time":"7 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\/"},"author":{"name":"Michelle Nortje","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd"},"headline":"Ons gesels met die akteurs van Jou Romeo","datePublished":"2016-12-08T12:21:06+00:00","dateModified":"2017-07-13T12:13:38+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\/"},"wordCount":1465,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/Jou-Romeo.jpg","keywords":["tieners","celebs","ons mense","afrikaanse akteur","afrikaanse flieks","entertainment","local celebs"],"articleSection":["Bekendes"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2016","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\/","name":"Ons gesels met die akteurs van Jou Romeo | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/Jou-Romeo.jpg","datePublished":"2016-12-08T12:21:06+00:00","dateModified":"2017-07-13T12:13:38+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/Jou-Romeo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/Jou-Romeo.jpg","width":1000,"height":1500},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ons-gesels-met-die-akteurs-van-jou-romeo\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Ons gesels met die akteurs van Jou Romeo"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd","name":"Michelle Nortje","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","caption":"Michelle Nortje"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/62919","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=62919"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/62919\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/62934"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=62919"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=62919"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=62919"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}