{"id":61701,"date":"2016-08-15T11:47:16","date_gmt":"2016-08-15T09:47:16","guid":{"rendered":"http:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=61701"},"modified":"2017-07-13T13:23:37","modified_gmt":"2017-07-13T11:23:37","slug":"mooi-mooier-julia","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/mooi-mooier-julia\/","title":{"rendered":"Mooi, mooier, Julia"},"content":{"rendered":"<p><em>Julia Roberts se pragtige bos hare, die kleur van donker heuning, tuimel oor haar skouers. Haar wye mond is die fokuspunt van haar gesig. Dis juis daardie bre\u00eb glimlag wat haar so besonders maak. Tog val di\u00e9 stuk sonskyn nie sommer op jou nie. Sy bewaar dit soos goud \u2013 net \u2019n glimpsie daarvan speel soms om die mond en o\u00eb.\u00a0<\/em><em>Maar met glimlag en al het Julia glad nie \u2019n warm, emosioneel toeganklike persoonlikheid nie. Om die waarheid te s\u00ea, sy is eintlik effens beduiweld. Sy het geen geduld met domheid nie, maar daarvan hou ek.\u00a0<\/em><em>Haar dro\u00eb, sarkastiese sin vir humor laat my telkens wonder: Is sy ernstig, of het sy dalk \u2019n grappie gemaak? Jy probeer vergeefs om haar te laat lag \u2013 daar verskyn net \u2019n ag, kom nou-uitdrukking en \u2019n glinstering in die o\u00eb en skielik weet jy glad nie of sy v\u00edr jou of s\u00e1\u00e1m met jou lag nie.<\/em><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Daar is so baie komplekse emosies by \u2019n ma\/dogter-verhouding betrokke: skuldgevoelens, jaloesie en tog ook liefde. Wat het jou opgeval toe jy die draaiboek van August: Osage County gelees het?<\/h4>\n<p>Gelukkig was die nie nodig dat ek my eie ervarings as dogter of ma as verwysingspunt moes gebruik nie. Die draaiboek is ongelooflik goed geskryf en gaandeweg word elke karakter se verlede en toekoms blootgel\u00ea. Ek het die drama gesien waarop die fliek gegrond is en dit as verwysingspunt gebruik om Violet en haar dogter te verstaan.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Hoe het jy gevoel oor die interaksie tussen ma en dogter?<\/h4>\n<p>Dit gaan nie regtig oor \u2019n ma en \u2019n dogter nie. Dit gaan meer oor die manier waarop twee mense mekaar tot breekpunt toe kan dryf. Dit prent fokus op krisisoomblikke in hul verhouding, wat vererger word deur die versengende hitte en die emosionele atmosfeer in die huis.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Sommige van die wreedste en snaaksste tonele geskied aan die etenstafel. Watter herinneringe het jy van jou gesin om die tafel?<\/h4>\n<p>Wanneer \u2019n mens di\u00e9 soort fliek maak, waardeer jy weer jou gesin en alles wat jy by jou eie huis het. Ek is mal oor kook en dis vir my heerlik om my mense te bederf. Die etenstafel is vir my \u2019n gelukkige en heilsame plek waar \u2019n gesin kan bymekaarkom. Dis vir my vreemd dat die onderliggende woede en pyn juis op die etenstafel uitgepak moet word.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Hoekom bring groot gebeurtenisse konfrontasie tussen mense mee?<\/h4>\n<p>Dit gebeur klokslag &#8211; dis al amper vanselfsprekend. Hoekom weet ek nie. Miskien is dit omdat dit die enigste geleenthede is wanneer almal mekaar in \u2019n intieme atmosfeer in die o\u00eb kan kyk. En die enigste kans wat daar is om te s\u00ea hoe hulle voel.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Hoe voel jy oor ouer word?<\/h4>\n<p>Ek dink ons het almal goeie en slegte dae wanneer ons die kwessie bedink. Ek het onlangs verjaar en dit was die beste verjaarsdag van my lewe. Op die ou end is ons almal uitgelewer aan ons gene, en daar is niks wat ons daaraan kan doen nie. Jy moet leer om gelukkig te wees met wat jy het.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Hoe was dit om saam met Meryl Streep te werk?<\/h4>\n<p>Dit was gelyktydig wonderlik en verskriklik. Jy wil so graag jou heel beste voor haar wees, maar terselfdertyd is jy vreesbevange omdat dit Meryl is &#8211; jy kry nie \u2019n beter aktrise as sy nie. Meryl is \u2019n pragtige mens, heeltemal plat op die aarde, ondersteunend &#8211; sy laat almal gemaklik voel. Sy werk net so hard soos enige ander akteur, wat gerusstellend is. Sy is \u2019n merkwaardige vrou.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Het dit jou aangespoor om harder te werk?<\/h4>\n<p>Ek werk gewoonlik hard. Ek weet nie of dit moontlik is om harder te werk nie. Maar ons het almal beslis ons beste gegee.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Hoe belangrik is jou loopbaan vir jou? Hoe kies jy?<\/h4>\n<p>Ek neem altyd eers my kinders en persoon-like omstandighede in ag. Ek bly baie liewer tuis vandat hulle gebore is \u2013 dit moet \u2019n baie uitdagende rol wees om belangriker as tyd saam met my gesin te wees. Ek is tevrede met wat ek bereik het. Hierdie rol was \u2019n droom wat waar geword het maar ek het steeds mooi daaroor nagedink voordat ek dit aanvaar het.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Jy speel graag sterk, vroulike rolle. Jy is ook \u2019n sterk vrou, nie waar nie?<\/h4>\n<p>Ek dink ek is sterk. Ek het sterk menings oor sekere goed en \u2019n sterk persoonlikheid. Ek dink almal sal met my saamstem (lag)! Ek dink jou krag kom van die wete van wie jy is en wat jou plek in die w\u00eareld is.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Moes jy dit aanleer of is jy daarmee gebore?<\/h4>\n<p>Ek dink dis \u2019n bietjie van albei.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>\u2019n Sterk mens kan maklik nors en hard voorkom. Wat doen jy om sag en sensitief te bly?<\/h4>\n<p>Dis nie moeilik nie. Ek dink dis moontlik om sensitief \u00e9n sterk te wees \u2013 die twee gaan hand aan hand. Ek dink \u2019n mens moet baie sensitief wees om jou man te staan.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Hoe be\u00efnvloed en help jou man jou?<\/h4>\n<p>Hy ondersteun en prys my gereeld. Ek word waardeer.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Wat is jou prioriteite vandag?<\/h4>\n<p>My prioriteite is nog dieselfde, met verloop van tyd verfyn \u2019n mens dit net effens. My gesin sal altyd die belangrikste wees. Ek wil deel wees van my vriende en kollegas se lewe op \u2019n manier wat vir ons almal bevredigend is. Ons weet ons het nie genoeg tyd vir alles in hierdie lewe nie. Daarom wil ek seker maak elke dag is betekenisvol.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Jy hou van brei &#8230;<\/h4>\n<p>Sally Field het my geleer borduur toe ons aan Steel Magnolias gewerk het. Dis hoe dit begin het. Met Pelican Brief het iemand op stel my geleer brei. Die lekker ding van brei is dat jy kan gesels terwyl jy daarmee besig is. Dis die ideale stokperdjie om jou op \u2019n rolprentstel besig te hou &#8211; jy kan minstens die tyd verwyl terwyl jy moet sit en wag. Ek het al baie goed gebrei en selfs my dogter geleer hoe om dit te doen. Ek is op die oomblik besig met \u2019n serp vir my man.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Jy was bekend as Amerika se liefling? Was dit vir jou moeilik om daarvan afstand te doen?<\/h4>\n<p>Ek het lankal die soort beheptheid met aansien ontgroei, of hoe lyk dit vir jou?<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Maar dis tog lekker om daardie aansien te h\u00ea? Hoe hou jy jou voete op die aarde?<\/h4>\n<p>\u2019n Mens kan nie daarop fokus nie, want dan vernietig jy alles waarin jy glo. Jy moet net aangaan met waarmee jy besig is, maak nie saak wat rondom jou gebeur nie. Wees net die mens wat jy bedoel is om te wees en moenie dat jou werk dit be\u00efnvloed nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Is jou beste vriendinne meestal ook akteurs?<\/h4>\n<p>Nee. Julianne Nicholson is die enigste aktrise onder hulle.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Hoe hanteer jy konflik tussen jou kinders?<\/h4>\n<p>Ons het nog nie eintlik probleme hiermee gehad nie, dalk omdat hulle drie is en nie twee nie. Dit is baie makliker.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Hoekom is die gesin in August: Osage County so wanfunksioneel?<\/h4>\n<p>Die twee geslagte ervaar en sien die w\u00eareld anders. Daar het \u2019n verskuiwing plaasgevind, veral in die wyse waarop kinders behandel word. Dis \u2019n belangrike kwessie in hierdie gesin. Boonop kompliseer pille en alkohol die dinamika verder.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Watter jong aktrises het die potensiaal om die volgende Julia Roberts te wees?<\/h4>\n<p>Dis onmoontlik om iemand in my skoene te plaas. Daar is baie briljante aktrises wat soveel beter is as wat ek op daardie ouderdom was. Ek dink Rooney Mara, Rachel McAdams en my broerskind, Emma Roberts, is fantasties. Maar hulle het beslis nie my etiket nodig om suksesvol te wees nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Wat is jou roetine op \u2019n gewone dag wanneer jy nie werk nie?<\/h4>\n<p>Ek dra byna nooit grimering as ek nie werk nie. Ek was selde my gesig in die aand. Ek vlos en borsel my tande maar ek was nie altyd my gesig nie. Vyf dae per week staan ek baie vroeg op, so teen 5:15 om ontbyt te maak en die kinders vir skool gereed te kry. Ek probeer hul middagetes die vorige aand maak sodat ek dit nie ook nog soggens hoef te doen nie. Teen die tyd dat ek by die huis kom, is dit middag-ete. Daarna begin ek aandete maak.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Jy en George Clooney is goeie vriende?<\/h4>\n<p>Ja, ek het al \u2019n paar keer by hom in Lake Como in Itali\u00eb gaan kuier. Ons het daar aan Ocean\u2019s Twelve gewerk. Ek was swanger en my slaapkamer was op die grondvloer sodat ek nie elke dag al die trappe hoef te klim nie (lag). Ek was ook al saam met my gesin daar. George is \u2019n fantastiese gasheer en \u2019n wonderlike mens. Ek is mal daaroor om saam met hom te kuier. Ons het altyd pret. Hy is \u2019n bietjie soos \u2019n boetie vir my. Dermot Mulroney (wat saam met haar in My Best Friend\u2019s Wedding en August: Osage County speel) is ook \u2019n goeie vriend. rr<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar het baie water in die see geloop sedert Julia Roberts ons harte in \u2018Pretty Woman\u2019 gesteel het. Deesdae bly sy liefs tuis by haar gesin, maar die kans om saam met Meryl Streep aan haar jongste rolprent te werk, kon sy nie deur haar vingers laat glip nie<\/p>\n","protected":false},"author":11,"featured_media":61702,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[675],"tags":[972,1387,6440,23450],"class_list":["post-61701","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-bekendes","tag-margaret-uit-hollywood","tag-celebs","tag-julia-roberts","tag-entertainment"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Mooi, mooier, Julia | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/mooi-mooier-julia\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Mooi, mooier, Julia | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Daar het baie water in die see geloop sedert Julia Roberts ons harte in \u2018Pretty Woman\u2019 gesteel het. Deesdae bly sy liefs tuis by haar gesin, maar die kans om saam met Meryl Streep aan haar jongste rolprent te werk, kon sy nie deur haar vingers laat glip nie\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/mooi-mooier-julia\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-08-15T09:47:16+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2017-07-13T11:23:37+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/APRJulia02RR.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"887\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"591\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Nicole Kemp\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Nicole Kemp\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"8 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/mooi-mooier-julia\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/mooi-mooier-julia\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Nicole Kemp\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ee6d3db27432284bcd72d1149fda6d55\"},\"headline\":\"Mooi, mooier, Julia\",\"datePublished\":\"2016-08-15T09:47:16+00:00\",\"dateModified\":\"2017-07-13T11:23:37+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/mooi-mooier-julia\\\/\"},\"wordCount\":1515,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/mooi-mooier-julia\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/11\\\/APRJulia02RR.jpg\",\"keywords\":[\"Margaret uit Hollywood\",\"celebs\",\"Julia Roberts\",\"entertainment\"],\"articleSection\":[\"Bekendes\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2016\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/mooi-mooier-julia\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/mooi-mooier-julia\\\/\",\"name\":\"Mooi, mooier, Julia | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/mooi-mooier-julia\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/mooi-mooier-julia\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/11\\\/APRJulia02RR.jpg\",\"datePublished\":\"2016-08-15T09:47:16+00:00\",\"dateModified\":\"2017-07-13T11:23:37+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/mooi-mooier-julia\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/mooi-mooier-julia\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/mooi-mooier-julia\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/11\\\/APRJulia02RR.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/11\\\/APRJulia02RR.jpg\",\"width\":887,\"height\":591,\"caption\":\"Margaret en Julia Roberts\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/mooi-mooier-julia\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Mooi, mooier, Julia\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ee6d3db27432284bcd72d1149fda6d55\",\"name\":\"Nicole Kemp\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8f51673a8e8110d87ff40c216a9a56fffd59a6d8c26116fc08fca41a2b610cf2?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8f51673a8e8110d87ff40c216a9a56fffd59a6d8c26116fc08fca41a2b610cf2?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8f51673a8e8110d87ff40c216a9a56fffd59a6d8c26116fc08fca41a2b610cf2?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Nicole Kemp\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Mooi, mooier, Julia | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/mooi-mooier-julia\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Mooi, mooier, Julia | rooi rose","og_description":"Daar het baie water in die see geloop sedert Julia Roberts ons harte in \u2018Pretty Woman\u2019 gesteel het. Deesdae bly sy liefs tuis by haar gesin, maar die kans om saam met Meryl Streep aan haar jongste rolprent te werk, kon sy nie deur haar vingers laat glip nie","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/mooi-mooier-julia\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2016-08-15T09:47:16+00:00","article_modified_time":"2017-07-13T11:23:37+00:00","og_image":[{"width":887,"height":591,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/APRJulia02RR.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Nicole Kemp","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Nicole Kemp","Est. reading time":"8 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/mooi-mooier-julia\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/mooi-mooier-julia\/"},"author":{"name":"Nicole Kemp","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/ee6d3db27432284bcd72d1149fda6d55"},"headline":"Mooi, mooier, Julia","datePublished":"2016-08-15T09:47:16+00:00","dateModified":"2017-07-13T11:23:37+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/mooi-mooier-julia\/"},"wordCount":1515,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/mooi-mooier-julia\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/APRJulia02RR.jpg","keywords":["Margaret uit Hollywood","celebs","Julia Roberts","entertainment"],"articleSection":["Bekendes"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2016","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/mooi-mooier-julia\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/mooi-mooier-julia\/","name":"Mooi, mooier, Julia | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/mooi-mooier-julia\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/mooi-mooier-julia\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/APRJulia02RR.jpg","datePublished":"2016-08-15T09:47:16+00:00","dateModified":"2017-07-13T11:23:37+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/mooi-mooier-julia\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/mooi-mooier-julia\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/mooi-mooier-julia\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/APRJulia02RR.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/APRJulia02RR.jpg","width":887,"height":591,"caption":"Margaret en Julia Roberts"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/mooi-mooier-julia\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Mooi, mooier, Julia"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/ee6d3db27432284bcd72d1149fda6d55","name":"Nicole Kemp","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8f51673a8e8110d87ff40c216a9a56fffd59a6d8c26116fc08fca41a2b610cf2?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8f51673a8e8110d87ff40c216a9a56fffd59a6d8c26116fc08fca41a2b610cf2?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8f51673a8e8110d87ff40c216a9a56fffd59a6d8c26116fc08fca41a2b610cf2?s=96&d=mm&r=g","caption":"Nicole Kemp"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/61701","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/11"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=61701"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/61701\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/61702"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=61701"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=61701"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=61701"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}