{"id":61324,"date":"2016-11-09T11:17:39","date_gmt":"2016-11-09T09:17:39","guid":{"rendered":"http:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=61324"},"modified":"2016-11-18T09:38:41","modified_gmt":"2016-11-18T07:38:41","slug":"verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\/","title":{"rendered":"Verrassings op \u2019n V&#038;A Waterfront-bootrit"},"content":{"rendered":"<p>Daar is \u2019n dosyn of wat maatskappye wat \u2019n <strong>Waterfront-bootrit<\/strong> aanbied. Watter een is die beste? Dit kan ek jou nie s\u00ea nie, maar die <em>Waterfront Harbour Cruise<\/em> wat van die kaai reg agter die Akwarium vertrek, was heerlik en interessant. En elke sent werd &#8211; slegs R40 per persoon, vir sowat \u2019n halfuur.<\/p>\n<p>Die boot is die ene outydse sjarme. Rooigeverfde houtwerk en \u2019n eg Kaapse kaptein aan die roer, wat ons galant aan boord help. Riaan Cruywagen is ons toergids &#8211; as die stem op die oudiogids. Die oudio is beskikbaar in 15 tale, en mens luister met trots na die professionele gehalte daarvan.<\/p>\n<p>Maar dit gaan eintlik oor die belewenis en wat sal jy op jou Waterfront-bootrit sal sien. Hier is 5 hoogtepunte:<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>1 Die storie van die visserskuite op die V&amp;A Waterfront<\/h4>\n<p>Een van die skilder Isabel le Roux se temas wys die visserskuite van die Kaapse hawe. Ek het altyd gedink dit is maar kunstenaarslisensie &#8211; iets wat sy inwerk om haar skilderye van die Kaapse hawe ekstra kleur te gee.<\/p>\n<p>Maar nee, daar is twaalf egte houtvisserskuite op die hawe, aan die kaaikant van die groot Standerd Bank-kantore. Dit behoort aan die Portugese vissersgemeenskap. En hulle is nie visserskuite nie, maar tunabote, vertel Riaan.<\/p>\n<p>Hierdie vissermanne het die kuns bemeester om tuna sonder \u2019n net te vang. Hulle blaas water deur \u2019n pyp die see in, om die beweging van \u2019n skool sardiens na te boots. Dit lok die tuna, en so vang die slim vissermanne die visse maklik.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-61373 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/Waterfront-bootrit-silos-1.jpg\" alt=\"verrassings-op-'n-kaapse-watterfront-bootrit-buitebande\" width=\"448\" height=\"302\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>2 Duikerneste op die groot buitebande<\/h4>\n<p>Elke kaai in die w\u00eareld, lyk dit my, gebruik groot buitebande as buffer tussen die bote en die kaaikant. Wat ons verras, is dat \u2019n hele kolonie duikers die binnebande in \u2019n stil hoek as veilige nesmaakplek gebruik. Hierdie \u2018duiwe van die see\u2019 kyk rustig toe terwyl toeriste met \u2019n \u2018That\u2019s awesome\u2019 hul lang lense en selfone op die onge\u00ebrgde vo\u00ebls rig.<\/p>\n<p>Dit is beslis \u2019n moet vir fotograwe: hierdie Waterfront-bootrit gaan jou die mooiste kanse vir foto\u2019s gee &#8211; van waterkaatsings, ongewone hoeke van Tafelberg en Seinheuwel, nabyskote van robbe, mossels en reusehyskrane en al die dinge waarna fotograwe oplet.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>3 Die Tatoosh &#8230; of \u2019n ander beroemde seiljag?<\/h4>\n<p>Ons vaar deur die haweseksie vir superluukse seiljagte. Daar l\u00ea \u2019n paar grotes, maar hulle lyk na speelgoed teenoor die Tatoosh.<\/p>\n<p>Nie tattoes, soos \u2019n aangeklamde dit sou uitspreek nie. Die <em>Tatoosh<\/em> is Paul Allen se seiljag. Paul, Bill Gates se vennoot. Dit is \u2019n baie ryk man se speelding, te oordeel aan die tw\u00e9\u00e9 helikopters op sy dek. Dit dra ook sy eie seiljag en kragboot saam, en teen 92 m is dit net agt meter korter as \u2019n rugbyveld.<\/p>\n<p>Jy sal nie elke dag die Tatoosh hier raakloop nie, maar as die superrykes per seiljag in die Kaap vasmeer, is dit waar jy hulle sal kry.<\/p>\n<p>Die skipper wys ons ook waar SA Agulhas vasmeer. Sy is ook vandag in die hawe. Ons sien hulle is besig om haar te laai. Kan jy jouself indink jy is op \u2019n bootrit in die waterfront wanneer die navorsingspan na Antarktika vertrek of daarvandaan terugkeer? Opwindende tye.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>4 Die hoogste, die grootste, die meeste en die enigste in Afrika<\/h4>\n<p>Dit is ongelooflik om te hoor dat die nederige hawetoring eens op \u2019n tyd die hoogste konstruksie op die Afrika-kontinent was, n\u00e1 die piramide. Dit is beswaarlik drie verdiepings hoog. Gelukkig hou die toring nog \u2019n rekord: dit is die grootste verkeerslig in die stad.<\/p>\n<p>Terloops, het jy al die lang ry spitsdakkies gesien as jy van die V&amp;A na Gordonsbaai se koers kyk? Dit was die oorspronklike graansilos op die hawe, toe ons nog koring uitgevoer het. Tel gerus of jy al 42 daarvan raaksien. Dit was ook op \u2019n stadium die meeste silos bymekaar. Vandag word dit as kantore gebruik.<\/p>\n<p>Jy sal ook onderdeur die Bascule-brug vaar. Dit lyk nie na veel nie, maar dit is die enigste valbrug in Afrika.<\/p>\n<p>Onthou om luglangs te kyk na die reusehyskrane wat bote van tot 1 800 ton kan oplig en in een van die verskeie droogdokke plaas. Die Kaapse droogdokke is besig. Net soos \u2019n motor moet elke boot een keer per jaar versien word, en jy sal soms interessante bote in die Duncan- en Sturrock-droogdokke aantref.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-61374 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/Waterfront-Bootrit-weerkaats-2-1.jpg\" alt=\"verrassings-op-'n-kaapse-watterfront-bootrit-weerkaatsing\" width=\"336\" height=\"423\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>5 Kaapse Waterfront-hotelle se ou-ou stories<\/h4>\n<p>Die V&amp;A Waterfront was nie altyd \u2019n speelplek vir toeriste en rykes nie. Elkeen van die ou geboue was eens op \u2019n tyd \u2019n dienskneg.<\/p>\n<p>Die statige Victoria &amp; Albert Hotel het sy dae as \u2019n nederige pakhuis begin.<\/p>\n<p>Die Hildebrand, wat vandag \u2019n fynproewersmekka is, was die oorspronklike hawek\u00eaffie waar die rofste matrose van die w\u00eareld fieshintjips, <em>smokes<\/em> en hardehout n\u00e1 ure kon koop &#8230; en daarna behoorlik vuis geslaan het.<\/p>\n<p>Die Cape Grace is gebou in die vorm van \u2019n skip.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Wenke<\/h4>\n<ul>\n<li>Sit aan die regterkant van die boot \u2013 aan stuurboordkant. Om dit meer verstaanbaar\u00a0vir ons landrotte te stel, aan die kaptein se kant. Daardie kant was die meeste van die tyd die naaste aan die interessantste dinge, met die beste fotokanse en die minste son.<\/li>\n<li>Dit is koeler op die water. Neem \u2019n baadjie saam.<\/li>\n<li>Jou naaste parkeerplek is die parkeergarage regoor die Akwarium. (Dit is deesdae ook die goedkoopste parkering op die V&amp;A Waterfront.)<\/li>\n<li>Doen \u2019n fietsrit. So in die verbyvaar sien ons wat ons volgende gaan doen: fietsry al met die kaaie langs. <em>Upcycles<\/em> het \u2019n<em> drop \u2019n go<\/em> diens. Jy kan net in die hawe rondry, of ry Seepunt toe. Of selfs na Kampsbaai, en kom dan met die Citibus terug. Fooie wissel tussen R60 per uur tot R220 vir \u2019n vol dag, kopskerm en slotte ingesluit.<\/li>\n<\/ul>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Om \u2019n halfuurlange Kaapse Waterfront-bootrit te beleef, is \u2019n moet vir almal &#8211; van verliefdes tot kinders en selfs gesoute Kapenaars. En hou die kameras reg &#8211; onverwagse fotokanse wag op die fotograwe onder ons. Teks en foto&#8217;s: Salom\u00e9 Delport<\/p>\n","protected":false},"author":19,"featured_media":61380,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[2968,3476],"tags":[157,528,6461],"class_list":["post-61324","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-reis","category-ontspanning","tag-vakansie","tag-kaapstad","tag-aktiwiteite"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Verrassings op \u2019n V&amp;A Waterfront-bootrit | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Verrassings op \u2019n V&amp;A Waterfront-bootrit | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Om \u2019n halfuurlange Kaapse Waterfront-bootrit te beleef, is \u2019n moet vir almal - van verliefdes tot kinders en selfs gesoute Kapenaars. En hou die kameras reg - onverwagse fotokanse wag op die fotograwe onder ons. Teks en foto&#039;s: Salom\u00e9 Delport\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-11-09T09:17:39+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2016-11-18T07:38:41+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/Waterfront-bootrit.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1000\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"750\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Salome Delport\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Salome Delport\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Salome Delport\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/8f74217af709cc092fd1908fcf7b0d13\"},\"headline\":\"Verrassings op \u2019n V&#038;A Waterfront-bootrit\",\"datePublished\":\"2016-11-09T09:17:39+00:00\",\"dateModified\":\"2016-11-18T07:38:41+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\\\/\"},\"wordCount\":961,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/11\\\/Waterfront-bootrit.jpg\",\"keywords\":[\"vakansie\",\"Kaapstad\",\"aktiwiteite\"],\"articleSection\":[\"Reis\",\"Ontspanning\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2016\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\\\/\",\"name\":\"Verrassings op \u2019n V&A Waterfront-bootrit | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/11\\\/Waterfront-bootrit.jpg\",\"datePublished\":\"2016-11-09T09:17:39+00:00\",\"dateModified\":\"2016-11-18T07:38:41+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/11\\\/Waterfront-bootrit.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/11\\\/Waterfront-bootrit.jpg\",\"width\":1000,\"height\":750,\"caption\":\"waterfront-bootrit\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Verrassings op \u2019n V&#038;A Waterfront-bootrit\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/8f74217af709cc092fd1908fcf7b0d13\",\"name\":\"Salome Delport\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Salome Delport\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Verrassings op \u2019n V&A Waterfront-bootrit | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Verrassings op \u2019n V&A Waterfront-bootrit | rooi rose","og_description":"Om \u2019n halfuurlange Kaapse Waterfront-bootrit te beleef, is \u2019n moet vir almal - van verliefdes tot kinders en selfs gesoute Kapenaars. En hou die kameras reg - onverwagse fotokanse wag op die fotograwe onder ons. Teks en foto's: Salom\u00e9 Delport","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2016-11-09T09:17:39+00:00","article_modified_time":"2016-11-18T07:38:41+00:00","og_image":[{"width":1000,"height":750,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/Waterfront-bootrit.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Salome Delport","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Salome Delport","Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\/"},"author":{"name":"Salome Delport","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/8f74217af709cc092fd1908fcf7b0d13"},"headline":"Verrassings op \u2019n V&#038;A Waterfront-bootrit","datePublished":"2016-11-09T09:17:39+00:00","dateModified":"2016-11-18T07:38:41+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\/"},"wordCount":961,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/Waterfront-bootrit.jpg","keywords":["vakansie","Kaapstad","aktiwiteite"],"articleSection":["Reis","Ontspanning"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2016","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\/","name":"Verrassings op \u2019n V&A Waterfront-bootrit | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/Waterfront-bootrit.jpg","datePublished":"2016-11-09T09:17:39+00:00","dateModified":"2016-11-18T07:38:41+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/Waterfront-bootrit.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/Waterfront-bootrit.jpg","width":1000,"height":750,"caption":"waterfront-bootrit"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/verrassings-op-n-va-waterfront-bootrit\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Verrassings op \u2019n V&#038;A Waterfront-bootrit"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/8f74217af709cc092fd1908fcf7b0d13","name":"Salome Delport","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g","caption":"Salome Delport"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/61324","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/19"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=61324"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/61324\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/61380"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=61324"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=61324"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=61324"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}